ARTIKELS OOR geboortes

Bielie van 'n baba in China gebore

2012-02-08 11:08

‘n Ma in Sentraal-China het die lewe geskenk aan ‘n baba wat 7,04 kg weeg en die ma en haar baba is in goeie gesondheid.

Beyoncé skenk geboorte aan babadogter

2012-01-08 12:45

Beyoncé en haar man, Jay-Z, het ‘n babadogtertjie ryker geword. Soos baie sterre se kinders, het dié kleinding ‘n interessante naam.

Tuisgebore eerstelinge meer kwesbaar

2011-11-25 17:12

‘n Tuisgeboorte hou ‘n groter risiko vir die babas van ma’s wat hul eersgeborene die lewe inbring, het ‘n studie in Brittanje getoon.

Baba oorleef nadat ma haar begrawe

2011-11-04 20:01

‘n Pasgebore babadogtertjie is lewendig in ‘n vlak graf by die stortingsterrein van die Embalenhle-woonbuurt naby Secunda gevind.

'Doodgebore' baba toe lewendig in plastieksak

2011-11-04 11:11

‘n Hospitaal in China het werkers geskors na hulle ‘n lewende baba doodgebore verklaar het en soos 'n lyk van hom ontslae geraak het.

Carla Bruni-Sarkozy in hospitaal vir geboorte

2011-10-19 19:53

Die Franse president, Nicolas Sarkozy, het sy vrou, Carla Bruni-Sarkozy, in die hospitaal besoek waar sy geboorte sal skenk.

Deense koninklike paar verwag tweede kind

2011-08-24 20:31

Denemarke se koninklike paleis het aangekondig dat Prins Joachem en Prinses Marie, wat in 2008 getroud is, hul tweede kind verwag.

Marley nié Hill se sesde se pa

2011-07-27 20:37

Ná die geboorte van Lauren Hill se sesde was dit nodig vir haar om die publiek te laat verstaan dat dit nié Rohan Marley se kind is nie.

Te min meisies lei tot drank, geweld

2011-06-17 08:09

Kunsmatige geslagseleksie sal tot die geboorte van meer seuns as meisies lei – met tragiese gevolge vir die wêreld, meen navorsers.

Broers kry dubbele ooievaarsbesoek

2011-03-04 09:03

Twee Bloemfonteinse broers se vrouens het binne ’n uur van mekaar geboorte aan elk van die egpare se eerste seun geskenk.

Zuraida Jardine skenk geboorte aan babaseun

2011-02-24 10:52

Zuraida Jardine, aanbieder van Life's a Journey, het Dinsdag op haar Facebook-blad geskryf sy kan nie wag om haar babaseun te ontmoet nie.

Lag-gas in die kraamsaal bring verligting

2011-02-14 21:58

Lag-gas is 'n goedkoper alternatief om geboortepyne te verlig, maar word vir dekades reeds nie meer algemeen voorgeskryf nie, maar

Vrou verwurg baba in lughawebadkamer

2010-12-27 22:47

Polisie in die Verenigde Arabiese Emirate is op soek na ‘n vrou wat haar pasgebore baba in ‘n lughawe se badkamer verwurg het.

30 Kersfees-babas vir Oos-Kaap

2010-12-25 12:48

Dertig babas is sedert middernag in die Oos-Kaap gebore, het die provinsiale gesondheids department gesê.

15-jarige in Jhb kry Siamese tweeling

2010-11-18 08:31

'n 15-jarige meisie het die lewe geskenk aan 'n Siamese tweeling in die Chris Hani-Baragwanath-hospitaal in Johannesburg.

Ma kraam, sterf aan vreemde toestand

2010-11-04 11:23

'n Nuwe ma het sekondes nadat sy geboorte geskenk het, aan 'n seldsame toestand wat dokters nog nooit teëgekom het nie, gesterf.

Pieter Koen word weer pa

2010-10-27 15:39

Die sanger en Kwêla-aanbieder Pieter Koen en sy vrou, Lottie, het'n baba-dogtertjie, hul derde kind, ryker geword.

