ARTIKELS OOR genetika

Karretjies-mense ís toe ‘geel’ en ‘anders’

2011-09-29 10:13

Die verhaal van die karretjie-mense van die Karoo, wat al die jare verkeerd as bruin geklassifiseer is, is nou danksy die genetika vertel.

Kleuter met ekstra DNS-string gebore

2011-04-13 14:32

‘n Twee jaar oue Britse seuntjie is met ‘n ekstra DNS-stringetjie gebore en die unieke mensie is die eerste en enigste geval in die wêreld.

Sjokolade soos in toeka se dae

2010-12-27 17:01

Sjokolade smaak eersdaags dalk weer soos dit moet sedert wetenskaplikes die oorspronklike genetiese kode van die kakaoboom uitgewerk het.

Ouderdom in die gene, meen navorsers

2010-07-02 13:38

Hoe oud jy eendag gaan word hang wel baie van lewenstyl af, maar, sê navorsers, jou gene speel dalk 'n groter rol.

Slegte bestuurder? Dis in jou gene

2009-10-30 00:29

Dit help nie jy vloek op die ou voor jou wat so sleg bestuur nie. Dis tien teen een in sy gene, het 'n studie gevind.

 

Koeie produseer nou borsmelk

2011-06-08 22:00

Chinese wetenskaplikes het met genetiese manipulasie melkkoeie geteel wat menslike borsmelk voortbring, het Sky News berig.

Nuwe tipe Afrika-wolf ontdek

2011-02-01 21:54

Wetenskaplikes het bewys dat 'n dier wat tot onlangs nog as 'n jakkals aangesien is, eintlik familie is van die grys wolf.

Navorsers ontdek geen wat alkoholisme kan voorkom

2010-10-21 05:26

Navorsers het blykbaar ‘n genetiese variant ontdek wat die potensiaal het om ‘n mens teen alkoholisme te beskerm.

Menslike gene in diere - debat heropen

2009-11-11 17:26

'n Donkie met Down se sindroom, 'n hond met menshande. Wetenskaplikes vra hoe ver hulle die kruising van mens- en diergene kan vat.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.