ARTIKELS OOR hofsake

Twis oor iPad kan Apple se sak erg ruk

2012-05-07 13:30

'n Hofgeding teen 'n Chinese maatskappy wat die iPad-handelsmerk reeds in die jaar 2000 geregistreer het, kan Apple miljoene dollars kos.

Strauss-Kahn móét teregstaan op aanklagte

2012-05-01 16:46

Dominique Strauss-Kahn, voormalige hoof van die Internasionale Monetêre Fonds, sal op aanklagte van seksuele aanranding móét teregstaan.

Moyo ontsnap wyl beampte glo toekyk

2012-04-02 22:38

Die ondersoekbeampte wat die berugte misdadiger Bongani Moyo in 2011 na 'n hof vervoer het, het moontlik gesien hoe hy ontsnap het.

Miljoenêr-internetman weer aanlyn

2012-04-02 11:01

Die beleërde stigter van 'n webwerf wat glo gebruik is om onwettige films en musiek te deel, mag weer op die internet bedrywig wees.

Hofstryd woed oor Eminem, Bieber

2012-03-29 11:04

Die skoongesig-popsensasie Justin Bieber en die rateltaai kletsrymer Eminem is die middelpunt van 'n hofgeding oor 'n konsert in Seoel.

Saak geskrap van twee wat jeugliga-man 'agtervolg'

2012-03-23 14:00

Die saak teen twee mans wat na bewering die ANC-jeugliga se provinsiale sekretaris vir Limpopo agtervolg het, is geskrap.

Saak oor baksteen-aanranding van die rol geskrap

2012-03-22 15:07

Die saak van aanranding teen ‘n ANC-jeugligalid van Limpopo is in die Polokwane-streekshof van die rol geskrap.

Yahoo sleep Facebook hof toe

2012-03-13 10:58

Die internetmaatskappy Yahoo! beweer die sosialenetwerk-reus Facebook het 'n hele rits van sy patente onregmatig gebruik.

Velvet Sky se prokureur onttrek

2012-03-06 13:29

Ahmed Amod, die prokureur wat die lugdiens Velvet Sky verdedig in BP se likwidasie-aansoek, het hom van die saak onttrek.

‘Geamputeerde been’ glo met ystersaag afgesaag

2012-02-15 09:02

Die manier waarop twee moord-beskuldigdes glo van die lyk van 'n pensioentrekker ontslae geraak het, het in die hof die wenkbroue laat lig.

‘Hy was nie ’n monster’

2012-02-01 07:03

Eugene Terre’Blanche se huwelik en karakter het onder skoot gekom in die verhoor van sy twee vermeende moordenaars.

Balju klop weer aan Gauteng-premier se deur

2012-01-29 14:27

Die balju het die tweede keer in drie dae aan die deur van die Gautengse premier se kantoor geklop weens versuim om 'n hofbevel te gehoorsaam.

Kotzé-saak: Derde werker vas

2012-01-14 09:15

Die derde van die drie werkers wat na bewering op Johan Kotzé se aandrang sy vervreemde vrou verkrag het, is vasgetrek.

ISH stel sperdatum uit vir inligting oor Saïf

2012-01-11 12:10

Die ISH het die datum wanneer Libië inligting aan die hof moet verskaf oor Saïf al-Islam, die seun van Muammar Gaddafi, uitgestel.

Derde fase van Egiptiese verkiesing gaan voort

2012-01-03 18:04

Stemlokale in Egipte is oop vir die derde ronde van parlementêre verkiesings waarin Moslem-partye waarskynlik die meerderheid sal hê.

Mubarak-saak gaan weer voort

2012-01-02 11:30

Hosni Mubarak, die vorige leier van Egipte, is op ‘n bed by die hof ingestoot terwyl die saak na die dood van duisende betogers voortgaan.

Mandela sal minagtingklag teenstaan

2011-12-27 07:26

Hoofman Mandla Mandela, kleinseun van oudpres. Nelson Mandela, sal ’n aanklag van minagting van die hof teen hom teenstaan.

