ARTIKELS OOR griekwas

WP wen eerste Vodacombeker

2012-05-19 07:30

Die Westelike Provinsie het hul eerste Vodacombeker gewen nadat hulle die Griekwas in 'n naelbyt-eindstryd in Kimberley geklop het.

‘SA soek 15 Mannetjies in 2015 se WB’

2011-11-21 07:54

"As ons 15 Mannetjies Rouxs na die volgende WB kan saamneem, is die saak half gewonne," het Oregan Hoskins op Griekwas se 125-jarige viering gesê.

Cheetahs klop Griekwas

2011-10-15 17:12

Die Toyota Free State Cheetahs was te klinies vir die Griekwas-span en het hulle tydens hul Absa Curriebeker-wedstryd geklop.

Griekwas reg om Cheetahs aan te vat

2011-10-13 10:40

Of dit kopspeletjies of beserings is skeel Griekwas min in die aanloop tot sy Curriebeker-kragmeting met die Cheetahs in Bloemfontein.

Griekwas wen drieëfees teen Bulle

2011-10-08 17:06

Die Bulle se kanse om die uitklopronde van vanjaar se Curriebeker te haal, lyk skraal nadat die Griekwas net-net in Kimberley geseëvier het.

Griekwas draai krane oop in tweede helfte

2011-10-01 19:04

Griekwas het ná 'n moeilike eerste helfte teruggeveg en vyf drieë gedruk om uiteindelik met 38-23 oor die Luiperds te seëvier.

Ross, Kyle kry kans teen Griekwas

2011-09-22 08:00

Daar is net twee veranderings aan die Haaie se rugbyspan vir die Curriebeker-wedstryd op Kingspark in Durban teen Griekwas.

Pumas juig in Kimberley

2011-09-19 07:29

Iewers moes die gety draai en dit is presies wat op GWK-park vir die Pumas gebeur het in hul Curriebeker-oorwinning oor Griekwas.

Doppies terug, maar Strauss steeds Leeu-kaptein

2011-09-06 14:56

Die Goue Leeus het drie veranderinge gemaak aan hul span wat in die Curriebeker-wedstryd teen die Griekwas in Johannesburg uitdraf.

Spesiale truie vir Poubloues se 125 jaar

2011-09-02 08:22

Nuwe vere, maar steeds dieselfde voël. Dit sal menigte Griekwas-ondersteuner se tong in die kies-opmerking wees wanneer die Poubloues teen die WP uitdraf.

Griekwas hou asem op oor beseerdes

2011-08-31 12:18

Griekwas het 'n 24-tal aangekondig vir die Curriebeker-wedstryd teen die WP in Kimberley, terwyl hulle wag op beseringsnuus van twee sleutelspelers.

Geelkaart kos VS, sê Naka

2011-08-29 10:01

Al was dit net ’n druppeltjie bloed, was ’n geelkaart in Kimberley genoeg om Griekwas ’n Curriebeker-sege te besorg.

Poubloues het skopvoordeel

2011-08-26 08:11

As tuisspan het Griekwas beslis die voordeel bo die Vrystaat-Cheetahs wat skopwerk in die spanne se Curriebeker-kragmeting op GWK-park betref.

Bulstormloop op Loftus

2011-08-19 19:06

Die Griekwas het hul rieme styfgeloop toe hulle hul Curriebeker-kragmeting teen 'n vasberade Blou Bul-span op Loftus Versfeld in Pretoria verloor het.

Jong Bulle pak Griekwas

2011-08-17 08:41

Die Blou Bulle moes drie gedwonge skuiwe maak, maar het ook besluit om ’n nuwe losskakel vir die Curriebeker-stryd teen die Griekwas te kies.

Griekwas klop Luiperds in Kimberley

2011-08-12 21:57

Die Griekwas het vir die derde keer tydens die jaar se Curriebeker-seison 'n oorwinning behaal, dié keer teen die Luiperds op GWK-park.

