ARTIKELS OOR grondhervorming

Staat koop grond onder markwaarde

6 minute gelede

Prysontledings wys dat die departement van landelike ontwikkeling onder markwaarde betaal vir grond wat herverdeel moet word.

Grondonteiening steeds oorweeg

2012-05-16 10:49

Grondonteiening sonder vergoeding bly steeds 'n moontlikheid, sê die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming.

ANC wil SA in 'tweede oorgangsfase' lei

2012-03-05 13:06

Die ANC het sy konsepbeleidsdokumente uitgereik en gesê die regerende party sal die land na sy “tweede oorgangsfase” neem.

Mulder vat Zuma aan oor grond

2012-02-16 08:10

Die probleem met grondhervorming is die “rampspoedige” manier waarop dit toegepas word, meen Pieter Mulder, leier van die VF+.

Skrif oor grond te vaag, sê Agri NK

2011-11-08 09:04

Noord-Kaapse landbouverenigings het hul kommer uitgespreek oor die “vaagheid” van die groenskrif oor grondhervorming in Suid-Afrika.

Spogplaas verval ná oordrag

2011-10-13 19:53

Skokkende foto’s van die verval van wat eens 'n spogplaas naby Komatipoort was, doen nou die rondte in e-pos-boodskappe.

Restitusiedokumente in Guguletu gevind

2011-09-15 16:59

Afskrifte van die Wes-Kaapse restitusieleêrs is op ’n straathoek in Guguletu, Kaapstad, deur 'n lid van die publiek gevind.

Grondplafonne bly vir Agri SA ’n probleem

2011-08-27 11:00

Agri SA se visepresident sê hy is positief oor die jongste groenskrif oor grondhervorming, maar daar is talle sake wat nog aandag kort.

Malema sê daar’s ’n prys van R1 miljoen op sy kop

2011-08-03 07:19
187 menings

Julius Malema, ANC-jeugleier, beweer iemand binne die ANC is R1 miljoen aangebied om hom dood te maak.

Grondhervorming: Dís ANC se plan

2011-07-10 07:00

Die Suid-Afrikaanse regering wil wit grondbesit beperk en grond nasionaliseer eerder as om dit aan swart mense te herverdeel.

Grondhervorming 'moet binne grondwet gebeur'

2011-06-27 20:01

Grondhervorming moet geskied binne die perke van Suid-Afrika se grondwet, het pres. Jacob Zuma by 'n Cosatu-saamtrek gesê.

Malema: 'Ons hoef nie vir grond te betaal'

2011-06-14 23:15

Julius Malema het vir die soveelste keer benadruk dat Suid-Afrikaners die grond wat aan hulle behoort moet terugvat sonder om daarvoor te betaal.

'90% van die plase oorgedra was onsuksesvol'

2011-05-09 08:45

Grondhervorming is nie suksesvol as nuwe plaaseienaars hul grond verlaat om weer in townships gaan bly nie, sê Gugile Nkwinti.

Staat help dié boere wat nie mas opkom

2010-10-31 09:26

Sukkelende opkomende boere wat plase en landbouprojekte as deel van die grondherstelbeleid gekry het, gaan nou geldelik uitgehelp word.

Vrystaat: 100+ plase vou

2010-10-07 13:42

Altesaam 164 plase in die Vrystaat wat as deel van grondhervorming deur die regering gekoop is, lê nou onproduktief.

Versaakte Richtersvelders is versukkeld

2010-09-19 09:48

Die Richtersveld-gemeenskap, wat die grootste grondeis in Suid-Afrika se geskiedenis gewen het, kry swaar weens beweerde wanbestuur.

SAOG stel Zim-ultimatum

2010-08-20 12:20

Leiers binne die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) het hulself ses maande gegee om die grondhervormingsprogram in Zimbabwe te hersien.

Grondhervorming: ‘Daar is bloot nie meer geld nie...’

2010-08-15 10:00

Die regering het nie genoeg geld om boere met wie koopkontrakte vir grondhervorming aangegaan is te betaal nie.

Grond: Staat skep die krisis

2010-07-06 06:27

Die regering skep sélf die omstandighede en klimaat waarbinne hy radikale en verreikende veranderinge aan sy grondhervormingsbeleid wil aanbring.

