ARTIKELS OOR islam

Maledive-museum deur vandale geplunder

2012-02-08 15:40

‘n Bende het die Maledive se nasionale museum geplunder en Boeddhistiese standbeelde vernietig, het die polisie gesê.

Kantore van satiriese koerant aangeval

2011-11-02 21:09

Die kantore van ‘n satiriese Franse koerant, wat ‘n uitgawe met die profeet Mohammed op die voorblad gepubliseer het, is afgebrand.

Soedan gaan Islamitiese grondwet aanneem

2011-10-13 17:01

Soedan gaan voortgaan met sy planne om ‘n volledig Islamitiese grondwet aan te neem en om Islamitiese wetgewing in dié land te versterk.

Franse vroue beboet ná hul gesigsluiers dra

2011-09-22 15:15

‘n Franse hof het twee vroue veroordeel en beboet nadat hulle met Islamitiese gesigsluiers in die openbaar betrap is.

Gaddafi vorm glo alliansie met Islamitiese rebelle

2011-08-04 11:43

Seif al-Islam Gaddafi het gesê sy familie het ‘n alliansie met Islamitiese rebelle gevorm in ‘n poging om die opposisie te verdryf.

Geestelike leier dreig politici met die dood

2011-07-12 18:23

‘n Irakkese geestelike leier word in Noorweë aangekla ná hy politici met die dood gedreig het indien hy gedeporteer sou word.

'Bin Laden verteenwoordig nie Islam'

2011-05-03 08:03

'n Moslem-groep sê Osama bin Laden, wat deur Amerikaanse magte in Pakistan doodgeskiet is, verteenwoordig nie Islam nie.

Franse vrou dra burka ten spyte van nuwe wet

2011-04-11 14:25

‘n Jong vrou het ‘n burka gedra om ‘n verbod, wat vandag in werking tree, op dié Islamitiese gesigsluiers in die openbaar uit te daag.

New York betoog teen Islam-verhoor

2011-03-07 14:54

Sowat 300 mense het op New York se Times-plein bymekaar gekom om teen ‘n beplande kongresverhoor oor Moslem-terrorisme te betoog.

Christene rou ná minister se skietdood

2011-03-04 07:51

Pakistan het drie dae van rou afgekondig ná die moord op ’n Christen-kabinetslid wat gekant was teen Islamitiese wetgewing oor godslastering.

Aanhangers gee moordenaar Valentynsgeskenke

2011-02-14 14:46

Die man wat glo een van Pakistan se mees liberale politici vermoor het, het Valentynskaartjies en blomme van studente ontvang.

Obama moet bel, sê dominee

2010-09-09 21:59

Die Amerikaanse dominee wat dreig om ‘n Koran te verbrand op die herdenking van 9/11, het aangedui dat hy dalk sy plan sal laat vaar ‘as Obama hom vra’.

Marokko wil 1000 moskees sluit

2010-08-10 14:49

Marokko sal meer as 1 000 onveilige moskees sluit om te keer dat minarette weer ineenstort, het die ministerie van godsdienstige sake gesê.

Spanje wil burka verban

2010-07-19 00:38

Spanje oorweeg dit om ook burkas te verban, na die kledingstuk reeds in ander Europese lande as onwelkom verklaar is

CNN-redakteur afgedank oor Tweet

2010-07-08 16:56

‘n Senior redakteur by CNN is afgedank ná sy op Twitter gesê het sy respekteer ‘n Sjiit geestelike leier wat deur die VSA as ‘n terroris bestempel is.

Islam-fanatici kap onnie se hand af

2010-07-05 15:00

Radikale Islam-volgelinge het 'n kollege-lektor in Indië se hand afgekap oor 'n beweerde beledigende verwysing na die profeet Mohammed in 'n vraestel.

Al-Kaïda-leier gee homself oor

2010-06-01 13:00

‘n Senior lid van Al-Kaïda in die Islamitiese Maghreb (Aqim), Athmane Touati, het homself oorgegee aan sekuriteitsmagte in Algerië.

Moslems gedwing om vark te eet

2010-05-11 05:31

Drie Moslem-vroue is oor 'n tydperk van sewe maande gedwing om varkvleis te eet, anders sal hul salarisse gesny word.

Hoë verloor werk ná geslagherrie

2010-04-21 05:50

'n Lid van Saoedi-Arabië se invloedryke godsdienspolisie is sy werk kwyt omdat hy interaksie oor geslagsgrense heen aangemoedig het.

