ARTIKELS OOR fietsry

Boonen wen 1ste skof in Katar

2012-02-06 15:07

Die beseringsgeteisterde Belgiese jaer Tom Boonen is weer terug in die saal, nadat hy die eerste skof van die Katar-fietstoer gewen het.

Sportminister trap saam met Zille in Argus

2011-12-08 11:56

Die minister van sport, Fikile Mbalula, sal 'n groep by aanstaande jaar se Cape Argus-fietstoer lei om dwelmvrye sport te bevorder.

Arran Brown maak weer so in 94.7-ren

2011-11-21 10:02

Arran Brown (MTN-Qhubeka) het met sy sege in Momentum se 94.7-uitdaagfietsren in Johannesburg, verseker sy eie voorspelling word waar.

Epic sal fietsryers opnuut beproef

2011-10-27 10:04

Suid-Afrika se bergfietryers het die eerste keer gehoor hoe die roete vir aanstaande jaar se Absa Cape Epic hul spiere sal laat bult.

Sauser-hulle wys weer hakskene

2011-10-20 07:58

Max Knox en Christoph Sauser het met taktiese, slim rywerk verseker dat hulle die tweede dag ’n skof in die Cape Pioneer Trek-fietstoer wen.

Tour de France maak 2012-roete bekend

2011-10-18 14:13

Die roete vir aanstaande jaar se Tour de France-fietstoer is amptelik in Parys deur die organiseerders bekendgemaak.

Toer van SA vind wel plaas

2011-10-06 09:24

Suid-Afrika se enigste internasionale fietstoer vind wel aanstaande jaar plaas. Wat pla, is die absolute geheimhouding rondom die toer.

Tour de France-wenner tree uit

2011-09-15 15:28

Die voormalige Tour de France-fietsrykampioen Carlos Sastre het sy uittrede uit die sport, op 36-jarige ouderdom, aangekondig.

'Groen'-fietstoere binnekort in Houtbaai

2011-09-05 14:43

Richies Ride sal binnekort begin met fietstoere in Houtbaai wat al die groot aantreklikhede in die omgewing sal insluit.

Trap deur berge laat mens hyg

2011-08-23 09:54

“Thomas Bain se moer, man,” het deur Jacques Marais se kop geflits terwyl hy op sy bergfiets teen een van die laaste draaie van die Swartbergpas opbeur.

SA kry 1ste fietsrybaan van hout

2011-08-05 11:12

Suid-Afrikaanse fietsry sal baatvind by die eerste binnenshuise fietsrybaan van hout wat in Potchefstroom in Noordwes opgerig word.

Jaer eindig Tour met gebreekte gewrig

2011-07-28 11:03

Die Astana-fietsjaer Roman Kreuziger het aangekondig dat hy tydens sy ongeluk op die eerste dag van die Tour de France onwetend sy gewrig gebreek het.

Nuwe voorloper in Tour de France

2011-07-23 11:31

Die 24-jarige Pierre Rolland het eindelik die Franse se wendroogte in vanjaar se Tour de France gebreek toe hy die 19de skof gewen het.

Contador speel kat en muis

2011-07-21 08:46

Edvald Boasson Hagen (Sky) het bewys dat aanhouer wen toe hy in die 17de skof van die Tour de France eerste oor die eindstreep gejaag het.

Tour de France-tegnikus dood gevind

2011-07-19 15:35

'n Tegnikus by die Tour de France is dood gevind langs sy woonwa by die eindstreep van dié fietstoer se 17de skof.

Sanchez in trane ná Tour-sege

2011-07-15 08:23

Samuel Sanchez het sy grootste sege sedert 2008 se Olimpiese Spele behaal toe hy die Tour de France se eerste skof in die Pireneë-gebergtes gewen het.

Nóg 'n jaer onttrek aan Tour

2011-07-12 13:07

Die Amerikaanse RadioShack-span het aangekondig dat Yaroslav Popovych weens erge koors nie verder aan die Tour de France sal deelneem nie.

