ARTIKELS OOR highlanders

Highlanders te sterk vir Blues

2012-05-26 11:34

Die Highlanders moes 'n laat terugvegpoging deur die Blues afweer om die Super-rugbykragmeting op Eden Park in Auckland te wen.

Hurricanes bo in Kiwi-derby

2012-05-12 11:44

Die Hurricanes het 'n drie in die 76ste minuut van hul kragmeting met die Highlanders benodig om die Kiwi-derby in Dunedin te wen.

Beast draf uit teen Highlanders

2012-05-03 09:16

Die Sharks het hul span aangekondig wat teen die Highlanders in Durban uitdraf met Beast Mtwarira wat sy terugkeer in die beginspan maak.

Highlanders los dop vir Super-glorie

2012-04-26 08:14

Die Highlanders het besluit om vir eers weg te bly van drank, in 'n poging om hul droom van Super-rugbyglorie 'n werklikheid te maak.

Highlanders wen naelskraap teen Blues

2012-04-20 12:00

Die Highlanders moes voluit in die laaste vyf minute verdedig om hul Super-rugbykragmeting met die Blues in Dunedin te wen.

Stormers, Highlanders veg vir 1ste plek op puntelys

2012-04-07 09:05

Die Stormers is van hul troontjie bo-aan die Super-reeks afgestamp en kan hul selfs onder die Bulls bevind indien hulle teen die Highlanders vasval.

Plig voor plesier vir Stormers in NS

2012-04-04 07:58

Die Stormers se uitsig van die Crown Plaza-hotel in Kiwi-land is die Wakatipu-meer. Dis boonop net 20 minute se ry weg van Otago se wynstreek.

Highlanders tem Rebels

2012-03-30 11:00

Die Highlanders het die Rebels gemaklik in Invercargill geklop met die All Black-flank Adam Thompson wat uitgeblink het met 'n driekuns.

Slade uit met gebreekte been

2012-03-26 13:11

Die Highlanders se losskakel, Colin Slade, sal geen rugby verder in 2012 kan speel nie, nadat hy 'n operasie aan sy gebreekte been moes ondergaan.

Highlanders klop Hurricanes net-net

2012-03-17 10:28

Die Otago Highlanders het die Wellington Hurricanes met 19-17 in hul Super-rugby-kragmeting in Wellington, Nieu-Seeland, geklop.

Highlanders skok Crusaders

2012-03-03 12:32

Die vleuel Hosea Gear het sy wendrie 10 minute voor die eindfluitjie gedruk om die Highlanders oor die Crusaders in Dunedin te laat seëvier.

Guildford op bank vir Crusaders

2012-03-01 14:00

Die All Black-vleuel Zac Guildford sal straks in sy eerste wedstryd speel sedert hy verlede jaar geskors is vir alkoholmisbruik.

Highlanders klop Chiefs in Hamilton

2012-02-25 11:30

Die Highlanders het die Chiefs Saterdag in hul eerste Super-rugby-wedstryd 23-19 in Hamilton geklop, het Sport24 berig.

Eng se Haskell speel nou Super Rugby

2011-11-02 13:14

Die Engelse losvoorspeler James Haskell het bekendgemaak dat hy vir die Otago Highlanders in die Super Rugby-reeks gaan uitdraf.

Highlanders-kaptein red vrou se lewe

2011-06-28 11:00

Die Highlanders-kaptein Jamie Mackintosh het 'n vrou, wat besig was om te verstik, se lewe gered en in die proses ook een van haar ribbes gebreek.

Blues deur na uitspeelrondes

2011-06-17 11:36

Die Blues het drie drieë in gure weersomstandighede teen die Highlanders in Auckland gedruk vir 'n plek in die Super Rugby-uitspeelrondes.

Waratahs-mankes sal Highlanders pak

2011-06-08 09:31

Met ’n deurslaggewende Super Rugby-wedstryd teen die Highlanders wat op die Waratahs wag, was die goeie nuus oor van hul beseerdes ’n lafenis.

Force klop Highlanders in laaste Carisbrook-stryd

2011-06-03 11:43

Die Western Force het teruggeveg om die Highlanders in hul laaste tuiswedstryd op die Carisbrook-stadion in Dunedin te klop.

Lions se Jantjies terug in 15-tal

2011-05-25 11:23

Na hy plek moes maak vir die Springbok Butch James is Elton Jantjies terug in die Lions se beginspan vir die Super Rugby-stryd teen die Highlanders.

Chiefs baas teen Highlanders

2011-05-07 11:33

Die Chiefs het die Highlanders Saterdagoggend met 20-7 gewen tydens hul Superrugby-wedstryd by die Waikato-stadion in Hamilton.

