ARTIKELS OOR hospitale

Weermag moet inspring oor tekort aan verpleegsters

2012-01-30 11:02

Die SANW se mediese span is ontplooi om by die Chris Hani-Baragwanath Hospitaal uit te help weens ‘n tekort aan verpleegsters.

Operasie vier keer uitgestel oor hospitaal-toerusting

2012-01-23 11:01

'n Vrou se mantelvliesbreuk-operasie is vir 'n vierde keer uitgestel as gevolg van 'n tekort aan toerusting by die Helen Joseph Hospitaal.

Pasiënt wag ure op vloer vir hulp

2012-01-12 08:30

’n Pasiënt wie se lêer na bewering drie keer verlore geraak het, het 17 uur op die vloer van 'n hospitaal gelê sonder om gehelp te word.

Man wat pasiënt verkrag op vrye voet

2011-12-28 12:01

Die polisie is opsoek na 'n verpleër wat glo 'n geestelik gestremde pasiënt by die Osindisweni-hospitaal in Verulam noord van Durban verkrag het.

Hospitaalwerker skeur pasiënte se toonnaels af

2011-12-08 22:58

'n Hospitaalwerker is vir drie jaar tronk toe gestuur nadat sy bejaarde pasiënte wat aan demensie ly se toonnaels afgeskeur het.

Brand breek uit by hospitaal

2011-12-04 18:48

Vier babas is ontruim uit die Nelson Mandela Akademiese Universiteitshospitaal in Mthatha nadat ‘n brand op die perseel uitgebreek het.

Verkeerde tweeling word geaborteer

2011-11-24 10:10

‘n Australiese hospitaal het met ‘n ondersoek begin nadat die verkeerde fetus van ‘n vrou wat swanger was met ‘n tweeling geaborteer is.

Ontploffing by hospitaal ondersoek

2011-11-15 21:01

Die oorsaak van ‘n suurstoftenk-ontploffing by die Leratong-hospitaal aan die Wes-Rand word ondersoek, het die Gautengse regering gesê.

Nuwe hartlaboratorium in Namibië sorg vir deurbrake

2011-11-04 21:05

Die nuwe hartlaboratorium in Namibië is die nuutste hulpmiddel in die diagnostiese prosedures wat op mense met hartsiektes gedoen word.

G’n x-strale meer by 1 Mil

2011-11-04 09:05

1Militêre Hospitaal, wat in ’n stadium een van die spoghospitale in die land was, kan nou nie eens meer sy eie x-straalfoto’s neem nie.

Pasiënte in Siriese hospitale glo gemartel

2011-10-25 11:18

Amnestie Internasionaal beweer sekerheidsmagte martel pasiënte in Siriese staatshospitale om op teenkanting teen die regering toe te slaan.

6 tronkbewaarders per gevangene in Suid-Soedan

2011-09-22 08:22

'n Geskiedenis van konflik in die streek het daartoe gelei dat daar tans sowat 6 tronkbewaarders per gevangene in Suid-Soedan is.

Taiwan-hospitaal plant MIV-positiewe organe oor

2011-08-29 16:31

Een van Taiwan se beste hospitale het weens 'n misverstand organe van ‘n MIV-draer in vyf pasiënte oorgeplant en behandel nou die ontvangers.

Verpleegster van onwettige-kliniek op borgtog vry

2011-07-29 18:38

‘n Verpleegster wat na bewering ‘n onwettige kliniek in Koffiebaai in die Oos Kaap bedryf het, is op borgtog vrygelaat.

Reguleer private hospitale, maan rade

2011-07-28 09:00

Die regering moet ingryp met ’n raamwerk om private hospitale te reguleer sodat hulle nie astronomiese pryse vir hul dienste kan vra nie.

Insulien-soutwater eis nóg twee

2011-07-21 22:58

Nóg twee mense is in 'n Britse hospitaal dood ná ‘n verpleegster die pasiënte met 'n insulien-besmette soutoplossing ingespuit het.

