ARTIKELS OOR internet

Woede oor video van Chinese seuntjie in sneeu

2012-02-08 13:10

‘n Video waarop ‘n vierjarige Chinese seuntjie deur sy ouers gedwing word om byna kaal deur die sneeu te hardloop het woede ontlok.

Definisie van 'breëband' in SA nie verander

2012-02-06 13:01

Die minimum-vereiste vir 'n internetverbinding om in Suid-Afrika as "breëband" te kwalifiseer, sal nie gou verhoog word nie.

Nuwe internet-ster lok al meer aandag

2012-01-30 14:00

Die webwerf Pinterest is besig om te ontpop as 'n ernstige mededinger in die wêreld van sosiale media.

Waarskuwing vir aanlyn-bankdienste uitgestuur

2012-01-18 10:00

Die bankdienste se sekuriteitsafdeling het nóg 'n waarskuwing aan kliënte uitgestuur om waaksaam te wees wanneer hulle aanlyn gaan.

SA se eie Justin Bieber op YouTube

2011-12-01 12:00

Die videodiens YouTube is deesdae ook in Afrikaans beskikbaar en met dié lewer die webblad nou ook plaaslike sangsensasies.

Google maak dit moeiliker om onwettig af te laai

2011-11-25 13:14

Die internet-reus Google het verskeie webblaaie van sy soekblad verwyder in ‘n poging om die onwettige aflaai daarvan stop te sit.

Google laat vaar energieplan, ander projekte

2011-11-23 15:31

Die internet-soekreus Google het sy ambisieuse plan om hernubare energie goedkoper as fossielbrandstof te maak laat vaar.

Tegnologie maak emigreer makliker, verlange minder

2011-11-21 14:27

Vooruitgang in tegnologie het van mense se hoofredes om werk oorsee van die hand te wys, uit die weg geruim, het navorsing bevind.

Stuur geld na Facebook-vriende met PayPal

2011-11-19 11:30

Die aanlyn finansiële transaksiereus PayPal het ‘n program bekendgestel wat vriende in staat stel om vir mekaar oor Facebook geld te stuur.

Man wat wou trou betaal duur ná aanlyn-swendelary

2011-11-17 22:58

‘n Man van Arizona het hom lelik vasgeloop in ‘n aanlyn-swendelary toe hy na die Oekraïne gereis het om sy aanstaande bruid te ontmoet.

Porno-vlaag op Facebook raak probleem

2011-11-16 10:46

Facebook ondersoek 'n vlaag van pornografiese en gewelddadige foto’s wat wyd en syd op die sosiale netwerk te sien is.

Opstande, troue en Jobs laat wêreld gesels

2011-11-10 08:13

“Arabiese lente” en “koninklike troue” is volgens ’n meningsopname 2011 se topfrases en die ontslape Apple-hoof, Steve Jobs, die topnaam.

Facebook-kommentaar nou op Google

2011-11-03 22:02

Facebook-gebruikers se kommentaar kan hul soms in ‘n verleentheid bring en nou sal dit vir die wêreld op Google se soekblad te sien wees.

Gmail kry ‘n nuwe jas

2011-11-02 16:00

Die internetreus Google het sy gratise e-posdiens Gmail se nuwe en verbeterde uitleg bekendgestel en gebruikers kan nou oorskakel.

Musieklegende kap Apple oor iTunes

2011-11-02 09:11

Pete Townshend van die rockgroep The Who het Apple gekap en gesê sy musiekdiens iTunes is ‘n “vampier” wat musikante vir eie gewin uitbuit.

Oprah is mal oor die internet

2011-10-28 21:02

Ná ‘n hoogs suksesvolle loopbaan op televisie, het Oprah Winfrey besluit om die digitale wêreld van die internet te betree.

Veldtog teen Facebook begin oor privaatheid

2011-10-28 08:00

Toe ’n student Facebook gevra het om sy persoonlike inligting aan hom te stuur, was 1 200 bladsye die laaste ding wat hy verwag het.

