'n Hofgeding teen 'n Chinese maatskappy wat die iPad-handelsmerk reeds in die jaar 2000 geregistreer het, kan Apple miljoene dollars kos.
Apple het gesê sy nuwe iPad sal teen die einde van die maand in 50 lande, waarvan Suid-Afrika een is, beskikbaar wees.
Met die nuwe iPad wat nog nie eens 'n week op winkelrakke is nie, kla 'n groep eienaars nou dat die toestel baie gou warm raak.
Die selfoonmaatskappy Nokia se ontwerphoof het bevestig dat hy hard aan die werk is aan 'n tabletrekenaar wat Apple se iPad opdraand kan gee.
Die rekenaarmaatskappy Apple het die nuwe iPad onthul met ’n hoër resolusiebeeld en meer moderne weergawe van die Apple TV-boks.
'n Nuwe, beter toegeruste weergawe van die iPad-tabletrekenaar sal na verwagting op 'n mediageleentheid bekendgestel word.
Die tegnologiereus Apple beplan glo om die jongste iPad-weergawe oor 'n paar weke bekend te stel, het die webwerf AllThingsD berig.
Onlangs ontdekte patentaansoeke wys die tegnologiereus Apple oorweeg skokabsorbeerders om die glas van sy toestelle teen skade te beskerm.
Amazon, met sy Kindle Fire, en Nokia, saam met Microsoft, bou in die mark vir draagbare tegnologie momentum terwyl BlackBerry agter raak.
Aanlyn-bedrieërs gebruik die dood van die voormalige hoof van Apple, Steve Jobs, as ‘n geleentheid om ‘n slenter op Facebook te versprei.
Die Amerikaanse president, Barack Obama, het bekendgemaak Steve Jobs het aan hom ‘n iPad gegee voor die tabletrekenaar se bekendstelling.
Apple het Samsung 'n reuseslag toegedien toe ‘n Duitse hof die verkoop van die Koreaanse firma se tabletrekenaars daar verbied het.
Angelina Jolie en Brad Pitt se vyfjarige dogter Shiloh besit haar eie iPad en gebruik dit om haar besig te hou wanneer sy met haar ouers reis.
Bemanningslede van British Airways gebruik nou die iPad om ‘n nuwe dimensie aan kliëntediens in die lug te bring.
Die video-oproepdiens Skype het ‘n gratis video-oproepprogram vir die iPad vrygestel en dit is nou deur die iTunes App Store beskikbaar.
Die internet-nuusbron Daily Maverick het iMaverick vrygestel wat hulle as "Suid-Afrika se eerste iPad-koerant" beskryf.
Samsung het Apple versoek om hul nuutste produkte te wys, want die iPad-vervaardiger is besitlik oor patentregte op soortgelyke produkte.
Die groot skares wat Apple se iPad 2 elders regoor die wêreld ingewag het, is nie in Suid-Afrika by die vrystelling te sien nie.
Twee mans het ‘n klag teen die maatskappy Apple ingedien oor beweerde insameling van inligting oor hul geografiese ligging.
Chinese families toon hul lojaliteit teenoor oorlede familielede deur luukse items te verbrand, en die iPad is glo hoog op die begeerlys.
‘n Nuwe, beter, vinniger en dunner weergawe van die iPad is by die Yerba Buena-kunssentrum in San Francisco bekend gestel.
Ná maande se gerugte en bespiegelings op die internet sal Apple die opvolger van die iPad in San Francisco bekendstel.
Pres. Zuma sal sy staatsrede voor die parlement lewer met behulp van Apple se gewillde tabletrekenaar, die iPad.
‘n Prototipe van Apple se nuutste iPad is by Rupert Murdoch se spoggerige bekendstelling van sy nuwe digitale koerant, The Daily, gesien.
Die Apple iPad-tabletrekenaar het amptelik sy buiging in Suid-Afrika gemaak, het die verspreider, Core Group, gesê.
Die Britse miljardêr Richard Branson sal binnekort 'n tydskrif wat alleenlik op die iPad beskikbaar sal wees, in New York bekendstel.
Zynga het aangekondig dat ‘n spesiale weergawe van die sosiale aanlyn-speletjie Farmville binnekort vir iPad’s beskikbaar sal wees.
Vir jare al sukkel hulle met hul vet vingers om SMS’e te tik op die moderne selfone, maar nou kom iPad tot hul redding.
‘n Australiese restaurant het hul spyskaarte die trekpas gegee en vervang met die gesogde Apple iPad vir klante om disse vanaf te kies.
Die FBI het ondersoek ingestel na ‘n sekuriteitsoortreding deur Apple se iPad, wat die persoonlike inligting van AT&T-kliënte bekend gemaak het.
Die Australiese lae-koste lugdiens, Jetstar, is die eerste lugredery wat iPads aan passasiers aanbied vir vermaak aan boord ‘n vliegtuig.
Apple se lang verwagte iPad sal Vrydag in ‘n verskeidenheid lande van Australië en Japan na Europa op die rakke verskyn.
Die dollars het behoorlik ingerol vir Apple in die eerste kwartaal van 2010 – en dis alles te danke aan die iPhone se flink verkope.