Dewani se appèlaansoek aangehoor

2011-12-13 09:20

Die Britse sakeman Shrien Dewani se appèlaansoek teen sy uitleweringsbevel aan Suid-Afrika sal na verwagting in die hof aangehoor word.

Selebi in die skuld

2011-12-02 21:59

Die voormalige nasionale polisiehoof Jackie Selebi moet die staat terugbetaal vir vir al sy regskostes, het die departement van justisie gesê.

Gbagbo-ondersteuners is woedend

2011-12-01 12:07

Ondersteuners van Laurent Gbagbo, die voormalige president van die Ivoorkus, is woedend oor sy verskuiwing na die strafhof in Den Haag.

Conrad Murray tot vier jaar tronkstraf gevonnis

2011-11-29 20:19

Michael Jackson se dokter, Conrad Murray, wat skuldig bevind is aan onopsetlike manslag, is ‘n tronkvonnis van vier jaar opgelê.

‘Monster’ Chané sal lank agter tralies sit

2011-11-26 08:27

’n Reeksmoordenaar in wording. Dít is hoe Chané van Heerden beskryf is kort voor sy vir ’n onbepaalde tydperk tronk toe gestuur is.

Lewenslank vir Palestiniër wat sendeling vermoor

2011-11-24 19:37

'n Palestynse man wat 'n Amerikaanse sendeling in 'n woud in Israel aangeval en doodgesteek het, is lewenslank tronk toe gestuur.

'Daar's gesloer met seun se behandeling'

2011-11-24 09:02

Mediese personeel moes vinniger opgetree het toe ’n rugbyspeler van Mamre ’n rugmurgbesering in ’n vaste skrum opgedoen het.

Atleet kry rekorduitbetaling ná ongeluk

2011-11-23 13:02

'n Voormalige atleet van Namibië wat breinskade opgedoen het toe ’n motoris haar raakgery het, het ’n rekorduitbetaling van R106,5 miljoen ontvang.

Paartjie skuldig van aanranding ná baba se dood

2011-11-21 21:08

‘n Man en vrou wie se baba oorlede is, is op 'n aanklag van aanranding met die doel om ernstig te beseer skuldig bevind.

Pedofiel (74) kry vyf jaar tronkstraf

2011-11-11 19:17

'n Bejaarde, voormalige skoolhoof wat skuldig bevind is van verkragting wil teen sy vonnis van vyf jaar tronkstraf appelleer.

Man in hof oor ‘mortierplan’ vir sportstadions

2011-11-08 08:07

Een van die “stigters” van die sogenaamde Boere-kommando het glo vuurwapens weggesteek “vir die selfverdediging van die blanke bevolking”.

Conrad Murray skuldig bevind

2011-11-07 23:43

‘n Jurie in Los Angeles het die superster Michael Jackson se persoonlike dokter, Conrad Murray, skuldig bevind aan onvrywillige manslag.

Tronkstraf vir Lohan

2011-11-02 22:54

'n Regter het die aktrise Lindsay Lohan tot 30 dae tronkstraf gevonnis vir die verbreking van haar paroolvoorwaardes.

Deskundige sê Murray se sorg was nié standaard

2011-10-31 23:01

Volgens ‘n deskundige op die gebied van verdowingsmiddels was dr. Conrad Murray se behandeling teenstrydig met standaard-sorg.

'Jackson het self dodelike dosis geneem'

2011-10-29 12:34

Regsverteenwoordigers van Michael Jackson se dokter het vir 'n dramatiese nuwe wending in die hofsaak oor dié popikoon se dood gesorg.

Tolo-moordverdagtes in hof

2011-10-28 19:55

Twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle Cope LP Jack Tolo in Augustus vermoor het, het in die Sekhukhune landroshof verskyn.

Murray in trane toe pasiënte getuig

2011-10-26 23:01

Michael Jackson se dokter kon nie die trane keer toe sy voormalige pasiënte die sorg wat hulle van hom af ontvang het, prys nie.

