ARTIKELS OOR grondbesetting

Wallmansthal-plakkers se appèlaansoek geskrap van rol

2012-04-04 13:00

’n Aansoek om verlof tot appèl in die Wallmansthal-saak is in die Noord-Gautengse hooggeregshof deur Regter Raulinga van die rol geskrap.

Groep gryp 'voorvaders se grond' by kerk

2011-11-01 23:03

Honderde mense het grond beset wat aan die Verenigende Hervormde Kerk buite Mthatha in die Oos-Kaap behoort, het die SABC berig.

Niks kom van optrede teen plaasbesetters

2011-07-02 07:00

Van die polisie se beloofde optrede teen die besetters van ’n plaas tussen Phuthaditjhaba en Harrismith het niks gekom nie.

Plakkers beset plaas omdat 'Malema so sê'

2011-06-30 09:15
78 menings

’n Man en vrou van Phuthaditjhaba het ’n plaas tussen dié dorp en Harrismith beset “omdat Malema gesê het hulle moet”.

Duitsland woedend oor plaasbesettings in Zim

2010-06-17 23:56

Die Duitse ambassade in Zimbabwe het die besetting van drie plase wat besit word deur 'n Duitse burgerlike in dié land, veroordeel.

'Boer moet trap of sterf'

2009-10-11 16:49

Plaasbesetters het op ’n vergadering gewaarsku dat ’n “boer vir sy eie veiligheid” van sy plaas naby Tzaneen moet padgee.

 

AfriForum gaan tot Walmansthal-saak toetree

2012-01-31 16:23

Die dringende aansoek om die onwettige grondbesetting op Walmansthal te staak, is in die Pretoriase hooggeregshof uitgestel.

Polisie monitor Kraaifontein ná grondbesetting

2011-09-26 10:17

Die polisie monitor die situasie in Kraaifontein in Kaapstad nadat gewelddadige grondbesetting die naweek plaasgevind het.

Plaasbesetters boer lustig voort

2011-07-01 09:16

’n Man en vrou wat hul intrek op ’n plaas tussen Phuthaditjhaba en Harrismith geneem het, boer lustig met hul 25 beeste voort.

Paartjie se Kaapse huis nou plakkers s’n

2010-12-06 17:11

‘n Bejaarde paartjie van Pretoria is gedwing om hul eiendom in Kaapstad agter te laat nadat hulle nie 900 onwettige plakkers kon afsit nie.

Nóg ontvoerings, grondvergrype in Zim

2010-06-04 12:51

Wit boere en hul prokureurs sukkel met hernude voorvalle van ontvoerings en onwettige oornames van grond in Zimbabwe.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.