R1,5 miljard aan Gauteng-hospitale geskuld

2011-07-20 20:07

Tot R1,5 miljard word deur mediese fondse en ander befondsers aan hospitale in Gauteng geskuld, het die departement van gesondheid gesê.

Drie dood toe 'moordenaar' in hospitaal toeslaan

2011-07-16 22:09

Die Britse polisie is op soek na 'n moordenaar ná die onverklaarbare dood van drie pasiënte in 'n hospitaal naby Manchester.

Operasies gekanselleer weens kragtekort

2011-07-07 13:08

Operasies by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal is meer as ‘n week lank gekanselleer as gevolg van ‘n tekort aan elektrisiteit.

Hoof van hospitaal geskors vir korrupsie

2011-06-17 11:13

Die hoof van 'n KwaZulu-Natalse hospitaal is geskors vir beweerde korrupsie, het die provinisiale departement van gesondheid gesê.

Talle niere in Kaap onwettig oorgeplant

2011-06-10 08:01

Daar was tussen 2001 en 2003 minstens 42 onwettige nieroorplantings tussen lewende buitelandse skenkers en ontvangers in twee Kaapse hospitale.

Mubarak kan na tronkhospitaal verplaas word

2011-04-25 16:49

Dokters sê Hosni Mubarak, die vorige president van Egipte, se gesondheid is goed genoeg dat hy na 'n tronkhospitaal verplaas kan word.

Drie boere en ’n Griek ry deur Afrika

2011-04-05 08:41

Drie boere en 'n Griek het gereed gemaak vir die rit van 'n leeftyd en is nou op hul motorfietse van Kaapstad op pad na Kaïro.

Baba sterf by crèche in Rosestad

2011-03-15 06:55

’n Pa oorweeg regstappe nadat sy babaseuntjie van nege maande in die Universitas-staatshospitaal se crèche in Bloemfontein dood is.

Hospitale se higiëne steeds nie na wense

2011-03-13 09:10

’n Jaar nadat ses babas weens swak higiëne in die Charlotte Maxeke- Akademiese Hospitaal gesterf het, is dié hospitaal steeds vuil.

Uitkoms kom dalk vir Pelonomi

2011-03-02 09:02

Lewensbelangrike toerusting en beddens vir die sukkelende Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein kan moontlik in 'n begrotingsrede vervat word.

Gaddafi-magte skiet beseerdes in hospitaal

2011-02-24 22:34

Gaddafi-ondersteuners het hospitale in Tripoli binnegeval om beseerde anti-regeringsgesinde betogers, wat behandel is, dood te skiet.

Botsing by kruising eis ma

2011-02-11 22:38

Een vrou is dood en drie ernstig beseer in ‘n botsing by die kruising tussen die R102 en Wicks-straat in Verulam, KwaZulu-Natal.

Vuil wasgoed hoop op by hospitale

2011-01-11 10:13

Die gesondheidsdepartement het bevestig dat 1000 kg vuil beddegoed by twee Oos-Kaapse staatshospitale opgehoop het.

Oos-Kaap-hospitaal sonder water

2011-01-05 22:24

Water moes na ‘n hospitaal in Engcobo aangery word ná ‘n gebarste pyp ‘n waterskaarste by 'n Oos-Kaapse hospitaal veroorsaak het.

Man erken hy is skuldig aan onwettige oorplantings

2010-11-23 14:01

Samuel Ziegler, een van die agt mense wat daarvan beskuldig is dat hulle by onwettige nieroorplantings betrokke was, het skuldig gepleit.

Komplikasies eis 15 000 bejaardes elke maand in VSA

2010-11-17 12:34

Foute en onvermydelike komplikasies eis maandeliks die lewe van sowat 15 000 bejaardes in Amerikaanse hospitale, sê ondersoekbeamptes.

Vrou (93) lê ure in hospitaalgang

2010-11-09 06:38

’n Bejaarde vrou het ure lank op ’n matras in ’n gang van 'n Bloemfonteinse hospitaal gelê omdat daar geen dokter was wat haar kon help nie.

