ARTIKELS OOR hokkie

SA vrouehokkiespan maak groep bekend

2012-05-23 20:01

Die SA vrouehokkiespan het in Londen gearriveer vir die begin van hul toer van Groot Brittanje en Skotland, wat vandeesweek begin.

Hokkiespeler sterf in fratsongeluk

2012-05-07 08:15

'n 24-jarige hokkiespeler het gesterf nadat sy deur 'n bal teen die kop getref is tydens 'n vroue-ligawedstryd in Australië.

Laaste hekkie wag op SA-manshokkie

2012-05-02 15:23

Die SA-manshokkiespan lyk vasbeslote om aan die Spele deel te neem, ná hulle in die kwalifiserende toernooi gelykop gespeel het teen Japan.

Manshokkie gee tree nader aan Spele

2012-04-26 14:20

Die Suid-Afrikaanse manshokkiespan het Brasilië afgeransel in hul eerste wedstryd om vir die Olimpiese Spele in Londen te kwalifiseer.

SA hokkie-vroue beklink Spele-plek

2012-02-26 07:08

Die Suid-Afrikaanse vroue-hokkiespan het hul kaartjies na die Olimpiese Spele in Londen met ’n blink vertoning in Delhi beklink.

Dirkie skitter vir SA in Pietie se afwesigheid

2012-02-23 08:31

Suid-Afrika se vroue-hokkiespan het Indië in Nieu-Delhi in die kwalifiserende toernooi vir die Olimpiese Spele in Londen afgeransel.

Weerlig het laaste sê teen België

2012-01-30 09:01

Weerlig het die laaste sê gehad in die Suid-Afrikaanse vroue-hokkiespan se wedstryd in Randburg toe hy met 1-0 teen België voorgeloop het.

Proteas swaai hokkiesepter teen Spanje

2012-01-23 08:58

Dit het naels­kou gekos voordat die Suid-Afrikaanse vrouehokkiespan die reeks van vyf wedstryde teen Spanje in Randburg gewen het.

SA hokkievroue seëvier in Suid-Amerika

2011-12-09 09:44

Die Suid-Afrikaanse vrouehokkiespan het Ierland met 2-0 in sy eerste wedstryd in ’n viernasies-toernooi in Buenos Aires geklop.

Hokkie-breier wil nie met Carr teen België waag

2011-11-29 09:14

Hoewel dié laaste groepstryd sal bepaal wie SA se teenstander in die kwarteindronde sal wees, gaan daar nie met Gareth Carr teen België gewaag word nie.

Vrouehokkie kry pak teen Nederland

2011-07-28 12:11

Die wêreld se voorste vrouehokkie-span, Nederland, het Suid-Afrika se Proteas in die eerste van twee toetse met 5-0 geklop.

SA-hokkiester breek wêreldrekord

2011-06-21 16:01

Die SA-hokkiespan se Pietie Coetzee is nou die wêreld se voorste doelvraat nadat sy die rekord vir die meeste doele gebreek het.

Nou pak vrouehokkie België

2011-02-01 09:10

Die Suid-Afrikaanse vroue-hokkiespan is terug in Bloemfontein waar hy met ’n seldsame sege oor Argentinië in Desember al met sy goeie opmars begin het.

SA-hokkiekaptein vir Wêreldspan gekies

2010-12-20 21:57

Die kaptein van Suid-Afrika se vroue-hokkiespan, Marsha Marescia, is vir die derde keer in vier jaar as lid van die Wêreldspan gekies.

SA sug verlig voor wêreldkampioen kom

2010-12-07 07:57

Die Argentynse vrouehokkiespan gaan Suid-Afrika sonder sy twee topspelers, die ervare Luciana Aymar en voorspeler Soledad Garcia, pak.

Hokkiekampioene skenk al hul toerusting

2010-10-14 17:09

Australië se seëvierende mans- en vroue hokkiespanne by die Statebondspele het hul sporttoerusting aan 'n liefdadigheidsorganisasie geskenk.

SA se goue doelwit bereik

2010-10-12 08:32

Die Suid-Afrikaanse Olimpiese base se doelwit van 12 goue medaljes op die Statebondspele in Nieu-Delhi, Indië is vervul.

SA-hokkie wys staal teen Aus

2010-10-08 11:22

Suid-Afrika se vroue hokkiespan moes by die Statebondspele in Nieu-Delhi, alles in die stryd werp vir 'n gelykop-uitslag teen Australië.

Spele: SA-hokkie slaan af op hoë noot

2010-10-04 13:30

SA se vroue-hokkiespan het hul eerste groepwedstryd by die Statebondspele in Nieu-Delhi gewen toe hulle met Trinidad en Tobago afgereken het.

SA-vroue val vas teen Eng

2010-09-04 22:53

Die SA-vrouehokkiespan het hul voorlaaste Wêreldbeker-groepwedstryd in Rosario, Argentinië teen Engeland se vrouespan verloor.

SA-vroue skok Spanje

2010-09-01 11:01

Suid-Afrika se vrouehokkiespan het ‘n skok-oorwinning teen Spanje in die Wêreldbeker-toernooi in Argentinië behaal.

Vroue skiet doele vir Afrika

2010-07-21 09:54

Altesame 25 doele is op die eerste dag van die nasionale hokkietoernooi vir vroue aangeteken en net een daarvan vir die verloorspan.

SA hokkiespan, Indië deel louere

2010-03-09 10:00

Die Suid-Afrikaans manshokkiespan het in sy laaste groepwedstryd in Nieu-Delhi, Indië, gelykop (3-3) teen die gasheer gespeel.

