ARTIKELS OOR gay regte

Russe wil ‘gay-propaganda’ stuit

2012-03-31 09:30

Enigiemand wat openlik ten gunste van verdraagsaamheid teenoor homoseksualiteit praat, kan moontlik binnekort in Rusland tronkstraf kry.

VN: Afrika-leiers moet gay-regte respekteer

2012-01-29 13:25

Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, het Afrika-leiers gevra om gay-regte te respekteer.

Nigerië: 'Na die hel met die Weste'

2011-12-08 13:12

'n Omstrede wetsontwerp wat gay regte in Nigerië aan bande sal lê, is aan ministers voorgehou ten spyte van protes in die buiteland.

Anti-gay-wet in Rusland tentatief goedgekeur

2011-12-02 14:05
101 menings

Rusland se adjunk-premier het na bewering gesê federale wetgewers moet ‘n omstrede anti-gay-wetsontwerp oorweeg.

Man wat gay-aktivis vermoor sit 30 jaar

2011-11-11 10:16

'n Ugandese hof het 'n man swaar gevonnis na hy erken het dat hy 'n aktivis vir gay regte met ‘n hamer doodgeslaan het.

Staat, kerk teen gay huwelike in Sierra Leone

2011-11-09 12:31

Sierra Leone se politieke en kerkleiers het gesê dié land sal nie gay huwelike wettig nie – al dreig Brittanje om geldelike hulp te weerhou.

Gay vlootoffisier trou met lewensmaat

2011-09-21 08:03

’n Amerikaanse vlootoffisier en sy lewensmaat het getrou net nadat 'n omstrede wet van 18 jaar amptelike herroep is.

Gay Britte het dalk binnekort huwelike

2011-09-17 22:53

Die Britse regering maak planne om burgerlike vennootskappe vir gay paartjies voor die volgende verkiesing in 2015 as huwelike te wettig.

Lesbiërs hou massa-troue in Taiwan

2011-08-11 09:03

Sowat 60 lesbiese paartjies gaan later vandeesmaand afhaak in Taiwan se grootste troue van mense van dieselfde geslag.

Twee oumas trou in New York

2011-07-25 09:00

Twee vroue, albei oumas, het die Amerikaanse staat New York se eerste wettig getroude paartjie van dieselfde geslag geword.

Moskou verbied gay optog

2011-05-17 18:58

Moskou het besluit om ‘n optog deur gays en lesbiërs te verbied, ondanks dreigemente van boetes deur die Europese Hof vir Menseregte.

Nuwe gay-regte in Hawaii

2011-02-24 17:00

Burgerlike verbintenis vir mense van dieselfde geslag is nou wettig in Hawaii, maar dié paartjies word nog nie toegelaat om te trou nie.

Koerant: Maak dié 100 gays dood

2010-10-21 12:43

Homoseksuele mans in Uganda vrees vir hul lewens ná 'n koerant 'n lys van 100 gays gepubliseer het en mense aanhits om hulle dood te maak.

Geen regte vir gays, sê Mugabe

2010-07-19 09:45

Zimbabwe sal hom nie steur aan mense wat eis dat regte vir gay mense deel van dié land se konsepgrondwet moet wees nie.

Bekkige podiumdigter terug in SA

2010-07-08 14:10

Staceyann Chin is terug in die Baxter-teater, Kaapstad, met Border/Clash: A litany of desires, en dié bekkige aktivis hou nie terug nie.

Gay paartjie se troue was ‘satanisties’

2010-06-03 02:49

Bingu wa Mutharika, president van Malawi, sê Malawi se mense moet ophou praat oor die vrygelate gay paartjie se “satanistiese” troue.

Kritiek stroom in oor gay regte

2010-05-22 08:56

Die vonnisoplegging van die Malawiese gay paartjie het wêreldwye kritiek gekry nadat hulle met 14 jaar se tronkstraf gevonnis is.

Gay paartjie se vonnis ‘verregaande’

2010-05-20 16:29

Menseregte-aktiviste het die vonnisoplegging van die Malawiese gay paartjie as “verregaande” en ‘n “skending van menseregte” beskryf.