Jaer het breinskade na fietsongeluk

2011-07-08 12:19

Die Colombiaanse jaer Juan Mauricio Soler wat in 'n fietsongeluk in Switserland betrokke was, toon volgens dokters "ernstige kognitiewe afwykings".

Tour-jaers eet teer

2011-07-07 08:20

Mark Cavendish is steeds een van die wêreld se vinnigste fietsryers. Hy het dit bewys toe hy die Tour de France se vyfde skof (164.5 km) gewen het.

Dís Tour-organiseerders se grootste wens

2011-07-01 09:26

Gesoek: ’n Kampioen wat regtig die gebruik van verbode middels afkeur. Dít is waarskynlik tans die grootste wens van die Tour de France-organiseerders.

Hele Afrika deur met net twee lekbande

2011-05-31 10:00

Net twee lekbande en ’n stormende olifant. Dit is al ‘terugslae’ wat Marelie van der Merwe gehad het toe sy 12 000 km met haar fiets van Kaïro na die Kaap gery het.

Tragedie tref Giro d'Italia

2011-05-10 10:53

Die Belgiese fietsryer Wouter Weylandt is dood nadat hy tydens die derde skof van die Giro d'Italia-fietstoer geval het.

Baanfietsry-kollig op Hoffman

2011-04-26 08:44

Die Suid-Afrikaanse Baanfietsry-byeenkoms wat in die Bellville-velodrome begin, het al die bestanddele om een van die bestes in jare te wees.

Giniel ruil vierwiel vir twee wiele

2011-04-14 15:01

Die voormalige wenner van die Dakar Giniel de Villiers gaan weer aan 'n uithou-wedren deelneem, maar die keer sal dit op 'n bergfiets wees.

Wenke vir 'n fiets-vakansie

2011-04-07 12:27

Dit is tyd om die stof van jou fiets af te spuit, want met stygende brandstofpryse is dit een van die goedkoopste en prettigste maniere om te reis.

Taai, taaier Epic

2011-03-31 08:32

Of die derde skof in Absa se Cape Epic die taaiste nog in dié bergfietstoer was, sal daar waarskynlik nog lank oor geredekawel word.

Groot slag vir SA kanse in Cape Epic

2011-03-29 09:30

Ondersteuners van Suid-Afrikaanse bergfietsry het gister ná die eerste skof van die Cape­ Epic-toer nie geweet of hulle moet lag of huil nie.

Burry-hulle druk vroeg stempel af

2011-03-28 10:00

Suid-Afrika se Burry Stander en sy Switserse spanmaat, Christoph Sauser, het wéér eerste bloed geruik in die Absa Cape Epic-bergfietstoer.

Rabie doen sy ding in Tour de Boland

2011-03-11 09:47

Die derde dag van die Tour de Boland het begin met ’n paar jaers wat gebrom het oor onvoldoende inligting rakende prysgeld.

DCM slaan slag by Boland-toer

2011-03-09 09:11

Die eerste skof van die vierdaagse Tour de Boland-fietstoer in die Kaap het groot sukses vir die DCM-fietsryspan opgelewer.

SA kraai koning in moeilikste skof van fietstoer

2011-02-26 09:15

Die Suid-Afrikaanse padfietskampioen, Darren Lill, is die eerste Suid-Afrikaner om ’n skof in die Toer van Suid-Afrika te wen.

Oorsese jaers (wéér) te goed

2011-02-23 07:48

Yohann Gene (Europcar) het die Europese jaers se oorheersing van Cell C se Toer van Suid-Afrika voortgesit toe hy die derde skof gewen het.

Ryers ‘sal veilig wees’

2011-02-22 08:12

Die fietsryers wat die derde skof van Cell C se Toer van SA op die paaie in en om Port Elizabeth aandurf, hoef nie vir hul veiligheid te vrees nie.

10 roetes om met jou fiets plat te ry

2011-02-10 16:14

Jy hoef nie die Cape Argus Pick 'n Pay-fietstoer te ry om dié sport te geniet nie. Hier is 10 roetes wat enige fietsryer kan aanpak.

