ARTIKELS OOR gesinsgeweld

Vrou 'maak haar man met kaal hande dood'

2010-11-06 07:23

’n Vrou van Wonderboom, Pretoria, het haar 49-jarige man glo gistermiddag met haar “kaal hande” geslaan totdat hy dood is.

Gyselaarsdrama in Kempton Park

2010-09-24 11:45

Lede van ‘n spesiale eenheid is tans by 'n huis in Kempton Park waar ‘n man sy seun ure lank gyselaar hou nadat hy die seun vroeër geskiet het.

Kinders sien toe ma aan die brand gesteek word

2010-08-23 13:00

Drie jong kinders moes glo histeries toekyk hoe hul ma doodbrand toe die pa glo paraffien oor sy vrou gegooi en haar aan die brand gesteek het.

Drie sterf in vermeende gesinsmoord

2010-08-04 15:56

Drie mense, insluitende ‘n eenjarige baba, is tydens ‘n vermeende gesinsmoord in Freedom Square in Bloemfontein dood.

Egpaar se lyke in huis gevind

2010-06-07 22:09

Die lyke van ‘n man en sy vrou is in hulle huis in Welkom gevind nadat hul skietwonde opgedoen het, het paramedici gesê.

Verpleegster kritiek ná skietery

2010-04-29 22:10

’n 28-jarige Student in verpleegkunde is in ’n kritieke toestand nadat sy gedurende ’n skietery by haar huis gewond is.

Polisieman skiet meisie, homself

2009-12-13 12:55

‘n Polisieman het sy meisie en toe homself geskiet in Red Hill in Durban, KwaZulu Natal, het die polisie Sondag gesê.

Brandweerman wurg glo meisie, hang self

2009-10-14 16:05

‘n 34-jarige brandweerman van Belhar het homself gehang nadat hy glo sy meisie verwurg het, het polisie in die Wes-Kaap gesê.

Nòg ‘n Fritzl vasgetrek

2009-09-17 06:34

‘n Man is vas ná hy sy dogter glo vir 30 jaar lank verkrag het en vier kinders by haar gehad het, nes die berugte Josef Fritzl.

Honger man brand huis af

2009-07-27 09:28

‘n Australiese man wat sy huis afgebrand het omdat sy vrou glo nie vir hom wou middagete maak nie, is vir vier jaar tronk toe gestuur.

 

Skote klap in Kempton Park-gyselaarsdrama

2010-09-24 13:30

Lede van ‘n spesiale eenheid het talle skote in die huis gevuur waar ‘n bejaarde man wat glo breinkanker het, sy seun ure lank gyselaar hou.

Man skiet sy vrou en seun

2010-09-24 11:30

‘n Ontstoke man het sy vrou en seun Vrydagoggend in hul huis in Kempton Park geskiet, het die Gautengse paramedici gesê.

Pa steek kind dood in familietwis

2010-08-22 14:26

'n Vierjarige seun is in Nelson Mandela Park in Mthatha in die Oos-Kaap deur sy pa doodgesteek toe sy ouers gestry het.

Man probeer vrou met mes moor en toe verbrand

2010-07-16 04:49

‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy glo sy vrou met ‘n mes gesteek het, petrol oor haar uitgegooi het en haar aan die brand gesteek het.

Musikant in huis geskiet

2010-06-06 12:26

‘n Gewilde Ndebele-musikant Lettie “Nopinki” Masombuka is kritiek gewond en haar dogter dood toe haar man hulle na bewering geskiet het in hul huis in KwaMhlanga.

Man steek vrou 6 keer met mes

2010-02-28 14:23

‘n Vrou (30) is glo ses keer deur haar kêrel met ‘n mes gesteek in ‘n rusie in Middelburg, Mpumalanga, het die polisie Sondag gesê.

Vrou glo deur haar man verwurg

2009-11-29 14:43

‘n Man (45) is in hegtenis geneem omdat hy sy vrou na bewering in hul huis in Ventersburg in die Vrystaat vermoor het, het die polisie Sondag gesê.

Polisie haal Percy en vrou oor kole

2009-10-12 15:23

Die polisie is bekommerd oor gesinsgeweld-sake wat nie deurgevoer word nie ná die klag teen Percy Montgomery teruggetrek is.

Man skiet dogter, peetouers, toe homself

2009-08-03 20:57

‘n Man wat daarvan aangekla word dat hy sy dogter mishandel het, het die 15-jarige en haar peetpa doodgeskiet, en toe die geweer op homself gedraai.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.