ARTIKELS OOR giro del capo

‘Swart dag’ vir fietsry: Giro nie op kalender

2010-11-23 09:42

Die Giro del Capo, een van SA se oudste fietstoere, sal in 2011 – ná 19 jaar – nie plaasvind nie omdat die organiseerders nie ’n borg kon vind nie.

Bergjaers klop padjaers

2010-03-11 09:27

Drie van Suid-Afrika se voorste bergfietsryers het die wennerspodium van die Giro del Capo vol gestaan ná die tweede skof van dié padfietstoer.

Giro del Capo het vanjaar nuwe dimensie

2010-03-09 09:06

Om ’n wenner vir vanjaar se Giro del Capo te voorspel, is iets wat net die heel dapperste fietsrykenners sal doen.

 

Giro stuur af op Seinheuwel-riller

2010-03-12 09:27

Dié wat nie senuwees van staal het nie, moet eerder wegbly van Seinheuwel, want die geveg in die Giro del Capo het in ’n riller-stryd ontaard.

Oostenryker slaan eerste slag

2010-03-10 08:02

Alles het volgens plan verloop vir die gunstelinge in die eerste skof van die Giro del Capo-fietstoer wat in Wellington afgeskop het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.