‘Harde man’ SA-kampioen

2011-02-07 09:50

Darren Lill (DCM) het kenners in Port Elizabeth reg bewys toe hy die Suid-Afrikaanse padren vir beroepsjaers gewen het.

Daryl Impey seëvier in SA tydtoets

2011-02-04 09:14

Daryl Impey is die nuwe Suid-Afrikaanse tydtoetskampioen nadat hy die 40 km in Port Elizabeth in 52 minute en 1 sekonde afgejaag het.

Alberto Contador geskors

2011-01-27 11:14

Die Tour de France-kampioen Alberto Contador is vir 12 maande deur die Spaanse fietsryvereniging geskors na sy positiewe toets vir 'n verbode middel.

Lance Armstrong se internasionale loopbaan eindig

2011-01-23 11:15

Die Tour de France-ikoon Lance Armstrong het sy internasionale fietsry-loopbaan beëindig toe hy dieTour Down Under voltooi het.

Top-SA-fietsryer sterf in ongeluk

2011-01-19 15:32

Een van Suid-Afrika se top-vrouefietsryers, Carla Swart, is tydens 'n oefenrit in die Vrystaat deur 'n vragmotor doodgery.

Opskud vir Argus-bergfietsuitdaag

2011-01-18 12:57

Inskrywings vir die Cape Argus Pick 'n Pay-bergfietswedren het oopgemaak en deelnemers kan opwindende veranderinge aan vanjaar se roetes verwag.

Lance Armstrong trap in Indië

2011-01-10 15:30

Die voormalige Tour de France-kampioen Lance Armstrong gaan saam met sy RadioShack-spanmaats die speke in vanjaar se Tour de Mumbai laat sing.

Nuwe toer kan SA fietsry op wêreldkaart plaas

2010-11-24 08:31

Die bestuur van Fietsry SA het bekend gemaak dat die Toer van Suid-Afrika op 19 Februarie in Pretoria sal begin en agt dae later in Stellenbosch eindig.

‘Swart dag’ vir fietsry: Giro nie op kalender

2010-11-23 09:42

Die Giro del Capo, een van SA se oudste fietstoere, sal in 2011 – ná 19 jaar – nie plaasvind nie omdat die organiseerders nie ’n borg kon vind nie.

Medscheme oorheers steeds SA fietsry

2010-11-22 08:12

Nic White het Medscheme se oorheersing van Suid-Afrikaanse fietsry in Johannesburg voorgesit toe hy die 94.7 Cycle Challenge-ren gewen het.

UCI eis optrede teen Contador

2010-11-09 05:41

Die Interna­sionale Fietsry-unie het bevestig dat hy daarop aandring dat dissiplinêre prosedure teen Alberto Contador van Spanje geopen word.

Bekende fietsryer in hof vir kuberkrakery

2010-11-03 01:43

Die Amerikaanse fietsryer Floyd Landis en sy afrigter Arnie Baker moet in Frankryk in die hof verskyn op ‘n aanklag van kuberkrakery.

Vreugde, trane ná Cape Pioneer in S-Kaap

2010-10-25 09:00

Die emosies het hoog geloop en die trane het gevloei toe die DCM Cape Pioneer Trek-bergfietstoer in die Suid-Kaap tot ’n einde gekom het.

Byna 700 km wink vir bergfietsspanne

2010-10-18 07:32

As die skoot klap vir die begin van die DCM Cape Pioneer Trek sal die debat oor wie dié sesdaagse bergfietstoer gaan wen in alle erns toeneem.

Contador tree dalk uit

2010-10-05 00:50

Die Tour de France-kampioen, Alberto Contador, het gesê hy sal oorweeg om sy fietsryloopbaan te beëindig as hy geskors word.

Bergfiets-ster Evans spog met trofee in padtoer

2010-09-28 07:46

Kevin Evans (MTN-Energade) het sy jaar van eerstes voortgesit toe hy die vierdaagse Clover-fietstoer in die Laeveld gewen het.

