ARTIKELS OOR gholf

Ernie Els verseker sy plek by VSA Ope

2012-05-24 13:00

Ernie Els is een van 24 gholfspelers wat, weens 'n top-60 posisie op die wêreldranglys, van 'n plek by die Amerikaanse Ope verseker is.

Oosthuizen wen Maleisiese Ope

2012-04-15 12:00

Die Suid-Afrikaanse gholfspeler Louis Oosthuizen het die Maleisiese Ope gewen ná verlede week se nederlaag by Augusta.

Schwartzel puik in Maleisië

2012-04-12 13:00

Suid-Afrika se Charl Schwartzel is die vroeë voorloper in die eerste ronde van die Maleisiese Ope-gholftoernooi in Kuala Lumpur.

'Nou's ek vasbeslote om baadjie te wen'

2012-04-11 14:01

Louis Oosthuizen het erken hy het heeltyd op die vlug van die VSA na Maleisië getob oor sy naelskraapse nederlaag in die Amerikaanse Meesters.

Rory gaan groen baadjie dra – Player

2012-04-03 07:40

Die Suid-Afrikaanse gholfspeler Retief Goosen het in 2010 voorspel dat ’n nuwe generasie plaaslike spelers op die drempel van wêreldoorheersing staan.

Tiger is terug

2012-03-26 07:59

Die Amerikaanse gholfspeler Tiger Woods het die Arnold Palmer-uitnodigingstoernooi gewen, sy eerste PGA-sege in sowat twee en 'n half jaar.

Rubriek: Ernie gee jonges voorsmaak in VSA

2012-03-15 09:54

"Motiveringskos” om in gholf sukses te smaak. Dít is ’n goeie samevatting van die belewenis wat vier lede van die Ernie Els-stigting onlangs op ’n Amerikaanse besoek gehad het.

Schwartzel nou 6de op ranglys

2012-03-12 13:05

Charl Schwartzel het tot 'n loopbaan-beste sesde plek op die wêreldranglys geklim nadat hy vierde geeïndig het by die Cadillac-toernooi in Miami.

Stone pak Skot om gesogte gholfkroon

2012-03-02 08:58

Een hekkie. Dis ál wat tussen die land se voorste amateur, Brandon Stone­, en die gesogste kroon in plaaslike amateurgholf staan.

Amerikaner wen putjiespeltitel

2012-02-27 11:01

Hunter Mahan van die VSA het die Noord-Ier Rory McILroy in die eindstryd van vanjaar se putjiespeltoernooi in Arizona geklop.

Ernie knikker Luke dalk uit nr. 1-posisie

2012-02-24 08:57

Luke Donald loop die gevaar om sy nr. 1-posisie te verloor nadat hy hom by die Accenture-putjiespeltoernooi teen Ernie Els vasgeloop het.

Woods sal Els, Coetzee se hulp benodig

2012-02-22 08:18

Tiger Woods sal die hulp van twee Suid-Afrikaners benodig as hy die rekordboeke in Accenture se putjiespel-toernooi wil herskryf.

Meesters-druk op Ernie

2012-02-18 10:00

Die legendariese Ernie Els loop die gevaar om die eerste keer sedert 1994 nie in die Meesters-gholftoernooi af te slaan nie.

Phil se beursie bult ná hy Tiger uitstof

2012-02-14 09:38

Phil Mickelson het die Pebble Beach-toernooi gewen en sy speelmaat, Tiger Woods, van sy eerste titel in meer as twee jaar in die PGA-reeks ontneem.

Haydn nuwe SA kampioen

2012-02-12 10:11

Die gholfspeler Haydn Porteous het die afgelope naweek die grootste oomblik van sy jong loopbaan op sonderlinge wyse laat insink.

Daly laat sy stokke praatwerk doen

2012-02-03 08:01

Gholf se stoutste seun, John Daly, het die horlosie teruggedraai en die eerste ronde van die Katar-meesters een hou agter die voorloper afgesluit.