Griekwas klop Sharks 43-22

2011-08-05 21:57

Vier drieë en ‘n doelskop deur Rudy Vogt het versker dat die Griekwas die titelhouers van die Curriebeker Vrydagaand klop

Plumtree los Bokke op bank

2011-08-03 14:25

John Plumtree het die daad by die woord gevoeg deur geen Bokke in die Haaie se beginspan te noem vir die Curriebeker-stryd teen die Griekwas nie.

Sarel speel dalk gou

2011-08-02 10:10

Griekwas sal straks een van die dae weer op sy ster-skrumskakel Sarel Pretorius se knoppie vir die Curriebeker-rugbyreeks kan druk.

Griekwas-breier ontken gerugte oor Rose

2011-07-28 08:00

Hy het hom verlede jaar nog in die rugbywoestyn bevind, maar Earl Rose is nie meer in dieselfde bootjie by Griekwas nie.

Leeus klop Griekwas

2011-07-23 17:32

Die MTN Leeus het ‘n sterk waarskuwing aan die res van die veld uitgestuur toe hulle die Griekwas met 49-11 in Kimberley geklop het.

‘Hou Leeus dop teen GW’

2011-07-19 08:00

Hy het waarskynlik die grootste baard in wêreldrugby en daarom is die versoeking groot om die Leeus se Joshua Strauss na “Profeet Joshua” te herdoop.

Groen WP pak Griekwas

2011-07-15 08:02

Die WP se afrigter, Allister Coetzee, het ’n gros groentjies vir die Curriebeker-wedstryd teen Griekwas op Nuweland gekies.

Stormers vry na Cheetah-heelagter

2011-06-09 09:20

Die seisoen is straks die laaste een waarin Griekwas se ster-heelagter Riaan Viljoen vir die Cheetahs in die Super Rugby-reeks op die veld sal draf.

Ollie gooi gewig by Griekwas in

2011-02-02 10:02

Een swaeltjie maak nie ’n somer nie, maar drie oud-Springbokke kan Griekwas dalk net help om as vanjaar se Vodacombeker-kampioen gekroon te word.

Aussie dalk nuwe Griekwas-breier

2011-01-12 08:01

'n Voormalige breier van Australië en die Queensland Reds, John Connolly, is een van die gunstelinge om Griekwas se nuwe afrigter vir die Curriebeker-reeks te word.

Griekwas se breier nou by Bokkies

2010-11-25 14:22

Saru het bekend gemaak dat die afrigter van die Griekwas, Dawie Theron, as nuwe hoofafrigter van die nasionale o.20-span aangestel is.

Griekwas kry nog aanwinste vir 2011

2010-10-21 10:03

Die span van die Griekwas het sy lys van gekontrakteerde rugbyspelers vir 2011 met nog drie speler-aanwinste aangevul.

Bulle klop trotse Griekwas

2010-10-09 16:49

Die Blou Bulle het die Griekwas op GWK-park in Kimberley geklop om hul laaste Curriebeker-groepwedstryd van die seisoen te wen.

Earl Rose kry nog 'n kans

2010-10-07 10:03

Die Griekwas het die veelsydige agterspeler Earl Rose tot einde 2011 gekontrakteer en sodoende verhoed dat hy in die buiteland sy heil gaan soek.

Basson is prins van vleuels

2010-10-04 11:00

Bjorn Basson is een van drie spelers wat 19 Curriebeker-drieë in ’n seisoen kon druk en kan in Kimberley die alleen-houer van dié rekord word.

Carel du Plessis se rekord kan spat

2010-10-01 09:08

As hy twee drieë in Griekwas se laaste twee Curriebeker-wedstryde druk, sal die haastige linkervleuel Bjorn Basson ’n 21 jaar oue rekord ewenaar.

Regstappe kan volg oor Basson

2010-09-22 07:17

Die vleuel Bjorn Basson het skaars sy nuwe kontrak met die Blou Bulle onderteken of dit het klaar ’n erge nadraai vir die Griekwaland-Wes Rugbyunie.

Naas Olivier ‘nie op pad na Bulle’

2010-09-20 12:40

Die Blou Bulle sê hulle stel nie belang in die dienste van Griekwas se losskakel en kaptein, Naas Olivier, nie.