Google haal R800 miljoen uit vir nuwe kantore

2011-10-24 08:24

Google se hoofkwartiere, die Googleplex, sal verder groei ná die internet-soekreus eiendom ter waarde van R800 miljoen aangeskaf het.

Skok toe kinderprogram met porno vervang word

2011-10-18 11:31

'n Televisieprogram vir kinders, Sesame Street, is weer op YouTube te sien na kuberkrakers die heilsame inhoud met pornografie vervang het.

Kuber-verkragter vasgetrek

2011-10-07 23:10

Die 22-jarige ‘Kuber-verkragter’ wat klaarblyklik meeste van sy slagoffers via die internet geteiken het, is in hegtenis geneem.

Inbrekers gebruik Facebook, Twitter om jou huis te kies

2011-09-28 09:34

Die volgende keer wat jy die huis verlaat, moet dit dalk liewer nie tweet of op Facebook verkondig nie, want inbrekers luister.

Meer kinders kyk na porno-webwerwe met selfone

2011-09-26 22:50

Minstens 90% van kinders tussen die ouderdom van agt en 16 het al aanlyn na pornografie gekyk, al was dit per abuis.

Dié lande spog met vinnigste internet

2011-09-21 14:36

Lande in Oos-Europa en Asië geniet bo-gemiddeld vinnige internet terwyl ander gevorderde lande, en Afrika, met stadige verbindings aanspook.

Vreemdelinge kan nou op Facebook luister

2011-09-15 10:40

Facebook het ‘n nuwe Subscribe-knop bekendgestel wat vreemdelinge in staat stel om toegang tot gebruikers se jongste brokkies te kry.

Vodacom slaan vure dood oor BlackBerry-diens

2011-09-14 13:14

Vodacom het sy planne om beperkings op sy BlackBerry Internet Service toe te pas, probeer verbloem na gebruikers ontsteld reageer het.

Vodacom beperk BlackBerry Internet Service

2011-09-12 14:05

Die selfoondiensverskaffer Vodacom het aangekondig hy sal beperkings op die gebruik van sy BlackBerry Internet Service (BIS) plaas.

10% teken op ander se Facebook, e-pos in

2011-09-08 11:54

Een uit 10 mense erken hulle loer deur ander se e-posboodskappe of aanlynrekeninge sonder hul toestemming, het ‘n studie bevind.

Pa dagvaar Facebook oor dogter se gewaagde foto’s

2011-09-07 11:48

‘n Pa van Noord-Ierland dagvaar Facebook omdat sy 12-jarige dogter gewaagde foto’s van haarself op die sosiale netwerk kon laai.

Malema genereer R2 milj. se negatiewe publisiteit

2011-09-02 14:58

Die bohaai oor Julius Malema se dissiplinêre verhoor by Luthuli-huis het negatiewe publisiteit ter waarde van R2 miljoen aanlyn gegenereer.

Verkeerde vrou kry haatboodskappe oor hond se hel

2011-08-30 08:13

Seuntjie, die worshond wat byna dood toe is nadat hy ’n dosis Cat ingekry het, het ’n storm laat losbars oor ’n onskuldige Carlien Crous.

Google beboet oor verkope van onwettige medikasie

2011-08-25 10:29

Die internet-reus Google sal 'n boete van sowat R3.6 miljard moet betaal nadat advertensies vir onwettige medikasie op sy soekblad verskyn het.

Studie: Facebook-vriende raak uitgekuier

2011-08-23 10:49

Jy is een van vele as jy dit onlangs makliker gevind het om nie vriende se gekerm op Facebook te lees nie, het ‘n nuwe studie bevind.

Vind uit wie jy meeste op Facebook afloer

2011-08-19 10:22

Met een kliek kan jou internet-leser onthul wie jy die meeste op Facebook bewonder – dalk die mooi gesiggie met wie jy nie bevriend is nie.

