ARTIKELS OOR insekte

Vlieg met goue agterstewe word na Beyonce vernoem

2012-01-16 21:08

‘n Nuwe spesie van die steekvlieg wat ontdek is, is so “bootylicious” met sy goue agterstewe dat die wetenskaplikes dit na Beyonce vernoem het.

NS: Vlooiprobleme krap top-casino om

2011-05-24 16:55

Talle personeellede by Nieu-Seeland se grootste casino dra nou vlooihalsbande om hul enkels nadat vlooie die casino besmet het.

Kakkerlakke hou dalk geheim in vir antibiotika

2010-09-07 13:40

Kakkerlakke is dalk die geheim vir die volgende generasie antibiotika omdat dié insekte molekules bevat wat giftig is vir sekere super-bakterieë.

Muskiet laat verslaggewer amper versmoor

2010-07-22 01:27

'n Taiwannese televisieaanbieder was amper self hoofnuus toe sy byna versmoor ná 'n muskiet in haar mond ingevlieg het.

Sexy Selma smul graag aan goggas

2010-06-22 21:02

Salma Hayek het skoon honger geword toe sy aan David Letterman verduidelik watter goggas sy van hou om te eet.

 

Mengeldrankies met meer as net skop

2011-11-16 20:43

Los maar die suurlemoenskyfies en pienk sambreeltjies – die jongste garnering vir mengeldrankies het ses bene en voel krakerig tussen die tande.

Maak plek vir insekte op die etenstafel

2010-12-24 22:35

Die wêreld se voedselkrisis kan verlig word as Westerlinge insekte in hul diëte inbring om sommige van hul proteïen-vereistes te vervul.

Student ontdek nuwe byspesie

2010-09-06 12:00

‘n Doktorale student het ’n nuwe spesie bye ontdek nadat hy sowat 84 verskillende spesies in Kanada ondersoek het.

Skip vol spinnekoppe teruggestuur

2010-07-20 21:40

Amptenare in die Amerikaanse gebied van Guam het ‘n skip weggewys nadat duisende spinnekoppe op sy vrag gevind is.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.