Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR harrismith-moorde

Harrismith: Vrou praat oor oorlewingstryd

2013-02-24 11:30

Dorothea Brits, die predikantsvrou van Harri­smith wat met ’n byl aangeval is, het vir die eerste keer oor haar oorlewingstryd gepraat

Pastoriemoord: Ma vra hoekom

2013-01-20 08:15

Dorothea Brits wat wreed met ’n byl aangeval is, is by haar volle bewussyn en wil weet waarom haar seun dit gedoen het.

Pastoriemoord: Seun 'spyt' oor moorde

2012-11-20 11:37

Martin Brits het 'n pleitgebed gedoen ná die moorde op sy pa en sy suster se verloofde, het 'n dominee, wat hom in die tronk besoek het, gesê.

Pastoriemoord: Seun vra vergifnis uit tronk

2012-11-17 09:50

Martin Brits (28), wat van die moord op sy aanneempa beskuldig word, het uit die tronk aan sy gesin gevra om hom te vergewe.

Pastoriemoord: Seun beken skuld

2012-11-15 09:13

Die predikantseun wat van die pastoriemoorde en -aanval op Harrismith beskuldig word, het ’n bekentenis voor ’n landdros afgelê.

Pastoriemoord: Seun voel ouers het hom verwerp

2012-11-13 07:00
90 menings

'n Inwoner het gesê daar was baie spanning in die Brits-gesin nadat Martin, wat weens bedrog veroordeel is, op parool vrygelaat is.

Pastoriemoord: Seun vra nie vir borgtog

2012-11-12 12:05

Die saak teen twee mans wat van die moord op ‘n dominee en sy aanstaande skoonseun aangekla word, is vir verdere ondersoek uitgestel.

Harrismith-moorde: Seun was al opgesluit

2012-11-10 15:04

Die man wat verdink word dat hy sy pa, 'n dominee van Harrismith in die Vrystaat, en aanstaande swaer vermoor het, was vantevore in die tronk gewees.

Dominee se vrou nog kritiek ná aanval

2012-11-09 12:29

'n Dominee wat in ‘n aanval in sy huis op Harrismith gesterf het, se vrou is steeds in ‘n kritieke toestand in Mediclinic Bloemfontein.

Pastoriemoord: VF+ wys vinger na regering

2012-11-09 07:00
158 menings

Die regering is deels verantwoordelik vir die moord op 'n dominee en sy aanstaande skoonseun in Harrismith in die Vrystaat, het die VF+ gesê.

 

Pastoriemoord: Leraar se dogter vas oor diefstal

2013-01-25 09:11

Die verloofde van 'n man wat verlede jaar in Harrismith saam met 'n leraar van die NG-kerk doodgeskiet is, is aangekla van diefstal.

Pastoriemoord: Dominee se vrou ontslaan

2012-12-19 07:30

Die vrou van die vermoorde dominee van Harrismith sterk in 'n rehabilitasiesentrum aan nadat sy uit 'n hospitaal in Bloemfontein ontslaan is.

Pastoriemoord: Leraar se vrou steeds in koma

2012-11-19 16:48

Die vrou van die vermoorde ds. Willem Brink sal nog 'n breinskandering ondergaan, het 'n woordvoerder van die hospitaal gesê.

Pastoriemoord: Broers en suster is kwaad

2012-11-15 15:31

Die sibbe van Martin Brits, wat amptelik skuld beken het op die moord op ds. Willem Brits, is kwaad vir hom, het 'n familiewoordvoerder gesê.

Dominee was 'platgeslaan' oor seun se bedrogklag

2012-11-13 10:24

Ds. Willem Brits was platgeslaan toe sy seun Martin in 2007 aan bedrog skuldig bevind is en tronkstraf opgelê is, het 'n vriend gesê.

Dominee se seun het makker in tronk ontmoet

2012-11-12 16:19

Martin Brits, die aangenome seun van die vermoorde dominee Willem Brits, het sy medebeskuldigde in die tronk ontmoet, is berig.

Vermoorde dominee se seun in hof

2012-11-12 07:00

Die aangenome seun van 'n dominee van Harrismith wat verlede week aangeval is, en 'n medepligtige sal weens sy moord in die hof verskyn.

Pastoriemoord: Dominee se seun in hegtenis

2012-11-10 08:00
184 menings

Die 28-jarige seun van die predikant wat koelbloedig in Harrismith in die Oos-Vrystaat vermoor is, is in hegtenis geneem.

Dominee sterf ná gru-aanval in pastoriehuis

2012-11-09 09:24
145 menings

'n Dominee van Harrismith en sy dogter se vriend is dood nadat hulle in die pastoriehuis oorval is terwyl hulle glo televisie gekyk het.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

MS BI Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.