ARTIKELS OOR haatspraak

ANC sien rooi oor regse klag

2012-02-25 20:42
104 menings

Die ANC het 'n poging deur die regse groep die Gelofte Volk om 'n klag van haatspraak teen pres. Jacob Zuma te lê, verwerp.

Afriforum lê haatspraak-klag teen polisieman

2011-12-14 19:01
134 menings

AfriForum het 'n klag van haatspraak teen Juda Dagane, 'n polisiebeampte, by die Suid-Afrikaanse menseregtekommissie (SAMRK) ingedien.

Malema wéér in die sop

2011-11-27 19:55

Die Menseregtekommissie sal klagtes van haatspraak teen die ANC-jeugligaleier Julius Malema ondersoek, het die Afrikanerbond gesê.

Malema nié verlof gegun om in konstitusionele hof te appeleer

2011-11-04 20:01

Julius Malema se aansoek om verlof om in die konstitusionele hof teen die haatspraak-beslissing te appelleer, is verwerp.

Uitspraak oor 'skiet die boer' kom binnekort

2011-09-05 20:05

Uitspraak in die "skiet die boer"-haatspraakverhoor van Julius Malema, president van die ANC-Jeugliga, sal volgende week gelewer word.

Skrywer by Sowetan afgedank

2011-08-02 07:09

’n Rubriekskrywer vir die Sowetan is afgedank en gaan gedagvaar word nadat hy die City Press se redakteur ’n “swart slang in die gras” genoem het.

Regse politikus vrygespreek van haatspraak

2011-06-24 08:13

Een van die mees bisarre regsake in Nederland het tot ’n einde gekom toe die regse politikus Geert Wilders onskuldig aan haat­spraak bevind is.

Qwelane-uitspraak wyd verwelkom

2011-05-31 12:21

Jon Qwelane, oud-joernalis en rubriekskrywer van Sunday Sun, se skuldigbevinding aan haatspraak is uit verskeie oorde verwelkom.

Steve los k-woord ná hofuitspraak

2011-05-17 07:02

Die gewilde sanger Steve Hofmeyr het aangekondig hy sal nié meer die k-woord in sy liedjie Ons sal dit Oorleef sing nie.

Malema: ‘AfriForum hou van die kollig’

2011-04-20 19:15

Julius Malema het gesê dat AfriForum die haatspraaksaak teen hom aanhangig gemaak het omdat hulle van die kollig hou.

'AfriForum bedreig demokrasie in SA'

2011-04-17 08:00

AfriForum probeer die demokrasie in Suid-Afrika met sy hofsaak teen Julius Malema ondergrawe, het die ANC-jeugliga gesê.

AfriForum 'met dood gedreig'

2011-04-12 07:07

Julius Malema het AfriForum-Jeug verlede jaar gewaarsku hulle sal dieselfde oorkom as die IVP-lede wat in 1994 afgemaai is.

Malema terug in die hof

2011-02-07 20:00

Die president van die ANC-jeugliga (ANCYL) Julius Malema sal probeer om te appèleer nadat hy skuldig bevind is aan haatspraak.

Malema moet voor MRK verskyn

2010-11-12 06:19

Julius Malema moet voor die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) verskyn nadat verskeie klagtes van haatspraak teen hom ingedien is.

‘Skiet die boer’-saak na hooggeregshof verwys

2010-11-01 18:00

Die 'skiet die boer' haatspraak-saak teen Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga is na die Johannesburgse hooggeregshof verwys.

‘Haatspraak’-vrou sê Bybel sê so

2010-10-31 12:23

Die vrou wat dalk haar werk kwyt is ná ’n stelling op Facebook sê sy volstaan by haar siening oor gays wat sy geskryf het.

'Malema hét kennisgewing van appèl ingedien'

2010-10-18 12:36

Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, het die appèlproses teen 'n uitspraak van die gelykheidshof lankal begin, het sy prokureur gesê.

Balju gaan Malema pak as hy nie jammer sê oor uitlatings

2010-10-16 06:37

As Malema nie teen Maandag gehoor gee aan 'n hofbevel in sy haatspraaksaak nie, gaan die balju beslag lê op R50 000 van sy bates.

Pa verkla skool oor kind nie mag Xhosa praat

2010-09-12 10:54

’n Ouer het 'n Johannesburgse skool by die Menseregtekommissie aangekla nadat sy dogter na bewering verbied is om Xhosa in die klas te praat.

Malema-klagte na hooggeregshof verwys

2010-05-20 15:20

Die haatspraak–aanklag wat teen die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, gemaak is, is na die hooggeregshof verwys.

