Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR golden globes

Golden Globes vroeg in Januarie uitgedeel

2013-04-19 13:20

Organiseerders van die Golden Globes moes vanjaar behoorlik spook om 'n oop naweek in 2014 te vind om dié glansgeleentheid aan te bied.

Affleck verras met Golden Globe

2013-01-14 09:31

Ben Affleck is wel nie vir 'n Oscar benoem nie, maar hy het nietemin met die Golden Globe vir beste regisseur weggestap.

Les Miserables, Homeland wen gróót

2013-01-14 07:16

Die glansryke Golden Globe-toekennings, wat vanjaar deur Tina Fey en Amy Poehler aangebied is, is pas in LA aangekondig.

Tina Fey sal lagspiere kielie by Golden Globes

2012-10-16 10:45

Die komedie-aktrises Tina Fey en Amy Poehler gaan by Ricky Gervais oorneem om aanstaande jaar se Golden Globe-toekennings aan te bied.

Clooney lyk na voorloper

2011-12-20 07:57

As ’n mens kyk na die Golden Globe-benoemings wat bekend gemaak is, lyk dit of die 2012-kroonseisoen aan George Clooney gaan behoort.

Michael Douglas perdfris by die Globe-toekennings

2011-01-17 23:00

Michael Douglas het 'n entoesiastiese verwelkoming van die gehoor gekry by Sondagaand se Golden Globes-toekennings.

Golden Globes: En die wenner is...

2011-01-17 06:02

Hier volg ‘n lys van die wenners van 68ste Golden Globe-toekennings wat by die Beverly Hilton-hotel in Beverly Hills aangebied is.

Beroemdes in rep en roer voor Globes

2010-01-17 23:48

Voorbereiding was die afgelope naweek aan die orde van die dag ter voorbereiding vir die 67ste jaarlikse Golden Globes-toekenningseremonie.

 

Golden Globes se kykertalle styg

2013-01-15 11:40

Sondag se uitsending van die Golden Globes het die meeste kykers vir dié program in ses jaar gelok, het die uitsaaier NBC gesê.

Video

Een van die groot verrassings by die Golden Globe-toekennings was 'n verskyning deur die voormalige Amerikaanse president Bill Clinton.

0 comments233 Views

Clint Eastwood se dogter Miss Golden Globe

2012-12-01 15:00

Francesca Eastwood, die negentienjarige dogter van die Hollywood-akteur Clint Eastwood, is as vanjaar se Miss Golden Globe aangewys.

Elton John se man vaar uit oor Madonna

2012-01-17 21:01

Elton John se man het op Facebook uitgevaar oor Madonna nadat sy die Golden Globe-toekenning vir beste oorspronklike liedjie gewen het.

Golden Globe-nominasies bekend

2011-12-15 23:00

Benoemings vir aanstaande jaar se Golden Globe-toekennings is in Beverly Hills, Los Angeles, aangekondig.

VIDEO: Gervais maak opslae by Golden Globes

2011-01-17 22:00

Dit sal seker die laaste keer wees wat Ricky Gervais gevra word om die Golden Globe-toekennings aan te bied.

De Niro ontvang toekenning vir lewenslange bydrae

2010-11-11 03:56

Robert De Niro sal by volgende jaar se Golden Globe-toekenningseremonie die Cecil B. DeMille-toekenning vir lewenslange bydrae ontvang.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 10:45 AM
    Road name: N4 Bakwena Highway Both Ways
    ROADWORKS between the M21 and Hornsnek Road - delays
  • Thursday Crown - 10:10 AM
    Road name: Main Reef Road Eastbound
    DELAYS approaching Press Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.