Die Hurricanes het nege drieë teen die Rebels ingeryg vir 'n bonuspunt-oorwinning en 'n skrale kans om die Super-reeks se uitspeelrondes te haal.
Zack Holmes, losskakel van die Brumbies, het 22 punte aangeteken vir sy span se oorwinning teenoor die Hurricanes in Wellington.
Die Hurricanes het 'n drie in die 76ste minuut van hul kragmeting met die Highlanders benodig om die Kiwi-derby in Dunedin te wen.
Die All Black-ster Dan Carter het sy 100ste Super-wedstryd met 'n drie gevier in die Crusaders se oorwinning oor die Hurricanes in Wellington.
Die afrigter Todd Blackadder het slegs een verandering gemaak vir die Crusaders se Super-rugbykragmeting met die Hurricanes in Wellington.
Die Hurricanes het in hul wedstryd teen die Sharks niks minder nie as ses keer agter die doellyn in New Plymouth, Nieu-Seeland gaan kuier.
Odwa Ndungane sal nie verder deel wees van die Sharks se oorsese Super-rugbyveldtog nie, nadat hy 'n besering opgedoen het tydens 'n spanoefening.
Die Cheetahs het met ’n reuse-huppel in hul stap op die vliegtuig Suid-Afrika toe geklim nadat hulle die Hurricanes in Wellington geskok het.
As Robert Ebersohn in Kiwi-land grootgeword het, sou hy waarskynlik sy buitesenter-held, Conrad Smith, as aanbieder op die kassie dopgehou het.
“Enigiemand wat iets van rugby weet, sal weet dat die Cheetahs ’n baie goed afgerigte span is en nie tradisionele Suid-Afrikaanse rugby speel nie.”
Die Hurricanes se kaptein, Conrad Smith, het 'n bonuspunt-drie in die laaste minuut gedruk om die Blues met 'n enkele punt in Auckland te klop.
Die Otago Highlanders het die Wellington Hurricanes met 19-17 in hul Super-rugby-kragmeting in Wellington, Nieu-Seeland, geklop.
Die Hurricanes het in Perth oor die Western Force geseëvier ná TJ Perenara drie keer agter sy teenstanders se doellyn gaan kuier het.
Die voorheen verdwaalde Lions se strewe om verlore aansien te herwin, kan nóg veld wen wanneer hy die Hurricanes op Coca-Colapark aandurf.
Wie gaan staande bly? Dís nie net van toepassing op die wedstryd tussen die Stormers en Hurricanes, maar op elke span in die Super-rugby-reeks.
Die Stormers se breier, Allister Coetzee, het sy span aangekondig vir hul Super-rugbyopeningswedstryd teen die Hurricanes op Nuweland.
Die Hurricanes se nuwe kaptein, Conrad Smith, het by sy spanmaats aangesluit vir die voorseisoense kragmeting met die Crusaders in Mangatainoka.
Die All Black-vleuel Corey Jane het bevestig dat hy sy kontrak met die Hurricanes hernu het vir aanstaande jaar se Super Rugby-seisoen.
Die All Black-skrumskakel Piri Weepu het sy naam by die lys van spelers gevoeg wat die Hurricanes aan die einde van die Super Rugby-seisoen verlaat.
Die Sharks is blykbaar ook een van die Super Rugby-spanne wat belangstel om die dienste van die All Black-senter Ma'a Nonu te bekom.
Die Chiefs en Hurricanes het gelykop gespeel in hul Super Rugby-kragmeting by die Waikato-stadion in Hamilton, Nieu-Seeland.
Die Hurricanes het aangekondig dat die All Black-senter Ma'a Nonu nie 'n nuwe kontrak vir aanstaande jaar se Super Rugby-seisoen sal kry nie.
Twee drieë laat in die tweede helfte deur die Hurricanes het aan hulle 'n Super Rugby-oorwinning oor die Western Force in Palmerston North besorg.
Die skrumskakel van die Hurricanes, Tyson Keats, is vir vier weke deur 'n Sanzar-tugkomitee weens gevaarlike spel geskors.
Die Hurricanes het die Cheetahs Saterdag in die laaste twee minute van die wedstryd met 50-47 op Bloemfontein gewen.
Die Hurricanes het bevestig dat hul heelagter, Cory Jane, nie in die Super Rugby-kragmeting teen die Brumbies sal uitdraf nie.
Die All Black-vleuel Hosea Gear is fiks verklaar om 'n sukkelende Hurricanes-span te versterk vir hul Super Rugby-stryd teen die Bulls.