Google-krabbel vereer wiskundige

2011-08-17 11:22

Die gevorderde slimkoppe by Google eer beskeie een van die wiskunde se grootste breine met hul jongste krabbel – ‘n primitiewe swartbord.

Pedofiel-netwerk oopgevlek

2011-08-03 22:59

Die polisie het 'n reuse pedofiel-netwerk wat beeldmateriaal van kinders wat mishandel word op die internet publiseer, oopgevlek.

Advertensies val vriende op Twitter in die rede

2011-07-30 16:00

Die sosiale netwerk Twitter het aangekondig adverteerders se tweets sal binnekort tussen vriende se brokkies op die blad verskyn.

Presies hóé erg is jou Facebook-verslawing?

2011-07-27 10:44

'n Nuwe inpropprogram stel jou nou in staat om vas te stel presies hoeveel tyd jy op webwerwe soos Facebook spandeer.

Onbeperkte internet ‘SA se goedkoopste nóg’

2011-07-19 12:10

Die internet-diensverskaffer OpenWeb het ‘n onbeperkte internet-paket beskikbaar gestel wat hy as die "goedkoopste ooit" adverteer.

Meer as ‘n miljoen webtuistes in China gesluit

2011-07-14 10:44

Meer as 'n miljoen webtuistes het verlede jaar in China gesluit, maar amptenare hou steeds vol dat Chinese burgers vryheid van spraak het.

82% minder gemorspos in 2011

2011-07-05 13:02

‘n Jaar gelede was gebruikers oorlaai met elektroniese gemorspos oor kitsfoefies, maar vanjaar lyk die e-posbusse heelwat netjieser.

200 miljoen tweets daagliks op Twitter

2011-07-01 15:15

Twitter-gebruikers stuur daagliks 200 miljoen tweets, meer as drie keer die 65 miljoen van verlede jaar, het die sosiale netwerk gesê.

Trouklokkies lui vir Bolandse vrou op Skype

2011-06-24 09:11

'n Wellingtonse vrou gaan geskiedenis maak wanneer sy en haar verloofde deur middel van Skype in die huwelik bevestig word.

Google eerste tot by ‘n miljard besoekers

2011-06-22 11:10

‘n Internet-statistiekgroep het bekendgemaak dat die soekreus Google die eerste aanlyngroep is om ‘n miljard besoekers in ‘n maand te lok.

‘Jammer, jy is nie mooi genoeg nie’

2011-06-21 09:12

’n Webwerf wat daaraan gewy is om aantrek­like mense bymekaar te bring het 30 000 minder mooi lede verwerp en hul lidmaatskap beëindig.

Kuberkrakers teiken Turkse regering

2011-06-14 21:07

'n Groep kuberkrakers het in protes teen die toepassing van sensuur op die internet, webblaaie van die Turkse regering geteiken.

VN: 'Internet-toegang is ‘n mensereg'

2011-06-06 20:59

Die Verenigde Nasies sê toegang tot die internet is ‘n mensereg en om mense van die web te ontkoppel, is ‘n skending van regte.

Egiptiese aktiviste voor die hof gedaag

2011-05-30 23:04

Die Egiptiese weermag het twee joernaliste en ‘n blogger gedagvaar omdat hulle na bewering dié land se weermag gekritiseer het.

G8 sal meer regeringsinvloed op internet steun

2011-05-26 13:20

The G8 summit in France will agree government has a role in "creating an environment in which the Internet can flourish in a balanced manner", according to a draft statement Thursday.

Playboy bring 57 jaar van naaktheid aanlyn

2011-05-23 13:42

Die manstydskrif Playboy is besig om elke enkele blad vanaf die eerste uitgawe, waarop Marilyn Monroe in Desember 1953 gepronk het, aanlyn te laai.

Facebook in verleentheid oor 'smeerveldtog'

2011-05-13 12:12

‘n Mislukte poging tot ‘n smeerveldtog teen die internetreus Google het vir Facebook in 'n groot verleentheid ontaard.

