Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR griekwastad-moorde

Don erf R23 miljoen ná treurspel

2013-04-24 08:37

Don Steenkamp is die enigste erfgenaam van sy ouers, wat in die Griekwastad-treurspel gesterf het, se boedel.

'Griekwastad-moordtoneel was ongewoon'

2013-03-27 18:00

Die toneel in Griekwastad waar drie mense vermoor is, was glo "ongewoon", het die ondersoekbeampte kol. Dick de Waal in die hof getuig.

Kollig op Marthella se klere

2013-03-26 12:15

Die tienerseun wat teregstaan op die moorde op die Steenkamp-gesin het familie gevra om ontslae te raak van Marthella se klere.

Griekwastad: Tiener het nie selfoon gebruik

2013-03-25 15:00
76 menings

Die minderjarige beskuldigde in die Griekwastad-moordverhoor het die aand van die moorde sy selfoon by hom gehad, maar dit nie gebruik nie.

Griekwastad: Boer getuig oor bloedkolle

2013-03-19 12:34

'n Boer wat die Steenkamp-gesin goed geken het, het vertel hoe hy op die egpaar en hul dogter se lyke afgekom het.

Griekwastad-moorde: Hof besoek moordtoneel

2013-03-18 10:41

Die moordverhoor van ‘n minderjarige beskuldigde sal na die moordtoneel – ‘n plaas buite Griekwastad in die Noord-Kaap – skuif.

Griekwastad: Informante gee nie inligting

2013-03-15 13:04

Polisie-informante kon nie inligting verskaf oor die moorde op die Steenkamp-gesin van Griekwastad nie, het ao. Sebastiaan Mofokeng getuig.

Griekwastad: Deon se suster huil erg in hof

2013-03-14 12:18

Marianna Smith, suster van die vermoorde Deon Steenkamp, het erg in die hof begin huil toe foto's van sy lyk op die skerm gewys is.

Griekwastad-moordverhoor duur voort

2013-03-13 07:01

Die verhoor van 'n 16-jarige seun van beskuldig word dat hy die Steenkamp-gesin van Griekwastad vermoor het, duur voort.

Toetse op Griekwastad-beskuldigde gedoen

2013-03-12 13:24

Residu-toetse is gedoen op die 16-jarige beskuldigde in die Griekwastad-moordsaak, het die Noord-Kaapse hooggeregshof gehoor.

Griekwastad: Tiener 'wens hy was dood'

2013-03-12 07:01

Die tiener wat na bewering die Griekwastad-moorde gepleeg het, sou verkies om saam met die drie slagoffers van die Steenkamp-gesin dood te wees.

LUR vra vir strenger vuurwapenwette

2013-03-11 16:55

Patrick Mabilo, LUR vir veiligheid in die Noord-Kaap, sê strenger vuurwapenwette kan die voorkoms van skietvoorvalle drasties verminder.

Griekwastad: Seun 'gereed' vir verhoor

2013-03-11 07:00

Gebedsgroepe is deur die land begin om vir die minderjarige seun te bid wat verhoor word vir die moorde op die Steenkamp-gesin.

Griekwastad: ‘Moord moes verkragting wegsteek’

2013-02-24 07:50

Die seun wat na bewering 'n egpaar van Griekwastad en hul dogter vermoor het, wou die verkragting wegsteek, sê 'n bron.

Griekwastad-beskuldigde steeds vry

2012-11-28 09:31

Twee regters in die hooggeregshof in Kimberley het die staat se appèl teen die Griekwastad-moordbeskuldigde se borgtog verwerp.

Griekwastad: Appèl-uitspraak eers later

2012-11-05 14:48

Uitspraak in die appèlsaak teen borgtog wat aan 'n tiener van Griekwastad toegestaan is, is tot verdere kennisgewing voorbehou.

Griekwastad: Appèl eersdaags aangehoor

2012-10-17 17:54

Die appèl teen die borgtoguitspraak van ‘n seun wat van die Griekwastad-moorde aangekla word, word volgende maand aangehoor.

