ARTIKELS OOR goue leeus rugbyunie

Groot borgskap vir Leeus

2012-02-10 06:57

Die Goue Leeus Rugbyunie glo die borgskap van die eiendomsgroep Redefine is ’n bewys dat die unie nie só diep in geldelike knyp is nie.

Leeus se goue vennootskap verby

2011-06-28 19:57

Agt maande nadat die GLRU aangekondig het dat ‘n 49,9%-aandeel aan Guma TAC verkoop is, het die onderhandelinge deur die mat geval.

Leeus dien klag teen Haaie in

2010-01-28 02:40

Die Goue Leeus Rugbyunie het Woensdag ’n amptelike klag teen die KwaZulu-Natal Rugbyunie en teen twee Leeus-spelers ingedien.

 

Leeus nie na FNB-stadion

2011-10-18 07:00

Dit is bevestig dat Ellispark, oftewel Coca-Colapark, voorlopig die tuiste van die Goue Leeus Rugbyunie (GLRU) bly.

Mitchell en Mordt in Leeus se visier

2010-05-19 09:17

John Mitchell, afrigter van die Western Force, kan moontlik deur die Goue Leeus Rugbyunie (GLRU) as dié span se Curriebeker-afrigter aangestel word.

Moeg van verloor, sê Jaque

2009-10-14 08:03

Jaque Fourie het nie ’n standaard-spelerskontrak met die Goue Leeus gesluit nie, want hy is moeg vir die verloorkultuur.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.