Grace se 'geheim'

2012-01-29 12:15

Branden Grace het ál sy beste eienskappe op die gholfbaan uitgestal, om te verseker dat sy naam nog lank in die gholfwêreld sal weergalm.

Tiger se setyster yskoud in woestyn

2012-01-27 09:30

Die Amerikaanse gholfspeler Tiger Woods het die eerste dag van die Aboe Dhabi-gholfkampioenskap drie houe agter die voorlopers afgesluit.

Tiger reg om weer stem dik te maak

2012-01-25 09:37

Tiger Woods sê hy is reg om die gholfwêreld dié seisoen te herinner waarom hy op 36-jarige ouderdom reeds as ’n gholflegende beskou word.

Belg ryg voëltjies in op Fancourt

2012-01-20 08:28

Nicolas Colsaerts het hom min gesteur aan die Fancourt-baan se vreesaanjaende reputasie terwyl hy dié berugte gholfbaan bloedneus geslaan het.

Sabbatini, Singh in bekgeveg

2012-01-17 10:01

Die Sony-ope sal om die verkeerde redes onthou word nadat Rory Sabbatini, sy baljoggie en Vijay Singh in ’n woordewisseling betrokke was.

Grace, Coetzee kook voor reën

2012-01-15 10:00

Branden Grace sal die derde ronde van die Joburg Ope hervat met ’n aandeel aan die voorsprong, ná hy met drie voëltjies in ’n ry afgesluit het.

Schwartzel wen groot toekennings

2012-01-11 11:05

Die Meesterskampioen Charl Schwartzel was die groot wenneer by die jaarlikse Sunshine Toer-toekennings wat in Johannesburg gehou is.

Louis speel baan aan die brand

2012-01-07 09:29

Louis Oosthuizen het op sy beste vertoon in die afwesigheid van die Oos-Londen-gholfklub se “gevaarlikste lyfwag” om die voortou te neem.

Louis, Retief het selfde doelwit in Ope

2012-01-05 12:00

Louis Oosthuizen het in ses van sy laaste sewe gholftoernooie verlede jaar beter as tiende geëindig, danksy ’n ontploffing van lae tellings.

Schwartzel op dreef in Bangkok

2011-12-17 23:00

Charl Schwartzel het Lee Westwood se voorsprong van 11 houe tot 4 laat krimp ná die derde ronde van die Thaise gholftoernooi in Bangkok.

Donald rol in die dollars

2011-12-12 07:35

Engeland se Luke Donald het met ’n derde plek in die Doebai-wêreldkampioen- skapstoernooi vermag wat nog geen gholfspeler tot nog toe kon nie.

Rory ruik bloed

2011-12-09 09:35

Die Ier Rory McIlroy het die eerste ronde van die Doebai-wêreldkampioenskapstoernooi met vyf voëltjies oor die laaste ses putjies afgesluit.

Met wie se gholfstokke speel Suid-Afrikaners?

2011-12-08 08:11

Watter is die gewildste gholfstokke onder Suid-Afrikaners? ’n Opname onder bykans 3 000 plaaslike gholfspelers het aangedui dat TaylorMade die voorloper is wat betref ysters én dryfstokke.

Tiger breek wendroogte

2011-12-05 13:07

Die Amerikaanse gholfspeler Tiger Woods het 'n wendroogte van twee jaar gebreek toe hy die Wêreld-uitdaagtoernooi in Kalifornië met een hou gewen het.

Calcavecchia neem wraak

2011-12-04 10:59

Mark Calcavecchia het sy hande trots om een van die Sonstad se twee kristaltrofeë gevou ná hy die Senior Nedbank-uitdaagtoernooi gewen het.

Charl jag droom

2011-12-01 08:00

Charl Schwartzel het nie nog ’n sege nodig om 2011 ’n groot jaar te maak nie, en geen triomf kan die emosies van sy Meesterssukses elke geval oortref nie.

Treurigheid op note vir SA

2011-11-28 10:01

Charl Schwartzel en Louis Oosthuizen se poging om Suid-Afrika se sesde Wêreldbeker-gholftitel te verower, het in China op ’n treurige noot geëindig.