 

Spele in Londen bring dalk internet tot stilstand

2012-02-08 12:27

'n Toename in internetgebruik tydens die Olimpiese Spele in Londen kan Brittanje se netwerk-infrastruktuur oorweldig, het owerhede gewaarsku.

Miljoene dalk hul data kwyt

2012-01-31 12:05

Gebruikers van die lêerdeel-webwerf Megaupload kan dalk binnekort al die data kwyt wees wat hulle met die hulp van dié webdiens geberg het.

SA kuns op wêreldwye kuberskou

2012-01-30 09:00

Net een SA kunsgalery neem deel aan die tweede aanlyn-VIP-kunsskou van internasionale kontemporêre kuns wat van 3 tot 8 Februarie gehou word.

iPhone stof Kim Kardashian, Katy Perry uit

2011-12-02 13:05

Apple se iPhone het groot nuusgebeure, bekendes en popsterre almal uitgestof om die mees gesoekte term op die internet in 2011 te wees.

Tieners kies internet bo eie motor

2011-11-28 21:05

Amerikaanse tieners wil al minder agter die wiel inklim en self bestuur en sal deesdae eerder Facebook bo hul eie stel wiele verkies.

Obama kuier op Google+

2011-11-24 13:00

Google+, die internet-soekreus Google se sosiale netwerk, het ‘n nuwe groot naam as lid bygekry – die Amerikaanse president Barack Obama.

Facebook bring vreemdelinge nader aan mekaar as ooit

2011-11-23 11:12

Facebook het die grade van skeiding tussen mense van ses na vier verminder, het ‘n studie oor dié sosiale netwerk getoon.

Navorsers kry blitsige netwerk

2011-11-21 08:04

Suid-Afrikaanse navorsers beskik uiteindelik, soos die akademici van die res van die wêreld, oor ’n supervinnige rekenaarnetwerk.

Die 25 swakste internet-wagwoorde bekend

2011-11-18 11:10

‘n Internetmaatskappy wat help om gebruikers se wagwoorde aanlyn te bestuur het met ‘n lys van die onveiligste wagwoorde vorendag gekom.

Skrywer wen Facebook-stryd

2011-11-17 07:42

Die Britse skrywer Ahmed Salman Rushdie het die stryd teen Facebook gewen dat hy sy middelnaam op dié sosiale netwerk kan gebruik.

33% gebruik Facebook, Twitter by die werk

2011-11-11 11:16

Sowat een uit drie mense teken by die werk op ‘n sosiale netwerk in en Facebook is die gewildste tydverdryf by die kantoor.

Persoonlike inligting 'veilig' ná Adidas-kuberaanval

2011-11-07 10:07

Die sporttoerustingvervaardiger Adidas se webblad is van lyn af na dié maatskappy onder ‘n kuberaanval deurgeloop het.

YouTube nou in Afrikaans

2011-11-03 20:54

Google het aangekondig sy videodiens YouTube sal voortaan in twee inheemse Suid-Afrikaanse tale beskikbaar wees: Afrikaans en Zoeloe.

Facebook, Twitter sê wanneer siekte kom

2011-11-02 13:14

Die manier waarop mense sosiale netwerke soos Twitter en Facebook gebruik kan help om die uitbreek van siektes te voorspel.

Kerk voer oorlog teen internet-porno

2011-11-01 14:16

Die Anglikaanse kerk dreig om sy finansiële mag te gebruik om die golf van internet-pornografie te probeer keer.

Gebruikers dagvaar BlackBerry

2011-10-28 10:01

BlackBerry-gebruikers dagvaar die slimfoon se vervaardiger na die diensonderbreking hulle sonder e-pos en internettoegang gelaat het.

WikiLeaks hou geheime stil om geld in te samel

2011-10-24 14:39

Die berugte openbaarder van geheime, WikiLeaks, sal vir eers ophou om sensitiewe inligting te publiseer weens 'n geldtekort.