Rower wat vennoot beroof vir eers weer vry

2011-10-26 19:17

‘n Man wat daarvan beskuldig word dat hy sy vennoot se besigheid in Pretoria beroof het, se saak is van die hofrol geskrap.

Man (87) met 100 kg kokaïen gevang

2011-10-25 10:09

‘n Bejaarde man van Amerika verskyn op aanklagte van die besit van dwelms in die hof na polisielede 103 kg kokaïen in sy bakkie gevind het.

Hofsaak teen Conrad Murray duur voort

2011-10-19 20:58

Die hofsaak teen die dokter wat daarvan beskuldig word dat hy Michael Jackson se dood veroorsaak het, duur voort ná ‘n onderbreking.

Murray se optrede uiters nalatig, sê deskundige

2011-10-12 22:01

‘n Deskundige getuie in die manslag-verhoor van Michael Jackson se dokter het getuig dat hy "verregaande nalatigheid" ten toon gestel het.

Jackson-dokter se meisie getuig

2011-10-04 22:12

Conrad Murray, Michael Jackson se dokter wat van onvrywillige manslag aangekla word, se meisie is gedaag om in die hof te getuig.

Zimbabwe wil Europese Unie hof toe sleep oor ‘slim’ sanksies

2011-10-03 09:25

Zimbabwe maak hom gereed vir regstappe teen die EU oor die instelling van “slim” sanksies teen pres. Robert Mugabe en sy senior partybeamptes.

Kenyatta verskyn in internasionale strafhof

2011-09-30 20:04

Die Keniaanse adjunk-eersteminsiter het voor die internasionale strafhof in Den Haag verskyn in verband met die verkiesingsgeweld in 2007.

Propofol glo in Jackson se drup

2011-09-29 22:15

Michael Jackson se lyfwag het getuig hy het ‘n botteltjie Propofol in die sak soutoplossing wat aan Jackson gekoppel was, gesien.

Opname van MJ wat skaars kan praat in hof gespeel

2011-09-27 22:00

In 'n opname wat aan 'n jurie gespeel is, is Michael Jackson so bedwelm dat dit moeilik is om uit te maak wat hy oor sy vertoning sê.

Moyo wil homself verdedig

2011-09-16 20:03

‘n Beskuldigde in verskeie insidente van gewapende roof, wil homself teen ‘n aanklagte van ontsnapping uit aanhouding verdedig.

Chaos heers by Mubarak-verhoor

2011-09-06 10:12

Die verhoor van Hosni Mubarak, die vorige Egiptiese president, moes verskeie kere weens oproerigheid buite en binne die hof gestaak word.

Parfuum-bloutjie kan Prince miljoene kos

2011-09-03 22:23

'n Oorhaastige besluit om sy eie parfuum beskikbaar te stel kan die sanger Prince miljoene dollars uit die sak jaag.

Regter se weduwee 'wou nie regbank misken'

2011-09-03 08:19

Die weduwee van die regter wat in Junie 2009 in Kaapstad vermoor is, sê sy het nie bedoel om die regbank of staat te misken nie.

Strafhof gaan voort met Kenia-saak

2011-08-31 18:23

Die internasionale strafhof gaan voort met die verhoor van ses Keniaanse mense wat met die na-verkiesingsgeweld in 2008 verbind word.

Egiptiese weermag stop aktiviste in die tronk

2011-08-19 08:38

Twee jong Egiptiese mans wat beledigende slagspreuke oor die weermag uitgeroep het is tot ses maande tronkstraf gevonnis.

Egipte: Vyf kry doodstraf vir roof, moord

2011-08-18 10:44

‘n Egiptiese hof het vyf misdadigers die doodstraf opgellê nadat hulle ‘n vulstasie beroof het en ‘n polisiebeampte vermoor het.

 

Inwoners in hof wat gebou aan die brand steek

2012-05-01 19:11

Altesaam 53 mense sal in die Reddersburg-landdroshof verskyn ná 'n gewelddadige betoging deur inwoners van die Matoporong-township.