Otto jag SA titel

2011-11-27 09:16

Die voormalige stout seun van Suid-Afrikaanse gholf, Hennie Otto, bevind hom tans boaan die telbord van die SA Ope by die Serengeti-gholfbaan.

Louis en Charl swoeg met hul setstokke

2011-11-25 07:00

Louis Oosthuizen en Charl Schwartzel is sewe houe agter die Aussies ná ’n rondte van 68 wat vier voëltjies opgelewer het.

Tiger hak knoop deur vir Yanks

2011-11-21 07:43

Tiger Woods het op die Royal Melbourne-gholfbaan die Presidentebeker die tweede keer agtereenvolgens vir Amerika beklink.

Jbe’ op dreef in Dunhill

2011-11-18 10:07

Dié 25-jarige Jbe’ Kruger het temperature van kort duskant 42°C op die Leopard Creek-gholfbaan sonder veel moeite te bowe gekom.

Ernie-hulle nou moeg vir verloor

2011-11-16 09:06

Ernie Els sal dit “persoonlik opneem” as hy nie in die Presidentebeker-toernooi op die Royal Melbourne-baan teen die VSA uitblink nie.

Meer op spel as geld by Player se toernooi

2011-11-14 09:13

Die Gary Player-uitnodigingstoernooi bly een waarin die verskil wat dit aan mense se lewens kan maak, meer werd is as punte op die telbord.

Tiger nader aan 1ste titel in 2 jaar

2011-11-12 07:06

Pasop wêreld, die legende Tiger woods se naels is weer skerp. Maar nog nie naastenby so skerp soos hy dit wil hê nie.

Joggie verstom oor groot ras-bohaai

2011-11-08 09:27

Die man midde-in een van die grootste rasseherries in die gholfwêreld, sê hy kan nie verstaan dat sy los tong so ’n bohaai veroorsaak het nie.

Gholf-wêreld geskok oor rassistiese uitlatings

2011-11-05 10:31

Die wêreld van gholf is in skok gelaat nadat die gholfjoggie Steve Williams ‘n rassistiese opmerking oor Tiger Woods, by ‘n funksie gemaak het.

Kamte wen ná raad van Tiger

2011-10-31 08:50

’n Stukkie raad van die grote Tiger Woods het ’n sleutelrol daarin gespeel om die Oos-Kapenaar James Kamte terug in die wennersirkel te kry.

Goose speel ook in Ope

2011-10-27 11:13

In die afwesigheid van Charl Schwartzel en Louis Oosthuizen, sal Ernie Els en Retief Goosen die grootste trekpleisters by die SA Ope wees.

Coetzee lei SA-aanslag in Portugal

2011-10-17 15:14

Tom Lewis van Brittanje het sy eerste oorwinning op die Europese toer behaal toe hy as wenner by die Portugese Meesterstoernooi gekroon is.

N-Ier looi groot name in Skotland

2011-10-03 08:31

Drie van gholf se grotes was tot laat aan die stry in die Alfred Dunhill-linkstoernooi in Skotland voordat Michael Hoey met die kroon weggestap het.

Steeds g’n Tier in sy tenk

2011-08-12 07:06

Tiger Woods het die eerste ronde van die Amerikaanse PGA-kampioenskapstoernooi op die Atlanta Athletic-gholfbaan “bebloed” afgesluit.

Die Tier vol vuur by Firestone

2011-08-04 09:32

Tiger Woods het ’n vraag oor wat sy verwagtinge is in die Bridgestone-toernooi, waarin hy sy terugkeer maak, met ’n enkele sin beantwoord.

Woods maak terugkeer in Ohio

2011-07-29 11:07

Tiger Woods sal sy terugkeer by die WGC-Bridgestone-uitnodigingstoernooi in Ohio maak nadat hy die laaste twee Majors weens beserings moes misloop.