Griekwas wil liefs hardloop

2010-09-16 08:00

Ondanks die winderige toestande wat tans in die Diamantstad heers, gaan Griekwas eerder die bal onder die arm vasknyp teen die Luiperds.

Momentum behoort aan die Leeus

2010-09-11 17:05

Die span van die Leeus se sterte is in die lug na nóg 'n Curriebeker-oorwinning, die keer teen die Griekwas op Coca-Cola park in Johannesburg.

Vrystaat bo in buurstryd teen Griekwas

2010-09-03 20:05

Goeie verdediging deur die Vrystaat in die laaste helfte van hul Curriebeker-stryd teen die Griekwas het aan die Blikore 'n welverdiende oorwinning gegee.

Louis korrel akkuraat, wil nóg beter

2010-09-02 08:16

Die losskakel van die Vrystaat-Cheetahs, Louis Strydom, het met sy goeie vertoning teen die Westelike Provinsie sy kritici se monde gesnoer.

Bjorn Basson kan rekord laat spat

2010-08-26 09:49

Griekwas se rugbyspan, wat by die halfpadmerk volstoom op pad na ’n plek in die Curriebeker-halfeindstryd is, kan minstens een rekord laat spat.

Bulle wen Griekwas naelskraap

2010-08-20 23:01

Die Bulle moes 'n agterstand van 13 punte uitwis om die Griekwas met 'n enkele punt in hul Curriebeker-kragmeting op Loftus Versfeld te klop.

Griekwas ryg punte in teen Pumas

2010-08-13 21:48

Griekwas het met 'n oortuigende oorwinning van 58-25 oor die Pumas in Kimberley sy Curriebeker-veldtog weer op dreef gekry.

WP vee Griekwas plat

2010-08-07 16:49

Die span van die WP het hul wendroogte in Kimberley gebreek toe hulle die Griekwas in die Curriebeker-kragmeting op GWK-park geklop het.

Bok-vleuels kruis swaarde

2010-08-05 08:01

Hulle was onlangs nog Springbok-spanmaats, maar nou gaan Bjorn Basson en Gio Aplon mekaar die stryd in die Curriebeker-reeks aansê.

Griekwas verander vir Luiperds-stryd

2010-07-29 14:45

Die afrigter van die Griekwas het twee veranderinge gemaak aan die span wat teen die Luiperds in 'n Curriebeker-stryd in Potchefstroom sal uitdraf.

Griekwas klop Leeus in taai stryd

2010-07-24 17:00

Die span van die Griekwas moes hard baklei vir 'n sege oor die Leeus in hul Curriebeker-kragmeting op die GWK-park in Kimberley.

Nuweland-nul spook by Leeus

2010-07-20 09:48

Kleiner unie of nie, Griekwas sal in Kimberley die groot gunstelinge wees om die Leeus in dié rugbyspanne se Curriebeker-kragmeting plat te loop.

Juan terug om Cheetahs te lei

2010-07-15 15:25

Juan Smith maak sy terugkeer as kaptein van die Cheetahs vir die Curriebeker-kragmeting teen die Griekwas in Bloemfontein.

Haaie verwag geen piekniek in Kimberley

2010-07-06 10:32

Die Haaie gaan in hul eerste Curriebeker-wedstryd van die jaar, in Kimberley, behoorlik beproef word wanneer hulle teen Griekwaland-Wes speel.

Griekwas flank in Bokspan?

2009-10-27 10:50

Devon Raubenheimer, Griekwas flank is by die Verenigde Nasies se visa kantore in Kaapstad saam met 'n SA rugby beampte gewaar.

Griekwas wen Leeus naelskraap

2009-09-19 18:57

Die Griekwas het die Leeus 36-31 gewen nadat hulle gedurende ‘n taai Absa Curriebeker-wedstryd begin terug baklei het.

