ARTIKELS OOR goeie nuus

Taxi tref 7-jarige en nou kan hy reg sien

2011-06-22 08:00

Gerhard van der Merwe was byna heeltemal blind in sy regteroog totdat ’n taxi hom sowat twee weke gelede voor sy ouerhuis raak gery het.

Vrou (70) oorleef 96 uur alleen ná tsoenami

2011-03-15 17:00

‘n Bejaarde vrou is uit haar weggespoelde huis gered, vier dae ná ‘n verwoestende aardbewing en tsoenami Japan getref het.

Foto: Verminkte koerier gaan huis toe

2011-02-21 10:49

Malcolm Armstrong, die Johannesburgse koerier wat deur betogers tydens die vragmotorstaking vermink is, is uit die hospitaal ontslaan.

Vulstasie-rowers se planne gefnuik

2011-01-19 23:00

Die polisie in Klerksdorp het vyf rowers se planne om ‘n vulstasie in die stad te beroof sommer vinnig kortgeknip, het ‘n woordvoerder gesê.

Amerikaanse egpaar red baba tydens kaping

2010-11-25 13:46

‘n Jong paartjie het alles gedoen wat hulle kon om hul baba te red toe ‘n kaper hul motor probeer steel het, het die MailOnline berig.

Ontvoerde baba veilig terug

2010-09-21 01:30

‘n 18-jarige meisie wat ‘n vier maande oue baba seuntjie uit sy oom se huis in Dobsonville ontvoer, het is deur die polisie vasgetrek.

Mandela-stigting bedank weldoeners

2010-07-19 14:48

Die Nelson Mandela-stigting het lede van die publiek bedank vir hul bydrae tot die eerste internasionale Nelson Mandela-dag.

Man wen R3,1 miljoen in casino

2010-06-24 08:27

’n Man van Bethlehem wat verkies om anoniem te bly, het ’n stewige boerpot van R3,1 miljoen in die Windmill-casino gewen.

'Hy bly 'n polisiehond'

2010-06-14 07:33

Sultan, die patrolliehond, het verlede maand opgehou werk ná meer as vier jaar by die Pretoria K9-eenheid en hy verdien die rus.

Die ouma, die ram en die Ford

2010-04-23 09:00

Die storie van die ouma met die groot ram op haar skoot op die agtersitplek van ’n Ford Sierra is g’n wolhaarstorie nie.

Jolandie ry vrou-alleen om SA

2009-11-27 09:34

Jolandie Rust (25) is 'n avonturier en so braaf dat sy besluit het om vrou-alleen op 'n fiets Suid-Afrika te omseil.

400 fietse laat voete rus

2009-09-22 14:46

Vir sowat 400 leerders van 'n informele nedersetting naby Benoni sal die staptog skool toe nou baie makliker wees.

 

VIDEO: Hond los nié tsoenami-beseerde maat

2011-03-16 12:08

Te midde 'n vloed rampnuus uit Japan wys dié video van 'n beseerde hond en sy makker die betekenis van ware vriendskap.

Samaritaan jaag 800 km om oue se lewe te red

2011-02-24 08:55

’n Barmhartige Samaritaan het meer as 800 km deur die Noord-Kaap op sy motorfiets gejaag om bloed vir ’n ernstig siek bejaarde vrou te gaan haal.

Hope hulp vir baba Hope

2011-02-01 11:00

Hulp stroom in vir baba Hope, die pasgebore meisietjie wat in plastiek toegedraai in ’n stuk veld in Centurion gevind is.

Bruid spring in see om drenkeling te red

2010-11-29 13:48

‘n Australiese bruid het op die dag van haar troue, rok en al, in die see gespring om ‘n drenkeling te red en die persoon bygebring voor nooddienste daar was.

Seuns dryf 50 dae op see

2010-11-25 10:40

Drie tienerseuns is gered nadat hulle glo vir sowat 50 dae in ‘n klein bootjie op die Stille Oseaan rondgedryf het.

Kenia help Pakistan uit

2010-09-11 07:00

Kenia het Vrydag 100 ton se rys, tee, poeiermelk en geblikte vleis na vloed-slagoffers in Pakistan gestuur, het die president gesê.

Verjaardagwense stroom in vir Madiba

2010-07-16 19:56

Boodskappe van gelukwensing het ingestroom vir oudpresident Nelson Mandela wat Sondag sy 92ste verjaardag vier.

Britse paartjie hou sokker-wittebrood in SA

2010-06-14 09:25

Die meeste pasgetroude paartjies sal verkies om hul wittebrood by ’n afgeleë bestemming te hê, maar nie dié twee sokkermal Britte nie.

Bok red man van verstikking

2010-06-14 06:44

Die Springbokstut Jannie du Plessis het ’n man se lewe gered kort nadat Suid-Afrika vir Frankryk op eie bodem gewen het.

Oud-Bok red meisie se lewe

2010-01-14 08:02

Die voormalige Springbok-senter en oud-Cheetah Brendan Venter, ’n mediese dokter, het ’n Suid-Afrikaanse kind se lewe gered.

Zuma trots op Obama

2009-10-10 17:04

Jacob Zuma het die Amerikaanse president Barack Obama gelukgewens nadat hy die Nobelprys vir vrede ontvang het.

'Gee Afrika goeie nuus, asb'

2009-08-20 13:35

Die wêreld se grootste humanitêre organisasie vra dat die alewige negatiewe uitbeeldings van Afrika gestaak moet word.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.