Griekwastad: Appèl teen borgtog aangehoor

2012-10-04 07:20

Die staat se aansoek om verlof tot appèl teen die borgtog van die tiener wat glo die Steenkamp-gesin vermoor het, sal aangehoor word.

Griekwastad-tiener weer in hof

2012-10-01 07:00

Die 16-jarige seun wat daarvan beskuldig word dat hy die Steenkamp-gesin van Griekwastad vermoor het, sal hoor wanneer sy verhoor begin.

Griekwastad: Skool 'het nie regte prosedure gevolg'

2012-09-17 17:31

Die verdagte wend hom tot die hof omdat sy skool hom nooit 'n kans gegee het om te reageer op die bewerings teen hom nie.

Griekwastad-tiener hoor later oor skool

2012-09-15 07:31

Die hof sal volgende week 'n saak tussen die moordbeskuldigde se voog en 'n prominente Bloemfonteinse skool aanhoor.

Steenkamp-moorde: Skool sê seun mag nie terugkom

2012-09-04 09:47

Die tiener wat van die moorde op die Steenkamp-gesin aangekla word, is uit op borgtog, maar sal nie terugkeer na sy skool nie.

Griekwastad: Tiener moet terug skool toe

2012-09-03 13:32
90 menings

Die landdros wat die opspraakwekkende Griekwastad-moordsaak aanhoor, het borgtogvoorwaardes vir die tiener-beskuldigde uiteengesit.

Familielede buite Griekwastad-hof

2012-09-03 10:20

Die seun wat van die moord op die Steenkamps aangekla word, sal hoor of hy in aanhouding sal bly totdat die hofsaak in Desember afskop.

Griekwastad: Bewering oor Marthella 'onwaar'

2012-09-01 09:00

Marthella Steenkamp, wat in April saam met haar ouers in Griekwastad doodgeskiet is, is glo nie voor die moorde verkrag of gemolesteer nie.

 

Griekwastad-saak hervat oor ses maande

2013-03-27 18:09

Die verhoor teen die seun wat aangekla word van die moord op ‘n gesin van Griekwastad, sal oor omtrent ses maande hervat word.

Griekwastad-tiener 'het geen emosie getoon'

2013-03-26 14:22

Die ondersoekbeampte in die Griekwastad-moordsaak het gesê die seun het krapmerke aan sy nek gehad en geen emosie getoon nie.

Strawwe ondervraging in Griekwastad-verhoor

2013-03-25 18:03
96 menings

Marianna Smith, suster van Deon Steenkamp, is onder strawwe kruisondervraging geneem tydens die Griekwastad-moordverhoor.

Griekwastad-gesin was 'normaal'

2013-03-20 15:11

Familielede en vriende van die Steenkamp-gesin van Griekwastad het in die Noord-Kaapse hooggeregshof getuig oor die dae voor en ná hul dood.

Griekwastad: Plaasbesoek afgehandel

2013-03-18 15:08

Die Noord-Kaapse hooggeregshof het 'n besoek aan die plaas Naauwhoek in Griekwastad, waar die Steenkamp-gesin doodgeskiet is, afgehandel.

Griekwastad-seun weer in die kollig

2013-03-18 08:29

Die verhoor van 'n 16-jarige seun wat van die moorde op die Steenkamp-gesin beskuldig word, word in die Noord-Kaapse hooggeregshof hervat.

Griekwastad: Geen teken van inbraak

2013-03-14 14:21

Konst. Stephen Mohitlhi sê daar was geen teken dat iemand by Steenkamps se huis op die plaas Naauwhoek by Griekwastad ingebreek het nie.

Griekwastad-moorde: Fokus op forensiese foute

2013-03-13 16:42

'n Administratiewe foute deur die forensiese ondersoekbeampte van geseëlde bewyse in die Griekwastad-plaasmoorde is in die hof uitgewys.

Griekwastad: Seun kyk weg toe foto's wys

2013-03-12 14:32

'n Foto-album van die polisie wat gru-foto's bevat van die slagoffers van die Griekwastad-moorde, is in die Noord-Kaapse hooggeregshof gewys.