Magtige Crusaders vou teen vurige Highlanders

2011-04-23 11:40

Die aanslag van die Highlanders was Saterdag te sterk vir die magtige Crusaders wat dié Super Rugby-kragmeting 26-18 verloor het.

Highlanders te sterk vir Cheetahs

2011-04-08 11:24

Die Highlanders het met 24-21 oor die Toyota Cheetahs geseëvier in dié twee spanne se Super Rugby-kragmeting in Dunedin, Nieu-Seeland.

Naka torring min vir stryd teen Highlanders

2011-04-06 09:48

Naka Drotské, die Cheetahs-afrigter, het een noodgedwonge verandering aan sy span gemaak wat die Blues met ’n begeesterde vertoning laat skrik het.

Crusaders troef Highlanders

2011-03-19 08:50

Super Rugby-span Crusaders het Saterdag behoorlik oor die Otago Highlanders geloop met ‘n 44-13 oorwinning.

Lof vir Stormers, maar...

2011-03-14 09:32

Die Stormers het hoër “punte” gekry as die Bulls toe die Highlanders gevra is om oor dié twee spanne te oordeel voor die stryd op Loftus Versfeld.

Saracens ‘skenk’ haker

2011-03-08 09:26

Die Stormers het ’n bietjie hulp van rugbyvriende uit Engeland gekry om ’n dreigende krisis op haker af te weer.

Bulls loop rieme styf teen Highlanders

2011-03-05 22:45

Die Highlanders het die Bulls van hul voete gehardloop om hul Super Rugby-kragmeting op Loftus Versfeld in Pretoria te wen.

Skouer aan wiel om Kiwi’s ‘80 minute aan te durf’

2011-02-28 07:27

Die Highlanders gaan nie so vrygewig wees soos die Bulls se twee landgenote nie en daarom sal die Ligbloues ’n slag 80 minute moet speel.

Nonu geskors na skouerloop

2011-02-21 11:30

Die Hurricanes-senter Ma'a Nonu is vir 'n week geskors nadat hy vir 'n skouerloop in die Super Rugby-stryd teen die Highlanders uitgewys is.

Uittog wag dalk op Highlanders

2010-05-18 14:27

Die aasvoëls is besig om al nader te sirkel terwyl die Highlanders hul aandag op volgende jaar se Super15-reeks vestig.

Highlanders pootjie Waratahs

2010-04-30 11:48

Die Waratahs se wedloop na die Super14-halfeindronde het tot 'n einde gekom nadat die Highlanders hulle in Invercargill, Nieu-Seeland, geklop het.

Lions verloor sewe in 'n ry

2010-03-26 11:03

Die Lions het in hul Super14-kragmeting teen die Highlanders in Dunedin met 'n telling van 39-29 die onderspit gedelf.

Muir skop Earl Rose na bank

2010-03-24 13:34

Die breier Dick Muir het Earl Rose na die plaasvervangersbank geskuif vir die Lions se Super14-kragmeting teen die Highlanders in Dunedin.

Sharks loop voor teen Highlanders

2010-03-20 09:28

Die Sharks loop voor met 10-6 in hul Super14-kragmeting teen die Highlanders op die Carisbrook-stadion in Dunedin.

Dis D-dag vir Sharks

2010-03-18 07:42

Die bestuur van die Sharks sal met hul terugkeer uit Australasië besluit wie verantwoordelik gehou moet word vir die onindrukwekkende vertonings.

Highlanders word blou geslaan op Loftus

2010-03-13 18:01

Met rustyd op Loftus Versfeld, in die Super14-kragmeting tussen die Bulls en die Highlanders, loop die manne van Pretoria voor met 36-14.

Bulls laat nuwe lostrio los teen Highlanders

2010-03-11 09:20

Die vorige Super14-seisoen het op ’n hoogtepunt vir die Bulls geëindig en Dewald Potgieter kon nie wag vir vanjaar se reeks nie.

Stormers maak skoonskip

2010-03-06 19:09

Die Stormers het met hardlooprugby ’n oorblufte Highlanders-span met 33-0 in hul Super14-kragmeting op Nuweland verwoes.

Highlanders ‘gereed vir kwaai skrum-stryd’

2010-03-03 10:10

Die Highlanders was in die vroeë jare van Super12-rugby een van die spanne waarvoor jy geskrik het as jy teen hulle moes speel.

Pas aan of dra gevolge – Os

2010-02-25 09:35

Pas aan by die skeidsregters se strenger toepassing van die skrumreëls of dra die gevolge. Dít was Os du Randt se boodskap aan die Cheetahs.