Elton John in hof oor 'gesteelde' lirieke

2012-04-27 15:35

Elton John bevind hom in 'n regspenarie ná 'n saak teen hom gemaak is omdat hy glo die lirieke van die trefferliedjie "Nikita" gesteel het.

Drie skuldig vir moord op vermiste raadslid

2012-04-02 21:14

Drie mans is daaraan skuldig bevind dat hulle die vermiste Ekurhuleni-raadslid Godfrey Mbethe ontvoer, beroof en vermoor het.

Hlophe ‘bereik einde van pad’

2012-03-31 08:21

Die einde van regter-president John Hlophe se “pad van vertragingstaktieke” in ’n ondersoek teen hom het in die konstitusionele hof aangebreek.

Tolpaaie nou in hof beveg

2012-03-23 18:06

'n Hofaansoek is in Gauteng ingedien om die implementering van die omstrede e-tolstelsel in dié provinsie te probeer verhoed.

Eertydse miljoenêr moet 20 jaar sit

2012-03-23 09:00

Gervan Lubbe, eertydse miljoenêr en gevierde uitvinder, is in 'n hof in Port Elizabeth tot effektief 20 jaar gevangenisstraf gevonnis.

Verlamde man eis R31 m. ná ongeluk in Kaapstad

2012-03-22 11:00

'n Man eis R31 miljoen van 'n motoris en Wes-Kaapse owerhede ná 'n motorongeluk in Kaapstad hom verlam gelaat het.

Velvet Sky-reddingsplan: 'Laat ons na Afrika vlieg'

2012-03-07 12:16

Velvet Sky het 'n reddingsplan in die hooggeregshof in Pietermaritzburg voorgelê wat onder meer beplande vlugte na Afrikastede insluit.

Owerhede stil oor aanklagte teen polisie-hoë

2012-03-03 15:55

Die adjunkhoof van die Tshwane-metropolisie sal in die hof verskyn – maar daar is nog geen duidelikheid oor die aanklagte teen hom nie.

Verhoor geskrap weens swak ondersoek

2012-02-15 08:02

Die bedrogverhoor van drie Bloemfonteiners wat twee munisipale hoës op ’n rugbytoer na Twickenham getrakteer het, is van die hofrol geskrap.

Miljoene dalk hul data kwyt

2012-01-31 12:05

Gebruikers van die lêerdeel-webwerf Megaupload kan dalk binnekort al die data kwyt wees wat hulle met die hulp van dié webdiens geberg het.

Obama word hof toe gesleep

2012-01-24 17:56

‘n Regter in Georgia, Amerika, het beveel dat Barack Obama in die hof moet verskyn in ‘n hofsaak oor of hy ‘n Amerikaans-gebore burger is.

Kotzé-slagoffer vertel van seun se dood

2012-01-14 08:39

Niks sal ooit kan vergelyk met die pyn van haar kind se dood nie, het Ina Bonnette, ma van die vermoorde Conrad Bonnette, gesê.

Mubarak in hof vir slotbetoë

2012-01-09 11:02

Hosni Mubarak van Egipte het by ‘n hof in Kaïro opgedaag vir die slotbetoë wat deur prokureurs van die slagoffers gelewer gaan word.

Tunisië eis regverdige verhoor vir Libiese premier

2012-01-03 17:02

Pres. Moncef Marzouki van Tunisië eis dat Libië se voormalige premier ‘n regverdige verhoor gegun word en nie fisiek leed aangedoen word nie.

Pastoor vas wat meisie glo verkrag

2012-01-01 19:02

'n 50-jarige pastoor is in hegtenis geneem ná hy na bewering 'n 14-jarige meisie verkrag het, het die SABC berig.

Gaga se 'slaaf' hof toe oor oortydgeld

2011-12-26 09:11

'n Voormalige assistent van die omstrede sanger Lady Gaga het in 'n hof gesê sy is soos dié kunstenaar se slaaf behandel.