Ouers raadpleeg graag internet oor kinders se kwale

2011-10-21 22:05

Een uit agt ouers soek aanlyn antwoorde oor hul kinders se mediese toestand voor hulle die jongspan dokter toe neem, het navorsers bevind.

SA kry binnekort internet op vlugte

2011-10-14 10:19

Suid-Afrikaanse reisigers en sakemense sal binnekort nie meer droëbek op vlugte sonder internet, e-pos en SMS’e hoef klaar te kom nie.

Merkbare styging in hoeveelheid kuberaanvalle

2011-09-30 09:10

Maatskappye loop deur onder 'n stygende hoeveelheid kuberaanvalle deur aanvallers wat toenemend gesofistikeerde metodes gebruik.

Google nou 'n tiener

2011-09-27 14:38

Google vier vandeesmaand sy 13de verjaardag en die internet-reus spog met een van sy bekende verjaardagkrabbels op sy soekblad.

Google ‘peuter nie met soektogte nie’

2011-09-22 08:02

Google se voorsitter het ontken die soekreus peuter met soektogte op sy soekblad om sy eie dienste en webblaaie te bevoordeel.

Heidi Klum die gevaarlikste skoonheid aanlyn

2011-09-16 11:56

Die model Heidi Klum is uitgewys as die gevaarlikste naam aanlyn wat deur kuberkrakers gebruik word om virusse mee te versprei.

BlackBerry-eienaars se datagebruik ‘nie beperk’

2011-09-15 09:02

BlackBerry-gebruikers wat meer as 100 MB per maand gebruik sal nie aan internet-spoedbeperking onderhewig wees nie, sê Vodacom.

Facebook wil jou minder e-pos

2011-09-13 12:11

Facebook het begin om erg aktiewe gebruikers se stroom e-posse oor hul vriende se doen en late met ‘n netjiese opsomming te vervang.

Ministers van Facebook afgeraai

2011-09-12 11:04

Die Duitse minister van gebruikersbeskerming het kabinetslede teen Facebook gewaarsku omdat die sosiale netwerk glo sekerheid ondermyn.

Nuwe deure open vir porno-bedryf

2011-09-07 13:58

Ná 'n dekade lange stryd het die registrasie van .xxx-internetadresse vir pornografie-webwerwe nou amptelik begin.

News24 stel program vir Samsung TV bekend

2011-09-06 18:43

Die tegnologiereus Samsung en News24 het die vrystelling van hul internet-program vir die Samsung Smart TV bekendgemaak.

Beyoncé se magie groter as Osama, WB op Twitter

2011-08-30 14:47

Die skielike aankondiging oor Beyoncé Knowles se swangerskap het die grootste gegons nóg op Twitter afgegee.

Facebook kry 1 biljoen besoeke in Junie, Julie

2011-08-25 11:44

Facebook-vriende het in twee maande ‘n biljoen keer blaaie op die sosiale netwerk besoek, het 'n internet-statistiekgroep bevind.

Rassisme aanlyn dalk onwettig in NS

2011-08-24 15:18

Om rassistiese kommentaar aanlyn te lewer mag dalk in Nieu-Seeland onwettig wees as die land ‘n nuwe internasionale ooreenkoms onderteken.

Duitsers ‘Like’ nie Facebook se afloer

2011-08-22 10:31

'n Streek in Duitsland het staatsliggame beveel om hul Facebook-blaaie te sluit en die Like-knop van hul webtuistes te verwyder.

Internet op hol oor polisielede wat uiltjie knip

2011-08-18 09:09

'n Foto van ’n polisieman wat agteroor op sy stoel met sy mond oop lê, maak opslae na dit op verskeie sosiale netwerke gepubliseer is.

Nuwe gier is nie vir uilskuikens

2011-08-05 07:53

Vergeet van planklêers – volgens die nuutste internetgier is uile, of selfs vlermuise, meer modieus as die platste plank.

