ARTIKELS OOR inbrake

Ierse huiseienaars mag nou op inbrekers skiet

2012-01-19 11:01

Die besluit dat Ierse huiseienaars nou die reg het om enigiemand wat onwettig hul huis betree te skiet, het baie kritiek ontlok.

Tiener-inbreker noem sy slagoffer 'dig'

2011-11-24 20:36

In 'n brief aan sy slagoffers gerig, het 'n 16-jarige tiener hulle 'dig' genoem en gesê dis hulle eie skuld dat hy by hulle ingebreek het.

Man bel polisie toe skelmpie opdaag

2011-10-27 21:13

‘n Man wat nie verwag het sy meisie gaan by die huis wees as sy skelmpie oorkom nie, het die polisie gebel en gesê sy is 'n inbreker.

Inbreker in huis toegesluit

2011-09-28 09:07

’n Vermeende inbreker wat in ’n huis toegesluit is nadat inwoners ná die inbraak sy voetspore tot by die huis gevolg het, is vasgetrek.

Gemeenskap slaan vermeende inbreker dood

2011-07-21 21:46

‘n Skare het ‘n jong man doodgeslaan nadat hy na bewering by ‘n huis in Orange Farm ingebreek het, het die polisie in Gauteng gesê.

Drie in Jhb vas vir reeks inbrake

2011-06-30 17:01

Drie mense is in hegtenis geneem in verband met ‘n vlaag inbrake en die roof van juweliersware in en om Sandton in Johannesburg.

Inbraak by Selebi se huis

2011-06-26 09:30

Daar is by die voormalige polisiekommissaris, Jackie Selebi, se huis in Waterkloof, Pretoria, ingebreek, het polisie in Gauteng gesê.

Nederlanders verklaar oorlog teen inbrekers

2011-06-08 08:13

Van vandag af gaan Nederland se Vereniging Eigen Huis – wat huiseienaars raad gee oor huisbesit – foto’s van inbrekers op sy webwerf plaas.

Rower wurg 9-jarige seun, kry agt jaar

2011-03-12 09:13

’n Streekhoflanddros het 'n man tot agt jaar gevangenisstraf gevonnis weens huisbraak met die opset om te steel en roof.

Inbreker bel self die polisie

2011-03-08 21:00

‘n Man wat by ‘n huis in Portland, Oregon ingebreek het, het die polisie gebel. Hy was glo bang dat die huiseienaar ‘n geweer mag hê.

Inbreker vat pad in duikpak

2010-12-31 07:28

Die vreemde kombinasie van ’n hond en ’n groen duikpak was nie genoeg om ’n inbreker in Lakeside te laat ontsnap nie.

Inbreker spring twee vloere na dood

2010-12-07 15:14

'n Inbreker is dood toe hy by die venster van die tweede vloer van ‘n regeringsgebou waar hy ingebreek het, uitgespring het.

Inbreker sterf in huiseienaar se badkamer

2010-11-20 02:28

‘n Man het glo by ‘n bejaarde man se huis in Stratford, Connecticut ingebreek en in die badkamer weens steekwonde gesterf.

Bejaarde paartjie in huis aangeval

2010-11-06 14:24

‘n Bejaarde paartjie is ernstig beseer toe inbrekers hulle in hul huis in Durban aangeval het, het paramedici in KwaZulu-Natal gesê.

Oortreder buite Paris se huis vasgetrek

2010-10-13 10:31

‘n Man is in hegtenis geneem ná ‘n bakleiery met ‘n sekuriteitswag buite Paris Hilton se huis in Los Angeles, het polisie gesê.

Zuma-woning en parlement beroof

2010-10-04 00:00

Daar was talle veiligheidsoorwegings by die kabinet se Bryntirion Landgoed en by die Parlement, ten spyte van veiligheidsmaatstawwe.

Oos-Kaapse man in slaap aangeval

2010-09-20 19:36

‘n 33-jarige man van Addo is verskeie kere deur ‘n inbreker oor die kop geslaan terwyl hy geslaap het, het die polisie gesê.

Inbrekers skiet man in huis dood

2010-08-08 17:04

‘n 45-jarige man is doodgeskiet tydens ‘n inbraak by sy huis in Blairgowrie, het die polisie in Gauteng Sondag gesê.

Bejaarde skiet vermeende inbreker dood

2010-07-19 08:38

’n Vermeende inbreker is in ’n vermoedelike onderonsie doodgeskiet nadat ’n senior burger hom in sy buitekamer betrap het.

