ARTIKELS OOR haiti

VN vra kalmte oor Wyclef-besluit

2010-08-22 00:37

VN-vredebewakers het vir kalmte gevra nadat Wyclef Jean se kandidaatskap vir die land se presidensiële verkiesing in November verwerp is.

Helikopter stort neer naby Haïti-hoofstad

2010-04-16 20:29

'n Helikopter het sowat 50km suid-oos van Port-au-Prince neergestort. Die hoeveelheid mense wat aan boord was is nie bekend nie.

2 polisiemanne in Haïti doodgeskiet

2010-03-17 03:34

Twee polisiemanne is deur gewapende mans in die Haïtiese hoofstad Port-au-Prince doodgeskiet terwyl misdaad in dié stad toeneem.

Vlugte by Port-Au-Prince begin Vrydag

2010-02-16 03:26

Kommersiële vlugte by die Port-Au-Prince-lughawe, wat die middelpunt van 'n internasionale noodlenigingsoperasie is, begin Vrydag.

 

Hiphop-ster wil Haïti se president word

2010-08-07 09:49

Wyclef Jean het sy toetrede tot die stryd om die presidentskap aangekondig en burgers gevra om hom die “invloed vir verandering” te gee.

Reënseisoen in Haïti kan tot nóg rampe lei

2010-04-14 02:39

Die reënseisoen wat in middel Mei verwag word kan “klein rampe” in Haïti veroorsaak waar 1,3 miljoen mense steeds haweloos is.

Vloede in Haïti eis 11

2010-02-28 21:42

Minstens 11 mense is dood nadat erge vloede Haïti, wat nog herstel nadat ‘n aardbewing hierdie land geruk het, getref het.

Sendelinge van VSA in Haïti aangehou

2010-02-05 07:48

Tien Amerikaanse Christene het in ’n tronk sit en wag om te hoor of hulle van kinderhandel aangekla gaan word.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.