Pryse vir die nuwe iPad wat aan die einde van die maand in Suid-Afrika beskikbaar sal wees, is deur die verskaffers bevestig.
'n Toenemende aantal gebruikers kla oor sekere aspekte van die tegnologiereus Apple se jongste iPad-model.
Dit wil voorkom of Apple minder wins maak met elke nuwe weergawe van die iPad wat bekendgestel word.
Die Amerikaanse tegnologiereus Apple het sonder redes bekendgemaak dat die aflewering van sy nuwe iPad met drie dae vertraag is.
Vergeet van die iPad 3 – gerugte op tegnologieblogs dui daarop dat die nuwe weergawe van dié treffertoestel dalk eerder die iPad HD kan heet.
'n Chinese blog het die wêreld aan die gons ná hy foto's gepubliseer het van wat hy beweer Apple se nuwe iPad 3-model is.
Afrika het sy eerste tabletrekenaar wat met die iPad en soortgelyke Westerse uitvindsels sal meeding, op die rakke in die DRK geplaas.
Primate in Amerika is besig om die Apple iPad te ontdek en orangoetangs is veral mal daaroor om met hierdie toestelle te eksperimenteer.
'n Ouer het ‘n video op YouTube gelaai wat wys hoe haar eenjarige baba maklik met ‘n iPad werk, maar met die eenvoud van ‘n tydskrif sukkel.
Die aanlyn reisagent ebookers.com se nuwe iPad-program stel gebruikers in staat om hotelkamers in die omgewing te vergelyk en te bespreek.
Die aanlynwinkel Amazon het sy nuwe kleurskerm-tabletrekenaar, die Kindle Fire, bekendgestel om Apple se iPad die stryd aan te sê.
Rugby24, ’n splinternuwe iPad-program wat jou als oor die Wêreldbeker-toernooi in Nieu-Seeland sal vertel, is op Apple se iStore gelaai.
Terwyl 'n verliefde paartjie in Denver, Colorado die huwelik betree het, het die bruid se strooimeisie agter ‘n glasskerm saamgekuier.
Die bekende Britse Biblioteek in Londen het ’n dapper stap die toekoms in geneem toe sy Apple iPad-toepassing onlangs bekend gestel is.
‘n Chinese man het met ‘n oplossing vorendag gekom vir platsak Apple-aanhangers wat graag ‘n iPad in die hande wil kry – bou dit self.
Die kunstenaar Simon Pierro se voorskou van die iPad-bedryfstelsel is indrukwekkend, al word iOS 5 eers Maandag bekendgestel.
Vlieëniers sal binnekort Apple se iPad in die stuurkajuit gebruik en passasiers sal veiligheidsmaatreëls op die tabletrekenaar kan lees.
Apple het aangekondig dat die iPad 2 teen Vrydag die winkelrakke in Suid-Afrika sal tref en ook in Japan, Singapoer en Suid-Korea beskikbaar sal wees.
Die Amerikaanse kongreslid Jesse Jackson Jr. het gesê Apple se iPad is “verantwoorderlik vir die eliminasie van duisende werke.”
Die iPad is nou goedkoper bekombaar in Suid-Afrika ná verspreiders die voorgestelde prys, volgens die internasionale trant, afgebring het.
Steve Jobs, Apple se uitvoerende hoof, het almal verbaas toe hy self die iPad2 in San Fransisco bekendstel.
Apple het hul langverwagte subskripsiediens vir digitale koerante, tydskrifte, musiek en videos onthul.
Apple het volgens gerugte met die vervaardiging van die volgende generasie iPad begin en hy sal spog met talle nuwe funksies.
Rupert Murdoch, voorsitter van News Corp, het die eerste koerant bekendgestel wat spesifiek vir tablet-toestelle ontwerp is.
Apple kondig ‘n reuse wins aan. Ondanks Steve Jobs se siek-verlof klim die maatskappy se aandele weer ná aankondiging van gesonde wins.
Die iPad het skielik kompetisie bygekry Doeronder noudat Australië se kommunikasiereus, Telstra, die T-Touch Tab bekendgestel het.
Die vervaardiger van Blackberry, Research in Motion (RIM), het 'n teiken op die iPad se rug geverf met sy nuwe 'tabletrekenaar,' die PlayBook.
Die bekendstelling van die nuwe iPad is in sekere lande vertraag ná LG aangekondig het dat hulle nie die reuse aanvraag kan bevredig nie.
Stefan Magdalinski wou iets spesiaals doen vir sy vrou se verjaarsdag en ‘n iPad omhul in sjokolade was toe net die ding.
Persoonlike inligting van sekere gebruikers van Apple se iPad is onthul weens ‘n sekuriteitsfout van ‘n netwerk, het AT&T Inc gesê.
Talle nagemaakte toestelle wat Apple se iPad namaak en teen goedkoper pryse verkoop word kan nou ook gekoop word.
Apple het 1 miljoen iPad-tabletrekenaars in slegs 28 dae verkoop, het die maatskappy Maandag aangekondig.
Wanneer die Apple iPad in die VSA op die rak verskyn, sal nog een vraag beantwoord moet word: Sal dit voldoen aan al die verwagtinge?