 

Bulls sneuwel teen Highlanders

2012-05-19 09:30

Die Highlanders het die Bulls, wat op die kruin van 'n suksesvolle segegolf was, in die spanne se Super-rugbykragmeting in Dunedin geklop.

Lambie klim in met skopskoen vir Sharks-oorwinning

2012-05-05 19:07

Die Sharks het op Kingspark voor hul tuisskare oor die Highlanders geseëvier, hoofsaaklik danksy die skopskoen van Patrick Lambie.

Cheetahs stel teleur in Bloem

2012-04-28 19:16

Die Highlanders het as wenners uit die stryd getree in hulle wedstryd teen die Cheetahs ná die besoekers teen halftyd met 9-23 agter was.

Goosen terug in nr.10-trui

2012-04-25 13:00

Die Super-rugbyreeks se voorste puntemaker, Johan Goosen, is terug in die nr.10-trui vir die Cheetahs se kragmeting met die Highlanders.

Stormers storm voort

2012-04-07 11:45

Die Stormers is steeds die enigste onoorwonne span in vanjaar se Super-reeks nadat hulle met die Highlanders in Dunedin afgereken het.

Brok skuif na bank vir Highlanders-stryd

2012-04-04 11:02

Die Stormers se afrigter, Allister Coetzee, het slegs een verandering gemaak aan die span wat teen die Highlanders in Dunedin uitdraf.

All Blacks kan Highlanders ekstra woema gee

2012-04-03 08:08

Die Highlanders sal straks deur twee All Blacks versterk word vir die Super-rugbywedstryd teen die Stormers in Dunedin

Cipriani se dyspier hou hom op kantlyn

2012-03-27 11:05

Die Engelse losskakel Danny Cipiriani sal straks die Melbourne Rebels se volgende drie Super-rugbywedstryde weens 'n besering misloop.

Jake White se Brumbies klop Highlanders

2012-03-24 12:45

Jake White se Brumbies het die Highlanders Saterdag in hul Superrugby-kragmeting in Canberra 33-26 geklop, berig Sport24.

Highlanders maak dit drie in 'n ry

2012-03-10 14:02

Die Highlanders het hul derde agtereenvolgende Super-rugby oorwinning behaal toe hulle die Waratahs met 'n enkele punt in Dunedin geklop het.

Cowan skuif na bank vir stryd teen Crusaders

2012-03-02 14:45

Die All Black-skrumskakel Jimmy Cowan is na die plaasvervangerbank geskuif vir die Highlanders se Super-rugbykragmeting met die Crusaders.

Otago-rugby bankrot

2012-02-27 12:00

Die Otago-rugbyunie, een van Nieu-Seeland se oudste provinsiale spanne wat 156 All Blacks in 131 jaar opgelewer het, gaan gelikwideer word.

Kiwi's noem Super Rugby-spanne

2011-11-02 14:17

Nieu-Seeland se vyf rugby-franchises het hul spelers vir aanstaande jaar se Super Rugby-seisoen bekendgemaak.

Hore maak skuif na Highlanders

2011-08-02 14:32

Die All Black-haker Andrew Hore het 'n 12 maande kontrak met die Highlanders geteken vir aanstaande jaar se Super Rugby-seisoen.

Highlanders bly in groen

2011-06-24 15:27

Die Highlanders sal voortgaan om hul nuwe groen truie te dra aangesien dié franchise 'n kontraktuele verpligting teenoor Adidas het.

Waratahs te sterk vir Highlanders

2011-06-11 14:11

'n Driekuns deur die senter Tom Carter het gehelp dat die Waratahs 'n gemaklike Super Rugby-oorwinning oor die Highlanders in Sydney behaal.

Highlanders kry nuwe truie

2011-06-03 12:36

Die Highlanders het met nuwe truie in hul laaste wedstryd op die Carisbrook-stadion in die Super Rugby-kragmeting teen die Western Force uitgedraf.

Michael Rhodes lank geskors

2011-05-31 11:00

Die Lions se losvoorspeler Michael Rhodes is vir ses weke geskors vir 'n gevaarlike kopklem op die Highlanders-vleuel, Siale Piutau.

Highlanders byt vas teen Hurricanes

2011-05-13 11:41

Na twee agtereenvolgende Super Rugby-nederlae is die Highlanders terug op die wenpad nadat hulle die Hurricanes in Dunedin geklop het

Blues wen stryd in Carisbrook

2011-04-29 12:40

Die Blues het 'n taai Nieu-Seelandse derby gewen toe hulle die Highlanders in die Super Rugby-kragmeting in Carisbrook geklop het.