 

Bekendes reg vir taai Epic

2012-02-01 15:24

Die Suid-Afrikaanse model Vanessa Haywood en Olimpiese medaljewenner Elana Meyer sê hulle is gereed vir die moordende Absa Cape Epic-fietstoer.

Fietsryers trotseer hitte, berge

2011-12-05 09:01

Speke het gesing en kettings het gekraak toe duisende fietsryers die hitte trotseer het om aan die Burger-fietstoer buite Stellenbosch deel te neem.

SA-fietstoer afgestel

2011-11-08 14:30

Cell C se toer van SA, die land se enigste internasionale fietstoer wat vanjaar die eerste keer aangebied is, is vir aanstaande jaar afgestel.

Triomf ná pyn vir Evans

2011-10-24 08:41

Kevin Evans moes eers ’n slag goed skrik en pyn verduur voordat hy en David George die DCM Cape Pioneer Trek-bergfietstoer kon wen.

Knox-hul wen skof, maar...

2011-10-19 09:31

Max Knox en Christoph Sauser het in die tweede skof van die DCM Cape Pioneer Trek-bergfietstoer vir al die gunstelinge weggejaag.

Evans en George voor ná ‘komedie’

2011-10-18 09:00

Kevin Evans en David George het dalk in die eerste skof van die DCM Cape Pioneer Trek-bergfietstoer reeds hul teenstanders “planke toe gestuur”.

Kan SA vroue-jaers verras?

2011-09-24 15:31

’n Vrou sal die eerste fietsryer wees wat sedert die isolasiejare vir SA ’n medalje op ’n Wêreldbyeenkoms wen. Só word daar al ’n paar jaar voorspel.

Gehuurde fietse vir groen reise

2011-09-12 23:20

'n Nuwe konsep laat reisigers in talle stede oor die wêreld toe om fietse by fietsstasies te huur, waarna dit by hul bestemming terug besorg kan word.

Angola wás lekker plek tot haar fiets gevat is

2011-08-30 09:19

Vir my was Angola nog altyd die punt waar die avontuur amptelik sou begin. Die punt waar ek nou werklik op my eie sou wees, skryf Jolandie Rust.

Cancellara jaag Vuelta met bye wat pla

2011-08-19 13:39

Die Olimpiese kampioen Fabian Cancellara sal aan die Vuelta-fietstoer deelneem ten spyte van 'n bysteek wat hom in die hospitaal laat beland het.

Opgeskorte vonnis vir tref-en-trap beskuldigde

2011-07-28 22:58

‘n Motoris wat met sy bakkie in ‘n groep fietsryers wat vir ‘n fietstoer geoefen het ingery het, is ‘n opgeskorte vonnis in die Wynberg-streekshof opgelê.

Cadel dra Tour-kroon

2011-07-25 09:41

Die Tour de France van eerstes. Cadel Evans is die eerste Australiër wat kon wen en Mark Cavendish is die eerste Brit wat die groentrui syne gemaak het.

Andy blaas in nek van Tour-voorloper

2011-07-22 09:03

Andy Schleck het met sy sege in die 18de skof van die Tour de France, dit duidelik gemaak dat die stryd om die geeltrui nog lank nie verby is nie.

Tussen wrak en duin

2011-07-19 16:31

Soms is dit beter om nie te weet hoe ver dit van punt A na punt B toe is nie, want nie almal is fikse adrenalienvrate nie...

Strawwe toets vir broers, Contador

2011-07-19 08:39

Die stryd om minute sal in erns begin wanneer Alberto Contador en die Schleck-broers mekaar in die twee strafste skofte van die Tour de France pak.

Cavendish dra groen

2011-07-14 09:09

Mark Cavendish het in die 11de skof van die Tour de France gewys hy laat hom nie twee keer uitvang toe hy André Greipel eindstreep toe geklop het.

Tour-ongeluk: Jaer kry 33 steke

2011-07-11 15:20

Die Nederlandse fietsryer Johnny Hoogerland moes 33 steke kry nadat 'n media-motor hom op die negende skof van die Tour de France getref het.