 

Sri Lanka deporteer 161 sendelinge

2012-01-23 17:00

Sri Lanka het beveel dat 161 buitelanders wat die Islamitiese geloof bevorder het sonder dat hulle visums dit toelaat, die land moet verlaat.

Algerynse magte dood vier Islamiete

2011-10-31 13:10

Algerynse magte het vier verdagte Islamitiese troepe wat glo aan die terreurgroep Aqim behoort naby die hoofstad doodgeskiet.

Algerynse weermag dood vier Islamitiese troepe

2011-09-28 16:26

Die Algerynse weermag het glo ses Islamitiese troepe in 'n skietgeveg in 'n woud oos van Algiers, die hoofstad, doodgemaak, sê 'n beampte.

Bid op straat in Frankryk verbied

2011-09-16 21:26

Frankryk se Moslem-burgers moet na alternatiewe plekke vir hul daaglikse gebede skuif nadat ‘n verbod op bid in die openbaar in werking getree het.

Nigerië: Bom ontplof ná vredepaneel gevorm is

2011-08-03 16:24

Verdagte Islamiete het ‘n bom in Nigerië laat ontplof en was in ‘n skietgeveg met troepe betrokke, het 'n woordvoerder van die weermag gesê.

Nigerië: vermeende sekte-lede in hegtenis

2011-07-05 19:58

Nigerië se veiligheidsdienste het meer as 100 vermeende lede van die radikale Islamitiese sekte Boko Haram in hegtenis geneem.

Vroue met burkas in hegtenis geneem

2011-04-11 17:00

Twee vroue, wat gesigsluiers gedra het, en talle ander mense is in Parys, Frankryk, tydens ‘n betoging in hegtenis geneem.

Rusie woed in Duitsland oor Islam se plek

2011-03-09 08:46

’n Skerp rusie het in die geledere van die regerende Christen-Demokrate in Duitsland oor die plek van die Islam in die land uitgebreek.

Duisende stroom na vermoorde minister se begrafnis

2011-03-05 08:48

Duisende Pakistanse burgers het die begrafnis bygewoon van 'n minister wat vermoor is oor sy teenkanting teen ’n omstrede wet.

Katolieke Pakistanse minister doodgeskiet

2011-03-02 14:43

‘n Katolieke Pakistanse minister, wat glo teen die land se omstrede wet rondom godslastering was, is deur gewapende mans doodgeskiet.

Britse skoliere geleer om hande af te kap

2010-11-22 04:56

By Islamitiese skole oor Brittanje heen word geleer hoe om ‘n misdadiger se hand af te kap en dat Jode saamsweer om die wêreld oor te neem.

Ghaddafi maak Italianers kwaad

2010-09-02 07:49

Die Libiese diktator, kol. Moeammar Ghaddafi, het homself opnuut baie ongewild in Italië gemaak.

Duitse polisie sluit moskee in Hamburg

2010-08-10 09:40

Die Duitse polisie het ’n klopjag op die groot Taiba-moskee in Hamburg uitgevoer en enige religieuse verrigtinge in die gebou verbied.

Hollander loods internasionale anti-Islam groep

2010-07-16 03:06

Volgens die omstrede Nederlandse politikus, Geert Wilders, gaan hy ‘n internasionale vryheidsalliansie loods om sy anti-Islam boodskap te versprei.

Handgranaat dood twee sokkerkykers

2010-07-08 14:00

Twee mans wat besig was om die semi-finaal tussen Duitsland en Spanje te kyk, is dood toe ‘n handgranaat in hul huis in ontplof.

Islam-leier: Val vredesmagte aan

2010-07-05 12:36

Die leier van Somalië se Shehab-milisie het 'n beroep op sy vegters gedoen om vredesmagte van die Afrika-unie aan te val.

Switserland wil burka verban

2010-05-24 11:18

Meeste Switserse burgerlikes is glo ten gunste van die verbanning van die Islamitiese gesigsluier, ook bekend as die burka.

Vrou word beboet oor burka

2010-05-05 05:49

Italiaanse polisie het ‘n vrou met £50 (byna R500) beboet omdat sy ‘n volle Islamitiese burka gedra het en dit nou teen die wet is.

Mogadisjoe: Radiostasies verbied om musiek te speel

2010-04-13 15:33

Radiostasies in Mogadisjoe speel nie meer musiek nie weens ‘n verbod wat tien dae gelede deur Islamietiese rebelle ingestel is.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.