ARTIKELS OOR f1

Vonke kan spat in F1, al het titel reeds baas

2011-11-12 11:30

Die kampioenskap- en vervaardigers-titels het dalk reeds base, maar dit beteken nie dat die F1-wedren Aboe Dhabi in ’n saai affêre gaan wees nie.

Kanadese Grand Prix hervat ná reën

2011-06-12 22:07

Die Kanadese Grand Prix is agter die veiligheidsmotor hervat ná dit meer as twee uur lank weens stortreën gestaak is.

Vettel spring eerste weg in Monaco

2011-05-28 16:12

Sebastian Vettel sal vir die vyfde keer in ses wedrenne in die eerste plek wegspring nadat hy die vinnigste kwalifiserende tyd aangeteken het.

Britse jaer swaai septer 'oor taktiek'

2011-04-18 07:56

’n Taktiese besluit het die deurslag gegee in die Britse renjaer Lewis Hamilton se Formule Een-sege in die Chinese Grand Prix.

Vettel wen Brasiliaanse Grand Prix

2010-11-08 01:33

Sebastian Vettel het 'n 2-1 Red Bull oorwinning by die Brasiliaanse Grand Prix gelei toe hy voor sy spanmaat Mark Webber geëindig het.

Webber in visier in Korea-ren

2010-10-23 08:30

Die uitslag van die Koreaanse Grand Prix in Suid-Korea sal bepalend wees in die Formule Een-kam­pioen­skaps­reeks.

Ruskans in strafste F1

2010-08-05 07:58

Van hierdie week tot die einde van die derde week van die maand hou F1 sy tradisionele somervakansie.

Ferrari stel eiebelang bo F1

2010-07-29 09:24

Dit is ’n pynlike erkenning vir ’n Ferrari-ondersteuner, maar ook ’n waarheid wat soos ’n paal bo water staan.

Ferrari oor die vingers getik

2010-07-25 23:30

Ferrari is 'n boete opgelê en na die internasionale motorsport-beheerliggaam verwys omdat hulle die sport in 'n swak lig gestel het.

Alonso wen Duitse Grand Prix

2010-07-25 15:45

Die Spaanse renjaer Fernando Alonso het Sondag die Duitse Grand Prix gewen. Dit is sy tweede oorwinning van die seisoen.

Vettel spring 1ste weg in Britse Grand Prix

2010-07-10 22:01

Sebastian Vettel spring Sondag eerste weg in die Britse Grand Prix ná hy die vinnigste tyd in die kwalifiserende ronde aangeteken het.

Vettel spring 1ste weg in Shanghai

2010-04-17 23:52

Sebastian Vettel spring in die eerste plek weg in die Chinese Grand Prix ná hy die vinnigste tyd in die kwalifiserende ronde behaal het.

Vettel spring 1ste weg in Aus

2010-03-27 20:41

Sebastien Vettel was 'n tiende van 'n sekonde vinniger as Mark Webber en neem die voorste wegspringplek in die Australiese F1-wedren.

Red F1 tog van ’n vervelige dood

2010-03-18 13:14

Renjaers, spanbase en geesdriftiges het na die Bahreinse Grand Prix geëis iets drasties moet gedoen word om F1 van 'n verveleig dood te red.

Legendes mis dalk F1-opening

2010-03-03 01:22

Twee lewende wêreldkampioene kan moontlik die opening van die F1-seisoen in Bahrain misloop, het organiseerders gesê.

Dokters moet glo sê oor Schumi

2009-12-19 05:47

Michael Schumacher het aan Ferrari se baas gesê daar is 'n "baie sterk moontlikheid" dat hy volgende jaar na Formule Een kan terugkeer.

BMW aan Sauber verkoop

2009-11-27 14:11

Die Duitse motorvervaardiger BMW het ingestem om sy Formule Een-span aan sy vorige eienaar Peter Sauber te verkoop.

Rosberg nou by Mercedes GP

2009-11-23 16:50

Die Duitse Formule Een renjaer Nico Rosberg het bevestig dat hy volgende by die nuwe Mercedes Grand Prix-span gaan aansluit.

Button se McLaren-skuif verras

2009-11-23 10:58

Die Formule Een-kampioenskap naaswenner, Sebastian Vettel, sê hy is verras met Jenson Button se skuif na McLaren.

Button wen F1-titel

2009-10-18 20:50

Jenson Button het die F1-wêreldtitel in Sao Paulo gewen nadat hy vyfde in die Brasiliaanse Grand Prix geëindig het.