Die Blues het die Hurricanes met 'n beslissende 41-17 geklop in die spanne se Super Rugby-kragmeting op Eden Park, Auckland.
Die Hurricanes-senter Ma'a Nonu is vir 'n week geskors nadat hy vir 'n skouerloop in die Super Rugby-stryd teen die Highlanders uitgewys is.
Australië se Western Force het die vleuel van die Hurricanes, David Smith, vir aanstaande jaar se Super15-reeks gekontrakteer.
Alles is op die spel in die Waratahs se kragmeting teen die Hurricanes, waar 'n plek in die Super14-halfeindronde op die wenspan wag.
Die Reds is een van ’n handjievol spanne wat nog ’n invloed op die Bulls en die Stormers se kanse op tuishalfeindstryde in die Super14-reeks kan hê.
Die Hurricanes het 'n stappie nader beweeg aan die moontlikheid van 'n Super14-halfeindronde toe hulle die Brumbies met 23-13 geklop het.
Dit is rustyd op die Westpac-stadion in Wellington en die Sharks loop voor met 13-6 in hul Super14-kragmeting teen die Hurricanes.
Om rugby in Nieu-Seeland te speel, raak nooit makliker nie, al het die Sharks hul eerste oorwinning in vanjaar se Super14-reeks teen die Highlanders behaal.
Die Hurricanes loop met 15-10 voor na 40 minute se hardlooprugby op Loftus Versfeld in hul Super14-kragmeting teen die Bulls.
Die Hurricanes-breier Colin Cooper het ses veranderinge aan sy span gemaak wat die Bulls in hul Super14-kragmeting in Pretoria pak.
Die Stormers het die Hurricanes met 37-13 op Nuweland in Kaapstad geklop en so ook ’n welverdiende bonuspunt vir 'n puik vertoning verdien.
Briljante skopwerk en ’n wil van staal, het gemaak dat die Cheetahs met 28-12 oor die Hurricanes in Bloemfontein geseëvier het.
Spelers wat in druksituasies afwyk van die wedstrydplan is die rede waarom die Cheetahs nog nie munt kon slaan by die afbreekpunte nie.
Hou maar nog vas aan die sitplekke, die Lions gaan die aangepaste reëls tot hul beste voordeel gebruik en aanhou om die bal te hardloop.
Cory Jane en Karl Lowe sal weens beserings wat hulle in die wedstryd teen die Brumbies opgedoen het, ses weke lank buite aksie wees.
Zack Holmes sal sy debuut in die Brumbies se beginspan maak nadat hy op losskakel gekies is vir die stryd in Wellington teen die Hurricanes.
Die Chiefs is weer bo-aan die Superrugby-punteleer ná hulle die Hurricanes in Hamilton, Nieu-Seeland, geklop het. Die eindtelling was 33-14.
Die All Black-losvoorspeler Victor Vito, maak 'n welkome terugkeer vir die Hurricanes se Super-rugbykragmeting met die Crusaders in Wellington.
Die skrumskakel van die Hurricanes, TJ Perenara, het sy enkel in 'n basketbalwedstryd beseer en kan straks die Super-stryd teen die Crusaders misloop.
Die haker Craig Burden sal sy debuut vir die Sharks se beginspan maak in die Super-rugbywedstryd teen die Hurricanes in Nieu-Seeland.
John Plumtree se kennis van toestande in New Plymouth, waar die Sharks hul Super-rugbystryd teen die Hurricanes speel, kan baie handig te pas kom.
Die Cheetahs het 'n agterstand van 21 punte omgekeer en uiteindelik as wenners uit die stryd getree in hul stryd teen die Hurricanes.
Die afrigter van die Cheetahs het sy span aangekondig wat in die Super-rugbywedstryd teen die Hurricanes in Wellington uitdraf.
Die All Black-flank Jerome Kaino het aangekondig dat hy Nieu-Seeland vir Japan gaan verruil om rugby vir die Toyota-klub te speel.
Wraak sal beslis in die Hurricanes se gedagtes wees wanneer hulle met die Auckland Blues in hul Super-rugbywedstryd kragte meet.
Die veelsydige agterspeler Cory Jane, het 'n nuwe kontrak met die Nieu-Seelandse rugbyunie gesluit wat hom tot 2014 by die All Blacks sal hou.