‘Spesiale sege’ vir Noorweër

2011-07-08 09:01

Edvald Boasson Hagen (Sky) het die sesde en langste skof van die Tour de France gewen en daarmee sy ondersteuners reg bewys.

Tyler doen dit vir Yanks en Wouter

2011-07-05 07:33

Tyler Farrar het in die derde skof van die Tour de France iets reggekry wat nóg Lance Armstrong nóg Greg le Mond (’n driemalige wenner) kon vermag.

Toer op elektriese fietse in Londen

2011-06-24 16:03

Toeriste verkies al hoe meer om bestemmings op twee wiele te besigtig en met elektriese fietse kan toeriste nou sweetloos rondrits.

Trap van Egipte na die Kaap

2011-05-10 11:34

Vroeg in Januarie het honderd fietsryers uit Egipte vertrek op pad na die Kaap en onlangs het hulle al kamp opgeslaan by die Visriviercanyon.

Armstrong en Bush trap fiets vir soldate

2011-04-28 15:26

Lance Armstrong het saam met die Amerikaanse oud-president George Bush, aan die laaste skof van 'n bergfietstoer vir gewonde soldate deelgeneem.

Yank troef Greg bergaf

2011-04-25 13:30

Suid-Afrika se Greg Minnaar sal ná Sondag se Wêreldbeker-bergafren weet wat die spreekwoord “amper, maar nog nie stamper nie” beteken.

Verken Amsterdam op twee wiele

2011-04-11 16:32

Amsterdam het vinnig die fiets-hoofstad van die Weste geword deur in 1869 die eerste besigheid te open wat fietse uithuur.

Switser jaag Epic-rekord los

2011-04-01 08:15

Switserland se Christoph Sauser het die Absa Cape Epic se rekordboeke herskryf toe hy die vierde skof saam met sy Suid-Afrikaanse spanmaat gewen het.

Duitse duo veg terug

2011-03-30 07:21

Die verdedigende kampioene, Karl Platt en Stefan Sahm, is terug op die wennerspodium van die Absa Cape Epic-bergfietstoer.

Kevin Evans uit Epic

2011-03-28 11:12

Die Suid-Afrikaanse bergfietsryer Kevin Evans is uit die Absa Cape Epic-bergfietstoer nadat hy geval en sy sleutelbeen gebreek het.

Argus: Kleuters én kaalbasse deel in fietsrypret

2011-03-13 07:59

Van kleuters tot kaalbasse het die afgelope naweek gedeel in die opwinding voor die Cape Argus-fietstoer in Kaapstad.

Gratis busdienste in Kaap vir fietstoer-toeskouers

2011-03-09 14:29

Die Stad Kaapstad moedig toeskouers van die Cape Argus Pick n Pay-fietstoer aan om gebruik te maak van die gratis MyCiTi-busdienste.

Brit wen 1ste Toer van SA

2011-02-26 23:17

Die Britse fietsjaer Kristian House van die Rapha-Condorspan is as kampioen van die eerste Toer van Suid-Afrika gekroon.

Ryers vang gees op toer van SA

2011-02-24 07:24

Ná die minder oortuigende en selfs rampspoedige begin van die Toer van SA is dié meerdaagse fietstoer uiteindelik besig om die verbeelding aan te gryp.

Joel Stransky trap weer in Epic

2011-02-22 13:04

Die Suid-Afrikaanse rugbylegende Joel Stransky het bevestig dat hy vanjaar weer aan die uitmergelende Absa Cape Epic-bergfietswedren gaan deelneem.

Foto: Japan se waterfilter op 'n fiets

2011-02-17 11:18

Trap trap, sluk sluk. Só lyk die eerste filtreringstelsel wat met die trap van 'n fiets vuil water in drinkwater kan verander.

Fietsryer in hospitaal na bloedoortapping

2011-02-09 13:06

'n Ondersoek is na die fietsryer Riccardo Ricco geloods midde berigte dat hy siek geword het van 'n bloedoortapping wat hy op homself gedoen het.