ANC oorweeg aandeleskema om grond te deel

2010-05-11 09:13

Die ANC ondersoek ’n aandeleskema vir swart boere om die beginsel van gewillige verkoper/koper te vervang en teikens vir grondhervorming te bereik.

Gryp grond soos Zim, sê Malema

2010-04-09 09:25

Grond in Suid-Afrika moet soos in Zimbabwe “militant en radikaal” in beslag geneem word, sê Julius Malema, die ANC-jeug­leier.

Regering stel weer gerus oor grondplan

2010-04-01 08:00

Die versekering dat nasionalisering van grond nie op die kaarte is nie is wéér gegee ná teenstrydige uitsprake verwarring veroorsaak het.

Grondhervorming: 45% reeds oorgedra, dink Kirsten

2010-03-30 10:47

Niemand weet hoeveel landbougrond in SA oorgedra is nie, maar prof. Johann Kirsten van die Universiteit van Pretoria meen dis dalk al 45%.

Grondhervorming: Boere het 'niks om te vrees'

2010-03-17 21:21

Boere het "absoluut niks om te vrees" oor 'n voorstel om alle landbougrond as 'n nasionale bate te verklaar nie, meen 'n adjunkminister.

Koers vir grondhervorming gou aangedui

2010-02-16 11:19

Die regering gaan eersdaags die wense van die DA en die VF+ bewaarheid en duidelikheid gee oor die toekoms van grondhervorming.

Opslae verwag oor onteiening

2009-11-23 13:15

Die hof sal ingevolge nuwe grondbeleid die laaste sê hê oor die prys van eiendom wat onteien word.

Knoeiery ry grondhervorming in die wiele

2009-10-13 16:10

Die regering sê onderduimse samewerking tussen grondeienaars, eiendomsagente en amptenare belemmer grondhervorming.

VF+: Zuma word deur onbevoegdheid mislei

2009-08-18 14:23

Die VF+ sê pres. Jacob Zuma word deur onbevoegdheid mislei oor wat die werklike rede is vir die grondhervorming-vertraging .

 

ANC sal grondhervorming bespreek by vergadering

2012-05-18 23:00

Die ANC sal grondhervorming bespreek by sy nasionale uitvoerende komiteevergadering in Centurion, Pretoria, het die party gesê.

Meer as 40% van grond in swart besit

2012-05-01 11:22

Meer as 40% van Suid-Afrika se oppervlakte is reeds in swart besit, het die voorsitter van Agri Oos-Kaap op ‘n grondsimposium gesê.

'Mulder probeer geskiedenis herskryf' – Mantashe

2012-02-21 12:05
86 menings

Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, sê Pieter Mulder, leier van die VF+, probeer om SA se geskiedenis te herskryf.

Grond: Verslag oor bedrog by Zuma

2012-02-08 11:08

Die verslag oor aantygings teen die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming is in pres. Jacob Zuma se hande.

Malema soek 80% van wit grond

2011-10-23 07:06
81 menings

Die ANC-jeugliga wil 80% van alle grond in wit besit hê vir die swart meerderheid, het Julius Malema voor jeugdiges en werkloses gesê.

'Regering bereid om Grondwet te wysig'

2011-09-21 08:07

As die Grondwet in die pad staan van die regering se doelwitte met grondhervorming, is die regering bereid om die Grondwet te wysig.

Malema verklaar 'ekonomiese oorlog' teen wittes

2011-09-10 16:45
226 menings

Julius Malema het by 'n byeenkoms van die ANC-jeugliga in Alexandra 'n "ekonomiese oorlog" teen die "wit minderheid" in die land verklaar.

Grond: Groenskrif bevat viervlak-stelsel

2011-08-24 18:29

‘n Viervlak-stelsel is in die Groenskrif oor Grondhervorming opgeteken, wat pas deur die Kabinet goedgekeur is, berig Landbouweekblad.

Malema: 'Grondhervorming sal eenheid bring'

2011-08-02 11:03
82 menings

Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, het in 'n radio-onderhoud gesê grondhervorming sal eenheid in Suid-Afrika bewerkstellig.

