ARTIKELS OOR gyselaarsdramas

Man hou 15 gyselaar by belastingkantoor

2012-05-03 20:01

‘n Man wat met ‘n geweer gewapen was het 15 mense gyselaar geneem by ‘n belastingkantoor in die noordelike Italiaanse stad Bergamo.

Gyselaarsdrama by tronk in Aus

2011-11-14 12:17

‘n Tronkbewaarder is deur ‘n groep gevangenes in ‘n maksimumsekuriteit-afdeling van ‘n tronk in Australië ontvoer, lui berigte.

Maleisiese gyselaarsdrama eindig, kinders veilig

2011-07-07 12:05

Die Maleise polisie het ‘n kleuterskool bestorm en ‘n man wat sowat 30 kinders en hul onderwysers gevange gehou het in hegtenis geneem.

Man wat gyselaar aanhou kort-kort op Facebook

2011-06-23 10:06

'n Gewapende man wat 'n vrou in Salt Lake City 16 ure gyselaar gehou het, het die hele episode regstreeks op sy Facebook-blad gedeel.

Seerowers kontak SA familie

2011-01-31 12:33

Die kapers van die twee Suid-Afrikaners wat verlede jaar in Somalië ontvoer is, het hul families gekontak met hul eis van R70 miljoen as losprys.

Man met swaarde neem kinders gyselaar

2010-12-13 13:01

‘n Man wat met twee swaarde gewapen was het 15 kinders by ‘n kleuterskool in Frankryk gyselaar geneem, het mediaberigte gesê.

Tiener wat studente gyselaar hou skiet homself

2010-11-30 09:29

Die 15-jarige seun wat 23 studente en ‘n onderwyser by ‘n hoërskool in Wisconsin aangehou het, het homself geskiet.

Skoolbus vol kinders gekaap

2010-09-28 14:21

Gewapende mans het ‘n skoolbus in Nigerië gekaap en hou 15 ontvoerde skoolkinders gyselaar, sê plaaslike polisie.

Skote klap in Kempton Park-gyselaarsdrama

2010-09-24 13:30

Lede van ‘n spesiale eenheid het talle skote in die huis gevuur waar ‘n bejaarde man wat glo breinkanker het, sy seun ure lank gyselaar hou.

Discovery-man 'hou nie van die kanaal se programme'

2010-09-02 20:35

Die man wat drie mense by die Discovery Channel se hoofkwartiere gyselaar gehou het, se lyk is uit die gebou verwyder.

Discovery-gyselaarsdrama: Man geskiet, in aanhouding

2010-09-01 23:19

Die man wat werkers by die Discovery Channel se hoofkwartiere gyselaar gehou het, is glo geskiet en die drie gyselaars is vrygelaat.

‘Hoekom het niemand ons kom red nie?’

2010-08-24 14:43

Een van die oorlewendes van die Manila-busdrama het vertel hoe haar man se waagmoed om die skieter te keer hom uiteindelik sy lewe gekos het.

Hongkong woedend oor Manila-bloedbad

2010-08-24 09:48

Die woede het in Hong Kong opgebou teen Filippynse owerhede oor die hantering van die gyselaarsdrama waarin agt toeriste afgemaai is.

Gyselaarsdrama: Kaper geskiet

2010-08-23 15:04

Die bloedige gyselaarsdrama wat die afgelope 10 ure in Manila, Filippyne, afgespeel het, is uiteindelik verby.

Lughawewagte in gyselaarsdrama beseer

2010-05-03 11:51

Drie sekuriteitswagte is beseer nadat hulle gedurende ’n rooftog by die Randse lughawe in Germiston aangeval en gyselaar gehou is.

Gyselaarsdrama eindig hartseer

2009-12-22 22:41

‘n Gyselaarsdrama het hartseer geëindig toe ‘n man sy vrou doodgemaak het voordat hy die geweer op homself gedraai het.

Boer oorleef gyselaarsdrama

2009-12-15 08:57

’n Twintig uur lange gyselaarsdrama in die Vrystaat het Dinsdagoggend tot ’n einde gekom nadat die aanvallers doodgeskiet is.

Bloem gyselaarsdrama eindig

2009-11-03 10:33

Die drie bewaarders en tien gevangenes wat in ‘n Bloemfonteinse tronk gyselaar gehou was, is vroeg Dinsdagoggend bevry.

Losprys van R1.6 milj vir gyselaars

2009-10-24 14:50

‘n Losprys van sowat R1.6 miljoen is betaal vir die vrylating van die twee noodwerkers wat in Darfoer welsynwerk gedoen het.

Militante hou priester gyselaar

2009-10-13 15:45

Fillipynse troepe en lede van die vloot is ingespan om ‘n sieklike Ierse priester te bevry uit die kloue van militante.

Vliegtuigkaper was Christen-fanatikus

2009-09-11 02:58

Die man wat ’n Boeing 737 met meer as 100 passasiers gekaap het, met ’n Bybel in die hand, het beweer hy is op ’n heilige sending.