Highlanders trap Rebels

2011-04-15 14:54

Die span van die Highlanders was in 'n verwoestende bui toe hulle ses drieë in hul Super Rugby-oorwinning oor die Rebels in Melbourne gedruk het.

Wie gaan gly in Dunedin?

2011-04-08 09:33

Die Cheetahs hoop hulle kan ’n tweede teenstander, die Highlanders, op hul oorsese toer in die Super Rugby-reeks laat gly wanneer dié spanne mekaar pak.

Highlanders bo teen Brumbies

2011-04-01 11:41

Die Brumbies het hul vyfde agtereenvolgende Super Rugby-wedstryd verloor nadat hulle teen die Highlanders in Invercargill, Nieu-Seeland vasgeval het.

Stormers stuit Highlanders

2011-03-18 21:15

Die Stormers het met mening ingeklim op Nuweland om die Highlanders te klop en hul segetog in die Super Rugby-reeks voort te sit.

‘Slaptjips’ gee Stormers raad voor stryd teen Kiwi’s

2011-03-11 07:31

Die Stormers het ’n bietjie raad van ’n ou vriend gekry oor hoe om die Highlanders in hul Super Rugby-wedstryd op Nuweland te troef.

Kampioene geboelie

2011-03-06 10:31

En so kom al die goeie dinge toe tot ’n bitter teleurstellende einde vir die Bulls hier op hul heiligdom voor sowat 28 000 toeskouers.

Bakkies uit vir stryd teen Kiwi's

2011-03-02 13:58

Die Bulls het een verandering gemaak aan die Super Rugby-span wat die Highlanders op Loftus Versfeld in Pretoria sal pak

Highlanders bo teen Chiefs

2011-02-25 10:58

Die Highlanders spog met hul tweede agtereenvolgende Super Rugby-oorwinning nadat hulle die Chiefs in Dunedin, Nieu-Seeland, geklop het.

Highlanders kraai koning in Wellington

2011-02-18 10:36

Die Highlanders het die Hurricanes in die openingswedstryd van die Rugby-reeks in Wellington met 14-9 geklop.

Reds wen drieëfees teen Highlanders

2010-05-15 13:39

Toeskouers op die Suncorp-stadion in Brisbane het rugby uit die boonste rakke aanskou in die Reds se oorwinning oor die Highlanders.

Chiefs baas teen Highlanders

2010-04-03 10:39

In 'n taai Nieu-Seelandse derby in Mt. Maunganuia het die Chiefs hul Super14-kragmeting teen die Highlanders met 27-21 gewen.

Lions ‘wil minder waag’ in Huis van Pyn

2010-03-26 08:34

Die Lions hoop dat die Highlanders deur die Sharks saggemaak is vir hul stryd in Dunedin, maar selfs dán is ’n Lions-sege nie naastenby ’n gegewe nie.

Eerste Super14-wen vir Sharks

2010-03-20 10:30

Die Sharks het hul eerste oorwinning van die Super14-seisoen aangeteken deur die Highlanders met 30-16 in Dunedin te klop.

Sharks-kaptein na bank geskuif

2010-03-18 11:32

Die Sharks het hul Springbok-kaptein John Smit na die plaasvervangerbank geskuif vir hul Super14-kragmeting teen die Highlanders in Dunedin.

Bulls vyftigtal teen Highlanders

2010-03-13 19:03

Die Bulls is bo-aan die Super14-punteleer nadat hulle die Highlanders met 50-35 op Loftus Versfeld in Pretoria geklop het.

Twee Highlanders-spelers geskors

2010-03-11 10:50

Die Highlanders Adam Thomson en Michael Hobbs is vir een Super14-wedstryd geskors nadat hulle hul span se aandklok-reël oortree het.

Spies waarsku teen Highlanders

2010-03-10 11:34

Die Springbok-agsteman Pierre Spies het teen hoë verwagtinge vir die Bulls in hul kragmeting teen die Highlanders gewaarsku.

Stormers lyk gevaarlik

2010-03-06 18:03

Die Stormers loop met die blaas van die rustydfluitjie op Nuweland met 16-0 voor in hul Super14-wedstryd teen die Highlanders.

Brüssow pas goed aan, sê Naka

2010-02-26 09:12

Die Springbok-flank Heinrich Brüssow is veel meer as net ’n baljagter én pas boonop vinnig aan by die strenger toepassing van die reëls by die afbreekpunte.

Koelkop Crusaders wen Highlanders

2010-02-13 11:20

Die Crusaders het hul eerste Super14-wedstryd van die seisoen gewen deur die Highlanders met 32-17 in Christchurch te klop.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.