 

Engelse speel weer ná 12 jaar in Kimberley

2012-01-27 08:00

Die Griekwaland-Wes rugbyunie (GWRU) gaan vanjaar die eerste keer in 12 jaar weer vir ’n internasionale rugbyspan gasheer wees.

Pote, Abré kou naels oor Griekwas-pos

2011-10-27 11:13

Griekwaland-Wes se Rugbyunie sal eers op 7 November aankondig wie sy Vodacombeker- en Curriebeker-spanne aanstaande seisoen gaan afrig.

Ramkat kan Cheetahs stootkrag gee

2011-10-13 12:57

Die Aussies moes met 16 manne (die skeidsregter ingesluit) die Springbokke klop en die Cheetahs kry nouhorings om die Griekwas te klop.

Sarel vroeër op pad na Waratahs

2011-10-12 09:05

Die komende derby is allig Sarel Pretorius se laaste rugbywedstryd vir die Poubloues voor hy die Waratahs-trui oor sy kop sal trek.

Bulle verander drie vir stryd teen Griekwas

2011-10-05 13:34

Die Blou Bulle het drie veranderinge gemaak aan hul span wat in die Curriebeker-wedstryd met die Griekwas in Kimberley sal kragte meet.

Haaie, Griekwas desperaat vir punte

2011-09-23 09:44

Ná hul besoeke die afgelope dekade aan Durban om die Haaie aan te durf, kan Griekwas dalk voel Durban is ’n plek waar hulle nie welkom is nie.

Slot-terugslag vir GW

2011-09-20 08:32

Griekwas sal die res van die Curriebeker-reeks sonder sy besluitnemer in die lynstane en staatmaker-slot Martin Muller oor die weg moet kom.

Griekwas sonder staatmaker wat pa word

2011-09-07 10:00

Die Griekwas sal in sy Curriebeker-kragmeting met die Goue Leeus in Johannesburg sonder een van sy groot staatmakers, Riaan Viljoen, moet klaarkom.

WP te sterk vir Griekwas

2011-09-03 16:44

Griekwas het verbete teruggeveg, maar die Noord-Kapenaars was op die ou end nie sterk genoeg vir die Westelike Provinsie nie.

Allister beloon WP-reserwes

2011-09-01 14:59

Allister Coetzee het twee van sy plaasvervangers met 'n plek in WP se beginspan vir die Curriebeker-stryd teen die Griekwas in Kimberley beloon.

Blaser maak glo 56 foute in stryd

2011-08-31 07:22

Die blaser Jason Jaftha kan dalk op die vingers getik word oor sy swak vertoning in die Curriebeker-stryd tussen die Griekwas en die Vrystaat.

Griekwas veg terug teen Cheetahs

2011-08-27 17:15

Die Griekwas het ‘n agterstand uitgewis en die Curriebeker-kragmeting teen die Cheetahs in Kimberley met ‘n eindtelling van 23-20 gewen.

Griekwas lê wakker oor hul stutte

2011-08-24 11:18

Griekwas kan gedwing word om inderhaas nog ’n stut te soek voor die Curriebeker-buurmanstryd teen die Vrystaat in Kimberley.

Sarel sê Bulle stryd aan

2011-08-18 09:09

Sarel Pretorius sal op Loftus Versfeld sy langverwagte terugkeer maak wanneer hy vir Griekwas in hul Curriebeker-stryd teen die Bulle op die veld draf.

Nuwe Bul-lostrio sal Griekwas pak

2011-08-16 13:21

Pine Pienaar het gehoor dat nie net Deon Stegmann nie, maar ook Dewald Potgieter die wedstryd teen Griekwas gaan misloop

Viljoen ‘wou punt teen Haaie bewys’

2011-08-08 10:04

John Plumtree sal 'n positiewe aspek van die Haaie se nederlaag teen Griekwas oorhou en dit is die wete dat hy van volgende jaar Riaan Viljoen kan inspan.

Griekwas se SOS aan Bulle

2011-08-04 10:03

Griekwas het noodgedwonge ’n flank uit Pretoria na Kimberley ontbied voor die Curriebeker-kragmeting met die Natalse Haaie op GWK-park.