Fietsry-chaos in Baai ‘verkeersowerhede se skuld’

2011-02-05 09:27

Die derde dag van die SA padfietsbyeenkoms in Port Elizabeth het chaoties begin toe Fietsry Suid-Afrika sê ryers nie mag wegspring voordat hul veiligheid gewaarborg kan word nie.

SA is Afrika-gunsteling

2011-01-28 07:16

Fietsry Suid-Afrika het die groep bekend gemaak wat op aan die Afrika-kampioenskapsbyeenkoms buite Stellenbosch gaan deelneem.

Gedenkdiens vir Carla Swart

2011-01-25 15:12

'n Gedenkdiens gaan vir die Suid-Afrikaanse fietsryer Carla Swart, wat in 'n ongeluk gesterf het, in Port Elizabeth gehou word.

Swart armbande vir SA'ner by Aus-fietstoer

2011-01-20 12:37

Die HTC-Highroad-span het swart armbande by die Tour Down Under-fietstoer gedra ter nagedagtenis aan hul spanmaat, Carla Swart, wat tragies gesterf het.

Ongelukke oorheers 2de skof van Aus-fietstoer

2011-01-19 14:47

Die organiseerder van die Tour Down Under-fietstoer in Australië het ontken dat die ongelukke op die tweede skof weens swak beplanning was.

Fietsryer dood gevind ná opkikker-skandaal

2011-01-11 13:48

'n Voormalige Spaanse bergfietsryer, wat by twee grootskaalse opkikker-skandale betrokke was, is dood in sy huis gevind.

Cancellara kry nuwe span

2010-12-01 11:25

Die Olimpiese tydtoetskampioen, Fabian Cancellara van Switserland, het 'n kontrak van drie jaar met die nuwe Luxemburg Pro-fietsryspan gesluit.

‘Bietjie nader aan die hemel’

2010-11-23 13:15

Om Alexandria en die omliggende gebiede oos van Port Elizabeth die beste te beleef, moet jy eers verdwaal, sê Mariska Spoormaker.

Lance Armstrong pak driekamp

2010-11-22 13:00

Die sewemalige Tour de France-wenner Lance Armstrong gaan vroeg aanstaande jaar aan 'n driekamp-toernooi in Nieu-Seeland deelneem.

Geel trui van wyle Pantani gesteel

2010-11-12 11:55

Die geel trui wat deur wyle Marco Pantani tydens die Tour de France in 1998 gedra is, is tydens 'n uitstalling in Milaan gesteel.

SA-fietstoer se datum, ‘later bekend’

2010-11-03 09:43

Fietsry SA het verseker dat die Toer van Suid-Afrika beslis aanstaande jaar sal plaasvind, al het hy nog geen besonderhede daaroor bekend gemaak nie.

Cape Epic-roete bekend

2010-10-27 13:35

Die aankondiging van die roete vir die agste Absa Cape Epic bewys weereens hoekom dié bergfietstoer as die strafste ter wêreld beskou word.

Driekuns vir Brown en Lange

2010-10-19 07:30

Arran Brown en Malcolm Lange het vir die derde agtereenvolgende jaar die eerste twee plekke in die Ama­shovashova-ren gevul.

Beste fietsryroetes in SA gekies

2010-10-06 12:28

Van rustige Sondagmiddag-uitstappies met die gesin tot ‘n meer avontuurlustige roete op ‘n bergpad, fietsry in Suid-Afrika is ‘n fees.

Contador positief getoets vir verbode middel

2010-09-30 06:00

Die driemalige Tour de France-wenner Alberto Contador van Spanje het aangekondig dat hy positief getoets is vir 'n verbode middel.

Jaag deur die koepel op jou bergfiets

2010-09-27 08:52

Vat jou bergfiets en laat vat na Parys in die Vrystaat waar die jaarlikse Crater Cruise-byeenkoms eersdaags plaasvind.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 1.9 TDi Trendline MPV Dsl
2006
R 185,500.00

JEEP

Cherokee Country 4.0i 4x4 AT
1999
R 49,990.00

HYUNDAI

i20 1.4 GL 5-dr
2011
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.