Fifa, sokker se wêreldbeheerliggaam, het aangekondig dat Kosovo in vriendskaplike wedstryde teen sy 208 lidlande mag speel.
Die voormalige vise-president van Fifa, Jack Warner, het onthul dat die Wêreldbeker-televisieregte vir net een Amerikaanse dollar aan hom verkoop is.
Die Suid-Afrikaanse Voetbalvereniging het gevra dat Sepp Blatter vergewe moet word vir die rassistiese aanmerkings wat hy gemaak het.
Die Britse media het ‘n beroep op Fifa se Switserse president, Sepp Blatter, gedoen om te bedank as gevolg van sy menings oor rassisme.
Fifa wou nie mediaberigte bevestig of ontken dat dié sokkerliggaam Suid-Afrika ingesluit het by ‘n ondersoek na wedstrydknoeiery nie.
Mohamed bin Hammam, hoof van die Asiatiese sokkerkonfederasie, het onttrek uit die wedloop om president te word van Fifa.
Die sokkerliggaam Fifa het Julie 2012 as sperdatum gestel vir ‘n besluit oor die toelaatbaarheid van doellyntegnologie in sokker.
Sepp Blatter is jammer dat hy gesê het homoseksuele mense moet hul van seks weerhou tydens die 2022 Wêreldbeker-toernooi in Katar.
Die stad het bevestig dat hulle ‘n ooreenkoms met Fifa bereik het en dat hulle binne die volgende paar weke ‘n sekere bedrag geld gaan ontvang.
Die Internasionale Sokkerfederasie (Fifa) besluit vandag watter lande die Wêreldbeker-sokkertoernooie in 2018 en 2022 sal aanbied.
Switserland se Departement van Sport hersien tans sy wette oor korrupsie in sport ná die skandaal wat die Zurich-gebaseerde FIFA getref het.
Sepp Blatter, Fifa-president, het Suid-Afrika geprys vir die wyse waarop die Wêreldbeker-sokkertoernooi georganiseer is.
Fifa gaan dalk die sokkeraanhangers wat die halfeindstryd tussen Spanje en Duitsland weens te veel lugverkeer by die lughawe gemis het, vergoed.
Die Mannschaft van Duitsland of Nederland se Oranje gaan die Wêreldbeker-trofee omhoog hou. Só meen die Duitse sokkerlegende Franz Beckenbauer.
Die hoofkantore van die sokkerbeheerliggaam Fifa is beroof, het die nasionale polisiekommisaris, Bheki Cele, bevestig.
Afrika se oë gaan Vrydag vasgenael wees op Ghana – die vasteland se laaste hoop in vanjaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi.
Danny Jordaan sê hy voel soos ’n Katolieke priester ná al die bekentenisse deur buitelanders wat kom jammer sê het oor hul vrese oor die Wêreldbeker-sokkertoernooi.
Fifa het homself gedistansieer van kaartjie-bedrog waarin mense vals kaartjies aan sokker-aanhangers verkoop. Dié slenters het Fifa met rooi gesigte gelaat by verskeie stadions.
Honderde woedende lede van die polisie, nooddienste en weermag, dreig om die strydbyl op te neem nadat drie polisiemanne geskors is.
Fifa se handelsmerk-ystervuis het toegeslaan op ’n restaurant-eienaar wat ’n sokkerbal op sy onderneming se venster laat verf het.
Die sokkerbeheerliggaam, Fifa, sê hulle is tot dusver tevrede met Suid-Afrika se aanbieding van die Wêreldbeker-sokkertoernooi.
Biltong en heupflesse is ondermeer op die lang lys verbode goedere vir enigeen wat ’n sokkerwedstryd in een van die Wêreldbeker-stadions bywoon
Fifa sal bloulig-konvooie in Kaapstad tot ‘n minimum beperk tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi, het Jerome Valcke gesê.
Fifa het Vrydag erken dat hulle moontlik ’n fout begaan het met hul internet-gebaseerde stelsel van kaartjieverkope vir die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi.
Die rekenaarstelsel by Fifa-kaartjiekantore landwyd word geraak deur tegniese probleme wat geesdriftiges warm onder die kraag het.
Met skaars drie maande tot afskop sê Fifa Suid-Afrika is nog nie gereed om die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi aan te bied nie.
Fifa, die beheerliggaam van wêreldsokker verwag glo om ’n taamlike verlies gedurende die 2010 Wêreldbeker te ly.
Fifa het Woensdag Engeland en Duitsland oor die kole gehaal omdat hulle Suid-Afrika keer op keer in ’n negatiewe lig plaas.
Daar sal glo genoeg verblyf wees vir die besoekers wat volgende jaar na Suid-Afrika toe kom om die Wêreldbeker by te woon.
Bafana Bafana het pas hulle laagste punt in 15 jaar bereik nadat Fifa die lande se posisies op hul wêreldranglys bekendgemaak het.
Die 2010-gasvryheidsmaatskappy, Match, wil van binnelandse lugvaart gebruik maak om sokker-toeriste na wedstryde te vlieg.
Die PSL het vir opspraak gesorg toe hulle in 'n veklaring gesê het dat die verkiesing van die president van Safa onwettig is.
