ARTIKELS OOR gyselaar

Gyselaars deur Farc-rebelle vrygelaat

2012-04-03 12:40

Die Farc-rebelle in Colombia het die laatse 10 polisie- en militêre beamptes wat hulle as gyselaars aangehou het vrygelaat.

Griekeland: Gevangenes neem tronkwag gyselaar

2011-12-12 23:05

Gevangenes by Griekeland se grootste tronk het 'n tronkwag gyselaar geneem, het die polisie en beamptes van die regering gesê.

Seerowery in Somalië: Britse paar ná jaar vry

2010-11-15 10:49

Britse leier David Cameron het die vrylating van Paul en Rachel Chandler deur Somaliese seerowers na meer as 'n jaar in aanhouding toegejuig.

Toeriste in Rio de Janeiro gyselaar gehou

2010-08-24 04:55

Sowat 35 toeriste wat in ‘n luukse hotel in Rio de Janeiro tuisgegaan het, is vir drie ure deur ‘n berugte dwelmgroep gyserlaar gehou.

Oud-polisieman hou bus gyselaar

2010-08-23 05:24

‘n Afgedankte polisieman het ‘n bus vol passasiers gyselaar geneem in die Fillipyne en eis glo om weer aangestel te word.

Vrou van sakeman ontvoer

2010-03-16 01:53

Die vrou van ‘n prominente sakeman is in die Suidooste van Nigerië ontvoer toe sy ‘n kerkdiens verlaat het, het die polisie gesê.

Rowers het dalk kosbare artikels uit Absa-kluis gebuit

2010-02-15 07:44

Artikels van onskatbare waarde kan dalk onder die goedere wees wat uit Absa Bank se kluis in Adderleystraat gesteel is.

 

Publiek gevra om paartjie van seerowers te red

2012-02-13 16:03

Die familie van 'n Durbanse paartjie wat meer as 'n jaar gelede deur seerowers gyselaar geneem is, het die hulp van die publiek ingeroep.

Musiekvideo samel miljoene in vir Britte se vrylating

2010-11-15 18:31

‘n Rap-video wat deur Somaliërs saamgestel is, het ongeveer R1,6 miljoen ingesamel om by te dra tot die vrylating van Paul en Rachel Chandler.

Britse gyselaar dood tydens reddingspoging

2010-10-09 14:35

‘n Britse noodlenigingswerker wat die afgelope twee weke as gyselaar in Afganistan aangehou is, is tydens ‘n reddingspoging dood.

Gyselaarsdrama: Minstens 6 dood

2010-08-23 16:45

Hospitale in die Filippynse hoofstad Manila sê ses uit die 15 Chinese toeriste is weens die gyselaarsdrama in Manila dood.

‘Die beste geskenk op Vryheidsdag’

2010-04-27 11:07

Die vrylating van vier Suid-Afrikaners wat in Soedan ontvoer is, was die “beste Vryheidsdag-geskenk vir die land".

Al-Kaïda eis losprys vir Spanjaarde

2010-03-12 14:23

Al-Kaïda wil altesaam R37 miljoen hê, asook die vrylating van Islamiete wat in Mauritanië in hegtenis is, voordat hulle twee Spanjaarde vrylaat.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.