Ramokgopa besoek Pelonomi-hospitaal

2010-11-05 23:07

Gwen Ramokgopa gaan die Pelonomi-hospitaal besoek om inligting te kry oor die voorval waarin 'n vroue-dokter by die hospitaal verkrag is.

Krisis ná verkragting by hospitaal

2010-11-02 08:07

’n Krisis dreig nadat dokters van die Pelonomi-hospitaal nou weier om ná die verkragting van ’n kollega snags in dié hospitaal te werk.

Hospitaal-skieter deur polisie doodgeskiet

2010-09-17 02:02

Die man wat ‘n dokter by die Johns Hopkins Hospitaal in Baltimore geskiet het en homself toe in ‘n kamer toegesluit het, is doodgeskiet.

Onwettige niere maak Netcare glo ryker

2010-09-16 10:15

Die nooddiens Netcare word daarvan beskuldig dat hy munt geslaan het uit onwettige nieroorplantings by die St. Augustine Hospitaal.

Ondersoek na broers se dood duur steeds voort

2010-09-10 00:15

Olivedale-hospitaal weet steeds nie wat die oorsaak was van twee broers se dood nie, maar hulle gaan voort met ondersoeke.

Hospitale stuur TB-pasiënte huis toe

2010-08-31 20:02

Pasiënte van drie tuberkulose-hospitale in die Oos-Kaap is huis toe gestuur as gevolg van die stakings, het die departement van gesondheid gesê.

Stakers ontvoer glo verpleegster

2010-08-30 14:54

Stakers het glo ‘n verpleegster ontvoer en sê sy sal eers vry wees wanneer haar hospitaal alle ander verpleegsters laat gaan.

Verpleegster rand pasiënt met besemstok aan

2010-08-24 22:04

‘n Verpleegster het glo ‘n pasiënt met ‘n geestesversteuring by die Mokopane Hospitaal in Polokwane met ‘n besemstok aangeval.

Babas sterf as gevolg van besmette drup

2010-08-23 22:59

Twee babas is dood en vyf ander is ernstig siek nadat hulle by 'n Duitse hospitaal as gevolg van ‘n besmette drup vergiftig is.

Vakbond: Stakers nie verantwoordelik vir sterftes

2010-08-23 18:34

Nehawu het bewerings ontken dat stakende gesondheidswerkers verantwoordelik was vir die dood van talle pasiënte in staatshospitale.

Busse vol vrywilligers maak hospitaal skoon

2010-08-22 06:57

Vrywilligers, polisielede en soldate het die laaste paar dae moue opgerol om gesondheidsorg by hospitale aan die gang te hou.

Weermag by hospitale ontplooi

2010-08-20 11:14

Weermag-dokters het noodhulp by ses hospitale in Gauteng en KwaZulu-Natal wat deur die stakings geraak is verskaf.

Man wat hand verloor by hospitale geweier

2010-08-20 08:30

'n Man wie se hand afgekap is en daarna op ys geplaas is vir 'n noodoperasie, is toegang by twee hospitale geweier.

Betogers verhoed ambulans om pasiënt af te laai

2010-08-19 16:46

Stakende gesondheidswerkers het ‘n ambulans verhoed om ‘n pasiënt met asemhalingsprobleme by 'n hospitaal in te vat.

Operasies gestaak by hospitaal

2010-08-12 08:28

’n Kragprobleem by 'n hospitaal in Bloemfontein het veroorsaak dat alle groot operasies die afgelope sowat twee maande uitgestel moes word.

Moontlike dissiplinêre stappe ná babas sterf

2010-07-24 02:07

Bewerings van nalatigheid gaan ondersoek word ná die dood van ses babas by 'n staatshospitaal in Johannesburg, het die premier gesê.

Rosestad kry wél nuwe hospitaal

2010-07-21 09:35

Ten spyte van die dreigende gesondheidskrisis in die Vrystaat gaan die provinsiale regering voort met die bou van die nuwe ultramoderne hospitaal.

