ARTIKELS OOR geweld teen vroue

Clinton striemend oor geweld in Egipte

2011-12-21 08:01

Egiptiese soldate het gewere en traanrook afgevuur om betogers van Tahrir-plein te verwyder op die vyfde dag van botsings waarin 13 mense reeds dood is.

‘Hou op beplan en dóén iets!

2011-11-26 07:21

Die eerste dag van 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders is in Johannesburg met skeptisisme begroet.

‘Polisie neem my kaal af’

2011-08-09 07:03

Twee polisiemanne het ’n 23-jarige bemarkingskonsultant van Pretoria glo gedwing om kaal uit te trek sodat hulle foto’s van haar kon neem.

Ma gestraf vir seuns se sondes

2011-06-14 23:20

‘n Pakistanse ma moes kaal deur haar dorp stap ná haar seuns daarvan beskuldig is dat een van hulle hul getroude buurvrou swanger gemaak het.

Man hou vrou in kelder aan

2011-01-28 21:00

‘n Brasiliaanse man is in hegtenis geneem ná hy blykbaar sy vrou vir agt jaar agter slot en grendel in die kelder van hul huis aangehou het.

Man skiet vrou met jaggeweer in voet

2010-09-15 14:05

‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy met 'n jaggeweer op sy vrou en stiefseun losgetrek het en die vrou in haar voet beseer het.

'Gibson het my tande uitgeslaan' sê Oksana

2010-06-28 04:30

Mel Gibson het blykbaar die moeder van sy kinders, Oksana Grigorieva, in die gesig geboks en haar tande uitgeslaan

Man slaan vrou met panga dood

2010-02-21 17:06

‘n Vrou in haar vroeë dertigs is deur haar 48-jarige man in Lefiso naby Marapyane met ‘n panga doodgeslaan.

 

Man wat vrou vermoor en vermink kry 15 jaar

2011-12-02 21:00

‘n Man wat sy lewensmaat in hul huis in Jabavu, Soweto, doodgemaak en vermink het, is ‘n tronkvonnis van 15 jaar opgelê.

Duisende stap die 'Slutwalk' in Kaapstad

2011-08-20 16:41

Sowat 2 000 mense het in Kaapstad aan die internasionale Slutwalk deelgeneem in protes teen die idee dat kort rompies 'n verskoning vir verkragting is.

Affleck en McCain staan saam in die Kongo

2011-07-21 21:45

Ben Affleck en Cindy McCain het kragte saamgesnoer om die wêreld se aandag op die geweld teen vroue in die Kongo te vestig.

Vrou tien dae lank in kas aangehou vir seks

2011-01-28 23:00

'n Vrou wat vir tien dae in 'n kas aangehou en herhaaldelik verkrag is, het ontsnap deur by 'n venster uit te spring.

Twee derdes van vroue in Marokko geweldslagoffers

2011-01-10 23:00

Byna 63% van vroue in Marokko was onlangs slagoffers van geweld en omtrent ‘n kwart is al minstens een keer seksueel aangerand.

Man martel glo sy vrou

2010-09-01 07:02

’n Man wat jaloers was oor ’n boodskap op sy vriendin se Facebook-profiel het haar vier dae lank aangehou en gemartel.

Mexikaanse burgermeester slaan sy vrou

2010-05-13 20:20

Die Burgermeester van ‘n dorp in die suide van Mexiko het sy vrou tydens ‘n moedersdag-konsert in die publiek geslaan.

Seun slaan onderwyseres met die vuis

2010-02-06 07:35

’n Onderwyseres het ’n klag van aanranding teen ’n 15-jarige leerling by ingedien nadat hy haar glo met die vuis geslaan het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.