ARTIKELS OOR iaaf

Regering steeds stil oor Caster se toekoms

2010-06-11 06:54

Daar heers steeds verwarring oor die toekoms van die Suid-Afrikaanse atleet Caster Semenya nadat ’n mediakonferensie inderhaas afgelas is.

Saskok sê ook Semenya mag nie

2010-01-15 16:42

Caster Semenya is deur Atletiek SA verbied om te kompeteer tot die uitslae van haar geslagstoetse bekend is, en Saskok stem saam.

Saskok en IAAF vergader

2009-11-25 13:31

Die voorsitter en uitvoerende hoof van Saskok het 'n positiewe vergadering oor die stand van atletiek in SA met die IAAF in Monaco gehad.

Semenya nie gelukkig met roem

2009-11-13 20:17

Die Suid-Afrikaanse 800m atleet Caster Semenya sê sy is nie gemaklik met die roem wat sy verower het nie.

ASA moet erken oor Semenya

2009-11-10 20:48

Individue by ASA moet hulle betrokkenheid in die Caster Semenya saga erken, het die kommissie vir gendergelykheid gesê.

ANC sit druk op IAAF

2009-10-16 20:44

Die ANC plaas druk op die IAAF om die resultate van Caster Semenya se geslagsevalueringstoetse ongeldig te verklaar.

IAAF sal definisie van vrou bepaal

2009-10-10 14:18

Die Internasionale Atletiekvereniging (IAAF) gaan begin om ‘n definisie van ‘n vrou in die konteks van atletiek vas te stel.

Skoert, Chuene!

2009-09-20 12:14

Dank Leonard Chuene af. Dit was gisteraand die ondubbelsinnige eis van mnr. Gert Oosthuizen, adjunk-minister van sport, aan Atletiek Suid-Afrika.

Rogge: IAAF had te min tyd

2009-09-17 19:21

Jacques Rogge het in die bresse getree vir die IAAF en gesê hul uurglas rondom die Caster Semenya-saga, het leeggeloop.

Carl Lewis blameer ASA

2009-09-15 13:15

Die afgetrede Amerikaanse atleet Carl Lewis blameer Atletiek Suid-Afrika vir die penarie waarin Semenya haarself bevind.

Chuene keer terug na IAAF

2009-09-13 19:52

Leonard Chuene, die president van Atletiek Suid-Afrika (ASA), gaan terugkeer na die internasionale atletiek-liggaam se raad.

Stofile verklaar oorlog oor Caster

2009-09-11 14:02

SA se sportminister, Makhenkesi Stofile, het gesê hy verklaar oorlog teen IAAF as Caster Semenya uitgesluit word oor haar geslag.

IAAF speel nog toe kaarte

2009-09-11 10:12

Die IAAF kon nie die bewerings dat Caster Semenya glo beide vroulike én manlike geslagsorgane besit, bevestig nie.

IAAF dringend op soek na Semenya

2009-09-09 22:57

Die IAAF wil dringend met Caster Semenya praat oor die resultaat van haar geslagstoets maar word glo deur ASA verhinder.

Afriforum verkla ASA-hoof

2009-08-31 11:33

Afriforum het Leonard Chuene by die IAAF verkla omdat hy "rasseverdeeldheid" tydens die Caster Semenya-sage aangevuur het.

Malema: Wit vroueatlete is lelik

2009-08-23 08:02

Geslagstoetse op Caster Semenya is rassisties, want lelike, wit vroueatlete word nie getoets nie, sê Julius Malema.

Groot makietie by atletiek

2009-08-14 18:44

Die 12de IAAF Wêreldkampioenskappe in atletiek het in Berlyn afgeskop met ‘n reeks kulturele geleenthede en optredes.

 

Prokureurs: Caster nie gediskwalifiseer

2010-01-18 11:27

Caster Semenya se regsverteenwoordigers sê sy is nie van atletiekbyeenkomste gediskwalifiseer nie, en mag aan haar sport deelneem.

Semenya reg vir 2010

2010-01-13 21:43

Die 800m-kampioen Caster Semenya gaan deelneem aan Suid-Afrika se plaaslike atletiek-seisoen terwyl sy op haar lot van die IAAF wag.

IAAF sê Vrydag oor Semenya

2009-11-14 09:07

Die ster-atleet Caster Semenya wat in omstredenheid oor haar geslag gehul is, sê sy is 'n vegter wat nooit tou opgooi nie.

IAAF moet sê oor ASA

2009-11-11 23:18

ASA sal vir tyd en wyl aan internasionale byeenkomste van die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) kan deelneem.

IAAF-baas kom nié na SA

2009-10-23 09:19

Lamine Diack, voorsitter van die Internasionale Vereniging van Atletiek­federasies, het sy besoek aan Suid-Afrika afgelas.

SA-atlete blink uit

2009-10-12 12:12

Suid-Afrika se atletiekspan het uitgeblink by die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies se Halfmaraton Wêreldkampioenskappe in Engeland.

Caster veg terug

2009-09-24 21:04

Caster Semenya wat in omstredenheid oor haar geslag gehul is, het 'n stryd begin om haar waardigheid in ere te herstel.

Chuene jammer, maar nie spyt

2009-09-19 15:59

ASA se president vra om verskoning dat hy Suid-Afrika mislei het, maar het dit gedoen om die atleet se privaatheid te beskerm.

Caster is "verpletter"

2009-09-16 10:14

Caster Semenya, die 800 m wêreldkampioen, is “heeltemal verpletter” deur die vernederende gerugte dat sy tweeslagtig is.

Minister nader VN oor Semenya

2009-09-14 12:14

SA se minister van vroue, kinders en gestremdes het die VN genader oor die wyse waarop die Semenya-saga hanteer word.

'Caster-saak moes anoniem gewees het'

2009-09-11 20:02

Die president van die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) wens die Caster Semenya-saak kon met meer diskresie hanteer word.

DA blameer ASA oor Caster-sage

2009-09-11 11:41

Die DA gaan ASA voor die parlementêre portfeuljekomitee oor sport daag omdat hy nie Caster Semenya se regte beskerm het nie.

Semenya se loopbaan dalk aan skerwe

2009-09-11 07:48

Die IAAF sê vier ander atlete in soortgelyke situasies as dié van Caster Semenya, is gevra om hul loopbane te beëindig.

Usain Bolt gaan 200m hardloop

2009-08-31 20:07

Usain Bolt het pas bevestig dat hy wel in die 200m by die IAAF se Wêreld Atletiek Finaal in Griekeland gaan deelneem.

IAAF vra Semenya om verskoning

2009-08-25 06:35

Die voorsitter van die IAAF erken die ondersoek om vas te stel of Caster Semenya ’n vrou is, is heeltemal verkeerd hanteer.

Semenya: dis glo SA-rassiste se skuld

2009-08-21 14:08

Leonard Chuene, die president van ASA, blameer rassistiese Suid-Afrikaners vir die bohaai aangaande Caster Semenya se geslag.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Passat 1.9 TDi Comfortline Dsl MY06
2006
R 199,595.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

ISUZU

KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY04
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.