ANC tjoepstil oor Malema-tugverhoor

2010-05-03 14:08

Die ANC weier om te bevestig óf te ontken dat die tugverhoor van die omstrede leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, onderweg is of nie.

Moord-SMS kry 'n stertjie by

2010-04-27 08:43

Die omstrede SMS-boodskap oor ’n beweerde massamoord-aanslag op witmense, het na bewering ’n stertjie bygekry.

'Skiet die boer' wéér gesing

2010-04-16 04:57

Die omstrede lied “Skiet die boer” is Donderdag deur kongreslede van die mynvakbond NUM gesing ten spyte van die lied se verbanning.

Jeugliga: ‘Ons sál sing’

2010-04-08 07:23

Die ANC-jeugliga stuur op ’n konfrontasie met Gwede Mantashe af nadat hulle op die Mantashe se edik oor die sing van “Skiet die Boere” gereageer het.

ANC ruk Malema in die bek oor ‘Skiet die Boere’

2010-04-07 06:28

Julius Malema mag nie meer die woorde “Skiet die Boere” as deel van ’n omstrede struggle-lied sing nie, het die ANC se sekretaris-generaal gesê.

Moord op ET ‘neem SA 100 jaar terug'

2010-04-06 08:27

Die moord op die AWB-leier sit Suid-Afrika honderd jaar terug, het Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye gesê.

MRK pak Facebook-haatspraak

2010-03-24 08:31

Indien jy haatspraak of vuil taal op Facebook sou waag, kan jy binnekort die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie op jou voorstoep verwag.

VF+ dien haatspraak-klag in teen Malema

2010-03-10 12:10

Die Leier van die VF Plus , dr. Pieter Mulder, gaan ‘n formele kriminele klag teen Julius Malema, ANCYL-leier, lê.

Boer sleep UV-lektor hof toe oor ‘haatspraak’

2010-02-20 15:14

'n UV-lektor word van haatspraak en erge rassisme beskuldig deur `n boer waarmee hy in `n saketransaksie betrokke was.

Malema uitspraak voorbehou

2009-11-25 05:34

Uitspraak in die haatspraak saak teen Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, is in die gelykheidshof in Johannesburg voorbehou.

'Malema moet vasgevat word' - VF+

2009-10-05 12:28

Die VF+ het genoeg gehad van Julius Malema, leier van die ANCYL, en dreig om hom by die Menseregtekommissie te gaan aankla.

 

Zuma van haatspraak aangekla

2012-02-24 22:54

Die MRK het bevestig dat die regse beweging die Gelofte Volk 'n amptelike klag van haatspraak teen pres. Jacob Zuma ingedien het.

Malema binnekort vir haatspraak verhoor

2011-11-28 08:05

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se verhoor van Julius Malema vind Maandag en Dinsdag in Braamfontein plaas.

DRK: Opposisiebeampte dae voor verkiesing vermoor

2011-11-23 12:05

‘n Plaaslike politikus van die opposisieparty in die DRK is enkele dae voor ‘n verkiesing in dié land vermoor, het ‘n polisiebeampte gesê.

'Uitspraak maak Malema dalk sterker'

2011-09-13 08:30

Die uitspraak in die haatspraakverhoor van Julius Malema kan sy politieke posisie versterk, het Max du Preez, politieke ontleder, gesê.

Malema betaal sy R50 000 boete

2011-08-08 22:55

Die ANC-jeugliga leier Julius Malema het uiteindelik die boete van R50 000 aan People Opposed to Women Abuse (Powa) betaal.

Haffajee dagvaar Sowetan-rubriekskrywer

2011-08-01 19:09

Ferial Haffajee, redakteur van City Press, gaan glo vir Eric Miyeni dagvaar oor opmerkings wat hy in ‘n rubriek in die Sowetan gemaak het.

Malema sê jammer oor aanmerkings

2011-06-23 10:09

Julius Malema het aan alle vroue, veral die vrou wat pres. Jacob Zuma van verkragting beskuldig het, om verskoning gevra.

Rubriekskrywer skuldig aan haatspraak

2011-05-31 10:39

Jon Qwelane, 'n voormalige rubriekskrywer van Sunday Sun, is in die gelykheidshof skuldig bevind aan haatspraak.

Malema-saak: Datum vir slotbetoë nog nie bekend

2011-04-21 21:00

Die haatspraakverhoor van die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, is verdaag tot 'n datum waarop nog besluit moet word.

Mantashe: ‘Afrikaners is Malemafobies’

2011-04-19 20:00

“Malemafobie het verskeie Afrikaner-organisasies getref,” het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, in die gelykheidshof gesê.