Taiwan wil vrugbaarheidsbehandeling subsidieer

2010-10-03 13:15

Taiwan gaan vrugbaarheidsbehandeling vir paartjies subsidieer in 'n poging om die land se dalende geboortesyfers op te stoot.

Zuma se kroos word groter

2010-08-16 12:45

Die presidentsvrou Nompumelelo "MaNtuli" Zuma het geboorte geskenk aan ‘n seun, Manqoba Kholwani (Believe it) Zuma.

Amy Poehler 'n baba-seuntjie ryker

2010-08-09 02:38

Die skreeusnaakse Amy Poehler, van SNL-faam, het Vrydag geboorte geskenk aan ‘n seuntjie, het UsMagazine.com berig.

Baba dood toe dokters vuis slaan

2010-02-26 10:38

’n Baba het tydens haar geboorte in 'n hospitaal gesterf toe twee dokters mekaar na bewering met die vuis bygekom het.

Die Tier bedreig geboortesyfer in Taiwan

2010-02-17 16:40

Die Jaar van die Tier hou glo ’n groot bedreiging vir Taiwan se geboortesyfer in wat reeds een van die laagste ter wêreld is.

Hartbaba se gesin kan nie wag dat sy huis toe kom

2010-02-09 08:29

Klein Ashleigh-Karin Louw het haar eerste mylpaal gevier: sy het ’n maand oud geword en was wakker genoeg om vir haar familie te kyk.

Baba op motor se sitplek gebore

2010-01-28 19:59

‘n Babameisie is op die voorste sitplek van ‘n verkeersbeampte se voertuig gebore, terwyl haar ma na Tygerberg-hospitaal oppad was.

Deel van baba se hart buite haar lyfie

2010-01-13 07:55

’n Baba is verlede week met ’n seldsame probleem gebore – ’n gedeelte van haar hart is buite haar borskas.

Supermodel skenk geboorte

2009-12-09 19:51

Die beeldskone supermodel Gisele Bundchen het geboorte geskenk aan ‘n baba dogtertjie, het People Magazine berig.

 

Identiese vierling as 'wonderwerk' beskryf

2012-01-26 12:04

Dokters by ‘n kliniek in die ooste van Duitsland het die geboorte van vier identiese dogtertjies as ‘n wonderwerk beskryf.

Duitse vrou skenk geboorte aan baba van 6 kg

2011-11-25 22:04

‘n Duitse vrou (40) het normaal geboorte geskenk aan ‘n babaseun wat ‘n fris 6 kg weeg en nou deel van 'n gesin van 14 kinders is.

Vrou begrawe haar pasgebore baba

2011-11-07 18:56

‘n Vrou (23) is in Orange Farm suid van Johannesburg in hegtenis geneem nadat sy haar pasgebore baba lewend begrawe het.

Gratis keisersnee vir Britse vroue

2011-11-04 13:41

Swanger vroue in Brittanje, waar die regering gratis mediese sorg bied, kan binnekort ‘n keisersnee op aanvraag kry.

Hospitaal moet betaal ná hulle babadogtertjies omruil

2011-10-31 18:56

‘n Kraaminrigting is opdrag gegee om $100 000 aan twee families te betaal nadat hulle twee babadogtertjies by geboorte omgeruil het.

Ma skenk geboorte net ná marathon

2011-10-11 14:35

‘n Amerikaanse vrou wat amper nege maande swanger was, het enkele ure nadat sy die Chicago-marathon voltooi het, geboorte geskenk.

Baba word wakker in lykshuis

2011-08-03 22:59

Almal het gedink dat ‘n pasgebore baba wat twee maande te vroeg gebore is dood is – tot sy by die begrafnisondernemer aan die huil gegaan het.

Rekord-grootte baba in Texas gebore

2011-07-12 23:27

‘n Vrou (39) het 'n hospitaal in Longview, Texas, onkant gevang toe sy geboorte geskenk het aan ‘n baba wat meer as 7 kg weeg.

