ARTIKELS OOR ineenstortings

Pakistan: Dodetal styg na 16

2012-02-07 11:07

Reddingswerkers in Pakistan het onverpoos deur die puin na oorlewendes gesoek nadat 'n fabriek ineengestort het en die dodetal tot 16 gestyg het.

Rio: Dodetal styg na 6

2012-01-27 22:11

Die dodetal in Rio de Janeiro het tot ses gestyg nadat drie geboue, waarvan een 20 verdiepings hoog was, ineengestort het.

Parys: Vrou, kinders sterf toe hotel op huis val

2011-06-06 11:21

‘n Vrou en twee kinders is dood nadat ‘n vervalle hotel bo-op ‘n huis in Montreuil, ‘n voorstad in Parys, ineengestort het.

Een sterf toe winkel se dak ingee

2011-01-26 11:52

Een persoon is dood en talle ander is beseer toe die dak van ‘n winkelsentrum in St. Petersburg, Rusland, onder swaar sneeu ineengestort het.

 

Tokio: Vyf vermis ná tonnel ineenstort

2012-02-07 10:01

Vyf werkers is vermis nadat 'n onderwater-tonnel by een van Japan se grootste olieraffinaderye ineengestort het, berig plaaslike media.

11 Beseer ná struktuur van casino meegee

2012-01-27 21:08

Elf mense het ligte beserings opgedoen nadat die bouperseel van 'n Amerikaanse casino ineengestort het, het owerhede gesê.

Bakstene reën neer op gesin

2011-04-01 09:10

Vallende bakstene het onverwags in die middel van die nag oor ’n gesin gereën toe die plafon en ’n muur in hul woonstel ingetuimel het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.