Badoer het wankelrige debuut

2009-08-22 18:02

Luca Badoer se droom om vir Ferrari te bestuur, het ’n wankelrig begin toe hy laaste vir die Europese Grand Prix kwalifiseer het.

Heidfeld positief oor F1-toekoms

2009-08-19 13:40

Nick Heidfeld is positief oor sy toekoms in Formule Een ten spyte van die feit dat BMW aan die einde van die seisoen onttrek.

Massa bedank "super hospitaal"

2009-08-17 12:27

Felipe Massa het sy dank uitgespreek teenoor die AEK-hospitaal wat hom verlede maand ná ‘n fratsongeluk behandel het.

Lewis skrik nie vir Schumi

2009-08-09 13:39

Lewis Hamilton is opgewonde oor die vooruitsig om teen Michael Schumacher te jaag en hy is nie bang vir dié rekordhouer nie.

Australiese Grand Prix gaan voort

2009-08-03 07:48

Die Australiese Grand Prix gaan voort nadat ‘n nuwe ooreenkoms tussen die FIA en 12 spanne gefinaliseer is.

Massa word ontslaan

2009-07-31 14:44

Die beseerde Formule Een-renjaer Felipe Massa word Maandag uit die hospitaal ontslaan en Brasilië toe geneem.

Schumacher verbaas Vettel

2009-07-30 10:55

Die Duitse Red Bull-jaer Sebastian Vettel is verbaas oor Michael Schumacher se teugkeer na Formule Een.

Toyota bly in F1

2009-07-29 14:05

Die Japanese motorvervaardiger Toyota het bevestig dat hulle voortgaan met die Formule Een-wedren.

FIA: Resessie knou BMW

2009-07-29 12:43

Die FIA, motorsport se beheerliggaam, glo die wêreldwye resessie is die oorsaak van BMW se ontrekking aan die Formule Een.

BMW-Sauber gaan F1 groet

2009-07-29 09:13

Die Duitse motorvervaardiger BMW se BMW-Sauber-span gaan moontlik die Formule Een-wedren vaarwel toeroep.

Massa sterk aan, nog nie buite gevaar

2009-07-27 11:10

Felipe Massa (28) sterk steeds aan nadat dié Formule Een drywer in ‘n ernstige botsing betrokke was tydens Saterdag se Grand Prix in Hongarye.

 

Hamilton in ekstase ná sy Grand Prix-sege

2011-07-25 07:05

Lewis Hamilton van Brittanje was in ekstase oor sy tweede oorwinning van die jaar nadat hy die Duitse Grand Prix gewen het.

Kanadese Grand Prix weens reën gestaak

2011-06-12 20:19

Stortreën het die Kanadese Grand Prix ná 25 van die geskeduleerde 70 rondtes tot stilstand gebring. Sebastian Vettel was in die eerste plek.

Vettel lek wonde ná Chinese Grand Prix

2011-04-18 11:55

Die Red Bull-jaer en verdedigende wêreldkampioen Sebastian Vettel het beloof om sy les te leer uit sy vertoning in die Chinese Grand Prix.

Vettel kraai koning in Maleisië

2011-04-10 12:21

Die wêreldkampioen Sebastien Vettel het die Maleisiese Grand Prix in Sepang op 'n oortuigende wyse gewen.

Vettel spring eerste weg in Korea

2010-10-23 14:31

Sebastian Vettel het naelskraap voor sy Red Bull-spanmaat geëindig in die kwalifiserende ronde vir die Koreaanse Grand Prix.

Vettel sien eindelik geheelbeeld

2010-09-30 08:26

In die twee renne na die Belgiese Garnd Prix het Sebastian Vettel kop gehou en in albei beter as sy spanmaat, Mark Webber, gevaar.

Schumacher boet ná hy Barrichello afsny

2010-08-02 05:31

Michael Schumacher moet 10 plekke op die wegspringrooster van die Belgiese Grand Prix inboet omdat hy wou keer dat Rubens Barrichello hom verbysteek.

Ferrari-baas kap terug

2010-07-27 14:24

Ferrari se president, Luca di Montezemolo, het Fernando Alonso se omstrede oorwinning by die Duitse Grand Prix in Hockenheim verdedig.

Ferrari van knoeiery beskuldig

2010-07-25 19:30

Ferrari was Sondag in Duitsland in die spervuur ná Fernando Alonso se omstrede Formule Een-oorwinning in Duitsland.