Griekwastad: Beskuldigde 'wou Martella help'

2013-03-12 12:21

Die minderjarige beskuldigde (16) in die Griekwastad-verhoor het ná die moorde op lede van die Steenkamp-gesin bloed op sy broek gehad.

Griekwastad-saak: Fokus op rekenaarmodel

2013-03-11 17:44

'n Rekenaarmodel wat teen die beskuldigde in die Griekwastad-moordsaak gebruik word, was in die Kimberley-hooggeregshof onder die vergrootglas.

Griekwastad-moorde: Seun pleit onskuldig

2013-03-11 11:27

‘n Tienerseun wat daarvan aangekla word dat hy verlede jaar ‘n gesin op hul plaas vermoor het, het op vyf aanklagte skuld ontken.

Griekwastad: Beskuldigde voel eensaam

2013-03-09 07:31

Die 16-jarige wat aangekla word van die verkragting van en moord op Marthella Steenkamp, asook die moorde op haar ouers is gespanne en eensaam.

Skokwending in Griekwastad-moordsaak

2013-02-22 07:00

Marthella Steenkamp, ’n leerling aan die Hoër Meisieskool Oranje, is eers verkrag voordat sy saam met haar ouers by Griekwastad vermoor is.

Griekwastad-seun 'kan gevaar wees vir ander'

2012-11-06 09:23

Die minderjarige wat aangekla word van die gru-moorde op 'n gesin van Griekwastad kan 'n gevaar wees vir ander, het die staat aangevoer.

Griekwastad: Appèl teen borgtog begin

2012-11-04 14:45

Die appèl teen die borgtoguitspraak van ‘n seun wat van die opspraakwekkende Griekwastad-moorde aangekla word, begin in die hooggeregshof.

Griekwastad: Verlof tot appèl toegestaan

2012-10-04 12:11

Die staat se aansoek om verlof tot appèl teen die minderjarige moordbeskuldigde se borgtog wat vroeër toegestaan is, is pas goedgekeur.

Griekwastad-seun 'móét sielkundige sien'

2012-10-02 08:25

‘n Forensiese sielkundige sê die seun wat na bewering die Steenkamp-gesin vermoor het, móét deeglike sielkundige evaluasie ondergaan.

Griekwastad: Ooreenkoms met skool bereik

2012-09-19 20:24

Die tiener wat van die opspraakwekkende moord op die Steenkamp-gesin aangekla word en sy hoërskool het buite die hof geskik.

Griekwastad: Seun se belange 'oorbeklemtoon'

2012-09-17 09:20

Die staat het ‘n aansoek ingedien om verlof tot appèl teen die borgtog wat toegestaan is aan ‘n 16-jarige in die Griekwastad-plaasmoordsaak.

Griekwastad: 'Geen rede' om seun uit skool te hou

2012-09-13 07:00

Die tiener wat teregstaan weens die moord op die Steenkamp-gesin van Griekwastad, sê daar is geen rede hoekom hy nie na sy skool kan terugkeer nie.

Griekwastad: Staat appelleer teen borgtog

2012-09-04 07:32
78 menings

Dit blyk dat die staat teen die seun wat van die moorde op die Steenkamp-gesin aangekla word, se borgtog gaan appelleer.

Griekwastad: Trane ná tiener borgtog kry

2012-09-03 12:10
82 menings

Die minderjarige seun wat van die opspraakwekkende moord op die Steenkamp-gesin aangekla word, is borgtog toegestaan.

Griekwastad-moorde: Tiener weer in hof

2012-09-03 07:06

Die borgtogaansoek van 'n 16-jarige seun wat verdink word van die gru-moorde op 'n gesin van Griekwastad, word aangehoor.

Prokureur weet nie van 'seksuele misdrywe'

2012-08-27 13:07

Die regspan van die seun wat van die Griekwastad-moorde aangekla word, sê hulle is positief ten spyte van nuwe bewerings.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.