Boere prys nuwe grondplan

2011-06-28 07:59

Dit is goeie nuus, het boere gesê oor nuwe planne wat pres. Jacob Zuma aangekondig het om grondhervorming gladder te laat verloop.

ANCYL-besluite 'is nié ANC-beleid'

2011-06-20 22:54

Besluite wat geneem is op die ANC-Jeugliga se verkiesingskongres verander nié ANC-beleid nie, het die regerende party beklemtoon.

Zuma se opmerkings isoleer Malema

2011-05-13 07:07

Die ANC-jeugliga meen sekere van pres. Jacob Zuma se opmerkings daarop gemik is om Julius Malema, die jeugliga se president, te isoleer.

2011 is die jaar vir grondhervorming, sê Zuma

2011-01-09 07:40

Grondhervorming moet vanjaar aan die gang kom, het pres. Jacob Zuma ter viering van die ANC se 99ste bestaansjaar gesê.

Regering se syfers is onbetroubaar – OG

2010-10-13 06:20

Die regering se grondhervormingsyfers kan nie vertrou word nie, want daar bestaan nie genoeg stawende bewyse daarvoor nie.

Bedrog en pligsversuim striem grondsake

2010-09-30 08:37

Grondhervorming in Suid-Afrika misluk omdat die departement wat daarmee gemoeid is nie ’n behoorlike oudit kan doen nie, meen die DA.

Groenskrif wil hê wit boere moet grond deel

2010-08-22 06:08

Die groenskrif vir die nuwe beleid oor grondeienaarskap stel voor dat boere wat “te veel” grond het, dit met swart Suid-Afrikaners deel.

SAOG vermy konfrontasie met Mugabe

2010-08-17 14:28

Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) se besluit om pres. Robert Mugabe nie oor grondhervorming te konfronteer nie kan

Zim-plaasbesetters van Duitse plaas verwyder

2010-07-14 02:25

Plaasbesetters in Zimbabwe het eiendom wat deur ‘n Duitser besit word verlaat ná dreigemente dat hulp van Berlyn afgesny gaan word.

‘Maak grondhervorming los van ras’, maan FW

2010-06-02 07:24

F.W. de Klerk het ’n beroep op die Suid-Afrikaanse regering gedoen om rasgebonde benaderings tot grondhervorming te laat vaar.

SA grond 'nie soos in Zimbabwe gegryp'

2010-04-30 07:26

Daar sal in Suid-Afrika geen oornamee van grond volgens die Zimbabwiese manier wees nie, het pres. Jacob Zuma by ’n grondwetlike simpo­sium gesê.

‘Zim ‘n goeie voorbeeld vir SA’

2010-04-08 16:49

Zimbabwe sal eendag ‘n “goeie voorbeeld wees van swart ekonomiese bemagtiging” vir Suid-Afrika, het die Herald Online berig.

‘Boere moet saamwerk of krisis erger as Zimbabwe kan kom’

2010-03-30 13:40

Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, het boere gewaarsku om “saam te werk” om ’n krisis “erger as (in) Zimbabwe” te verhoed.

Regering wil grondbesit beperk

2010-03-25 10:05

Die regering wil die hoeveelheid grond wat eienaars besit verander, nie die grondwet nie, sê die minister vir landelike ontwikkeling.

90% van hervormde grond lê braak

2010-03-03 10:03

Sowat 90% van die 5,9 miljoen hektaar landbougrond wat die staat sedert 1994 vir grondhervorming aangekoop het, lê braak.

Regering moet boer vergoed, sê hof

2010-02-06 09:24

Die Johannesburgse hooggeregshof het Vrydag die regering beveel om ’n boer van die Vrystaat vir sy skade te vergoed.

‘Grond is gesteel’ - Malema

2009-11-05 11:20

Julius Malema, meen grondeienaars moet ‘n ononderhandelbare aanbod van die regering gebied word omdat dit van hul gesteel was.

Verduidelik Zuma, vra boere

2009-08-18 16:34

Boere sê Jacob Zuma moet verduidelik wat hy bedoel het met sy kommentaar oor die vrywillige koper/verkoper-beginsel.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

IT Manager

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2011
R 144,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2008
R 255,000.00

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr AT MY06
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.