Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR fietsryers

Fietsryer in Muizenberg doodgery

2013-04-03 08:24

'n Fietsryer van Kaapstad is op Prince George-rylaan in Muizenberg doodgery en 'n ander is in dieselfde ongeluk beseer.

Fietsryer sterf in tref-en-trap

2013-02-17 14:57

‘n Fietsryer het in ‘n beweerde tref-en-trap-voorval by die Silverstar Casino in Krugersdorp gesterf, het paramedici gesê.

Tref-en-trap: Rekenmeester pleeg selfmoord

2012-07-09 09:45

‘n Rekenmeester van Johannesburg wat aangekla is van die dood van ‘n 18-jarige fietsryer het glo selfmoord gepleeg.

Fietsryer sterf in ongeluk met voetganger

2012-05-05 12:13

'n Fietsryer is dood nadat hy in 'n ongeluk met 'n voetganger in Roodepoort, wes van Johannesburg betrokke was, het paramedici gesê.

Fietsryer doodgery in Elspark

2012-04-06 21:00

‘n Fietsryer het gesterf toe ‘n motor hom omgery het op die Heidelberg-pad in Elspark aan die Oos-Rand, het paramedici gesê.

Fietsryer oorleef val van brug

2011-09-27 08:02

'n Fietsryer wat in 'n bergfietsuitdaging sowat 12 m ver van ’n brug in die water geval het, het gesê dit is ’n wonderwerk dat hy leef.

Britse fietsryer sterf onder vragmotor in NS

2010-11-18 23:32

‘n Britse fietsryer is deur ‘n vragmotor doodgery op ‘n besige hoofweg in Nieu-Seeland, het die Daily Mail berig.

Fietsryer sterf in tref-en-trap-ongeluk

2010-03-28 09:25

‘n Fietsryer se lyk is langs die pad in Boksburg gevind nadat hy glo tydens ‘n tref-en-trap-ongeluk oorlede is, sê polisie.

 

Nóg 'n fietsryer doodgery

2013-02-21 16:01

‘n Fietsryer het gesterf toe ‘n motor hom in Westonaria aan die Wes-Rand omgery het, het paramedici van ER24 gesê.

Nóg 'n fietsryer raakgery

2013-01-06 07:31

‘n Jong vrou is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal nadat ‘n voertuig haar in Richardsbaai, KwaZulu-Natal, raakgery het.

Fietsryer sterf tydens swaar reën in Knysna

2012-05-18 12:31

Die bestuurder van ‘n Volkswagen Polo het tydens swaar reënval beheer oor die motor verloor en teen 'n fietsryer vasgery, het paramedici gesê.

Fietsryer doodgery buite Potchefstroom

2012-04-27 22:22

'n Fietsryer het gesterf ná 'n bakkie hom 16 km buite Potchefstroom in die Noord-Wes getref het, het paramedici gesê.

Name van slagoffers op fiets bekend

2012-01-03 11:35

‘n Saak van strafbare manslag word ondersoek nadat ‘n polisievoertuig twee fietsryers op ‘n tandemfiets raakgery en beide gesterf het.

Fietsryers sterf toe motoris beheer verloor

2010-12-05 16:38

Sewe fietsryers is dood en drie ander beseer toe ‘n motor trompop teen ‘n groep amateur klub-fietsryers in suidelike Italië gebots het.

Fietsryer kritiek na bakkie hom tref

2010-08-12 23:13

‘n Fietsryer is in ‘n kritieke toestand nadat hy glo in Vanderbijlpark deur ‘n bakkie getref is en ‘n paar meter ver geslinger is.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Mayfair - 12:58 PM
    Road name: Church Street Southbound
    DELAYS between Central Avenue and the Main Reef Road exit
  • Tuesday Crown - 12:56 PM
    Road name: M2 Westbound
    DELAYS through the Crown Interchange towards Main Reef Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.