ARTIKELS OOR formule een

Bande kan sorg vir kinkel in F1-kabel

2012-03-17 09:01

In die lig van sy oorheersing in 2010 en 2011 word Sebastian Vettel as die gunsteling beskou om sy driekuns aan F1-wêreldtitels te behaal.

Vettel wen in Suid-Korea

2011-10-16 10:27

Die nuutgekroonde dubbelwêreldkampioen, Sebastian Vettel van Red Bull, het die Suid-Koreaanse Grand Prix in Yeongam gewen.

Schumi: Lekker op die baan verby

2011-05-10 15:21

Michael Schumacher kan moontlik aan die einde van die F1-seisoen uittree ná hy erken het die "gevoel van vreugde" op die renbaan is weg.

Webber wen in Boedapest

2010-08-01 17:06

Red Bull se Mark Webber het Sondag koning gekraai tydens die aksie-belaaide Hongaarse F1-Grand Prix in Boedapest.

F1-bespiegelings kan nou eindelik stop

2010-03-11 10:16

Derduisende bespiegelende woorde is die laaste tyd geskryf en gepraat oor wat ons vanjaar in Formule Een kan verwag.

Button sukkel met sy sitplek

2010-02-04 15:14

Jenson Button het Woensdag vir die eerste agter die stuur van ’n McLaren ingeskuif, maar die Brit het keer op keer sy sitplek verstel.

Ferrari onthul blits vir 2010-seisoen

2010-01-28 14:12

Ferrari het sy nuwe motor vir die Formule Een seisoen aan die publiek by sy hoofwartiere in Italië bekend gestel.

Schumi kom wel terug

2009-12-23 11:04

Die legendariese Formule Een-renjaer Michael Schumacher het 'n eenjaarkontrak met die Mercedes-renspan geteken vir 2010.

Schumacher jaag dalk vir Brawn

2009-11-20 12:49

Michael Schumacher, die sewemalige wêreldkampioen-renjaer sal na bewering volgende seisoen terugkeer na Formule Een, by Brawn.

Button jaag amptelik vir McLaren

2009-11-18 14:45

Die Formule Een wêreldkampioen, Jenson Button het pas ’n kontrak met McLaren gesluit, wat beteken hy verlaat Brawn.

Renault dalk ook uit F1

2009-11-05 10:16

Die Franse motorvervaardiger Renault het ’n noodvergadering in Parys belê om sy moontlike ontrekking aan Formula Een te bespreek.

Vettel wen Grand Prix

2009-11-01 17:14

Sebastian Vettel van die Red Bull-span het die laaste Formule Een-wedren van die seisoen, in Abu Dhabi, gewen.

Hamilton vat voor

2009-10-31 18:02

Lewis Hamilton het die vinnigste oefentyd ter voorbereiding van die Abu Dhabi Grand Prix aangeteken, en sal dus voor wegspring.

'Alonso het geweet van Renault-komplot'

2009-10-15 15:10

Felipe Massa het gesê Fernando Alonso het "definitief geweet" van 'n komplot om hom te help om die Singapoerse Grand Prix te wen.

Sutil blameer Kovaleinen

2009-10-04 11:02

Adrian Sutil van die Force India-span blameer Heikki Kovalainen vir hulle botsing tydens die Japannese Grand Prix.

Groot terugslag vir Brawn GP

2009-10-03 13:45

Jenson Button en Rubens Barrichello tel onder die vyf renjaers wat elk met vyf plekke gepenaliseer is voor die Japannese Grand Prix.

Alonso ruil sy Renault vir 'n Ferrari

2009-09-28 14:23

Fernando Alonso sal waarskynlik Renault verlaat en by Ferrari aansluit, 'n besluit wat volgens berigte binnekort aangekondig sal word.

 

Kimi terug in 'n 2010 Lotus

2012-01-10 14:25

Kimi Räikkönen sal ná 'n afwesigheid van twee jaar later vandeesmaand sy eerste toetssessie in 'n 2010 Lotus doen, het sy span aangekondig.

Schumacher teken vinnigste tyd aan

2011-10-14 14:08

Michael Schumacher van Mercedes het die vinnigste tyd aangeteken tydens die deurweekte eerste oefenrondtes van die Koreaanse Grand Prix.

Perd struikel meer as pronk

2011-04-28 11:33

Ferrari is die gewildste span in F1 en dis veilig om te aanvaar dat hul aanhangers is bekommerd oor hul gunsteling se stadige begin hierdie seisoen.

Michelin soek kompetisie by F1

2010-04-13 13:51

Michelin sê die maatskappy sal slegs na Formule Een-kompetisies terugkeer as daar nóg ’n verskaffer is waarmee hulle kan kompeteer.

Nuwe reëls se invloed te sien in F1-blitse se lyne

2010-02-05 10:00

Met sewe van die verwagte dertien 2010-motors wat teen druktyd reeds bekend gestel is het ’n paar ontwerppatrone duidelik geword.

Alonso ry rooi blits vir die 1ste keer

2010-02-03 14:41

Die tweemalige wêreldkampioen, Fernando Alonso het Woensdag vir die eerste keer agter die stuur van ’n Ferrari ingeskuif.

Sommige onseker oor Schumacher

2009-12-24 12:07

Sommige het minder vetroue as ander in die F1-renjaer en kampioen, Michael Schumacher se vermoë om ’n agtste titel in te palm.

Groter vertroue in toekoms heers tans in Formule Een

2009-12-17 09:16

’n Tipiese Formule Een-span se inkomstebronne bestaan uit borgskappe asook sy aandeel in die prysgeld wat hy op grond van sy vertoning in die vorige jaar se vervaardigersreeks van Bernie Eccle­stone ontvang.

Raikkonen vat sabbatsjaar

2009-11-20 02:41

Kimi Raikkonen het gerugte wat die ronde gedoen het dat hy in 2010 ’n sabbatsjaar van Formule Een gaan neem, bevestig.

Renault sê gou oor F1

2009-11-06 16:14

Renault gaan binnekort aankondig of hy volgende seisoen aan Formule Een gaan deelneem ná die knoeiery-skandaal vroeër vanjaar.

Bridgestone uit F1

2009-11-02 10:59

Die wêreldwye resessie het nog ‘n hou aan Formule Een gegee nadat die amptelike motorbandvervaardiger van dié sport onttrek het.

Hamilton sak uit

2009-11-01 15:59

Lewis Hamilton moes in die 20ste rondte van die Abu Dhabi Grand Prix die stryd gewonne gee weens probleme met sy motor.

Fransman verkies tot FIA-president

2009-10-23 15:29

Jean Todt, die voormalige baas van Ferrari, is verkies tot die nuwe president van die Internasionale motorsportbeheerraad, FIA.

'Vettel kan steeds wen'

2009-10-13 21:46

Michael Schumacher is oortuig daarvan dat sy landsgenoot, Sebastian Vettel vanjaar se Brasiliaanse Grand Prix kan wen.

Vettel wen in Japan

2009-10-04 09:19

Sebastian Vettel het die Japannese Grand Prix met 'n pragvertoning gewen, en staan dus steeds 'n kans om die wêreldkampioen te word.

Renault soek nog 'n Alonso

2009-10-01 09:39

Renault sal volgende week aankondig wie as plaasvervanger vir Fernando Alonso sal intree nadat dié renjaer by Ferrari aangesluit het.

Renault kry opgeskorte skorsing

2009-09-21 16:53

Renault is ‘n opgeskorte skorsing opgelê nadat hulle Nelson Piquet beveel het om tydens 'n wedren ‘n ongeluk te maak.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.