ARTIKELS OOR ipl

Parnell: 'Ek't niks verkeerd gedoen'

2012-05-21 14:45

Wayne Parnell het 'n verklaring uitgereik ná berigte dat hy in 'n polisie-klopjag betrokke was by die Oak Woods-hotel in Juju, Indië.

AB se Challengers uit IPL

2012-05-20 22:01

Suid-Afrika se Dale Steyn het drie paaltjies vir agt lopies geneem en die Deccan Chargers na ‘n oorwinning met nege lopies gelei.

AB verwoes Royals

2012-04-23 22:00

Die Suid-Afrikaner AB de Villiers en Tillakaratne Dilshan het ‘n onoorwonne vennootskap van 122 lopies van 50 balle aangeteken.

Botha lei Redbacks

2012-04-02 15:24

Die veelsydige Suid-Afrikaanse krieketspeler Johan Botha is as kaptein van die Australiese twintig20-span, die Redbacks, aangewys.

Albie steek (weer) tong uit vir SA keurders

2011-05-25 08:18

Albie Morkel kon nie die span vir die Wêreldbeker haal nie, maar in die Wankhede-stadion het hy weer laaste gelag, dié keer vir die Chennai Super Kings.

IPL-danser kry trekpas ná sy krieketmanewales uitlap

2011-05-10 09:22

’n Suid-Afrikaanse danser by die IPL-kriekettoernooi is huis toe gestuur nadat sy op ’n blog die manewales van krieketspelers uitgelap het.

Malinga 'het besering nagemaak'

2011-04-26 23:00

Die Sri Lankaanse bouler Lasith Malinga sê hy is onsteld oor berigte dat hy ‘n besering nagemaak het om pligte teenoor sy land te ontduik.

Krieketmal Indië maak gereed vir IPL

2011-04-05 23:00

Slegs ses dae nadat die Indiese krieketspan die wêreldbeker omhoog gehou het, sal die aandag in dié krieketmal land na die IPL verskuif.

Windies se Lara wil weer speel

2010-12-03 14:51

Die voormalige Wes-Indiese kolwer Brian Lara het aangekondig dat hy na 'n uittrede van drie jaar, weer in die Indiese Premierliga wil speel.

IPL vry na oud-kaptein van Aus

2010-05-13 14:47

Die voormalige Australiese krieketkaptein Steve Waugh is deur een van die nuwe IPL-franchises vir volgende jaar, 'n pos aangebied.

Toutrek oor Proteas

2010-04-29 09:05

Toutrekkery oor die dienste van die krieketsterre Jacques Kallis en Mark Boucher vir die Indiese Kampioene-liga het glo reeds agter die skerms begin.

Proteas steeds in Indië

2010-04-22 15:56

Vyf Proteas speel steeds in Indië in die uitspeelwedstryde van die Indiese Premierliga terwyl hul spanmaats binnekort vir Barbados vertrek.

Mahela kry 100; Kallis weer puik

2010-04-05 12:32

Mahela Jayawardene het die vierde honderdtal van vanjaar se IPL gemoker om die Kings XI Punjab se reeks nederlae te beëindig.

Kallis verloor eerste paaltjie in IPL

2010-03-24 08:22

Jacques Kallis het uiteindelik sy paaltjie in vanjaar se Indiese Premierliga verloor, maar dit het nie sy span gekeer om hul wedstryd te wen nie.

Twee nuwe IPL-spanne aangekondig

2010-03-21 23:21

Pune en Kochi is die twee nuwe spanne wat in 2011 aan die Indiese Premierliga (IPL)-kriekettoernooi gaan deelneem.

Smith weer uit met gebreekte vinger

2010-03-16 11:03

Die Protea-kaptein Graeme Smith sal nie verder aan die Indiese Premierliga deelneem nie nadat hy sy vinger op twee plekke gebreek het.

Knight Riders skok IPL-kampioene

2010-03-13 17:01

Die Kolkata Knight Riders het die verdedigende Indiese Premierliga-kampioene, die Deccan Chargers, met 11 lopies in Kolkata geklop.

‘Moeë’ Proteas fyn dopgehou in IPL

2010-03-11 09:47

Die Proteas se breintrust gaan die Suid-Afrikaanse krieketspelers monitor wanneer hulle vandeesmaand in die Indiese Premierliga (IPL) deelneem.

IPL dalk regte doepa vir Duminy

2010-02-26 14:41

Die handbesering wat JP Duminy in Gwalior opgedoen het, is dalk net ’n bedekte seën vir dié beleërde Suid-Afrikaanse kolwer.