 

Staat skuld mediese firma R8 milj.

2012-01-25 08:05

’n Maatskappy wat mediese toerusting aan staatsinstellings verskaf, sal personeellede moet afdank tensy die staat sy skuld betaal.

26 babas sterf in Indiese hospitaal

2012-01-22 16:54

Minstens 26 babas het in die afgelope vyf dae in ‘n staatshospitaal in Malda, Indië, gesterf, het owerhede bevestig.

Pasiënt glo in stort verkrag

2011-12-29 07:31

’n Verpleër is gister in hegtenis geneem nadat hy ’n geestesongestelde pasiënt na bewering verkrag het terwyl sy gestort het.

Kaapse personeel staan bont vir 86 babas

2011-12-27 09:24

Vir ’n paar moeë, trotse ouers was Kersfees vanjaar ekstra spesiaal danksy die 86 pienkvoete wat oor die Wes-Kaap heen gebore is.

Honderde dokters in Kenia staak

2011-12-07 17:25

Honderde dokters in Kenia neem deel aan ‘n protesoptog in die hoofstad om meer medisyne en toerusting, sowel as groter salarisse te eis.

Tekort aan voorraad by staatshospitale verwag

2011-11-24 10:14

Mediese verskaffers het gedreig dat hulle nie meer voorrade aan staatshospitale gaan stuur nie, het ‘n koerant berig.

AWB-vlag wapper bo Ventersdorp-hospitaal

2011-11-18 19:12

In plaas van die Suid-Afrikaanse landsvlag, het ‘n AWB-vlag vir ‘n ruk lank bo die Ventersdorp-hospitaal in die Noordwes gewapper.

Lyk op hospitaal se perseel gevind

2011-11-13 16:56

Die lyk van ‘n ongeïdentifiseerde man is op die perseel van die Nelson Mandela Akademiese Hospitaal gevind, het die polisie gesê.

'Doodgebore' baba toe lewendig in plastieksak

2011-11-04 11:11

‘n Hospitaal in China het werkers geskors na hulle ‘n lewende baba doodgebore verklaar het en soos 'n lyk van hom ontslae geraak het.

Hospitaal-verkragting: Personeellede geskors

2011-10-25 23:01
108 menings

Twee personeellede by 'n hospitaal in Bloemfontein is geskors nadat ‘n vrou wat terminaal siek is, glo deur ‘n verpleër verkrag is.

Verkragting in hospitaal ondersoek

2011-10-25 07:02

Bewerings word ondersoek dat ’n kankerlyer glo op haar sterfbed in die Nasionale Hospitaal in Bloemfontein deur ’n verpleër verkrag is.

Pasiënte in hospitaal vermoor

2011-09-20 19:01

‘n Vroulike en ‘n manlike pasiënt is vermoor binne die King Edward VIII Hospitaal in Durban, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.

Pasiënt sterf toe dokter vir brand vlug

2011-08-26 13:47

‘n Man het op ‘n operasietafel gesterf toe sy dokter gevlug het ná ‘n brand in 'n hospitaal in China uitgebreek het.

Man slaan verpleegster by hospitaal

2011-07-28 21:48

‘n Verpleegster is glo deur ‘n man wie se ma by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal dood is geslaan, het die departement van gesondheid gesê.

Polisie ondervra verpleegster oor sterftes

2011-07-22 19:27

Polisie is steeds besig om ‘n Britse verpleegster te ondervra oor vyf pasiënte wat by ‘n hospitaal in Engeland gesterf het.

Vierde pasiënt sterf by hospitaal

2011-07-21 18:23

‘n Vierde pasiënt wat met die insulienbesmette soutoplossings by die Stepping Hill-hospitaal in Engeland verbind word, het gesterf.

Vrou dagvaar hospitaal ná geboorte

2011-07-19 17:28

‘n Vrou van Pretoria dagvaar die staat nadat sy na bewering sonder die bystand van verpleegsters by 'n hospitaal geboorte moes skenk.