Terroriste dreig hokkie WB

2010-02-17 10:36

Spanne van Australasië sal wel aan die Wêreldbeker-hokkietoernooi in Nieu-Delhi deelneem ondanks dreigemente deur ’n terroristegroep.

 

Seëvierende manshokkie land in Jhb

2012-05-08 11:56

Die ondersteuning in Japan was oorweldigend, het die afrigter, Gregg Clark, met die Suid-Afrikaanse manshokkiespan se aankoms in Johannesburg gesê.

SA manshokkie kwalifiseer vir Olimpiese Spele

2012-05-06 11:11

Suid-Afrika se manshokkiespan het Japan met 2-1 in die eindstryd van die kwalifiserende toernooi in Kakamigahara, Japan, geklop.

SA-manshokkiespan ryg die doele in

2012-04-30 15:55

Jonty Robinson het twee doele in die tweede helfte aangeteken om Suid-Afrika se manshokkiespan te help om oor China te seëvier.

Hokkie: Japan span om te klop op pad na Spele

2012-03-08 09:18

Japan sal in hul kwalifiseringstoernooi die span wees om te klop, sê Gregg Clark, afrigter van die SA-manshokkiespan wat tans op ’n oefenkamp is.

SA-hokkie eindig onoorwonne

2012-02-24 14:38

Die Suid-Afrikaanse vrouehokkiespan het onoorwonne in die eerste ronde van die kwalifiserende toernooi vir die Olimpiese Spele geeïndig.

Pietie juig oor ‘droomdoel’ ná SA wen

2012-02-20 08:58

Die Pro­teas se doelevraat Pietie Coetzee het haar doel in die sege oor die Oekraïne beskryf as ’n droomdoel wat haar nog altyd ontwyk het.

Vrouehokkie klop Ierland

2012-01-28 23:00

Suid-Afrika het Ierland met 1-0 in Rustenburg geklop. Pietie Coetzee het die doel in die eerste helfte aangeteken.

Hokkie-wraak wag op Spanje

2012-01-14 08:39

Met die tuisspan wat daarop uit sal wees om sake reg te stel, wag ’n warm ontvangs op die Spaanse señoritas.

Pietie tel onder top-5 in wêreld

2011-12-07 07:58

Pietie Coetzee, Suid-Afrika se wêreldrekordhouer van toetsdoele, is deur die Internasionale hokkiefederasie as vrouespeler van die jaar benoem.

Hokkie wil Saskok nie stok gee om hom mee te slaan

2011-11-22 10:18

Die Suid-Afrikaanse vroue-hokkiespan se aansien is binnekort in Arnhem in sy twee wedstryde teen Nederland op die spel.

Proteas gly teen België

2011-07-25 15:37

België se vrouehokkiespan het die laaste van drie wedstryde teen die Proteas gewen om sodoende die reeks tussen dié twee spanne gelykop te laat eindig.

Hitte keer nie SA-hokkie heerskappy

2011-02-09 08:54

Die Proteas se hokkiespeler van die jaar, Leslé-Ann George, het twee doele aangeteken in die sege waarmee hulle die reeks teen België gewen het.

SA-hokkie wéér bo

2011-01-27 08:57

Die Suid-Afrikaanse vroue-hokkiespan het China se doppie by die Wanderers-hokkieklub die tweede aand in ’n ry geklink.

SA span tem Las Leonas

2010-12-18 07:28

Die SA vroue-hokkiespan het Argentinië in gister se vyfde en laaste toets teen alle verwagtinge in met ’n geskiedkundige sege verras.

Vrystater tweede keer SA se beste

2010-11-05 08:41

Was dit nie vir ’n e-pos nie, sou Leslé-Ann George stellig steeds op haar selfopgelegde ruskans van internasionale hokkie gewees het.

SA-hokkie verloor stryd vir brons

2010-10-13 11:06

Suid-Afrika se vrouehokkiespan het in hul uitspeelstryd om die derde plek by die Statebondspele in Indië, teen Engeland vasgeval.

Sunette Viljoen wen Statebond-goud

2010-10-09 23:30

Suid-Afrika se Sunette Viljoen het met 'n gooi van 62.34 meter, haar Statebond-spiesgooi titel suksesvol in Nieu-Delhi verdedig.

SA-manshokkie skok Kanada

2010-10-05 15:29

SA se manshokkiespan het 'n skok-oorwinning by die Statebondspele in Nieu-Delhi behaal toe hulle Kanada in die openingswedstryd geklop het.

SA kry dalk nie kans teen Kiwi’s

2010-09-14 09:36

Die kans op vergelding teen Nieu-Seeland is die Suid-Afrikaanse manshokkiespan dalk nie meer op die Statebondspele beskore nie.

SA-vroue pak China

2010-09-02 11:06

SA se hokkiespan sal op hul strydrosse én groentjies staatmaak wanneer hulle China in die volgende Wêreldbeker-wedstryd in Argentinië aandurf.

Hokkie-breier hou nog spelers dop

2010-07-27 08:13

Giles Bonnet het verskeie doelwitte voor oë vir Suid-Afrikaanse vrouehokkie en een daarvan is om seker te maak die Proteas het diepte.

China taai leerskool vir SA hokkie

2010-06-30 10:00

Ná ’n uitmergelende toer in China, is die afrigter van die SA-vrouehokkiespan, Giles Bonnet, meer as ooit bewus van die reuse-taak wat op hom wag.

Proteas betaal vir foute

2010-03-03 09:23

Suid-Afrika se manshokkiespan het hard probeer in hul wedstryd teen Engeland, maar te veel foute was eindelik hul ondergang.

G’n geld vir SA afrigter

2010-02-12 09:59

Daar sal geen opvolger vir Jenny King as afrigter van die Suid-Afrikaanse vrouehokkiespan aangewys word nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.