ARTIKELS OOR fratsongeluk

Man se hande afgekap in papierfabriek

2010-08-13 07:23

’n Werknemer van ’n papierfabriek in Parow se nywerheidsgebied het albei sy hande verloor in ’n ongeluk met ’n hidrouliese guillotine.

Jag-entoesias (15) se skietdood ruk Patensie

2010-07-10 09:38

Net toe ’n jong plaasseun sy windbuks in die gesinskluis gesit het, het ’n skoot van die pistool wat in die kluis was, blykbaar afgegaan.

Kleuter kritiek ná fratsongeluk

2010-06-13 14:44

‘n Tweejarige meisie veg vir haar lewe in die hospitaal nadat sy in ‘n “fratsongeluk” onder ‘n bewegende motor se wiel beland het.

Meisie deur eie serp verwurg

2010-02-19 02:18

‘n 15-jarige Britse meisie het in ‘n fratsongeluk in Hong Kong gesterf toe haar serp in die wiele van ‘n voertuig beland en haar gewurg het.

Seun kritiek na tak op hom val

2009-12-19 11:01

‘n Negejarige is in ‘n kritieke toestand nadat ‘n boomtak by ‘n kampterrein naby Margate op hom en sy broer geval het.

Chaos by kerslig-konsert

2009-11-15 04:01

Vier mense is in die hospitaal opgeneem nadat ‘n metaalversperring op hulle geval het tydens ‘n spesiale kerslig-konsert.

Longoorplanting eis man se lewe

2009-10-14 02:13

‘n Britse soldaat het aan kanker gesterf nadat hy ‘n longoorplanting gekry het met ‘n gewas in een van die longe.

Stappers sterf in Swartberge

2009-09-28 18:30

Die liggame van drie vroulike stappers is in die Swartberge naby Oudtshoorn gevind nadat hulle tydens 'n staptog vermis geraak het.

Inbreker val vier verdiepings

2009-09-01 15:04

‘n Inbreker wat ‘n val van die vierde verdieping van ‘n woonstelblok oorleef het, het opgeëindig met kop- en enkelbeserings.

Knipmes red man se lewe

2009-08-07 07:19

‘n Man se regterbeen moes geamputeer word met ‘n knipmes nadat hy vasgevang was onder ‘n oesmasjien op 'n plaas naby Welkom.

 

Drie sterf in frats-fabriekongeluk

2010-08-05 11:52

Drie werkers het grusaam gesterf en twee is beseer in ‘n frats-fabriekongeluk by ‘n ingenieursmaatskappy wes van Johannesburg.

Só val vrou na haar dood

2010-06-29 06:25

Sy was besig om foto’s te neem. Toe sy omdraai om te loop, het sy skielik op die ys afgegly. Dit is hoe die fratsongeluk gebeur het.

Vierjarige deur vriend doodgeskiet

2010-05-12 20:14

‘n Vierjarige seun van Vereeniging is doodgeskiet terwyl sy 10-jarige vriend met ‘n vuurwapen gespeel het, het paramedici gesê.

Vier beseer in fratsongeluk

2010-02-07 11:51

Vier mense in Magaliesburg is Sondag ernstig beseer in wat paramedici ‘n fratsongeluk op motorfietse noem.

84 in kerk beseer na trappe ineenstort

2009-12-13 16:32

84 mense is in sentraal Johannesburg beseer toe die trappe in ‘n kerk inmekaargestort het, het paramedici gesê.

Man sterf toe muur omwaai

2009-10-27 13:08

‘n Man is dood nadat ‘n baksteenmuur omgewaai het en op hom geval het in sy huis in Addo in die Oos-Kaap, het die polisie gesê.

SA weerkundige sterf in Suidpool

2009-10-06 15:10

'n 25-jarige weerkundige Johann Jamneck het gesterf in ‘n klim-ongeluk by die Suid-Afrikaanse Suidpoolstasie.

Meisies beseer by dansfees

2009-09-12 15:36

11 jong meisies is by die Reed dansfees by koning Goodwill Zwelithini se paleis beseer toe hulle in ‘n stormloop betrokke was.

Man sterf in fratsongeluk

2009-08-14 08:06

‘n Man (38) van Pietermaritzburg het gesterf nadat hy in ‘n masjien ingeval het by ‘n leerlooiery, berig Netcare 911.

Een sterf toe verhoog ineen tuimel

2009-08-02 15:10

Aanhangers het vir hulle lewens gevlug toe ‘n opelug-verhoog tydens ‘n country-en-western-musiekfees ineen getuimel het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.