DA wil ondersoek by psigiatriese hospitaal hê

2011-07-10 13:00

Die DA wil die menseregtekommissie vra om 'n volledige ondersoek te doen na beweerde menseregteskendings by 'n psigiatriese hospitaal.

Verslag kom gou oor SA hospitale

2011-07-05 07:00

’n Beleidsdokument oor die NGV is die laaste paar maande vertraag sodat die departement van gesondheid beter vir dié stelsel kan voorberei.

Ma dagvaar gesondheidsdep vir R7 milj

2011-06-13 10:18

'n Ma wat beweer haar seuntjie het breinskade in die hospitaal opgedoen weens nalatige verpleegsters dagvaar die gesondheidsdepartement vir R7 miljoen.

Man vermoor, by hospitaal gelaat

2011-05-04 20:46

‘n Man is vermoor en sy lyk is by die Leratong-hospitaal in Kagiso in ‘n maroen Toyota Yaris gelos, het die polisie in Gauteng gesê.

Mubarak in die hospitaal ná hartaanval

2011-04-12 21:00

Hosni Mubarak is in die Egiptiese oord, Sharm el-Sheikh Sharm, in die hospitaal opgeneem ná hy tydens ondervraging 'n hartaanval gekry het.

Rob Ferreira-hospitaal sit sonder krag

2011-03-25 07:55

Dit kan tot vier weke duur voordat die kragtoevoer na die Rob Ferreira-hospitaal in Nelspruit, Mpumalanga, volkome herstel is.

Babas wat sterf 'is nie 'n krisis'

2011-03-13 11:05

Minstens 81 babas het in Januarie en ­Februarie in twyfelagtige omstandig­hede in ’n hospitaalkompleks in Oos-Londen gesterf.

'Bose gees' maak amok by hospitaal

2011-03-05 10:51

Personeel en pasiënte by 'n hospitaal in die klein Oos-Kaapse dorpie Libode beweer dat hulle geterroriseer word deur 'n "bose gees".

Besmette binneaarse voeding eis 12 moeders

2011-02-26 00:21

Twaalf moeders is dood weens die besmette binneaarse voeding wat hulle by 'n staatshospitaal in Indië ontvang het.

Veiligheid in staatshospitale onder skoot

2011-02-23 08:52

Die swak veiligheid vir personeel in Vrystaatse staatshospitale het op die provinsiale verplegingsberaad in Bloemfontein onder skoot gekom.

Herstelwerk by hospitaal voltooi

2011-02-09 23:00

Die teaters by die Helen Joseph-hospitaal in Johannesburg funksioneer nou weer normaal en operasies sal voortgaan soos beplan.

Vakbond sien rooi oor bebloede beddegoed

2011-01-10 14:25

Die verpleegvakbond Denosa is "ontstel" deur berigte dat pasiënte by twee Oos-Kaapse hospitale op bebloede beddens moes slaap.

Pasiënte geskuif toe hospitaal oorstroom

2011-01-02 22:43

Pasiënte by die Dr Malizo Mpehle-hospitaal in Tsolo moes na ander hospitale geskuif word nadat die gebou oorstroom het.

Vrystaatse wag kritiek ná transitorooftog

2010-11-21 15:44

'n 30-jarige veiligheidswag is in 'n kritieke toestand nadat drie mans hom in 'n transitorooftog geskiet en met R400 000 gevlug het.

Netcare-organe: ‘Dis nié net St. Augustine’

2010-11-14 09:18

Netcare is glo daarvan beskuldig dat hulle hul probeer verontskuldig van groter aandadigheid aan die orgaan-oorplantingskandaal.

Pelonomi: Vrouedokter kry vreemde man wat in bed slaap

2010-11-06 08:17

Dokters by die Pelonomi-hospitaal is ontsteld oor nóg ’n voorval wat toon dat die veiligheid daar nog nie na wens is nie.