Charl veg terug ... dog Els wéér vroeg huis toe

2011-07-16 07:53

Die Amerikaanse Meesterskampioen, Charl Schwartzel, kon sonder enige kopseer gaan slaap nadat hy sy aanspraak op ’n tweede major-titel verstewig het.

 

McIlroy weer koning van gholf

2012-05-07 07:15

Rory McIlroy is weer bo-aan die wêreld-gholfranglys ten spyte daarvan dat hy by die Wells Fargo-toernooi teen Rickie Fowler gesneuwel het.

Louis het visier op Maleisiese Ope

2012-04-15 10:09

Die Suid-Afrikaanse gholfspeler Louis Oosthuizen het 'n voorsprong van een hou ná drie rondtes in die Maleisiese Ope in Kuala Lumpur.

Louis, Charl wil vir Meesters vergoed

2012-04-12 08:58

SA se voorste gholfspelers sal die teleurstellings van die afgelope Amerikaanse Meesterstoernooi op die agtergrond wil skuif in die Maleisiese Ope.

So amper vir SA se Louis

2012-04-09 07:10

Louis Oosthuizen kon nie daarin slaag om die Amerikaanse Meesters-gholftitel die tweede agtereenvolgende jaar agter 'n SA-naam te laat pryk nie.

SA se Oosthuizen gly in laaste ronde

2012-04-02 09:19

Hunter Mahan van die VSA het die Houston Ope-gholftoernooi gewen nadat Suid-Afrika se Louis Oosthuizen in die laaste ronde gesukkel het.

Donald weer nr. 1; Ernie gly in pylvak

2012-03-19 08:18

Engeland se Luke Donald is weer die wêreld se voorste gholfspeler nadat hy die Transitions-kampioenskapstoernooi in 'n uitspeelstryd gewen het.

Schwartzel lek lippe af vir Meesters

2012-03-13 08:20

Charl Schwartzel se voorbereiding om sy groen baadjie oor minder as ’n maand op Augusta te verdedig, kan kwalik beter verloop.

McIlroy dra nr.1-kroon

2012-03-05 11:00

Die Noord-Ierse gholfspeler Rory McIlroy is die wêreld se nuwe nr.1 nadat hy die Honda Classic-toernooi in Palm Beach Gardens, Florida, gewen het.

Stone en Porteous op koers in putjiespel-stryd

2012-02-29 08:58

Die twee voorste amateur-spelers het maalvleis van hul onderskeie teenstanders gemaak in die eerste ronde van die SA Amateur-toernooi in Kaapstad.

Dean se senuwees hou in PGA

2012-02-25 08:35

Die Vrystater Dean Burmester het die halfpadmerk van die Telkom PGA-kampioenskap met ’n voorsprong van een hou afgesluit.

Els troef kampioen Donald

2012-02-23 11:00

Ernie Els het die wêreld se voorste gholfspeler, Luke Donald, in die eerste ronde van die Accenture-putjiespeltoernooi in Arizona geklop.

Jbé skouer deur oop vir sege

2012-02-20 09:36

Ná weke van hard aan die deur klop, is Jbé Kruger eindelik in die wennerskampie ná ’n soliede laaste ronde in die Avantha-meesterstoernooi.

Otto hoop sy rug kortwiek hom nie

2012-02-16 08:27

Die SA Ope-kam­pioen, Hennie Otto, sal hoop sy laerugpyn verdwyn wanneer hy by Fancourt met die verdediging van sy Dimension Data Pro-Am-kroon begin.

Miljoene in SA op spel vir bestes

2012-02-13 09:58

Dis amptelik: Suid-Afrika gaan in 2013 gasheer speel vir die héél beste gholfspelers in die wêreld in een van die rykste toernooie in wêreldgholf.

Katar-meesters weens sandstorm opgeskort

2012-02-03 15:11

Spel in die Katar-meesterstoernooi in Doha is opgeskort as gevolg van 'n sterk wind wat 'n snelheid van 40 km/h bereik het.

Rock hou kop; troef Woods

2012-01-30 08:39

Robert Rock het die breedste glimlag in Aboe Dhabi gehad nadat hy iets vermag het wat hy nooit gedink het hy sou nie: klaarspeel met Tiger Woods.

