ARTIKELS OOR hollywood

Indië sal Amazing Spider-Man eerste sien

2012-05-14 20:58

Sony Pictures India het aangekondig Amazing Spider-Man sal voor die rolprent se openingsaand in die VSA, in Indië te sien wees.

Regardt van den Bergh maak Jesus-fliek

2012-01-31 23:05

Tien jaar lank het die draaiboek in die regisseur Regardt van den Bergh se kop afgespeel. Nou gaan The Lamb verfilm word.

Hollywood dagbladskrywer doodgeskiet

2010-11-17 05:01

‘n Bekende Hollywood dagbladskrywer, Ronni Sue Chasen, is doodgeskiet terwyl sy in haar Mercedes-Benz in Beverly Hills gery het.

Koninklike rol wink vir Charlize

2010-10-20 12:21

Charlize Theron staan ‘n goeie kans om Prinses Diana te speel in ‘n Hollywood-fliek, tensy Keira Knightly die kroon steel.

Freddy g'n nagmerrie op loket

2010-05-03 16:28

Freddy Krueger, die bekende booswig met die lem-vingers, is terug op die silwerdoek, en die geld wat hy insamel is skrikwekkend.

Aktrise se seun vas vir diefstal

2010-02-05 09:55

Die Hollywood-aktrise Cybill Shepherd se seun het in die hof verskyn op aanklagte dat hy geld van passasiers op ’n vliegtuig gesteel het.

Hollywood breek rekord by loket

2009-12-11 00:34

Hollywood het ’n nuwe rekord by die loket gebreek vir die meeste plaaslike kaartjieverkope van oor die $10 biljoen. (R75 miljard)

Polanski-slagoffer soek stilte

2009-10-27 01:42

Die slagoffer van die regisseur Roman Polanski wil graag alleen gelaat word nadat sy vrees vir haar gesondheid en haar werk.

Elton John te oud om aan te neem

2009-09-15 13:49

Die sanger Elton John is te oud en ongetroud, en mag om dié redes nie 'n 14-maande oue baba van Oekraïne aanneem nie.

Warner Bros. spog met R8 miljard

2009-09-09 11:45

Warner Bros. het die somerseisoen verrassend goed afgeëindig nadat hulle die $1 biljoen (R8 miljard) merk gehaal het.

Plae pla die bekendes

2009-09-02 16:14

Beide die sangeres Pink en die supermodel Kate Moss word glo deur lastige plae soos 'n swerm bye of duiwe geteister.

Peter Andre reg vir romanse

2009-09-01 14:47

Peter Andre is gereed om weer romanties te verkeer nadat hy en sy vrou Katie Price (oftewel 'Jordan') opgebreek het.

Liam Neeson rou steeds

2009-08-28 10:50

Die akteur Liam Neeson vind dit steeds moeilik om sy vrou se dood te verwerk, maar hy vat dinge een dag op 'n slag.

Willis jnr. bepaal eie lot

2009-08-26 11:10

Rumer Willis se loopbaan as aktrise is nie aan haar bekende ouers te danke nie, maar sy erken die familienaam dra ietwat by.

Byna nag by museum

2009-08-24 11:30

Die komediant Steve Coogan het byna blind geword nadat hy in 'n ongeluk op die stel van Night at the Museum betrokke was.

Twilight-skrywer gedagvaar

2009-08-21 09:42

Stephenie Meyer, die skrywer van die gewilde Twilight-sage, word gedagvaar vir plagiaat nadat sy glo skrywer se ideés steel.

Paris sal nie vir flop opdok

2009-08-19 09:12

Paris Hilton hoef nie miljoene dollars te betaal nie aan 'n filmvervaardigers wat haar van 'swak promosiewerk' beskuldig het.

Brangelina se seksgeheime

2009-08-13 13:38

Brangelina steek die vlam tussen hulle behoorlik aan die brand deur weg te glip na hul gunsteling plekke vir bietjie kwaliteit tyd.

Cowell paartie in Playboy-huis

2009-08-12 16:57

Simon Cowell het glo al te lekker gekuier saam met modelle by die berugte Playboy herehuis tydens 'n onlangse partytjie.

