ARTIKELS OOR gif

Skoolmeisies, onderwysers vergiftig in Afganistan

2012-05-23 17:01

Meer as 120 Afgaanse skoolmeisies en drie onderwysers is vergiftig in 'n aanval wat blameer word op konserwatiewe radikale.

Ma vergiftig kinders, self

2012-03-13 22:00

‘n Ma en twee van haar seuns het gesterf toe sy hulle vergiftig het by hul huis in Centane, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Seun (13) probeer ma vergiftig

2012-02-05 14:10

‘n Tienerseun is in hegtenis geneem vir poging tot moord nadat hy sy ma probeer vergiftig het, het die Johannesburgse polisie gesê.

Vrou sterf ná sy 'giftige' sampioene eet

2011-12-06 19:56

‘n Vrou van Vryheid het gesterf nadat sy sampioene wat vermoedelik giftig was, geëet het, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.

40 vermoedelik by restaurant vergiftig

2011-09-10 22:31

Ongeveer 40 mense, insluitend verskeie kinders, het by 'n minibustaxistasie in Rustenburg inmekaargesak weens klaarblyklike vergiftiging.

12 Honde dood weens giftige hondekos

2011-04-24 19:08

'n Bestandeel wat in sekere tipes hondepille gebruik word is met 'n swam besmet wat reeds 12 honde se lewe geëis het

China: Giftige melk eis 3 kinders

2011-04-08 10:56

Drie kinders is dood aan nitraatvergifting nadat hulle melk van twee melkerye in die noordweste van China gedrink het.

Vermeende moordenaar drink glo gif

2011-01-12 06:54

Die lyk van Theunissen se verkeershoof, wat later vanjaar vir die skietdood van sy vrou tereg sou staan, is in sy huis gekry.

Man vergiftig glo gesin

2010-06-03 21:22

‘n 45-jarige man staar verskeie aanklagte in die gesig nadat hy glo rotgif in sy gesin se drinkwater gegooi het, het die SABC berig.

Verdagte pakkie jaag poskantoor op hol

2010-03-25 05:43

’n Pakkie wat glo gif ingehad het, het tot die ontruiming van die poskantoor in Kerkplein in Pretoria aanleiding gegee.

 

Vergiftiging van troeteldiere neem drasties toe

2012-05-04 09:05

Die vergiftiging van troeteldiere – per ongeluk én doelbewus – is besig om drasties toe te neem, lui 'n berig in The Citizen.

Water in dele van KZN bevat gif

2012-02-17 19:45

Die watervoorsiening vir die dorp Dundee in die noorde van KwaZulu-Natal, en omliggende gebiede, is met sianied vergif.

Vrou kry doodstraf oor giftige melk

2011-12-09 16:33

‘n Chinese hof het ‘n vrou die doodstraf opgelê en haar man tot lewenslange tronkstraf gevonnis ná hulle doelbewus gif in melk gesit het.

Jong ma in tronk ná sy baba vergiftig

2011-10-12 09:27

‘n Vrou is tronkstraf opgelê nadat sy haar drie maande oue baba met "two step" – 'n chemiese plaagdoder – vergiftig het.

HRW: China stil oor loodvergiftiging

2011-06-15 12:35

Miljoene Chinese kinders ly aan loodvergiftiging en regeringsbeamptes probeer dié feit verdoesel, beweer die menseregtegroep Human Rights Watch (HRW).

Sewe honde in woonbuurt vergiftig

2011-04-11 10:17

Sowat sewe honde is die afgelope twee weke op ’n streep wreed in die Tempe- en Heuwelsig-omgewing van Bloemfontein vergiftig.

Ma voer kinders, haarself gif

2011-01-26 18:00

‘n 24-jarige Indonesiese vrou het haar twee jong kinders roomys met rotgif gevoer voordat sy self pesdoder gedrink het.

Verdagte pakkie het Kaapstad op hol

2010-11-05 13:10

Meer as 'n honderd werkers is deur reddingspanne behandel nadat hulle in kontak gekom het met 'n pakkie waaruit 'n skadelike ink gelek het.

Populêre pesdoder verban

2010-06-01 10:24

Chlorpyrifos, ‘n insekdoder wat in vlooibande en hondesjampoe gebruik word, is deur die landboudepartement in Suid-Afrika verban.

Terpentyn eis byna babameisie

2009-11-10 06:37

’n 18 maande oue babameisie is gelukkig om te leef nadat sy ’n sluk terpentyn gevat het en dit haar longe beskadig het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.