Gbagbo verskyn voor internasionale strafhof

2011-12-05 08:34

Laurent Gbagbo, voormalige leier van die Ivoorkus, sal binnekort voor die internasionale strafhof verskyn oor sy rol in verkiesingsgeweld.

'Ek het ‘n klik-geluid gehoor'

2011-12-01 22:58

‘n Man wat tydens ‘n rooftog by ‘n supermark geskiet is, het geglo hy sou tereggestel word, het die Hooggeregshof in Pretoria gehoor.

Ben Ali skuldig aan marteling van soldate

2011-12-01 10:00

Zine El Abidine Ben Ali, die ontsetelde leier van Tunisië, is in absentia vyf jaar tronkstraf opgelê vir die marteling van weermagbeamptes.

Soedan: Sewe rebelle kry doodstraf

2011-11-29 14:44

Sewe mense in Soedan is die doodstraf opgelê nadat hulle daarvan beskuldig is dat hulle lede van ‘n rebelle-groep in Darfoer is.

Okkulte groep wou glo kerke opblaas

2011-11-26 07:21
76 menings

Die beweerde regse groep waarvan drie lede in hegtenis geneem is, was glo van plan om die NG en Hervormde kerke op Sondae op te blaas.

Gays tot 5 jaar tronkstraf gevonnis

2011-11-24 11:45

‘n Hof in die stad Yaounde het drie Kameroense mans tot vyf jaar tronkstraf gevonnis omdat hulle gay seks gehad het.

Vrou eis ná bors onnodig afgesit is

2011-11-24 09:02

'n Plaaslike vrou wie se regterbors in 2006 verkeerdelik verwyder is, eis R600 000 van Noordwes se LUR vir gesondheid.

Libië sal Saif nié aan strafhof oorhandig

2011-11-22 23:00

Saif al-Islam sal nie aan die internasionale strafhof oorhandig word nie, het ‘n minister gesê terwyl die IS se hoofaanklaer Libië besoek.

Man 102 jaar tronk toe vir reeks misdade

2011-11-11 20:06

‘n Man van KwaZulu Natal is ‘n tronkvonnis van 102 jaar opgelê nadat hy oor 'n tydperk van ses maande ‘n reeks misdade gepleeg het.

Mladic te siek vir vergadering

2011-11-10 21:55

Die ICTY oorweeg dit om Mladic vir mediese toetste te stuur nadat hy gesê het hy is te siek om 'n vergadering by te woon.

Naidoo ‘wil sy aandeel beken’

2011-11-08 07:05

In ’n dag van dramatiese wendings in die Lotter-moordverhoor het Mathew Naidoo sy pleit na skuldig verander en toe teruggekrabbel.

Bewyse teen Murray 'oorweldigend', sê aanklaer

2011-11-03 22:55

Die bewyse teen Michael Jackson se dokter, Conrad Murray, is “oorweldigend”, het die akjunk-distriksprokureur in sy slotrede gesê.

Conrad Murray sal nié self getuig

2011-11-01 23:03

Conrad Murray, wat daarvan beskuldig word dat hy verantwoordelik is vir die dood van Michael Jackson, sal nié tydens sy verhoor getuig nie.

Mubarak-saak word uitgestel

2011-10-31 09:00

Hosni Mubarak, die voormalige president van Egipte wat van korrupsie en moord beskuldig word, se hofsaak is met twee maande uitgestel.

Jackson was verslaaf aan Demorol

2011-10-28 22:02

Volgens Michael Jackson se mediese rekords was hy in die maande wat sy dood voorafgegaan het, verslaaf aan die pynstiller, Demarol.

‘Hy sou haar nooit probeer vermoor’

2011-10-27 09:04

Sean Davison se verhaal is die hartseer storie van ’n seun wat na sy ma in omgesien het, het ’n Nieu-Seelandse hof gister gehoor.

Lotter-moord: Verdagte sê hy is aangerand

2011-10-26 23:01

Mathew Naidoo, wat tereg staan op aanklagte van moord, sê hy is aangerand en tydens ondervraging toegang tot ‘n prokureur geweier.