Geen klag ná Spanjaarde glo beroof is

2010-07-09 19:30

Geen kriminele klag is by die polisie aanhangig gemaak nadat daar by die hotelkamers van twee Spaanse spelers ingebreek is nie.

Plaasrower kry 12 jaar

2010-07-07 04:21

Regter Achmat Jappie het gesê plaasaanvalle vind heeltemal te gereeld plaas, toe hy ‘n plaasrower tot 12 jaar tronkstraf gevonnis het.

Huishulp in KZN doodgeskiet

2010-05-20 02:00

‘n Huishulp is doodgeskiet terwyl sy in haar werkgewer se huis in Bethani , KwaZulu-Natal geslaap het, het die polisie gesê.

Skoendief loop sy rieme styf

2010-05-18 12:29

‘n Man wat glo probeer het om skoene uit die huis van ‘n metropolisiebeampte in Midrand te steel, is in hegtenis geneem.

Tiener sit nà inbraak by hartebreker se huis

2010-05-11 14:13

‘n Tienermeisie is tot tronkstraf gevonnis nadat sy erken het dat sy by die Hollywood-hartebreker Orlando Bloom se huis ingebreek het.

‘Bafana Bafana’-rowers vas

2010-04-17 04:33

Drie mans wat in Bafana Bafana-hemde geklee was, is in hegetenis geneem nadat hul glo by 'n huis in Sandton ingebreek het.

Sangeres lewe in vrees

2010-02-22 11:48

Die sangeres Susan Boyle het glo slapelose nagte en lewe in konstante vrees nadat daar verlede maand ‘n inbraak by haar huis was.

Verdagte doodgeskiet met eie vuurwapen

2010-02-01 19:29

‘n Vermeende inbreker is glo met sy eie vuurwapen in Meyerspark doodgeskiet, het die polisie in Pretoria gesê.

Wagte skiet inbreker dood

2010-01-18 08:40

Veiligheidswagte het ’n gewapende inbreker doodgeskiet en sy makker gearresteer kort nadat hulle by ’n huis ingebreek het.

 

Drie vas ná hul paartjie in hul slaap vermoor

2011-12-29 13:19

Drie mans wat by 'n huis in Tongaat ingebreek, 'n paartjie in hul slaap doodgeskiet en hul seun ernstig gewond het, is in hegtenis geneem.

Inbreker doodgesteek toe hy by huis inbreek

2011-11-14 09:12

Ná twee huisbrake die naweek in Kimberley is ’n inbreker dood, ’n huisbewoner van moord aangekla en ’n bejaarde vrou beroof en aangerand.

Inbrekers wat 'verdwyn' se lyke gevind

2011-10-15 12:56

Die lyke van twee vermeende inbrekers is aan die voet van 'n krans in die Mid Illovo-distrik in Kwazulu-Natal gevind, het die polisie gesê.

Polisieman skiet inbreker dood

2011-09-23 17:29

‘n Vrystaatse polisiebeampte het ‘n man doodgeskiet nadat hy by ‘n winkel ingebreek het, het ‘n polisiewoordvoerder gesê.

Aanklaer, 2 kinders in huis beroof

2011-07-06 07:05

’n Aanklaer van Bloemfontein is in haar huis deur vier gewapende rowers oorval, met pepersproei gespuit en van besittings beroof.

Man vas vir Petros-inbraak

2011-06-26 17:58

‘n Man van Mamelodi is in hegtenis geneem in verband met die inbraak by die Bryanston-huis van die Gautengse polisiekommissaris.

Man skiet inbreker, vas vir poging tot moord

2011-06-21 23:16
148 menings

‘n Huiseienaar is in Fordsburg, Johannesburg, in hegtenis geneem nadat hy ‘n inbreker wat hom met ‘n staalpyp aangeval het, geskiet het.

Dronk inbreker kry alkoholvergiftiging

2011-05-11 19:56

‘n Man wat na bewering by ‘n kroeg in Uitenhage ingebreek en homself byna in ‘n koma in gedrink het, is in die hospitaal opgeneem.

Pete Doherty verdagte in inbraak-saak

2011-03-12 08:38

Die Britse rockster Pete Doherty is ‘n verdagte in inbraaksaak ná ‘n kitaar uit ‘n winkel in die stad Regensburg in Duitsland verdwyn het.

