Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR geweld

Aanranding van Pta-fietsryer ondersoek

2013-05-15 07:01

Aanklagte van aanranding en roekelose en nalatige bestuur wat deur die Pretoriase fietsryer Hein van der Merwe aanhangig gemaak is, word ondersoek.

Aanval op ANC-lede veroordeel

2013-05-02 07:16

Die ANC het 'n aanval op van sy lede wat 'n vergadering op Oudtshoorn bygewoon het, ten sterkste veroordeel.

ANC-lid verloor baba in skietaanval

2013-04-25 08:15

Drie lede van die ANC, insluitend 'n swanger vrou, het Dinsdagaand 'n skietery in Umtshezi in KwaZulu-Natal oorleef, het die party gesê.

Mexiko: Wilde skietery eis 14 lewens

2013-04-11 07:10

Minstens 14 mense is dood in 'n rits gewelddadige botsings tussen gewapende groepe en die polisie in Mexiko se Michoacan-staat.

ANC-LP in huis aangerand, gewurg

2013-04-08 09:01

Die ANC-LP Sue van der Merwe is deur rowers by haar huis in Kaapstad gewurg tot sy haar bewussyn verloor het.

'Saru moet geweld by rugbywedstryde ondersoek'

2013-04-06 15:00

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) moet ‘n taakspan saamstel om onlangse gewelddadige voorvalle by Super-rugbywedstryde te ondersoek.

Verstandelik gestremde man kap nege dood met byl

2013-04-05 07:05

'n Verstandelik gestremde man het vier vroue en vyf jong meisies in 'n dorp in sentrale Indië met 'n byl doodgekap, berig die plaaslike media.

Sokkerwedstryd by tronk ontaard in bende-oorlog

2013-04-03 08:24

'n Sokkerwedstryd by die Baviaanspoort-tronk naby Pretoria het dié naweek in 'n gewelddadige botsing tussen bendes ontaard.

Twee dood in skietvoorvalle in Gauteng

2013-03-28 08:31

Twee mense is in aparte voorvalle in Gauteng doodgeskiet, het 'n woordvoerder van die Netcare911-nooddienste gesê.

Man vas ná noodlottige geveg by vulstasie

2013-03-27 08:32

’n 35-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die vuisgeveg wat gelei het tot die dood van Louis Groenewald (19).

SA soldate sterf toe operasie skeefloop

2013-03-25 07:10

Suid-Afrika se militêre ingryping in die Sentraal- Afrikaanse Republiek het skeefgeloop toe talle van sy soldate deur rebellemagte doodgeskiet is.

Al-Kaïda verantwoordelik vir aanval op soldate

2013-03-11 12:00

Al-Kaïda se Irakse frontgroep het verantwoordelikheid aanvaar vir 'n aanval op 'n konvooi waarin 48 Siriese soldate dood is.

Geweld teen vroue 'skokkend' – Zuma

2013-03-07 14:04

Pres. Jacob Zuma het die onlangse rits gewelddadige misdaad, spesifiek teen vroue en kinders, in die parlement veroordeel.

Paaie afgesper vir borgaansoek ná moord op ANC-man

2013-03-04 09:53

Die polisie het paaie om die Klerksdorp-landdroshof afgesper vir die borgaansoek van agt verdagtes wat glo 'n ANC-politikus vermoor het.

Interne ondersoek kom ná skok-video

2013-02-28 15:52

Riah Phiyega, die nasionale polisiekommissaris, het haar kommer uitgespreek oor 'n beweerde voorval van polisiewreedheid in Daveyton.

Mexiko: Een sterf in aanval op koerant-hoofkwartier

2013-02-28 08:01

Een mens is dood na gewapende mans vir die derde agtereenvolgende dag op 'n koerantgebou in Mexiko losgebrand het.

Vyf by myn geskiet in hernieude arbeidsonrus

2013-02-18 18:04

Wagte is met pangas aangeval en vyf mense is geskiet in arbeidsonrus by 'n myn van Anglo American Platinum in Rustenburg.