Die Tier is terug

2012-01-29 11:03

Die Chinese noem 2012 die Jaar van die Draak, maar in gholf kan dit heel moontlik nog die Jaar van die Tier word.

Room van gholfwêreld in woestynstad

2012-01-26 09:37

Die gholfwêreld se oë is op die woestyn gerig, waar die wêreld se vier voorste spelers en ’n ontwakende Tiger Woods hul seisoene op dreef kry.

Grace ‘vreemd kalm’ in valbyl

2012-01-23 07:01

Dis ’n ongelooflike ding om te weet hy was goed genoeg om twee van sy kinderhelde op die groot verhoog te klop, sê Branden Grace.

Koes vir SA se agt

2012-01-19 07:50

Agt van SA se voorste gholfspelers hoop om op Fancourt hul stemme dik te maak wanneer hulle teen Europese spelers te staan kom in die Volvo-toernooi.

Branden bêre 50ste vir eerste wentrofee

2012-01-16 08:05

Die 23-jarige Suid-Kapenaar Branden Grace het sy eerste Europese titel met een hou gewen ná sy rondte van 72 houe.

Schwartzel tot tande gewapen

2012-01-12 09:51

Charl Schwartzel is die groot gunsteling in die tweede Europese toernooi van die jaar, wat hy in 2010 én 2011 gewen het.

Oosthuizen wen Afrika Ope

2012-01-08 18:12

Dit was 'n naelskraap-toernooi, maar Louis Oosthuizen het daarin geslaag om as wenner weg te stap by die Afrika Ope in Oos-Londen.

Retief vat vyf in ry en Aiken neem leisels

2012-01-06 09:34

Gholfondersteuners wat vroeg uit die vere was om Retief Goosen en Thomas Aiken op die eerste dag van die Afrika-ope te volg, is ryklik beloon.

Ons manjifieke sewe

2012-01-01 08:14

2011 was twaalf maande waarop ’n paar van die land se voorste individuele sportlui met heelwat genoegdoening kan terugkyk.

Schwartzel stoot elke keer bors uit in dié vere

2011-12-15 09:34

Charl Schwartzel, se groen baadjie het al so baie vliegmyle agter die blad, as hy kon sou hy sy eie memoires geskryf het.

Rory verloor veld teen Luke

2011-12-10 11:05

Spanje se Alvaro Quiros het beheer van sake in die Doebai-wêreldkam­pioenskapstoernooi geneem toe hy sy tweede rondte met ’n prag-arend afgesluit het.

Luke op drumpel van rare tweekuns

2011-12-08 08:56

Die gholfspeler Luke Donald sal sy finale aanslag op ’n plek in die geskiedenisboeke loods met herinneringe aan sy pa, Colin, vlak in sy gedagtes.

Luke, Rory jag woestyn-miljoene

2011-12-07 09:38

Rory McIlroy sal die Doebai-wêreldkampioenskapstoernooi aandurf met reuse-momentum ná sy dramatiese oorwinning in die Hongkongse Ope.

Die Sonstad-koning

2011-12-05 07:00

Dit was weliswaar ’n dag wat aansienlik minder vuurwerk opgelewer het, maar die glimlag op Lee Westwood se gesig kon beswaarlik breër gewees het.

Graeme ryg Sun City-voëltjies in

2011-12-03 08:01

’n Katgeveg wag vandag in die laaste ronde van die Nedbank-uitdaagtoernooi vir seniors tussen ’n handvol van gholf se groot legendes.

Sun City se ruveld nie weer ’n monster

2011-11-30 08:00

Die 20 spelers wat teen Sun City se berugte Groen Monster te staan kom, hoef nie wakker te lê oor die lengte van die gras in die sukkelveld nie.

Otto nuwe SA Ope-kampioen

2011-11-28 07:59

Hennie Otto is die nuwe SA Ope-kampioen nadat hy senuwees van staal getoon het om ’n oorwinning uit die kake van ’n reuse-teleurstelling te red.