Inbraak by SAPD se forensiese laboratorium

2011-01-11 23:00

Die Valke het ‘n ondersoek van stapel gestuur ná afloop van ‘n inbraak by die SAPD se forensiese laboratorium in Port Elizabeth.

Inbraak by 50 Cent se huis

2010-12-22 20:31

Die polisie in Connecticut is uitgeroep na 50 Cent se huis na wagte ’n verdagte voertuig in die huis, met 52 kamers, se oprit opgemerk het.

Meer inbrake ná seun rower tref

2010-11-22 09:50

“Ek weet nie of hulle agter my kind aan is omdat hy die rower geskiet het en of dit net inbrekers is nie,” meen Jackie Vermeulen.

Vermeende inbreker doodgeskiet

2010-11-18 22:28

‘n Vermeende inbreker is deur die polisie doodgeskiet en sy medepligtige is in Isipingo in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

Rowers slaan op die vlug met R27 000

2010-10-19 01:03

Twee persone in Pietermaritzburg is beseer toe rowers sowat R27 000 onder hul bed uitgesteel het, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.

Leeus se breier aangeval, gesteek

2010-10-11 07:00

Die voormalige afrigter van die All Blacks, John Mitchell, is aangeval en gesteek deur inbrekers wat by sy hotelkamer ingebreek het.

Inbreker spring in see

2010-09-28 11:05

‘n Inbreker word vermis nadat hy by die Seepunt-promenade, Kaapstad, in die see gespring en moontlik verdwyn het.

Man jaag in boewe in sy oprit vas

2010-09-14 11:25

Twee mans is in hegtenis geneem nadat ‘n huiseienaar in Rondebosch, Kaapstad, ‘n vreemde motor in sy oprit opgemerk het.

Huisrowers kry 15 tot 20 jaar tronkstraf

2010-07-29 21:23

Twee mans wat ‘n vuurwapen op ‘n vrou in haar huis in Sandown gerig het terwyl hulle haar huis beroof het, is Donderdag gevonnis.

Man langs sy vrou in bed doodgeskiet

2010-07-12 08:03

’n Man wat ná ’n operasie tuis aangesterk het, is koelbloedig langs sy vrou in hul bed doodgeskiet toe twee rowers in hul slaapkamer ingekom het.

Man deur inbrekers geskiet

2010-07-08 10:34

‘n Man is in 'n kompleks in Honeydew, noordwes van Johannesburg, geskiet, het paramedici gesê. Hy het bors en rugbeserings opgedoen.

Adjunkminister van polisie se huis beroof

2010-06-29 05:14

Fikile Mbalula, die adjunkminister van polisie, se huis in Pretoria is die afgelope naweek beroof, berig die koerant The Star.

Vrou (67) in haar huis vermoor

2010-05-19 16:35

‘n 67-jarige vrou is na bewering deur rowers in haar huis doodgesteek, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Rekenaars uit polisiekantoor gesteel

2010-05-12 22:29

Daar is by die Suid-Afrikaanse Polisiediens se speureenheid in Virginia ingebreek en twee rekenaars met saak-inligting is gesteel.

Rowers teiken huise in Durbanville

2010-04-21 09:01

Drie rowers wat verbind word met ’n vlaag huisbrake in Durbanville word deur die polisie as “geleentheidsrowers” bestempel.

Houtbaai-man (23) in huis doodgeslaan

2010-04-16 10:15

‘n 23-jarige man is na bewering deur twee inbrekers doodgeslaan by sy pa se huis in Saddlers Close, Houtbaai, het die polisie gesê.

Rowers skiet Bok se broer

2010-02-22 06:33

Die broer van ’n bekende sportvrou is in die maag geskiet nadat hy, sy vrou en hul kind by hul huis aangekom het en deur twee rowers oorval is.

Pa wreed voor sy tweeling doodgeskiet

2010-01-19 06:29

Gewapende rowers het ’n tienjarige tweeling met vuurwapens teen die kop aangehou en toe hul pa voor hul oë dood­geskiet.

Regter in nek geskiet

2010-01-07 06:39

’n Waarnemende regter van die hooggeregshof het die dood net-net vrygespring toe hy in sy huis deur ’n inbreker geskiet is.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Project Manager

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

Business Analyst

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

IT Support Consultant

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 1.9 TDi Trendline MPV Dsl
2006
R 185,500.00

JEEP

Cherokee Country 4.0i 4x4 AT
1999
R 49,990.00

HYUNDAI

i20 1.4 GL 5-dr
2011
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.