ARTIKELS OOR gays

Tiener geskors wat hoëhakskoene skool toe dra

2012-03-06 12:19

'n Sewentienjarige Amerikaanse gay tiener beweer hy is vir drie dae geskors nadat hy hoëhakskoene skool toe gedra het.

RSG se Riekert gekap oor gays

2012-01-13 07:46
193 menings

’n Kuberstorm het losgebars om die kop van die bekende radiodominee Riekert Botha na aanleiding van sy standpunt oor homoseksualiteit.

Namibië se eerste Mnr Gay-wenner aangerand

2011-12-09 14:31

‘n Regtegroep het die aanval op die wenner van Namibië se eerste Mnr Gay-kompetisie veroordeel en sê dit kan polities gemotiveerd wees.

Nigerië wil verbod op gay huwelike plaas

2011-11-22 14:27

Wetgewers in Nigerië wil ‘n verbod op gay huwelike plaas, wat aktiviste bekommerd maak dat diskriminasie aansienlik erger in dié land sal word.

Gay tienerseun pleeg selfmoord weens boelies

2011-09-22 23:17
161 menings

'n Gay tienerseun wat selfmoord gepleeg het, het maande voor sy dood ‘n video op YouTube gelaai as deel van die “It gets better”-veldtog.

Uganda: Gay-wette onder loep

2011-05-10 12:18

‘n Komitee van die Ugandese parlement hou ‘n tweede dag van hofverhore oor ‘n wet teen gays, wat wêreldwyd veroordeel is weens streng strawwe.

100 000 vra Apple om program vir gays te verwyder

2011-03-22 18:03

Meer as 100 000 mense het ‘n aanlyn-petisie geteken in ‘n beroep op Apple om ‘n program uit sy iPhone-winkels te verwyder.

Hoteleienaars beboet wat gays wegwys

2011-01-18 23:00

‘n Christelike paartjie wat geweier het dat ‘n gay paartjie ‘n kamer by hul hotel in Engeland deel, is beboet ná ‘n uitgerekte saak.

SA verander deuntjie oor VN-resolusie oor gays

2010-12-26 11:00

Menseregteaktiviste het die regering geloof dat hy ’n wysiging gesteun het wat menseregtevergrype teen gays aanroer.

Pous: Aborsie, gay huwelike "gevaarlik"

2010-05-14 10:27

Pous Benedict XVI het aborsie en gay-huwelike as van die “mees verraderlike bedreigings” tot die mensdom beskryf.

Gays nou óók kwaad vir Idol

2009-11-27 10:56

Die storm rondom die American Idol Adam Lambert se wulpse danspassies het nou ook na die gay gemeenskap versprei.

 

Koning Zwelithini kritiseer gays

2012-01-23 12:00

Koning Goodwill Zwelithini het mense wat in gay verhoudings is skerp gekritiseer en hulle as “vrot” bestempel.

Tel Aviv is die beste gay-reisbestemming

2012-01-11 14:20

Tel Aviv het die American Airlines-kompetisie gewen wat dié stad nou die wêreld se top gay-reisbestemming maak, het Israelse media berig.

Nigeriese Senaat keur wet teen gay-huwelike goed

2011-11-29 16:13

Die Nigeriese Senaat het gestem om gay-huwelike as onwettig te verklaar met tronkstraf van langer as tien jaar as die wet oortree word.

'Ghana sal nóóit homoseksualiteit wettig nie'

2011-11-03 17:50

Ghana sê homoseksualiteit sal nooit wettig gemaak word nie, wat kan veroorsaak dat dié land nie meer hulp van Brittanje sal ontvang nie.

Kannibaal lok slagoffers op gay-webwerf

2011-08-29 21:04

‘n Russiese man wat erken het dat hy iemand via ‘n webwerf vir gays na sy huis gelok, vermoor en geëet het, is in hegtenis geneem.

Nuwe regte vir gays in Brasilië

2011-05-06 20:51

‘n Hooggeregshof in Brasilië is ten gunste daarvan om gay paartjies dieselfde wettige regte as getroude heteroseksuele paartjies te gee.

Drie aangekla oor pepersproei-aanval op gays

2011-03-01 18:00

Drie mense in Finland word aangekla in verband met ‘n pepersproei-aanval op ‘n Gay Trots-optog in Helsinki verlede jaar.

Vyfster gay-wegbreek vir mans

2011-01-17 10:50

'n Eksklusiewe vyfster gay-wegbreek in Suid-Afrika, Kat-Man-Doo, het sy deure oopgemaak, slegs twee ure se ry van Gauteng af.

Skool moet betaal ná hulle gay-afrigter afdank

2010-07-22 20:59

‘n Christen-skool in Nieu-Seeland is beveel om kompensasiegeld te betaal aan ‘n sportafrigter wat hulle afgedank het omdat hy gay is.

Predikant ontslaan oor gay huwelik

2010-02-19 09:01

Daar is woede en ontsteltenis by ’n klomp SA Metodiste ná ’n beslissing dat ’n predikant weens haar gay huwelik ontslaan moet word.

Gays soek hulp by Hillary

2009-10-14 10:19

Homoseksueles in Rusland het Hillary Clinton om hulp gevra toe sy onlangs ‘n standbeeld van 'n gay-regte ikoon onthul het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.