Pelonomi-hoof: Hospitaalverkragting kon by Waterfront ook gebeur het

2010-11-03 09:07

Dokters is woedend dat die hoof van kliniese dienste by Pelonomi-hospitaal meen die verkragting van ’n dokter kon net “sowel by die Waterfront” gebeur het.

Skok ná dokter in hospitaal verkrag is

2010-11-01 07:21

Skok, afgryse en woede heers nadat ’n dokter in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein aangeval en verkrag is terwyl sy aan diens was.

Rower vas wat dokter in hospitaal skiet

2010-09-16 18:33

n Gewapende man wat ‘n dokter by die Johns Hopkins Hospitaal in Baltimore kritiek beseer het, is “onder beheer gebring en ontwapen."

Siekte wat broers eis geïdentifiseer

2010-09-10 16:12

‘n Sindroom wat verband hou met die Epstein Barr-virus is geïdentifiseer as die oorsaak van twee broers se onlangse dood.

Brand by Kimberley-hospitaal ondersoek

2010-09-01 10:12

‘n Saak van brandstigting word ondersoek nadat ‘n brand uitgebreek het in die linnekamer van die Kimberley-hospitaal, het die polisie gesê.

Ontvoerde verpleegster gevind

2010-08-30 16:46

Polisie het die verpleegster gevind wat van haar werk by die KwaDukuza-hospitaal op pad huis toe glo deur stakers ontvoer is.

Skoonpa sterf glo weens stakende verpleegsters

2010-08-26 21:38

n Vrou beweer dat haar skoonpa in ‘n hospitaal gesterf het omdat daar geen verpleegster was wat na hom omgesien het nie.

319 pasiënte na privaat hospitale oorgeplaas

2010-08-24 19:02

Die KwaZulu-Natal se departement van gesondheid het 319 pasiënte na privaat hospitale oorgeplaas nadat geen sorg aan hulle gegee is nie.

Swanger vrou skenk geboorte in motor

2010-08-23 19:30

'n Vrou wat by verskeie hospitale as gevolg van die landswye staking weggewys is, is uiteindelik deur 'n onbekende persoon gehelp.

Militêre personeel by hospitale ontplooi

2010-08-22 22:13

Die hulp van militêre personeel is by nog 'n Gautengse hospitaal ingeroep om met noodsaaklike dienste te help waar stakers bedrywighede benadeel.

Vakbond: Pasiënte moet 'onderhandel' by hospitale

2010-08-20 12:08

Pasiënte wat lewe en dood situasies in die gesig staar moet met betogers “onderhandel” om hospitale se grense oor te steek.

Verpleegster: Los my om te werk

2010-08-20 10:38

'n Verpleegster wat by 'n hospitaal in Johannesburg werk het op die sosiale netwerk Twitter vertel hoe die stakings hulle raak.

Barnard se broer praat sy hart uit

2010-08-20 07:33

Drie dekades nadat hy weens politieke redes gevra is om by Groote Schuur-hospitaal te loop, het dr. Marius Barnard teruggekeer.

Getuies vertel van intimidasie by hospitale

2010-08-19 12:01

Chaos het by hospitale oor die land uitgebreek, met gesondheidswerkers wat staak en gerugte van intimidasie en gewelddadige optrede.

Ontbinde lyk in hospitaal gevind

2010-08-04 21:51

‘n Vrou se ontbinde lyk is in die Addington-hospitaal in Durban ontdek, het die KwaZulu-Natalse departement van gesondheid gesê.

‘Babasterftes was nie nalatigheid’

2010-07-21 14:30

Die departement van gesondheid het sy hande in onskuld gewas nadat ses vroeggebore babas in ‘n Gautengse hospitaal gesterf het.

Breinoperasie op DA-politikus suksesvol

2010-07-15 08:52

’n Delikate operasie is in die VSA gedoen om ’n gewas so groot soos ’n ghoen van Juanita Terblanche, DA-LP, se breinstam te verwyder.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

RENAULT

Fluence 1.6 Dynamique
2011
R 199,990.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 1.3 5-dr
2011
R 117,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.