Die Hurricanes het die Lions geklop in hul Super-rugbywedstryd op Coca Cola Park nadat die Lions hard in die tweede helfte baklei het.
Die Stormers het as wenners uit die stryd getree ná 'n taai Superrugby-stryd teen die Hurricanes op Nuweland.
Die Hurricanes het ses jaar gelede laas in Kaapstad gewen en as die Stormers hul sin kry, sal die span van Nieu-Seeland verder sukkel.
Die Hurricanes het sy toergroep van 25 spelers aangekondig vir die Super-rugbywedstryde teen die Stormers en Lions.
Nieu-Seeland se vyf rugby-franchises het hul spelers vir aanstaande jaar se Super Rugby-seisoen bekendgemaak.
Die All Black-haker Andrew Hore het 'n 12 maande kontrak met die Highlanders geteken vir aanstaande jaar se Super Rugby-seisoen.
Die Western Force het glo hul oë op die All Black-heelagter Cory Jane vir aanstaande jaar se Super Rugby-seisoen.
Die All Black-skrumskakel Andy Ellis het met 'n reuse 45 m-skepskop geslaag om 'n oorwinning vir die Crusaders teen die Hurricanes te verseker.
Ma’a Nonu se hardkoppigheid en Andrew Hore se drinkgewoontes het daartoe gelei dat hul kontrakte nie by die Hurricanes hernieu is nie.
Die voormalige All Black-vleuel Hosea Gear het gehelp om 'n oorwinning te verseker vir die Wellington Hurricanes oor die Suid-Afrikaanse Lions.
Na twee agtereenvolgende Super Rugby-nederlae is die Highlanders terug op die wenpad nadat hulle die Hurricanes in Dunedin geklop het
Die Blues het hul posisie bo-aan die Super Rugby-punteleer verder verstewig met 'n oorwinning oor die Hurricanes in Wellington.
Die Brumbies het die Hurricanes met ‘n enkele punt gewen en daarmee ook die einde gebring aan ‘n rits nederlae in hul Super Rugby-reeks.
Die Blue Bulls het Saterdag Nieu-Seeland se Hurricanes op hul eie veld laat les opsê met ‘n 26-14 Super Rugby-oorwinning.
Die Rebels het 'n agterstand van 17-0 uitgewis om in hul Super Rugby-kragmeting teen die Hurricanes in Melbourne te seëvier.
Die Hurricanes het in hulle Super Rugby-kragmeting teen die Chiefs in Wellington as wenners uit die stryd getree.
Die Highlanders het die Hurricanes in die openingswedstryd van die Rugby-reeks in Wellington met 14-9 geklop.
Met die Waratahs se bonuspunt-oorwinning oor die 'Canes in Sydney, sal die Stormers op Nuweland móét wen om 'n tuishalfeindstryd te verseker.
Die Queensland Reds het na die vyfde plek van die Super14-punteleer gegly toe hulle teen die Hurricanes in Wellington verloor het.
Die All Black-vleuel Ma’a Nonu het om verskoning gevra nadat hy in ‘n radio onderhoud verskeie kere die F-woord gebruik het.
Die Sharks het in die doodsnikke van hul stryd teen die Hurricanes in Wellington met 'n strafskop geslaag om met 29-26 te seëvier.
Sharks-breier John Plumtree het drie veranderinge gemaak aan sy pak voorspelers wat teen die Hurricanes in hul Super14-stryd in Nieu-Seeland uitdraf.
Die Bulls moes teen 'n moedige Hurricanes-span swoeg om met 19-18 in hul Super14-kragmeting op Loftus Versfeld in Pretoria te wen.
Daar is die feit dat die Bulls binnekort op die vliegtuig klim Perth toe met die wete dat hulle steeds bo-aan die punteleer kan wees.
Dit was ’n ekstra donker aand op Loftus Versfeld toe die Hurricanes láás hier uitgedraf het en die Bulls met 50-22 pap gespeel het.
Die Stormers loop teen rustyd met 20-3 voor in hul Super14-stryd teen die Hurricanes op Nuweland in Kaapstad.
Ten spyte van ’n agterstand rustyd teen die Cheetahs in Bloemfontein, lyk die span van die Hurricanes steeds gevaarlik op die aanval.
Die jong George Earle sal sy Super14-vuurdoop vir die Lions Saterdag in Wellington, Nieu-Seeland, in die beginspan kry.
Die Hurricanes het met 'n drie en nege strafskoppe die Blues geklop om die eerste punte van die Super14-seisoen aan te teken.