ARTIKELS OOR irak

Irak: 10 sterf toe motorbom ontplof

2010-11-08 11:21

Sowat 10 mense is dood en 38 is beseer toe ‘n motorbom in Karbala, Irak, afgegaan het, het owerhede bekend gemaak.

Hond herstel van stresversteuring ná tyd in Irak

2010-08-05 15:35

‘n Militêre hond genaamd Gina herstel van post-traumatiese stresversteuring (PTSV) nadat sy ses maande in Irak spandeer het.

Motorbom ruk Irak voor verkiesing

2010-03-07 00:16

‘n Motorbom het die dood van minstens drie mense veroorsaak nadat dit op die vooraand van Irak se verkiesings afgegaan het.

Geen meer Franse troepe na Afganistan

2010-01-29 23:27

Frankryk sal nie meer troepe Afganistan toe stuur nie, het die Franse minister van buitelandse sake, Bernard Kouchner, gesê.

Brown moet getuig oor Irak

2010-01-22 10:46

Die Britse premier, Gordon Brown, kan so vroeg soos volgende maand amptelik gevra word om getuienis te lewer in die Irak-ondersoek.

Berugte firma hét omgekoop

2009-11-11 11:40

Voormalige base van die berugte Blackwater-sekuriteitsmaatskappy het erken dat hulle amptenare in Irak omgekoop het.

Bomme eis 153

2009-10-29 12:42

Die departement van gesondheid in Irak het bevestig dat twee bomme wat Bagdad geskud het 153 mense se lewens geëis het.

3 polisiemanne, soldaat doodgeskiet

2009-09-25 02:17

Drie polisiemanne en 'n soldaat is in twee verskillende voorvalle in Mosul in die noorde van Irak doodgeskiet.

Kenner: hou dwelms uit oorlog

2009-08-20 09:33

'n Kenner oor wapenbeheer beskou die gebruik van dwelmmiddels in oorloë as uiters gevaarlik en sê dit moet gestaak word.

41 dood, 150 beseer in Irak-bomme

2009-08-10 08:37

Ten minste 41 mense is dood en 150 is beseer toe twee vragmotors en twee motors met plofstof gelaai, gedetoneer is.

Blair moet getuig in Irak-ondersoek

2009-07-30 22:45

Voormalige Engelse premier Tony Blair sal gevra word om te getuig in ‘n ondersoek na die Irak-oorlog.

 

6 Polisielede dood, 27 beseer in Irak-aanval

2010-08-07 12:25

Ses polisiebeamptes is dood en 27 is beseer in ‘n reeks aanvalle op sekuritetsmagte in Baghdad en Fallujah, het amptenare gesê.

Irak: Bomme teiken huise van polisiemanne

2010-04-24 03:12

Sewe mense, insluitend 'n soldaat wat 'n ontploffing wou keer, is dood nadat bomme rondom huise van polisiemanne ontplof het.

'Talle Britse oud-soldate is bossies'

2010-02-05 10:14

Sir Richard Dannatt het gewaarsku dat honderde soldate slagoffers van sielkundige trauma is ná die oorloë in Irak en Afganistan.

36 dood in bomaanval

2010-01-26 01:10

Sowat 36 mense is tydens bomaanvalle op drie gewilde hotelle in Bagdad oorlede en menigte ander is beseer, sê owerhede.

Soldaat sterf in Irak

2010-01-03 02:03

Die Amerikaanse weermag het bekendgemaak dat een van hulle soldate in Irak gesterf het. Sy identiteit is nog nie bekend nie.

Saddam Hoesein wou glo ontsnap

2009-10-29 17:04

Saddam Hoesein het glo planne gehad om uit die tronk waar hy aangehou was te ontsnap, net ’n paar maande voor hy vervolg is.

Man skiet 11, pleeg selfmoord

2009-10-16 16:37

Sowat 11 mense is dood en byna 65 is gewond nadat 'n selfmoordbom-aanvaller 'n moskee op 'n heilige biddag aangeval het.

Gevangenes wil tronk oorneem

2009-09-11 11:48

Gevangenes het ontwrigting veroorsaak nadat hulle ‘n brand binne die Abu Ghraib-tronk gestig en wagte aangeval het.

41 dood, 150 beseer in Irak-bomme

2009-08-10 08:40

Ten minste 41 mense is dood en 150 is beseer toe twee vragmotors en twee motors vol plofstof gedetoneer is.

Oorskot van soldaat na 2 dekades gevind

2009-08-02 15:52

Die oorskot van die eerste Amerikaner wat tydens die Persiese Golf-oorlog vermis geraak het, is in Irak gevind.

Robert Gates met besoek aan Irak

2009-07-28 11:12

Robert Gates, die VSA se minister van verdediging, was Dinsdag in Irak om die land se Shitte, Sunni en Kurdiese gemeenskappe te vra om die strydbyl te begrawe.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.