 

SA musiekgroep op pad na Hollywood

2012-02-02 09:55

Die Johannesburgse musiekgroep Lonehill Estate gaan eersdaags ‘n draai in Hollywood maak om by die Musexpo in LA op te tree.

Stappers vind kop onder Hollywood-bord

2012-01-18 22:51

Twee mense wat met hul honde gaan stap het, het op ‘n afgekapte kop onder die bekende Hollywood-bord afgekom.

Mel Gibson in The Hangover 2

2010-10-21 01:27

Die omstrede Hollywood-akteur Mel Gibson het ‘n kamee-rol in The Hangover 2, wat in Mei 2011 te sien sal wees, aanvaar.

Satirikus kry Hollywood-ster

2010-09-16 09:12

Bill Maher, die politieke satirikus wat bekend is vir Politically Incorrect en Religulous, het ‘n ster op Hollywood se Walk of Fame ontvang.

Gerard Butler te koop

2010-02-08 14:12

Die akteur Gerard Butler veil ‘n aand in sy geselskap op om geld in te samel vir 'n kanker-liefdadigheidsorganisasie.

Aktrise 'nié dood weens dwelms'

2010-01-20 09:46

Brittany Murphy se familie hou vol die ster, wat aan 'n hartaanval dood is, het nie dwelms misbruik of aan 'n eetsteurnis gely nie.

Weerwolf en countryster vind mekaar

2009-10-30 11:04

Hulle deel dieselfde naam en beide dié jonges se loopbane is een groot sukses. Hierdie is die perfekte Hollywood-romanse.

Brody held in nuwe Predators

2009-10-08 10:16

Die Oscar-bekroonde Adrien Brody het ‘n kontrak geteken om in die nuwe wetenskapfiksie-film, Predators te speel.

’n Emmy vir 'Sarah Palin'

2009-09-14 11:10

Die aktrise Tina Fey het haar sesde Emmy-toekenning ingepalm vir haar skreeusnaakse vertolking as politikus Sarah Palin.

Jackson vandag begrawe

2009-09-03 09:04

Die koning van pop word vandag uiteindelik in 'n eregraf ter ruste gelê waar talle ander legendes ook begrawe is.

O'Connell nou regsstudent

2009-09-02 11:28

Die akteur Jerry O’Connell het homself as ‘n regsstudent gaan registreer, maar hy's bekommerd of hy gaan slaag .

Brown gaande oor karaoke

2009-08-31 14:09

Die voormalige sanger Ian Brown is vernaam daarvoor om met Blondie-treffers te laat waai wanneer dit kom by karaoke.

Fall Out Boy-sanger vas

2009-08-27 13:56

Polisie het Fall Out Boy se Patrick Stump in hegtenis geneem nadat hy glo sonder'n lisensie in Beverly Hills gery het.

Ster sit heks op eks

2009-08-24 11:38

Die aktrise Jessica Simpson het towerspreuke saam met 'n heks opgesê en 'n vloek oor haar voormalige kêrel uitgespreek.

Kulkunstenaar voor oor seks

2009-08-21 14:41

Die bekende kulkunstenaar David Copperfield word gedagvaar nadat hy na bewering 'n 22-jarige model seksueel geteister het.

Jackson TV-reeks verskyn gou

2009-08-20 12:42

Die realiteitsprogram wat Micheal Jackson se broers kort voor sy dood geskiet het, sal glo binnekort op oorsese TV verskyn.

GI Joe open by teaters

2009-08-14 11:50

Die aksie-film GI Joe: The Rise of the Cobra begin Vrydag, 14 Augustus op die silwerdoek wys. Kyk hier na 'n voorskou.

Spelling-dispuut woed voort

2009-08-13 09:14

Tori Spelling se ma was ontsteld toe sy nie haar kleindogter se eerste verjaarsdag kon bywoon nie, maar sy staan by haar besluit.

Courtney geniet die jong man

2009-08-11 13:00

Courteney Cox (45) van Friends-faam geniet dit om met 'n jonger man getroud te wees en is trots op haar "poema"-status.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.