Plumtree wik en weeg oor sewe Bokke

2011-08-03 08:42

Daar sal gesien word of John Plumtree grootliks gaan hou by die groep wat tot dusver verseker het dat die Haaie nog onoorwonne is in die Curriebeker.

Nou wil Pumas wen...

2011-07-29 08:24

Die Pumas wil ophou praat oor hoe amper hulle spanne in die Curriebeker geklop het. Nou, meen die afrigter is dit tyd om die knoop te begin deurhak

Griekwas moet beter verdedig

2011-07-25 08:36

Die Leeus sal die stelling dat hullle die Curriebeker-gunstelinge is as wensdenkery afmaak, maar wie kan stry nadat hulle die Griekwas geklop het.

Rick se gróót kans teen Jano

2011-07-21 10:02

Die nuwe Griekwas-skrumskakel, Shannon Rick, kry sy ware Curriebeker-vuurdoop wanneer hy teen die Leeus se gesoute Jano Vermaak te staan kom.

WP, Griekwas gelykop in Kaapstad

2011-07-16 16:51

Die WP en Griekwas moes met 'n gelykopuitslag tevrede wees in dié twee spanne se eerste Curriebeker-kragmetings vir die seisoen.

Onbekende Shark vervang Super-Sarel

2011-07-08 10:04

'n Besering aan Griekwas se Sarel Pretorius beteken dat die Sharks-akademie se Shannon Rick reeds teen die Grens kans kry om sy stempel af te druk.

Pote brei Griekwas

2011-06-01 15:27

Die voormalige afrigter van die Bulls, Pote Human, het 'n kontrak van drie jaar geteken om die Griekwas-rugbyspan se voorspelers af te rig.

Franco ‘tob oor Griekwas-pos’

2011-01-19 09:33

'n Moontlike nasionale pos kan as een van die redes voorgehou word waarom Franco Smith eindelik nie vir Griekwas se breierspos aansoek gaan doen nie.

Pote, Chester staan tou om Griekwas af te rig

2010-12-08 09:30

Die voormalige afrigter van ’n seëvierende Curriebeker-span en eertydse breier van die Blitsbokke, staan in die tou om Griekwas af te rig.

Griekwas dalk breier ook kwyt

2010-10-22 07:00

Griekwas kan binnekort nóg een van sy kroonjuwele kwyt wees as Dawie Theron as die nuwe afrigter van Suid-Afrika se o.20-span aangestel word.

Groot kans vir 2 broers

2010-10-19 09:00

Die Griekwas-kragman Jacobie Adriaanse sluit hom eersdaags by die Leeus aan, maar die Poubloues het darem sy jonger broer, Lourens, opgeraap.

Geen foefies vir Bulle

2010-10-08 08:30

Die eerste ding wat Victor Matfield, terug in die tuig as leier van die Bulle aan sy spanmaats te sê gehad het, was ’n eenvoudige waarskuwing.

Ludeke kies kanonne vir Griekwas-stryd

2010-10-06 16:28

Die Bulle se afrigter Frans Ludeke het nie geskroom om al sy beskikbare Bokke in te span vir die Curriebeker-stryd teen die Griekwas in Kimberley nie.

Bulle sonder hul Spies

2010-10-04 10:13

Die Springbok-agsteman Pierre Spies sal nie vir die Blou Bulle in hul Curriebeker-kragmeting teen die Griekwas in Kimberley uitdraf nie.

WP bespreek plek in Curriebeker-halfeind

2010-09-24 23:12

Die Westelike Provinsie het die Griekwas 48-32 Vrydagaand op Nuweland geklop. Die halftydtelling was 29-3 in WP se guns.

Bok-vleuel verlore vir Griekwas en Cheetahs

2010-09-21 07:24

Bjorn Basson is amptelik ’n Blou Bul. Groot unies soos die Bulle, Leeus en Westelike Provinsie het tougetrek vir Basson se dienste.