Jackson gewaarsku teen propofol, sê verdediging

2011-10-25 21:41

Michael Jackson is glo duidelik gewaarsku dat dit uiters gevaarlik is om 'n verdowingsmiddel buite 'n hospitaal toe te dien.

Uitbetaling aan familie was Bees se idee

2011-10-21 21:13

Dit was Bees Roux se idee om 'n uitbetaling aan die familie van die metro polisiebeampte wie hy doodgeslaan het, te maak.

Rowers kry swaar tronkstraf

2011-10-14 19:05

Twee mans is tronk toe gestuur nadat hulle drie jaar gelede by ‘n huis ingebreek en ‘n vrou en haar gestremde seun aangeval en beroof het.

Jackson se patoloog: Dit was moord

2011-10-11 23:00

Die patoloog wat verantwoordelik was vir die nadoodse ondersoek op Michael Jackson, het getuig dat die superster vermoor is.

Uganda: Adjunkpres. verskyn gou oor korrupsie

2011-10-04 08:12

Gilbert Bukenya, voormalige adjunkpresident van Uganda, sal eersdaags in 'n hof verskyn op aanklagte van korrupsie.

Murray het niks van Propofol aan paramedici gesê

2011-09-30 23:00

Michael Jackson se persoonlike dokter wat van manslag aangekla word het nooit aan die paramedici gesê dat Michael Propofol toegedien is nie.

Dewani appelleer teen uitleweringsbevel

2011-09-30 19:08

Shrien Dewani het teen die uitleweringsbevel aan Suid-Afrika wat deur die staatsekretaris in die Verenigde Koninkryk goedgekeur is geappelleer.

Jackson-dokter wou KPR-toerusting by konsert hê

2011-09-28 22:55

Michael Jackson se dokter het die organiseerders van sy laaste vertoning gevra om toerusting vir die toepassing van KPR byderhand te hou.

Vermeende Sibiya-moordenaar kry nuwe prokureur

2011-09-20 14:40

Xolani Zulu, die man beskuldig van die moord op die ANC-streeksekretaris Sbu Sibiya, se prokureur sal hom nie meer verteenwoordig nie.

Vrou laat kêrel toe om ma te vermoor

2011-09-16 17:01

‘n Vrou het erken dat sy haar kêrel toegelaat het om haar ma te vermoor sodat hulle haar lewensversekering kan gebruik om hul skuld te betaal

Mubarak-saak nie meer uitgesaai

2011-09-05 12:33

Hosni Mubarak, die voormalige president van Egipte, se hofsaak gaan nie, soos met die vorige twee sessies, regstreeks uitgesaai word nie.

Regstappe dalk oor affair

2011-09-03 09:17

Regstappe word beoog teen die rektor van die SUT in Bloemfontein oor ’n beweerde verhouding met ’n getroude werknemer van die universiteit.

Besluit om Fred te vervolg nie in polisie se hande

2011-09-02 09:26

Die besluit om Fred van der Vyver te vervolg was nie in die polisie se hande nie, maar uitsluitlik die besluit van die direkteur van openbare vervolging.

Gbagbo hof toe oor 'ekonomiese misdade'

2011-08-19 12:18

Laurent Gbagbo, voormalige president van die Ivoorkus, is saam met sy vrou Simone van “ekonomiese misdade” aangekla.

Madonna loop haar vas in Malawi

2011-08-18 12:57

‘n Malawiese hof het agt voormalige werknemers van die sanger Madonna se liefdadigheidsorganisasie toestemming gegee om haar te dagvaar.

Mubarak oorleef dalk nie verhoor weens kanker

2011-08-16 08:25

Kommer heers dat Hosni Mubarak, die voormalige president van Egipte, nie ’n lang verhoor sal oorleef nie weens sy terminale kanker.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

IT Manager

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2011
R 144,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2008
R 255,000.00

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr AT MY06
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.