Vrou skenk geboorte aan vyfling

2011-03-18 23:00

‘n Jong Oostenrykse vrou wat hormoonbehandeling ontvang het, het geboorte geskenk aan ‘n vyfling in ‘n hospitaal in Wenen.

Baba vir drie dae gevries om breinskade te voorkom

2011-03-03 20:05

‘n Stilgebore baba, wat deur dokters weer aan die lewe gekry is, sterk aan ná sy vir drie dae ‘gevries’ is om breinskade te voorkom.

Rod Stewart (66) word weer pa

2011-02-17 22:00

Die veteraan-rocker Rod Stewart (66), en sy vrou Penny Lancaster (39) is 'n babaseuntjie ryker. Stewart is nou die pa van sewe.

Skinstad weer pa

2011-01-02 19:03

Die oud-Springbok Bob Skinstad en sy vrou Debbie het op Nuwejaarsdag 'n baba ryker geword - die gesin se derde kind.

Honderde Kersbabas maak hul opwagting

2010-12-25 22:18

Honderde Kersbabas het sedert middernag hulle opwagting in verskeie hospitale landwyd gemaak, het RSG op hul webwerf berig.

Twee skoolkinders is Brittanje se jongste ouers

2010-12-18 13:46

Twee 14-jarige skoolkinder het sopas Brittanje se jongste ouers ooit geword en hul beplan om 'n goeie werk te doen.

Vrou (57) skenk geboorte aan tweeling

2010-11-07 14:53

‘n 57-jarige Indiese vrou het in Australië aan ‘n tweeling geboorte geskenk. Die babas is deur middel van 'n keisersnee gebore.

Ouma in wolke oor dogter (10) se baba

2010-11-04 09:49

Die ma van die tienjarige meisie wat ’n kind in die wêreld gebring het sê sy verstaan nie hoekom mense so geskok oor die geboorte is nie.

Alicia Keys se babatjie gebore

2010-10-16 14:35

Alicia Keys, wat tydens die openingskonsert van die Wêreldbeker-sokkertoernooi die kollig gesteel het, is die ma van 'n gesonde baba seun.

Ster van gewilde dramareeks skenk geboorte

2010-08-23 14:30

Catherine Bell, van die dramareeks Army Wives, het geboorte geskenk aan haar tweede kind, ‘n seuntjie genaamd Ronan.

Vrou kry tweeling te midde van vloede

2010-08-10 08:22

’n Plaaslike vrou wat in Pakistan gestrand is deur die land se ergste vloede in 80 jaar het aan tweelingseuns geboorte gegee.

Heinz Winckler word pa

2010-05-23 11:57

Heinz Winckler en sy vrou, Alette, se eersteling is Sondagoggend gebore.

Roemenië: Swaarste vrou ooit skenk geboorte

2010-02-19 05:31

‘n Vrou wat 240 kg weeg het die swaarste vrou ooit geword om in Romenië geboorte te skenk, en 'n gesonde kind gebaar.

Baba by hospitaaldeur gebore

2010-02-13 01:24

Die dramatiese geboorte van ‘n baba wat by die deure van ‘n hospitaal gebore is, is deur 'n sekuriteitskamera vasgevang.

Een van drieling sterf

2010-02-04 15:07

Een van die drieling wat in ‘n toilet in ‘n winkelsentrum gebore was, het gesterf. Dit is nog nie duidelik of die ander twee sal oorleef nie.

Nóg ‘n swanger man

2010-01-26 20:56

‘n Transseksuele paartjie het onthul dat hulle hul eerste baba oor ‘n paar maande verwag, het die Mail Online berig.

Meeste premature babas in Afrika, Asië

2010-01-06 12:11

Bykans 11 miljoen van die sowat 13 miljoen babas wat jaarliks wêreldwyd te vroeg gebore word, is van Afrika en Asië.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

RENAULT

Fluence 1.6 Dynamique
2011
R 199,990.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 1.3 5-dr
2011
R 117,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.