ARTIKELS OOR indië

Steyn maak vuur onder Indië

2011-03-12 15:30

Suid-Afrika het Indië se laaste nege paaltjies van slegs 29 lopies gevat om die gasheerland se telling in hul Wêreldbeker-wedstryd in Nagpur te beperk.

Kragknoop saai paniek onder krieketskare

2011-01-22 06:55

Daar was so ’n effense paniekaanval onder toeskouers voordat hulle die Proteas op St. Georgepark met oorgawe ondersteun het.

SA kán Indië uitboul, sê Barnes

2010-12-11 11:32

Suid-Afrika se deurwinterde boulafrigter glo daar is genoeg skietgoed in sy boularsenaal om Indië twee keer in ’n toets uit te boul.

Indië beplan vroeë netsessies

2010-12-06 13:18

Indië se krieketspelers gaan in groepe na Suid-Afrika vertrek om vroeg te akklimatiseer vir die krieketreeks teen die Proteas.

Eienaar vas ná gebou inmekaarval

2010-11-17 14:18

Die eienaar van die gebou wat in Indië se hoofstad inmekaargeval het, is deur die polisie in hegtenis geneem.

200 ‘hekse’ sterf jaarliks in Indië

2010-07-26 13:50

Soveel as 200 vroue word elke jaar in Indië vermoor omdat hul van heksery verdink word, het ‘n studie bekend gemaak.

30 Mense sterf toe trein ontspoor

2010-05-28 05:37

Sowat 30 mense het gesterf nadat ‘n sneltrein vol slapende passasiers vroeg Vrydagoggend in oos-Indië ontspoor het.

Oproep-skandaal ruk Indiese politici

2010-04-27 06:56

Indië se opposisiepartye het gewaarsku dat demokrasie in gevaar is nadat seniorpolitici se telefoonoproepe afgeluister is.

Proteas verlep ná skittervertoning deur Petersen

2010-02-14 12:44

Suid-Afrika het vinnig hul paaltjies verloor ná 'n kragtoer deur die debuutspeler Alviro Petersen en Hashim Amla wat elk 'n hondertal teen Indië aangeteken het.

Kallis, Amla skitter in tweedagwedstryd

2010-02-04 01:16

Die tweedag-opwarmingswedstryd tussen die Proteas en die Presidents-elftal van die Indiese Krieketraad het gelykop geëindig.

Skaakspeler te dronk om te speel

2009-09-04 14:18

‘n Kampioen skaakspeler van Frankryk moes die stryd gewonne gee nadat hy dronk by 'n skaaktoernooi in Indië opgedaag het.

 

Indië vs. Proteas: Spoedboulers slyp hul tande

2011-03-10 12:19

Dale Steyn en sy Indiese eweknie Zaheer Khan is beide van plan om kolwers opdraande te gee wanneer hul spanne mekaar vat.

Skoolseun moker rekord 498-lopies

2010-12-23 21:25

'n Dertienjarige Indiese krieketspeler het 498 lopies van 490 balle tydens 'n wedstryd in Moembaai, Indië gemoker.

SA ware toets vir Sachin en Kie

2010-12-09 09:04

Indië se krieketkolwers sal moet wys dat hulle op Suid-Afrikaanse kolfblaaie kan kolf as hulle die komende toetsreeks hier wil wen.

Woestyn brei boulers

2010-11-26 07:23

Die geworstel in die woestyn het die Suid-Afrikaanse boulers hopelik gebrei vir wat in die toetsreeks teen Indië voorlê.

Dodetal styg ná gebou in Indië val

2010-11-16 12:39

Die dodetal het tot 61 mense gestyg nadat ‘n woonstelgebou in Nieu-Delhi ineengestort het, het SkyNews berig.

30 mense sterf in bus-ongeluk in Indië

2010-05-30 13:43

Meer as 30 mense, insluitend 10 kinders, is dood toe ‘n bus in ‘n polisie-padblokkade vasgery het, omgerol het en aan die brand geslaan het in die suide van Indië.

Sikloon teister Indië se kus

2010-05-20 18:13

‘n Sikloon met ‘n windspoed van 110 km/h het Indië se suidoos-kus gesluit met tienduisende mense wat hul huise reeds ontruim het.

Gratis klere eis 63, beseer talle

2010-03-04 12:15

Sowat 63 mense het gesterf en talle is beseer nadat duisende mense mekaar by ’n religieuse funksie in die noorde van Indië vertrap het.

Ses soldate dood, 60 vasgekeer in sneeustorting

2010-02-08 17:02

Ses soldate is dood en 60 ander is vasgekeer, nadat ‘n massiewe sneeustorting ‘n Indiese weermag-oefenkamp by ‘n ski-oord in Kasjmir getref het.

Indië wil die ruimte invaar

2010-01-29 03:10

Ten spyte van 'n beplande vlug na die maan wat verlede jaar gekanselleer is, sê die Indiese ruimte-agentskap hulle het steeds groot planne.

Indië sukkel met voorbereiding

2009-08-20 10:39

Die voorbereiding van die Statebondspele wat volgende jaar in Indië plaasvind is agter skedule en wek groot kommer.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.