IE-gebruikers nie so slim soos hul Firefox-eweknieë

2011-08-03 14:09

Internet-gebruikers wat inligtingbrokkies op die leser Internet Explorer kry, het ondergemiddelde IK’s, sê 'n konsultasiefirma.

Kyk na VVV oor Kaappunt op Google Earth

2011-07-27 12:52

Reisigers wat Kaappunt wil besoek is dalk nie alleen nie – besoekers van die buitenste ruimte geniet tans dié natuurtoneel op Google Earth.

Internet beste plek om motor te verkoop

2011-07-19 14:39

Navorsing het getoon die beste plek vir motorhandelaars om ‘n Suid-Afrikaner te oorreed om ‘n motor te koop, is op die internet.

Ma in sop ná sy kinders op eBay adverteer

2011-07-17 16:01

'n Australiese ma wat haar kinders op die internet geadverteer het, se grap het lelik skeefgeloop toe owerhede aan haar deur kom klop.

Buurman tronk toe oor kinderporno op gesteelde Wi-Fi

2011-07-13 13:13

‘n Kuberkaker is tot 18 jaar tronkstraf gevonnis ná hy sy bure se Wi-Fi-internet gebruik het om onder hulle naam kinderpornografie te versprei.

Twee wat jihad op i-net ondersteun vas

2011-07-01 17:18

Die Spaanse polisie het twee mans in hegtenis geneem wat pro-jihad terrorisme geprys en verskeie dreigemente op die internet gemaak het.

Dít is wat SA'ners aanlyn doen

2011-06-29 20:59

Die internetstatistiekmaatskappy Effective Measures het bevind die meeste Suid-Afrikaners gebruik die internet vir e-pos- en bankdienste.

8ta stel 10 GB-pakette bekend

2011-06-23 19:57

Die Internet-diensverskaffer 8ta het aangekondig hulle sal ‘n 10 GB-paket teen R199 per maand op ‘n 24 maand-kontrak beskikbaar stel.

Slimfone nou gewilder as rekenaars vir internet

2011-06-21 14:48

Amerikaanse internetgebruikers bring meer tyd met die duime op slimfone as op die internet voor tafelrekenaars deur, lui 'n nuwe verslag.

Wees uniek, los die '.com'

2011-06-20 10:47

Die internet-organisasie ICANN het gestem om private maatskappye in staat te stel om unieke agtervoegsels aan hul webadresse te las.

Twee bruikbare nuwe webtuistes vir reisigers

2011-06-13 13:45

Triptrotting.com en igottaguide.com kombineer reis met sosiale media en sit reisigers met vriendelike gashere wêreldwyd in kontak.

Premier se seun is NS se beste 'planker'

2011-05-31 11:11

Die premier van Nieu-Seeland se seun is as die land se beste “planker” vereer nadat ‘n foto van sy toertjie op die internet verskyn het.

Tronkvoëls moes glo drake doodmaak vir geld

2011-05-26 13:58

Chinese wagte by ‘n tronk het gevangenes snags gedwing om videospeletjies op die internet te speel en duisende rande daaruit gemaak.

Lady Gaga oorweldig Amazon

2011-05-24 08:17

Teen R7 'n kopie het Lady Gaga-aanhangers die aanlynwinkel Amazon oorrompel om haar nuwe album, Born This Way, te hoor.

Internet-verslawing probleem onder tieners

2011-05-20 12:15

Een in elke 25 tieners het ‘n “onweerstaanbare behoefte” om op die internet te gaan of raak gespanne as hulle nie aanlyn is nie.

Nuwe rekenaar het geen sagteware, dokumente

2011-05-12 20:36

Google sê dit is nie 'n rekenaar nie, dit "is die internet" en Chromebook het nie eens sagteware nie, dit verrig take op die internet.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

RENAULT

Fluence 1.6 Dynamique
2011
R 199,990.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 1.3 5-dr
2011
R 117,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.