Malema-saak: 'Regters werk vir die ANC'

2011-04-14 23:00

Volgens Julius Malema, president van die ANC-jeugliga (ANCYL), is die haatspraak-saak teen hom 'n toets vir die “revolusie”.

Malema-saak: Beeldmateriaal in hof gewys

2011-04-11 20:00

Beeldmateriaal is in die gelykheidshof in Johannesburg as bewyse teen Julius Malema gebruik in die haatspraaksaak teen hom.

ANC sal eers in 2011 hoor oor 'Kill the Boer'

2010-11-30 06:53

Die ANC sal eers volgende jaar weet of hy toegelaat sal word om te appelleer teen die verbod op die sing van die liedjie “Dubul’ ibhunu”

ANC-kritiek oor lied hou party uit hof

2010-11-02 06:29

AfriForum het Maandag ’n saak van haatspraak wat hy teen Julius Malema en die ANC gemaak het, teen die ANC teruggetrek.

AfriForum: 'Skiet die boer'-klag teen ANC dalk af

2010-11-01 10:20

Daar is ‘n moontlikheid dat AfriForum die haatspraak-saak teen die ANC sal terugtrek, maar nie teen die Jeugliga nie.

Balju maak lys van Malema se bates

2010-10-19 07:31

Die balju van Sandton het Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, se luukse huis in Johannesburg besoek en ’n lys van sy bates gemaak.

Malema: Balju sal nie my goed vat

2010-10-18 10:29

Julius Malema soek begenadiging van die hooggeregshof om te verhoed dat die balju beslag lê op sy bates.

Malema ignoreer haatspraak-beslissing

2010-10-14 20:37

Julius Malema het nie appèl aangeteken teen ‘n beslissing in die gelykheidshof nie en het nie die R50 000-boete betaal wat hy opgelê is nie.

DA: Jeugliga moet haatspraak erken

2010-06-09 03:30

Die ANCYL moet erken dat haatspraak verkeerd is ná die gelykheidshof se uitspraak oor dié party se Vrystaatse leier, het die DA gesê.

Malema mik na hoër hof

2010-05-20 07:32

Die haatspraak-verhoor van Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, in die gelykheidshof in Johannesburg het weer ’n wending geneem.

Malema-verhoor uitgestel

2010-05-03 10:48

Julius Malema se haatspraakverhoor, wat spruit uit 'n klag gelê deur AfriForum oor hy "Skiet die Boere" gesing het, is uitgestel.

ANC wil ondersoek na e-pos verder vat

2010-04-21 08:32

Dit is nie die einde van die beweerde rassistiese e-pos waarby die DA betrek word nie, het die ANC se provinsiale taakspan gewaarsku.

Malema doen aansoek om appèl

2010-04-08 10:35

Die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het aansoek gedoen om appèl nadat die gelykheidshof hom skuldig bevind het aan haatspraak.

Buthelezi kap politici, Malema oor dwase woorde

2010-04-07 11:10

-“Dit is nou die tyd vir ons land se leiers om wysheid en diskresie te toon deur ’n einde te maak aan dwase woorde soos ‘Skiet die Boere’.”

Hy oortree bevel, al sing hy in Zim, sê regslui

2010-04-06 10:08

Top-regslui betwis Julius Malema se verklaring dat ’n hofbevel wat hom verbied om “Shoot the Boer” te sing nie in Zimbabwe geld nie.

‘Verbod op Skiet die Boere is nie afdwingbaar’

2010-03-31 06:52

Die hofuitspraak wat bepaal die frase “Skiet die Boere” is onwettig en ongrondwetlik, is “onafdwingbaar en onuitvoerbaar”, het die ANC gesê.

Nóg klagte van haatspraak teen Malema

2010-03-16 04:42

'n Tweede klag van haatspraak is in die gelykheidshof teen Julius Malema sowel as die ANC aanhangig gemaak.

PAC ontketen haatspraak of Facebook

2010-02-27 11:39

‘n Stelling op die PAC se Facebook-blad dat witmense doodgemaak moet word, het ‘n vlaag van haatspraak tussen ekstremiste van alle rasse veroorsaak.

Niks fout met ou landsvlag

2009-12-10 06:42

Die ou Suid-Afrikaanse landsvlag is nooit verbied nie en die vertoon daarvan word deur mense se reg tot spraakvryheid beskerm.

Malema se saak uitgestel

2009-11-02 13:56

Die gelykheidshof in Johannesburg het die finale argumente in die haatspraak saak teen Julius Malema uitgestel.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.