Gyselaarsdrama eis lewens

2009-08-18 21:19

Polisie sê ‘n onbekende hoeveelheid mense is dood tydens ‘n gyselaarsdrama in ‘n huis in die weste van Duitsland.

 

131 gyselaars vry ná oproer by tronk

2012-04-17 08:30

Oproer by ‘n tronk in die oostelike Brasiliaanse staat van Sergipe het geëindig nadat die gevangenes 131 gyselaars vrygelaat het.

Gyselaarsdrama ontvou by plakkershut

2011-09-03 20:13

'n Gyselaarsdrama het in Soweto ontvou toe 'n familie deur 'n gewapende kaper in hulle plakkershut as gyselaars aangehou is.

Man met panga neem 30 kleuters gevange

2011-07-07 09:56

‘n Man gewapen met ‘n panga en ‘n hammer hou meer as 30 kinders en hul onderwysers by ‘n kleuterskool in Maleisië as gyselaars aan.

Skool-skieter se motiewe 'n raaisel

2011-03-04 23:00

Owerhede in Wisconsin het steeds geen idee hoekom ‘n tiener sy klas in November gyselaar gehou en homself doodgemaak het nie.

Ons sal ‘n voorbeeld van SAners maak - Seerowers

2011-01-28 15:08

Somaliese seerowers sê hulle sal ‘n “voorbeeld” van hul Suid-Afrikaanse gyselaars maak as ‘n R70 miljoen-losprys nie betaal word nie.

Agt gyselaar gehou tydens OTM-rooftog

2010-12-10 19:12

Vier werkers van ‘n slaghuis en vier kliënte is gyselaar gehou terwyl vyf mans ‘n Standard Bank OTM in Hammanskraal opgeblaas het.

Twee vroue ure lank aangehou

2010-11-19 07:46

“Pappa help!” het ’n histeriese vrou oor ’n selfoon gegil nadat sy en haar suster byna nege uur lank as gyselaars in ’n huis aangehou is.

Gyselaarsdrama: Pa en seun dood

2010-09-24 14:00

Die bejaarde man en sy seun, wat hy sedert vroeg Vrydagoggend in hul huis in Kempton Park gyselaar gehou het, is dood.

Gyselaarsdrama in Kempton Park

2010-09-24 11:45

Lede van ‘n spesiale eenheid is tans by 'n huis in Kempton Park waar ‘n man sy seun ure lank gyselaar hou nadat hy die seun vroeër geskiet het.

Discovery het nie dreigemente ernstig geag

2010-09-02 05:26

Die man wat drie mense as gyselaar by Discovery Channel se hoofkwartiere aangehou het en doodgeskiet is, het voorheen teen dié kanaal betoog.

Gyselaarsdrama by Discovery-hoofkwartiere

2010-09-01 21:14

‘n Man wat na verwagting gewapen is het minstens een persoon gyselaar geneem by die hoofkwartiere van die Discovery Channel.

Spanje dok R65 milj op vir gyselaars

2010-08-24 11:42

Die Spaanse regering het bykans R65 miljoen betaal om die vrylating van drie Spaanse bystandwerkers uit Al-Kaïda se kloue te bewerkstellig.

Man vas ná gyselaarsdrama in Griekse bank

2010-08-23 19:30

‘n Bankrower met handgranate en ‘n geweer het homself aan die polisie oorgegee nadat hy verskeie mense in ‘n bank gyselaar gehou het.

Gasa-aanval: Suid-Afrikaner lewendig opgespoor

2010-06-01 12:00

Die Kaapse joernalis Gadijah Davids, wat op een van die noodlenigingskepe was wat deur die Israeliese leër aangeval is, is lewendig.

Gyselaarsdrama by myn

2010-01-20 16:33

Sowat 50 lede van die National Union of Mineworkers word deur lede van ‘n ander vakbond in ‘n myn gyselaar gehou.

Cele loof gyselaarsdrama-polisie

2009-12-15 13:30

Bheki Cele het die spesiale taakmaglede wat die twee aanvallers in Petrusburg se gyselaarsdrama doodgeskiet het, geloof.

G'n tronksraf na gyselaarsdrama

2009-11-03 10:45

‘n Man wie ‘n werknemer van die departement van binnelandse sake in Pretoria as gyselaar aangehou het, sal nie tronkstraf uitdien nie.

Gyselaarsdrama by tronk

2009-11-03 07:31

Drie bewaarders se gesinne het in spanning gewag op nuus oor hul geliefdes wat deur ’n groep gevangenes gyselaar gehou word.

Supermark-gyselaars vry

2009-10-22 03:09

Die ses werkgewers van ‘n supermark in Parys is ongedeerd vrygelaat nadat hulle tydens ‘n gewapende rooftog gyselaar geneem is.

Wag dood in gyselaarsdrama

2009-09-16 14:01

n Sekuriteitswag is dood en ‘n ander beseer in ‘n vyf uur lange gyselaarsdrama gedurende ‘n rooftog by die Dinale kragstasie naby Brits.

Vliegtuig vol passasiers gekaap

2009-09-09 22:06

Kapers het ’n vliegtuig met 104 passasiers gyselaar gehou en geëis om met Mexiko se president te praat.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.