Nie sleg vir nr. 2, sê Mark ná F1-sege

2010-07-12 09:25

Die Red Bull-Renault-motorrenspan sal dalk weer moet besin oor wie sy voorste jaer is nadat Mark Webber die Britse F1- Grand Prix gewen het.

Ook in F1 reken Duitser met Engelse af

2010-06-28 11:30

Red Bull se Sebastian Vettel het die Europese Grand Prix van die wegspring tot die einde oorheers om sy tweede Formule Een-sege te behaal.

Vettel dié keer ’n wenner

2010-04-05 08:47

Meganiese probleme het hom in die eerste twee F1-wedrenne van oorwinnings weerhou, maar Sebastian Vettel het die Maleisiese Grand Prix gewen.

Red Bull het vinnigste F1-motor – Hamilton

2010-03-21 19:04

Die F1-renjaer Lewis Hamilton sê Red Bull het die vinnigste motor in Formule Een en is een van die gunstelinge om die kampioenskap te wen.

Alonso kraai koning in Bahrein

2010-03-14 16:06

Die Spaanse tweemalige voormalige kampioen Fernando Alonso het die eerste Formule Een-wedren van die seisoen Sondag in Bahrein gewen.

Mercedes en Schumi het F1-titel in visier

2010-01-26 02:13

Mercedes se grootbaas en die sewemalige wêreldkampioen Michael Schumacher het hul visier op die F1-wêreldtitel.

Schumi terug in 2010?

2009-12-15 19:17

Die Duitse Formule Een-ster Timo Glock het geen twyfel dat Michael Schumacher vir die 2010-seisoen gaan terugkeer nie.

Oud F1-spanbaas se appèl begin

2009-11-25 11:04

Flavio Briatore, voormalige spanbaas van Renault, se appèl teen sy skorsing na ‘n knoeiery-skandaal, het in Parys begin.

Brawn ontken Schumi-gerugte

2009-11-23 12:37

Ross Brawn het gerugte dat Michael Schumacher volgende seisoen 'n terugkeer na Formule Een gaan maak, ten sterkste ontken.

Domington verloor Grand Prix

2009-10-30 13:25

Bernie Ecclestone, het aangekondig dat die Domimgton-resiesbaan nie die gasheer van die 2010 Britse Grand Prix sal wees nie.

Kubica vervang Alonso

2009-10-08 11:44

Die 24-jarige Poolse renjaer Robert Kubica sal volgende jaar Fernando Alonso se plek by die Renault-span inneem.

YouTube-baas borg F1

2009-08-20 14:24

Die nuwe Amerikaanse Formule Een-span het die medestigter van YouTube, Chad Hurley, as hoofborg ingespan vir hul 2010-debuutwedren.

Grosjean vervang Piquet in GP

2009-08-18 11:35

Die Franse renjaer Romain Grosjean sal Nelson Piquet Jr. agter die stuur van Renault vervang in die Europese Grand Prix.

Renault-appèl begin

2009-08-17 09:11

Renault hoop dat Fernando Alonso aan die Europese Grand Prix kan deelneem nadat dié span uit dié wedren geskors is.

Massa wil na normaal terugkeer

2009-08-03 14:36

Die Ferrari F1-renjaer Felipe Massa, wat onlangs erg beseer is, het gesê hy wil hê sy lewe moet so gou moontlik na normaal terugkeer.

Schumi kuier by Massa

2009-08-01 14:40

Die F1-legende Michael Schumacher het sy vriend Felipe Massa in die hospitaal besoek nadat die Spanjaard verlede naweek ernsitg beseer is.

Skete kwel Schumi

2009-07-31 10:55

Michael Schumacher hoop ‘n nekbesering kniehalter nie sy besluit om na Formule Een terug te keer nie.

Massa gee sy eerste treë

2009-07-30 08:25

Die Brasiliaanse renjaer Felipe Massa het sy eerste treë gegee sedert sy fratsongeluk tydens die Grand Prix in Hongarye.

Theissen hartseer oor BMW onttrek

2009-07-29 13:49

Mario Theissen, BMW-Sauber se baas, is hartseer oor BMW die einde van die seisoen aan die Formule Een-wedren onttrek.

BMW onttrek aan F1

2009-07-29 10:39

Die Duitste motorvervaardiger BMW het hom van die einde van dié seisoen aan die Formule Een-wedren onttrek.

Massa nie gou terug

2009-07-28 09:40

Hoewel die Formule-Een-renjaer Felipe Massa goed aansterk sal hy nie dié seisoen na die renbaan terugkeer nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.