SA skole kan binnekort aan 'n herwinningsprojek deelneem en 'n kans staan om kaartjies vir die 2010 Fifa Wêreldbeker te wen.
Zambië het 28 plekke op die Fifa-ranglys tot die 43ste plek in die wêreld geklim nadat hy die Afrikabeker-toernooi gewen het
Die oud-president van Fifa, Joao Havelange, het uit die IOK bedank slegs dae voordat hy deur 'n etiese komitee oor beweerde omkopery ondervra sou word.
Die voormalige Engelse sokkerkaptein David Beckham het Fifa se president, Sepp Blatter, se menings oor rassisme in dié sport veroordeel.
'n Britse koerant het ‘n video vrygestel waarin die voormalige visepresident van FIFA, Jack Warner, die betaling van omkoopgeld bespreek.
Die etiese komitee van Fifa het 'n voormalige kandidaat vir presidentskap, Mohamed bin Hammam, en die adjunkpresident Jack Warner geskors.
Fifa het beloof om 20 miljoen Euro (sowat R192 miljoen) te spandeer en saam met Interpol toe te slaan op wedstrydknoeiery in sokker.
Die hoof van die Asiatiese Sokkerfederasie het sy stem gevoeg by diegene wat vra dat die WB 2022 in Katar in die winter moet plaasvind.
Fifa is nie gekant teen die idee om 2022 se toernooi in Katar in die winter aan te bied nie, maar 'n paar probleme moet eers oorkom word.
Pres. Jacob Zuma se vergadering met Fifa-president Sepp Blatter, wat vir Maandag geskeduleer was, is gekanseleer, het die presidensie gesê.
Fifa het twee komiteebeamptes geskors ná daar bevind is dat hulle hul stemme vir die gasheerregte vir die 2018 en 2022 Wêreldbeker wou verkoop.
Fifa ondersoek hierdie week vier potensiële stede in Rusland om die Wêreldbeker-sokkertoernooi in 2018 of 2022 aan te bied.
Die Vryheidsfront Plus het in ‘n brief aan FIFA beswaar aangeteken oor die gebruik van die naam “City of Tshwane” op advertensieborde.
Bywoning van die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi kan drie miljoen bereik ná die halfeindstryd tussen Duitsland en Spanje, het Fifa gesê.
Die regering kon minstens 900 nuwe huise gebou of 372 ekstra onderwysers aangestel het met die miljoene rande wat staatsdepartemente aan sokkerkaartjies bestee het.
Die Kaapstad-stadion sal vanaand veral vol Portugese ondersteuners wees wanneer Portugal en Spanje mekaar die stryd aansê vir ’n plek in die kwarteindronde.
“Fifa het ’n begeerte om nie van omstredenheid in sokker ontslae te raak nie.” Dít is die rede waarom hulle nie tegnologie wil gebruik nie.
Die Engelse sal die volgende paar maande nog verneuk voel oor ’n doel wat nie aan hulle toegeken is nie, maar in Bloemfontein was dit gister Deutschland über alles.
Die man wat homself glo per ongeluk in die Engelse span se kleedkamer in Kaapstad bevind het, wil hê die aanklagte teen hom moet laat vaar word.
Die aanklagte teen twee Nederlandse vroue is laat vaar nadat hulle aan ‘n onwettige bemarkingsveldtog deelgeneem het.
Die Suid-Afrikaanse polisie het die toeskouer geïdentifiseer wat spelers van Engeland in die kleedkamers gekonfronteer het ná ‘n powere vertoning teen Algerië.
Sepp Blatter, president van Fifa, het ‘n Twitter-rekening oopgemaak, net betyds vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika.
Vir die volgende vyf weke is Sepp Blatter jou president, en pres. Jacob Zuma se regering is wetlik verplig om na Fifa se pype te dans.
Jérôme Valcke, sekretaris-generaal van Fifa, het genl. Bheki Cele voor joernaliste vanoor die wêreld tot leuenaar gemaak.
Altesaam 53 000 kaartjies vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi is Donderdag binne die eerste agt ure van die finale fase verkoop.
Fifa het Woensdag die 32 spanne se basisse vir die duur van die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi bekend gemaak.
Die koste vir sowat 30% van die kaartjies vir vanjaar se Wêreldbeker sokkertoernooi is deur Fifa vir Suid-Afrikaners verlaag.
Drie Suid-Afrikaanse mediahuise het kapsie gemaak teen Fifa se "ongrondwetlike" reëls en regulasies vir die Wêreldbeker.
Fifa het die versoek van ekstra skeidsregters gedurende volgende jaar se Wêreldbeker verwerp, ongeag Thierry Henry se omstrede handbal.
Fifa en die SA media is haaks oor die beperkende reëls wat aan joernaliste gestel is vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi.
Joseph Blatter wat al meer as 'n dekade die FIFA president is, sal graag vir ‘n vierde termyn as president wil dien.
Fifa se maandelikse lys van die top-25 sokkerspanne in die wêreld het 'n hele paar verrassings opgedis. Kyk net hier.
Fifa het sy kommer uitgespreek oor die verblyf- en reisplanne wat in plek is vir sokkeraanhangers tydens die 2010-Wêreldbeker.
Brasilië se sokkerspan is volgens Fifa se wêreldranglys wat onlangs uitgereik is die beste span ter wêreld.