VN-hoof vaar uit oor verkragting-pandemie in SA

2013-02-09 13:15

Die Verenigde Nasies se hoof van menseregte, Navi Pillay, het haar skok uitgespreek oor die moord en verkragting van 'n Suid-Afrikaanse tiener.

Nóg geweld in Egipte

2013-02-02 08:38

'n Brand het by die ingang na die Egiptiese presidensiële paleis uitgebreek na betogers die gebou aangeval het.

Zamdela-inwoners soek vermiste familielede

2013-01-28 10:50

Frustrasie in die Zamdela-woonbuurt in Sasolburg neem toe nadat verskeie inwoners ná gewelddadige betogings in die gebied verdwyn het.

Sasolburg stil ná gewelddadige betogings

2013-01-25 09:11

Die situasie in die Zamdela-woonbuurt in Sasolburg is stil ná byna 'n week van betogings, het die polisie in die Vrystaat gesê.

Minister 'móés optree' in Sasolburg

2013-01-24 12:45

Richard Baloyi, minister van samewerkende regering, móés optree toe hy uitvind daar is 'n totale ineenstorting van orde in Zamdela, Sasolburg.

Sasolburg: Munisipaliteite kan steeds saamsmelt

2013-01-23 15:19

Die munisipale afbakeningsraad het gesê die opskorting van die samesmeltingsproses in Sasolburg is nie permanent nie.

Premier steun Sasolburg-taakspan

2013-01-23 10:34

Die premier van die Vrystaat sê hy ondersteun die aanstelling van 'n taakspan om kwessies van munisipale afbakening in die provinsie te ondersoek.

Nóg een sterf in Sasolburg

2013-01-23 07:07

Nóg 'n betoger is doodgeskiet tydens gewelddadige betogings in Zamdela, Sasolburg, het die polisie in die Vrystaat gesê.

 

Kliptown: Geweld breek uit oor kragverbindings

2013-05-08 07:21

Ses mense is in hegtenis geneem ná 'n gewelddadige protes naby die Kliptown-stasie tydens 'n operasie om onwettige kragverbindings te verwyder.

Mexiko: Vier sterf in bende-skietery

2013-04-29 10:24

Minstens sewe mense is in die Mexikaanse staat Michoacan doodgeskiet in die jongste voorval van bendegeweld in dié land.

Dooiepunt in Mosambiek-gesprekke bereik

2013-04-14 09:06

'n Dooiepunt is in gesprekke tussen Mosambiek se hoof-opposisieparty, Renamo, en die Frelimo-regering bereik.

Texas: Student met mes steek 14 by kollege

2013-04-10 07:36

'n Student het by 'n gemeenskapskollege in Texas met 'n mes van gebou tot gebou geloop en minstens 14 mense gesteek.

Rugby-aanvallers hoop op borgtog

2013-04-08 07:16

Vier van die vyf mans wat 'n Britse man ná 'n Superrugby-wedstryd doodgeslaan het, sal binnekort om borgtog aansoek doen.

Moslems slaan Boeddhiste dood by immigrasiesentrum

2013-04-05 17:20

‘n Groep Moslems van Mianmar het agt Boeddhiste by ‘n Indonesiese immigrasiesentrum doodgeslaan in reaksie op geweld in hulle tuisland.

Rugbyaanval: Vyf in Durbanse hof

2013-04-04 12:39

Die hofsaal in Durban waar vyf mans in verband met dood van Brett Williams, 'n rugbyaanhanger, sal verskyn, is volgepak.

Vuisgeveg ná Stormers-wedstryd ondersoek

2013-04-02 07:16
77 menings

Die Westelike Provinsie Rugbyunie gaan 'n vergadering hou om die pad vorentoe te bespreek nadat ’n vuisgeveg op Nuweland uitgebreek het.

