ARTIKELS OOR internasionale strafhof

Strafhof-amptenare besoek Libië

2012-04-18 14:40

Die hoofaanklaer van die internasionale-strafhof, Luis Moreno-Ocampo, het ‘n verrassingsbesoek aan Tripoli afgelê.

Kenia se minister van finansies bedank

2012-01-26 18:54

Kenia se minister van finansies het bedank en moet teregstaan op aanklagte van geweld vir sy betrokkenheid in die geweld na die verkiesing.

'Gaddafi se seun sal in Libië verhoor word' – minister

2012-01-23 19:59

Die Libiese minister van justisie sê Saif al-Islam – ontslape diktator Muammar Gaddafi se mees prominente seun – sal in Libië verhoor word.

ISH: Gaddafi se dood dalk oorlogsmisdaad

2011-12-16 14:30

Die wyse waarop Muammar Gaddafi gevange geneem en vermoor is, kan dalk ‘n oorlogsmisdaad wees, het die internasionale strafhof gesê.

Strafhof verwys Malawi na VN

2011-12-13 11:23

Die ISH het gesê hy verwys Malawi na die VN-Veiligheidsraad nadat dié land geweier het om pres. Omar al-Bashir van Soedan in hegtenis geneem.

Gbagbo-ondersteuners is woedend

2011-12-01 12:07

Ondersteuners van Laurent Gbagbo, die voormalige president van die Ivoorkus, is woedend oor sy verskuiwing na die strafhof in Den Haag.

ISH-aanklaer na Tripoli vir Saif

2011-11-22 16:37

Die hoofaanklaer van die ISH word in Libië verwag sodat daar oor die verhoor van Saif al-Islam, Muammar Gaddafi se seun, vergader kan word.

Gaddafi-familie beskuldig Navo van oorlogsmisdade

2011-10-26 23:02

Muammar Gaddafi se familie beplan om aanklagte van oorlogsmisdade teen die Navo-sending by die internasionale strafhof in te dien.

Kenyatta getuig in Internasionale Strafhof

2011-09-21 14:39

Kenia se adjunk-president sal in die Internasionale Strafhof getuig, waar hy teregstaan op aanklagte van misdade teen die mensdom.

Besluit oor lasbrief vir Gaddafi kom gou

2011-06-27 08:36

Regters van die internasionale strafhof sal binnekort besluit of 'n lasbrief vir die inhegtenisname van Muammar Gaddafi uitgereik sal word.

Charles Taylor soek uitstel

2010-08-03 15:17

Die verdeding in die saak van Charles Taylor, gewese Liberiese president, wil die supermodel Naomi Campbell se getuienis uitstel.

Charles Taylor ontken betrokkenheid by rebelle

2009-07-20 13:02

Die voormalige Libiese krygsheer Charles Taylor het gesê hy nie ‘n aandeel gehad in die stigting van die guerilla-mag wat Sierra Leone in die vroeë 1990’s binnegeval het nie.

 

Gaddafi se dogter mag nie by broer se verhoor betrokke wees

2012-02-03 13:05

Die Internasionale Strafhof in Den Haag het 'n versoek van Aisha Gaddafi verwerp om by die verhoor van haar broer, Saif, betrokke te wees.

Keniaanse hoës voor strafhof ná geweld

2012-01-25 08:05

Die ISH gaan vier prominente Keniaanse leiers van misdade teen die mensdom aankla na aanleiding van die grootskaalse geweld in 2007.

ISH stel sperdatum uit vir inligting oor Saïf

2012-01-11 12:10

Die ISH het die datum wanneer Libië inligting aan die hof moet verskaf oor Saïf al-Islam, die seun van Muammar Gaddafi, uitgestel.

Gaddafi se dogter pak hof

2011-12-15 09:34

Die prokureur van Muammar Gaddafi se dogter, Ai­sha, wil weet of die ISH al begin het met ’n ondersoek na die dood van haar pa en broer.

ISH verkies nuwe hoofaanklaer

2011-12-02 14:06

Lidlande van die ISH het vir Fatou B. Bensouda van Gambië as die konsensus kandidaat verkies om die nuwe aanklaer van die hof te wees.

Libië sal Saif nié aan strafhof oorhandig

2011-11-22 23:00

Saif al-Islam sal nie aan die internasionale strafhof oorhandig word nie, het ‘n minister gesê terwyl die IS se hoofaanklaer Libië besoek.

'Gaddafi-seun het ernstige misdade gepleeg'

2011-11-20 09:56

Libië het bekendgemaak dat Muammar Ghaddafi se seun Seif al-Islam vir ernstige misdade in die land verhoor word gaan word.

'Strafhof het geen plek in Afrika' – Mugabe

2011-09-23 10:21

Robert Mugabe het die internasionale strafhof daarvan beskuldig dat hy hom “blind hou” vir die misdade van Westerse leiers.

Strafhof slyp tande vir Gaddafi

2011-08-23 08:49

Die volgende stap ná die val van kol. Muammar Gaddafi sal waarskynlik wees dat die Internasionale Strafhof in Den Haag sy uitlewering vra.

SA regsman: 'Ek gáán Gaddafi verdedig'

2011-06-05 10:00

’n Johannesburgse regsfirma met noue ANC-bande gaan Muammar Gaddafi verteenwoordig indien hy voor die Internasionale Strafhof gedaag sou word.

Pres van Soedan in Chad en nie agter tralies

2010-07-22 08:46

Chad het gesê hy sal pres. Omar Al-Bashir van Soedan nie in hegtenis neem nie, al het die internasionale strafhof dit versoek.

Taylor ontken aanklagtes

2009-07-14 15:23

Charles Taylor, die voormalige president van Libië, ontken aanklagtes van oorlogsmisdaad en misdade teen die mensdom wat teen hom gemaak is

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.