Amnestie dring aan op gay paartjie se vrylating

2010-05-19 15:30

Amnestie Internasionaal (AI) wil hê die Malawiese gay paartjie wat van onnatuurlike dade en onsedelikheid skuldig bevind is, moet dadelik vrygelaat word.

'Gay' gidshond kry trekpas by eetplek

2010-04-28 16:00

'n Restaurant in Australië het 'n blinde man toegang tot dié restaurant geweier omdat 'n kelner gedink het sy gidshond is gay.

Vrede heers tussen kerk en gays

2010-03-03 23:08

Protesoptogte teen ‘n Katolieke kerk in Amsterdam is afgelas na die Kerk ingestem het om gays toegang tot die nagmaaltafel te gee.

Aktiviste wil pastoor in hegtenis neem

2010-02-18 20:34

Aktiviste van Uganda wil hê dat die pastoor wat gay pornografie in sy kerk gewys het, in hegtenis geneem moet word.

Polisie stop gay troue

2010-02-13 01:04

Kenia se polisie het ‘n gay troue gestop en talle ander mense in hegtenis geneem aangesien hulle vermoedelik homoseksueel was.

Anti-gay ambassadeur gekap

2010-01-19 15:29

Die gay regte groep SA Glaad het die aanstelling van Jon Qwelane as SA ambassadeur in Uganda sterk veroordeel.

BBC in sop oor gay teregstelling debat

2009-12-17 05:02

'n Debat op 'n BBC-webwerf oor die teregstelling van homoseksuele mans en vroue in Uganda loop deur onder die land se politici.

Moslem-sokkerspan weier om gays te speel

2009-10-07 05:30

’n Moslem-sokkerspan het ’n herrie veroorsaak deur te weier om teen ’n span wat gay regte ondersteun en gay spelers het, te speel.

VSA kerk bid oor gays

2009-08-18 08:55

Leiers van die VSA se grootste Lutheraanse kerk het vir eenheid gebid aan die begin van ‘n debat oor homoseksualiteit en die kerk.

 

Hotel vir gay, lesbiese besoekers open in New York

2012-03-16 13:06

New York en waarskynlik die wêreld se eerste hotel wat spesifiek gay en lesbiese toeriste teiken, is geopen.

Parlementslid aangehou wat sê Mugabe is gay

2011-12-29 17:31

'n Zimbabwiese parlementslid is sewe dae aangehou nadat sy gesê het pres. Robert Mugabe het gay seks met 'n ander politikus gehad.

'Moenie teen gays diskrimineer' – Clinton

2011-12-07 14:28

Pres. Barack Obama en Hillary Clinton het diplomate in Genève, Switserland, oor gay regte en diskriminasie toegespreek.

Mugabe kap 'sataniese' Cameron

2011-11-24 14:18

Zimbabwe se president Robert Mugabe het die Britse premier, David Cameron, skerp gekritiseer oor sy menings oor gay regte in Afrika.

Ugandese aktivis vir gay regte in Washington vereer

2011-11-10 23:13

‘n Aktivis vir gay regte in Uganda, waar homoseksualiteit gekriminaliseer is, is met die Robert F. Kenndy menseregte-toekenning vereer.

Suriname betoog teen diskriminasie teen gays

2011-10-12 16:59

Suriname se eerste optog vir die regte van gay mense was om te betoog teen ‘n wetgewer se eis dat homoseksualiteit "uitgeroei" moet word.

Verbod op gays in VSA weermag kom tot einde

2011-09-20 11:25
82 menings

‘n Beleid wat openlike homoseksualiteit in die Amerikaanse weermag verban het, is ná bykans twee dekades amptelik afgeskaf.

Polisie dreig om lesbiese paartjie te onthoof

2011-08-25 15:58

Godsdienstige polisielede in Indonesië sê hulle het ‘n lesbiese paartjie gedwing om te skei en hulle onder toesig geplaas.

Italië stem teen swaarder straf vir homofobie

2011-07-27 17:24

Gay-regte organisasies en aktiviste het die Italiaanse parlement gekap oor ‘n besluit om strenger strawwe vir homofobie toe te pas, af te keur.

Gay vrou aangeval 'oor sy meisies afvry'

2011-06-14 09:58

'n Gay vrou is vier keer met 'n mes gesteek deur mans wat haar daarvan beskuldig dat sy hul meisies afvry, het The Times berig.

