ARTIKELS OOR helen zille

Zille stem, wil apartheid 'ongedaan' maak

2011-05-18 08:55

Die DA-leier Helen Zille het in Kaapstad gestem en gesê die DA is die enigste party wat die nalatenskap van apartheid ongedaan kan maak.

De Lille nou provinsiale minister

2010-09-04 04:10

Patricia de Lille, OD-leier, sal by die Wes-Kaapse regering aansluit as minister van maatskaplike ontwikkeling, het Hellen Zille gesê.

DA: Manto se dood hartseer en skokkend

2009-12-16 18:12

Die leier van die DA, Helen Zille, sê die dood van die voormalige minister van gesondheid, Manto Tshabalala-Msimang, is hartseer en skokkend.

Zille kap Shiceka

2009-11-29 14:59

Die DA-leier, Helen Zille, het die minister van koöperatiewe regering en tradisionele sake, Sicelo Shiceka, daarvan beskuldig dat hy munisipaliteite wat sukkel afskeep.

ANC kry geen bewys van Kaap-waterkrisis

2009-10-07 23:45

'n Weeklange ondersoek deur die ANC na watertekorte in Mitchells Plain kon geen konkrete bewyse daarvan oplewer nie.

Hlophe terug op kantoor

2009-09-07 11:11

Die Wes-Kaapse regterpresident, John Hlophe, se sekretaresse sê hy is na 'n jaar van spesiale verlof terug op kantoor.

Zille: Stellenbosch moet Afrikaans bly

2009-09-04 07:00

Helen Zille sê die US moet Afrikaans as onderrigtaal behou omdat dit in die behoefte van die mense van die Wes-Kaap voorsien.

Zille-saak in hof

2009-08-28 09:38

Helen Zille sal weer ’n draai in die gelykheidshof maak oor die kwessie aangaande haar kabinet wat slegs uit mans bestaan.

Sexwale wil grondkwessie oplos

2009-08-07 15:01

Tokyo Sexwale, minister van behuising, het onderneem om die 1400 ha grond wat aan die regering oorgeteken is, op te los.

 

DA kasty Zuma oor godsdiens

2011-03-28 09:27

Die DA het met die bekendstelling van sy verkiesingsmanifes in Soweto weer pres. Zuma se omstrede uitlatings oor die hemel gekritiseer.

De Lille, Zille het 6 maande vir praat oor saamwees

2010-03-21 13:29

Die nasionale konferensie van die OD het die party se leierskap gister die mandaat gegee om enige nodige samewerkingsooreenkomste met ander partye binne ses maande af te handel.

DA slaag ‘met lof’ deur skandes oop te vlek

2009-12-04 08:04

Die DA het die ANC-regering se magsvergrype en spandabelrigheid die afgelope agt maande met lof in die parlement oopgevlek, meen ontleders.

ANC-geldmorsery ‘is ’n skandaal’

2009-11-25 08:40

Helen Zille het uitgevaar oor die belastingbetalersgeld wat die ANC in die Wes-Kaap glo gebruik het om sy interne oorlog te voer.

Zille: Wes-Kaap se begroting te knap

2009-09-09 09:18

Helen Zille sê daar is vroeë aanduidings dat die Wes-Kaapse regering sy begroting dat met sowat R1 miljard kan oorskry.

Cosatu laat vaar Zille-saak

2009-09-04 12:15

Cosatu het sy klag teen die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, laat vaar en sê hy erken Zille se toewyding aan geslagsgelykheid.

Cosatu en Zille moet dalk skik

2009-08-28 12:30

Dit wil voorkom of Cosatu ‘n tree teruggegee het in sy versoek dat Helen Zille haar kabinet van voor af moet saamstel.

Zille kap terug

2009-08-19 17:56

Helen Zille, die premier van die Wes-Kaap, het teruggekap nadat ‘n saak teen haar by die gelykheidshof ingedien is.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.