Luiperds troef Griekwas byna in Kimberley

2010-09-18 12:37

'n Gekweste Luiperds-span het op GWK-park so byna sy eerste teenstander in die Curriebeker-reeks teruggebyt toe hy net-net teen Griekwas vasgeval het.

Luiperds verloor hul kaptein

2010-09-15 15:34

Die Luiperds sal die Griekwas sonder hul kaptein, Palm Koch, moet aandurf wanneer dié twee spanne mekaar in 'n Curriebeker-stryd in Kimberley pak.

Griekwas teleurgesteld oor verbroude kanse

2010-09-04 07:55

Die Vrystaat-Cheetahs lyk oorgehaal om vanjaar weer minstens tot die halfeindronde van die Curriebeker-rugbyreeks deur te dring.

Skaal swaai nie voor buurstryd

2010-09-03 09:08

Min mense sal dit glo, maar die speelveld is feitlik gelyk wanneer Griekwas en die Vrystaat-Cheetahs mekaar op GWK-park in ’n Curriebeker-stryd pak.

André Pretorius straks teen Griekwas

2010-08-27 07:39

Gaan weerlig in Durban tussen die Haaie en Griekwas twee keer op dieselfde plek slaan wanneer hulle mekaar in die tweede ronde van die Curriebeker pak?

Bok-besluit pas Haaie

2010-08-26 09:03

Suid-Afrika moet die enigste rugbyspelende land ter wêreld wees wat nie plek vir Bismarck du Plessis in sy uitsoekspan kan kry nie.

Griekwas-senters moet Bulle hard lak

2010-08-19 07:34

Klipharde verdediging in die middelveld deur die Griekwas-senters kan net die regte doepa wees om die Bulle se agterlyn op Loftus Versfeld in toom te hou.

WP-sege oor Griekwas is ‘merkwaardig’

2010-08-09 07:21

“Merkwaardig.” Dié enkele woord van die Westelike Provinsie se afrigter, Allister Coetzee, som Saterdag se sege op.

Naas waarsku Streeptruie

2010-08-07 09:56

"Die WP se rekord op verdediging spreek vanself, maar hulle het nog nie vanjaar met sulke talentvolle individue soos wat daar hier is te doen gekry nie.”

Koster op bank vir Griekwa-stryd

2010-08-04 16:10

Die WP, wat nog onoorwonne is in vanjaar se Curriebeker-reeks, het hul span vir die stryd teen die Griekwas in Kimberley aangekondig.

Griekwas moet nóú bonuspunt-droogte breek

2010-07-27 09:17

As die Griekwas aan die einde van die Curriebeker-reeks se groepfase genoeg punte wil hê, sal die Poubloues vinnig hul bonuspunt-droogte moet afskud

Groot slag vir Leeus voor hul GW pak

2010-07-21 10:00

Die Leeus is reeds sonder Cobus Grobbelaar vir die Curriebeker-rugbyreeks, maar nou is hulle straks ook Wikus van Heerden vir die res van hul veldtog kwyt.

Cheetahs grom vir Griekwas

2010-07-16 21:02

Die Cheetahs het hul eerste Curriebeker-oorwinning in die sakkie nadat hulle die Griekwas op Vodacompark in Bloemfontein geklop het.

Griekwas wys hul klas teen Haaie

2010-07-10 17:14

Die Griekwas het hul Curriebeker-aanslag op 'n hoë noot afgeskop deur die Haaie in 'n taai stryd op die GWK-stadion in Kimberley te klop.

Markgraaff dalk Griekwas-president

2010-06-08 11:13

Die voormalige Springbok-breier, André Markgraaff, het hom voorlopig verkiesbaar gestel as president van die Griekwas Rugbyunie.

WP bestorm Griekwas

2009-09-26 18:16

Die Westelike Provinsie het die Griekwas tydens 'n stormagtige Curriebeker-rugbywedstryd met 43-3 verpletter.

Griekwas oorrompel Kavaliers

2009-09-11 17:26

Die Griekwas het die Boland Kavaliers 31-16 (halftyd: 21-9) oorrompel tydens die Curriebeker-kragmeting in Wellington.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.