ARTIKELS OOR gyselaarsdrama

Irakse polisiehoof sterf in gyselaarsdrama

2011-10-03 17:01

Die Irakse polisiehoof en talle ander mense is dood nadat gewapende mans die polisie se hoofkwartiere in dié land binnegestorm het.

Man hou meisie gyselaar in Sydney

2011-09-06 10:07

Die polisie omring tans ‘n regsfirma en het ‘n voorstad in Sydney ontruim nadat ‘n man na bewering ‘n kind gyselaar geneem het.

Kaapse pa hou sy dogter gyselaar

2011-03-04 23:00

‘n 35-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy sy tweejarige dogter glo met ‘n mes gyselaar gehou het, het die polisie gesê.

Gyselaarsdrama by polisiestasie verby

2010-12-02 11:20

Die gyselaarsdrama by die Reigerpark-polisiestasie op die Oos-Rand het tot ‘n einde gekom nadat sewe skote afgevuur is.

Gyselaarsdrama: Slagoffer ontwaak uit koma

2010-10-21 01:17

‘n Jong seun het na sowat twee maande uit ‘n koma ontwaak, nadat hy beseer is tydens die Filippynse gyselaarsdrama.

Britse gyselaarsdrama kom tot ‘n einde

2010-06-28 21:37

‘n Man in sy dertigs is in hegtenis geneem nadat hy verskeie mense gyselaar gehou het by ‘n Barclays-bank in in Ashford, Middlesex.

 

Gyselaarsdrama eindig 11 ure later

2011-09-06 14:41

‘n Gyselaarsdrama in Sydney het tot ‘n einde gekom toe polisiebeamptes die hofgebou waar ‘n man sy dogter aangehou het, binnegestorm het.

Gewapende stamgenote laat gyselaars vry

2011-04-06 22:00

Gewapende stamgenote het 13 gyselaars, wat ses dae lank aangehou is, vrygelaat weens druk wat soldate in die Fillipyne op hulle geplaas het.

Tiener vas ná gyselaardrama by kleuterskool

2010-12-13 19:49

'n Gyselaardrama by 'n Franse kleuterskool het Maandag vreedsaam geëindig toe die laaste vyf kinders en hul onderwyser vrygelaat is.

Skipper beskryf ervaring met seerowers

2010-11-15 20:20

‘n Suid-Afrikaanse skipper het van die verskriklike ervaring met Somaliese seerowers vertel wat hy en twee bemanningslede ondergaan het.

Polisie skiet man dood ná Discovery-gyseldrama

2010-09-02 01:00

Die polisie sê 'n gewapende man wat drie mense by Discovery Channel se hoofkwartiere as gyselaars aangehou het, is dood.

Britse gyselaarsdrama by bank

2010-06-28 19:42

Volgens die Britse polisie is ‘n gewapende man glo binne ‘n bank naby Londen se Heathrow-lughawe toegesluit.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.