Mugabe vaar uit teen gays

2011-04-14 23:00

Mugabe het uitgevaar teen gay “gemors” in Europa terwyl hy westelike magte gekritiseer het vir die sanksies teen Zimbabwe.

Gay-aktivis in Uganda vermoor

2011-01-27 12:56

‘n Ugandese aktivis, wat in 2009 in ‘n anti-gay koerantberig onder die kop “Hang Hulle” verskyn het, is in sy huis vermoor.

Lesbiërs lewe in vrees ná tronkvoëls ontsnap

2010-09-16 14:02

Aktiviste vir gay regte vrees vir hul lewens ná vier verdagtes, wat na bewering ‘n lesbiese vrou vermoor het, uit 'n hof ontsnap het.

Argentinië maak gay-huwelike wettig

2010-07-15 15:31

Argentinië het gay-huwelike wettig gemaak; die eerste land in Latyns Amerika om gay paartjies dieselfde regte as heteroseksueles te gee.

Gay paartjie: ‘President is ‘n pa wat omgee’

2010-06-04 05:58

Die Malawiese gay paartjie wat deur hul president vrygelaat is, beskryf hom as ‘n “pa wat omgee” en ‘n president wat “verdraagsaam” is.

Gay paartjie van mekaar geskei in tronk

2010-05-27 20:28

Een van die twee gay mans wat verlede week in Malawi met tronkstraf gevonnis is, is na ‘n ander tronk toe geneem, het ‘n gay regte-aktivis gesê.

Zambië nou in sop oor hantering van gays

2010-05-21 16:46

Terwyl die gay Malawiese paartjie hul tronkstraf van 14 jaar begin uitdien, het Zambië ook in die kollig beland oor hul hantering van gay mense.

Gay paartjie kry 14 jaar

2010-05-20 12:50

Die Malawiese gay paartjie wat skuldig bevind is van onnatuurlike dade en onsedelikheid is met die maksimum straf van 14 jaar gevonnis.

Gay paartjie skuldig, sit dalk 14 jaar

2010-05-18 12:41

‘n Gay paartjie in Malawi is skuldig bevind van "onnatuurlike dade en onsedelikheid" nadat hulle by hul verlowingspartytjie in hegtenis geneem is.

Regtegroep vaar uit oor gebruik van "gay"

2010-04-21 15:09

'n Groep wat gay regte beskerm het die BCCSA gekritiseer aangesien hulle glo ingestem het om "gay" as 'n neerhalende term te gebruik.

Hof vonnis gay paartjie in Maart

2010-02-19 20:30

‘n Gay paartjie wat vir "onsedelikheid" tronk toe gestuur is omdat hulle Malawi se eerste homoseksuele troue gehad het, word in Maart gevonnis.

Gay pornografie in kerk gewys

2010-02-18 05:29

‘n Pastoor wat Uganda se anti-gay wette ondersteun het gay pornografie in ‘n kerk gewys in ‘n poging om nóg ondersteuners te kry.

Malawiër gearresteer oor gay plakkate

2010-02-04 00:38

Die debat oor gay-regte in Malawi neem toe nadat 'n man gearresteer is omdat hy plakkate by hom gehad het wat vir beter regte vir gays vra.

Chinese Mnr. Gay-kompetisie gekanselleer

2010-01-15 15:38

Hoop op 'n gay-vriendelike China vervaag ná polisie die land se eerste gay skoonheidskompetisie skielik gekanselleer het.

Uganda: 'Erge' gays kan doodstraf kry

2009-12-10 16:37

Die Ugandese regering oorweeg ‘n wet waarvolgens 'erge homoseksuele oortreders’ met die doodstraf gevonnis kan word.

Gays, Moslems voel meeste diskriminasie

2009-09-10 23:06

’n Meningspeiling het getoon meeste Amerikaners dink dat gays en Moslems die meeste teen gediskrimineer word in die VSA.

Gay marteling, moorde styg

2009-08-17 12:58

Die marteling en teregstelling van gay mans is besig om te styg in Irak, het 'n menseregteverslag aan die lig gebring.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.