Sekerheid in Indië kwel Aus voor IPL

2010-02-22 15:51

Krieketspelers wat by die IPL betrokke is, vergader Dinsdag met die Australiese Krieketspelers-vereniging oor die sekerheidsituasie in Indië.

 

Wayne Parnell vasgetrek by 'dwelmparty'

2012-05-21 10:30

Die Suid-Afrikaanse krieketspeler Wayne Parnell is saam met een van sy IPL-spanmaats by 'n beweerde dwelmparty in Moembaai in hegtenis geneem.

Vyf IPL-spelers geskors vir knoeiery

2012-05-15 21:06

Vyf plaaslike IPL-spelers is uit krieket geskors ná ‘n operasie deur ‘n plaaslike TV-kanaal wat beweerde knoeiery en korrupsie ondersoek het.

Tendulkar bedank as Mumbai-kaptein

2012-04-03 11:07

Sachin Tendulkar het as kaptein van die IPL-span die Mumbai Indians bedank vir 'n "blaaskans van die verantwoordelikheid van kapteinskap".

Andrew Symonds tree uit

2012-02-16 15:08

Andrew Symonds, wat as veelsydige speler vir die Australiese krieketspan gespeel het, het sy uittrede uit profesionele krieket aangekondig.

Gayle se kanonkolf spook ...

2011-05-24 09:41

Die kwalifiserende wedstryd vir die IPL-eindstryd, tussen die Royal Challengers en Chennai Super Kings, is die tweede stryd in drie dae tussen dié spanne.

Albie moker rekord-sesse

2011-05-01 23:08

Die Chennai Super Kings het ‘n indrukwekkende terugvegpoging geloods om hul wedstryd teen die Deccan Chargers met 19 lopies te wen.

Albie kook vir Chennai Super Kings

2011-04-25 23:16

Michael Hussey het 61 lopies gemoker om die Chennai Super Kings na ‘n oorwinning met 25 lopies oor die Pune Warriors in die IPL te lei.

SA'ners lag al die pad bank toe

2011-01-10 10:06

Dale Steyn is nie net die voorste bouler op die Interna­sionale Krieketraad se ranglys vir toetsboulers nie, hy lag ook al die pad bank toe.

SA kry kitsrugby

2010-06-20 08:05

Suid-Afrikaanse rugby staan op die drumpel van ’n reuse-verandering met die geboorte van ’n nuwe internasionale kompetisie op plaaslike bodem.

Aanslag op T20-kroon begin

2010-04-30 08:30

Kwaliteit en nie kwantiteit nie. Dít is waarna gestreef word in die Internasionale Krieketraad se Twintig20-Wêreldtoernooi in die Wes-Indiese Eilande.

Nuwe IPL-baas aangewys

2010-04-26 15:35

Die beheerraad van die Indiese Premierliga (IPL) het Chirayu Amin as die Twintig20-liga se tydelike voorsitter aangestel.

IPL pootjie Proteas se voorbereiding vir WB

2010-04-08 08:43

Die Proteas se onvermoë om gereeld plek te kry in die Indiese Premierliga-krieketspanne is besig om hul voorbereiding te belemmer.

Beseerde Brett Lee wel in T20

2010-03-30 15:13

Ten spyte van 'n lastige elmboogbesering sal die snelbouler Brett Lee wel vir Australië by die Twintig20-wêreldtoernooi verteenwoordig.

Tendulkar wys jy hoef nie bal uit stadion te moker

2010-03-23 14:07

Die Indiese meester Sachin Tendulkar het gewys dat jy nie elke bal uit die stadion uit hoef te moker om sukses in twintig20-krieket te behaal nie.

Kallis lei Challengers na sege

2010-03-17 09:25

Jacques Kallis het twyfel oor sy vermoë as blitskolwer begrawe toe hy feitlik op eie houtjie aan die Royal Challengers Bangalore 'n sege besorg het.

Sehwag laat waai vir Daredevils

2010-03-16 08:22

’n Warrelwind-beurt het die Delhi Daredevils gehelp om die Rajasthan Royals in Ahmedabad met 6 paaltjies in die Indiese Premierliga te klop.

Gee IPL voorkeur, vra Ray Jennings

2010-03-12 11:53

Vir die volgende ses weke sal al die aandag op die baie gewilde Indiese Premierliga (IPL) in Indië gevestig wees.

Afghanistan ‘skrikkerig vir SA snelboulers’

2010-03-09 09:32

Afghanistan se kolwers is blykbaar banger vir die snelboulers van die Proteas se boulaanval as vir dié van Indië.

Aussies mag IPL boikot

2010-02-23 12:25

Australiese krieketsterre het geweier om hulle by vanjaar se Indiese Premierliga aan te meld mits daar aan hul eise vir sekuriteit voldoen word.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.