Moskee brand in Mianmar-onluste

2013-03-27 12:15

‘n Woedende groep betogers het ‘n moskee en huise in ‘n dorp in Mianmar aan die brand gesteek, het ‘n polisiebeampte gesê.

Zuma bevestig dood van 13 soldate

2013-03-25 11:21

Pres. Jacob Zuma het op 'n mediakonferensie in Pretoria bevestig dat 13 Suid-Afrikaanse soldate in die Sentraal-Afrikaanse Republiek gesterf het.

Nóg 'n aanval op bejaardes ruk Wildernis

2013-03-12 11:18
87 menings

'n Bejaarde paartjie is in hul huis in Wildernis aangeval. Dit is die tweede paartjie wat in minder as 24 uur in die gebied aangeval is.

'Geweld in flieks pla nie' – DiCaprio

2013-03-09 10:09

Die akteur Leonardo DiCaprio het gesê dat geweldadige tonele in flieks, soos Django Unchained, hom glad nie afskrik nie.

Behandeling van taxibestuurder 'xenofobies'

2013-03-04 14:59

Die Mosambiekse ambassade het die polisie se optrede teen die taxibestuurder Mido Macia in Daveyton as 'n "xenofobiese daad" beskryf.

Betogers, polisie bots ná begrafnis in Egiptiese stad

2013-03-03 06:59

Betogers het met die polisie in die Egiptiese stad Mansoura gebots ná die begrafnis van 'n man wat die vorige dag in die stad dood is.

Skok-video wys hoe polisie man martel

2013-02-28 09:54

'n Video wat deur 'n omstander op 'n selfoon geneem is wys na bewering hoe polisielede 'n Mosambiekse man in Daveyton martel.

Mynwerker kritiek ná geweld by Amplats

2013-02-19 09:09

'n Mynwerker is in 'n kritieke toestand ná gevegte by die Anglo American Platinum-myn in Rustenburg in die Noordwes, het die polisie gesê.

Ses sterf in aanval op vlugtelingkamp in Irak

2013-02-09 14:50

Minstens ses mense is dood in 'n aanval op 'n vlugtelingkamp van die Iranse opposisie in Irak, het 'n woordvoerder gesê.

American Sniper-skrywer doodgeskiet

2013-02-03 15:03

'n Voormalige lid van die Amerikaanse vloot se spesiale oorlogvoeringgroep, beter bekend as die Seals, is deur 'n oud-soldaat doodgeskiet.

Pakistan-vrouekrieketspan slaap by stadion

2013-01-29 12:26

Pakistan se vrouekrieketspelers sal tydens die Wêreldbeker-toernooi in Indië, in 'n klubhuis by een van die stadions slaap.

Egipte: Twee polisielede dood in geweld ná uitspraak

2013-01-26 15:00

‘n Senior polisiebeampte en ‘n polisielid is in Port Said doodgeskiet nadat ‘n regter 21 mense tot die doodstraf gevonnis het.

Vier sterf in Sasolburg

2013-01-24 14:06

Ná verwarring oor die dodetal ná betogings in Sasolburg, het die polisie in die Vrystaat die dodedal van twee na vier verander.

Huis in Sasolburg met klippe bestook

2013-01-24 09:25

'n Huis is met klippe bestook en 'n bouterrein is oornag in beweerde kriminele aanvalle in Sasolburg aan die brand gesteek, sê die polisie.

Zamdela-geweld: Polisie, betogers beseer

2013-01-23 11:38

Afgesien van twee sterftes, het nege mense in die gewelddadige betogings in Zamdela, Sasolburg, beserings opgedoen.

Strate in Sasolburg steeds ontoeganklik

2013-01-23 09:19

Die polisie monitor die Zamdela-woonbuurt in Sasolburg in die Vrystaat nadat minstens twee mense in betogings gesterf het.

ANC veroordeel Sasolburg-geweld

2013-01-22 17:53

Die ANC het die plundering en geweld tydens 'n betoging in die Zamdela-woonbuurt in Sasolburg in die Vrystaat veroordeel.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.