Jbe’ is voor in SA Ope

2011-11-25 10:01

Net vyf dae nadat Jbe' Kruger se drome van ’n eerste Europese titel gesneuwel het, het hy die aanslag daarop by die SA Ope met hernieude ywer geloods.

Wêreldglorie wink

2011-11-24 09:33

Louis Oosthuizen en Charl Schwartzel slaan vandag by die Mission Hills-gholfbaan in China af in die tweejaarlikse Wêreldbeker-toernooi.

Charl en Retief bo teen VSA in beterbal

2011-11-19 08:30

Charl Schwartzel se blink begin tot sy Presidentebeker-veldtog het voortgeduur toe hy ’n punt vir die Internasionale gholfspan verseker het.

Dis Woods teen Scott

2011-11-17 09:47

Die oë van die gholfwêreld is op die stryd tussen Tiger Woods en Adam Scott in die eerste ronde van die Presidentsbeker in Melbourne.

Fernandez-Castano lig trofee by Singapoer-ope

2011-11-14 10:14

Spanje se Gonzalo Fernandez-Castano het die Barclays Singapoer-ope met 'n voëltjie op die tweede ekstra putjie gewen.

Louis op dreef, eindig 3de in Singapoer-ope

2011-11-14 08:23

Louis Oosthuizen het nóg ’n groot betaaldag vir hom verseker met sy gesamentlike derde plek in die reëngeteisterde Singapoer-ope.

Lyle lei, Tiger naby

2011-11-11 10:06

Jarrod Lyle, ’n Australiër wat as ’n tiener kanker oorwin het, is die voorloper ná die eerste ronde van die Australiese Ope-gholftoernooi.

Shaun hou kop, wen

2011-11-07 08:33

Die Pretorianer Shaun Norris is met sy tweede Sonskynreeks-gholftitel en ’n tjek van meer as R190 000 beloon vir sy vasbeslotenheid onder enorme druk.

Louis ewenaar rekord in China

2011-11-05 07:14

Louis Oosthuizen was ná die tweede ronde van die HSBC-kampioenskapstoernooi net ’n enkele hou agter die voorloper.

Oosthuizen op Rory se hakke in Shanghai-meesters

2011-10-29 10:14

Louis Oosthuizen se aanslag op die grootste wentjek in wêreldgholf by die Shanghai-meesterstoernooi het spoed opgetel.

Gholfbonus vir SA

2011-10-26 07:58

Die Fancourt-linksbaan in George­ skud sy vere reg vir een van die grootste bonusse wat Suid-Afrikaanse gholf in baie jare te beurt geval het.

Ernie wys hy's nog nie oor die muur

2011-10-09 09:56

Die Big Easy se besluit om vir die eerste keer in sy loopbaan in die “silly season” te speel, het vrugte afgewerp in die eerste twee rondes.

Nou weet almal wie Bradley is

2011-08-16 10:20

Amerika se major-droogte is iets van die verlede – danksy die heldedade van ’n 25-jarige Vermont-boorling met ys in sy are.

Charl lugtig vir baan, maar glo hy kan wen

2011-08-11 07:06

Charl Schwartzel is bly om vandeesweek terug te wees in die Amerikaanse staat waar hy vier maande gelede sy eerste ­major-titel gewen het.

Tiger sal by Australiese Ope afslaan

2011-08-01 13:17

Tiger Woods sal in November vir die eerste keer in 15 jaar aan die Australiese Ope in Sydney deelneem.

Woods en joggie se paaie skei

2011-07-21 15:17

Die voormalige nr. 1-gholfspeler Tiger Woods het aangekondig dat hy en sy joggie van dertien jaar, Steve Williams, se paaie gaan skei.

Goosen uit Britse Ope

2011-07-15 15:28

Die Suid-Afrikaanse gholfspeler Retief Goosen het uit die Britse Ope onttrek nadat hy sy rug by die Royal St. Georges-baan in Kent beseer het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.