ARTIKELS OOR ekonomie

Afrika groei, maar is steeds honger

2012-05-15 13:00

Lande in Sub-Sahara-Afrika se ekonomiese groeikoers is hoër as die wêreld-gemiddeld – maar hongersnood bly 'n enorme probleem.

Prysverhogings verwag ná petrol wéér styg

2012-05-02 11:30

'n Ekonoom sê die nuwe petrolprys sal 'n groot invloed op die taxi-sektor en waarskynlik ook kospryse en die land se ekonomie hê.

'Niks fout met SA se banke' – Gordhan

2012-04-17 07:20

Pravin Gordhan, minister van finansies, sê Suid-Afrikaanse banke is bestendig en gesond en word nie deur ‘n krisis bedreig nie.

SA motorbedryf kry R2,2 miljard inspuiting

2012-02-21 16:00

‘n Groot motorvervaardiger gaan R2,2 miljard in die Suid-Afrikaanse ekonomie belê met ‘n nuwe voertuigreeks, het Ebrahim Patel gesê.

Spanning in Eurosone begin afneem

2012-02-02 21:57

Spanje en Frankryk het daarin geslaag om geld teen verlaagde rentekoerse op finansiële markte te leen, het RSG berig.

Werkloosheid, euro-krisis groot gevaar vir SA

2012-01-06 14:28

Werkloosheid en die euro-krisis is die twee grootste bedreigings vir SA se ekonomie in 2012, meen Christine Lagarde van die IMF.

Ekstra af dag kos land tot R7 miljard

2011-12-16 09:00

Die ekstra vakansiedag op 27 Desember wat die regering Woensdag aangekondig het, kan die ekonomie tussen ­R3 miljard en R7 miljard kos.

Gordhan: Globale krisis rede vir ingryping

2011-12-07 08:01

Die wêreldwye finansiële krisis het die minister van finansies, Pravin Gordhan, genoop om in die Vrystaatse provinsiale regering in te gryp.

'Opdraende herstelpad vir wêreldekonomie'

2011-12-02 13:06

Die Internasionale Monetêre Fonds sê hy sal waarskynlik sy vooruitsigte vir ekonomiese groei vir aanstaande maand, afwaarts aanpas.

China wil meer hê van Zim

2011-11-17 10:03

China wil sy boerdery-, mynbou- en infrastruktuur-projekte in Zimbabwe uitbrei ondanks beperkinge op buitelandse eienaarskap in Zimbabwe.

Griekeland, Italië se leiers dalk uit

2011-11-08 09:01

Die premiers van die twee Europese lande met die grootste aandeel in die finansiële krisis, Italië en Griekeland, sal waarskynlik bedank.

Geen referendum meer in Griekeland

2011-11-04 08:00

Die beoogde referendum oor die Europese hulppakket om Griekeland van ekonomiese ondergang te red, is blykbaar so dood soos ’n mossie.

Italiaanse parlementslede kom mekaar met vuiste by

2011-10-27 20:11

Te midde van spanning weens ekonomiese hervormings in dié land, het Italiaanse parlementslade mekaar met die vuiste bygedam.

Tony Blair gaan vir Kazakstan werk

2011-10-24 19:49

Kazakstan het aangekondig dat hulle die voormalige Britse premier Tony Blair as die land se ekonomiese konsultant aangestel het.

Nuwe petrolprys vandag aangekondig

2011-09-30 11:27

Die departement van energie kondig vandag amptelik die prys-aanpassings van brandstof – wat volgende week in werking tree – aan.

D-dag vir Europese krisis

2011-09-29 08:03

Vandag is in twee opsigte ‘n belangrike dag in die Europese ekonomiese geskiedenis ten spyte van wat die uitkoms mag wees.

Duitsers verdeel oor Griekeland

2011-09-14 08:52

Die Duitse regering is tot op die been verdeel oor die vraag wat met Griekeland moet gebeur na aanleiding van die land se ekonomie.

Motlanthe: Onopgeleide jeug 'n 'tikkende tydbom'

2011-09-02 17:22

Jeug wat nie opleiding het nie is ‘n “tikkende tydbom” van opgeboude emosies wat sal ontplof as probleme nie opgelos word nie.

Swaar tye maak dalk vet

2011-08-25 14:02

Navorsers het bevind slegte nuus oor die ekonomie en werkloosheid kan die mens se oorlewingsinstink laat inskop en maak dat ons ooreet.

Swaziland se probleme 'kan SA duur te staan kom'

2011-08-06 23:22

Gwede Mantashe het SA se besluit om R2,4 miljard aan Swaziland te leen, verdedig deur te sê dit is nie 'n donasie nie, maar 'n lening.

Italië kry hulppakket, wil R510 miljard spaar

2011-07-01 12:11

Die Italiaanse kabinet het ‘n hulppakket wat gemik is op die spaar van sowat €47 miljard (sowat R510 miljard) goedgekeur.

Jemen se ekonomie hang aan 'n draadjie

2011-05-27 11:04

Jemen se ekonomie dreig om ineen te stort ná teen-regeringsbetogings en ‘n politieke dooiepunt wat die land in ‘n chaos gedompel het.

Tsvangirai wil redder van Zim se ekonomie wees

2011-05-03 13:22

Morgan Tsvangirai van Zimbabwe het gesê sy party, die MDC, kan die land se ekonomie van “totale ondergang” red.

Stygende kostes pootjie toerismebedryf

2011-04-05 12:04

Brandstof- en elektrisiteit-pryse is besig om aansienlik in Suid-Afrika te styg en plaas gevolglik groot druk op die toerismebedryf.

Suid-Afrika stuur glo af op ’n ramp

2011-03-04 23:00
225 menings

Suid-Afrika is gebrekkig en sal binne die volgende 15 jaar heeltemal uitmekaarval met erger nagevolge as wat nou in Libië gesien kan word.

‘Bric net klop op JZ-skouer’

2010-12-27 08:00

Eks- diplomaat Tom Wheeler meen 'n uitnodiging aan Suid-Afrika om lid van die ontwikkelende groep Bric-lande te word beteken min vir die land.

SA lenings aan Kuba wek kommer

2010-12-09 06:26

Kommer is gister uitgespreek oor Suid-Afrika se plan om Kuba se skuld af te skryf én miljoene rande meer aan die land te leen.

Mantashe: Afrikaners ryker ná apartheid

2010-11-23 14:30

Kapitaal in die hande van Afrikaners het meer onder die ANC gegroei as onder die Nasionale Party, meen die ANC se Gwede Mantashe.

Huurmotors hou motorverkope sterk

2010-11-02 13:00

Die vraag na huurmotors het gehelp om motorverkope aan te hits, sê die nasionale vereniging van voertuigvervaardigers.

Zuma sal China besoek om bande te versterk

2010-08-22 13:44

President Jacob Zuma sal Dinsdag 'n amptelike besoek aan China bring om handels- en beleggingsbande met hierdie land te versterk.

Ramp dreig aan Weskus weens twis

2010-07-17 07:04

Die ekonomie van die Weskus kan tot stilstand knars en tot 4000 mense kan hul werk verloor as Amsa sy besluit deurvoer om 'n staalfabriek te sluit.

Afrika gesels oor ekonomie

2010-05-07 15:47

Leiers en sakelui het in Dar es Salaam by die Wêreld Ekonomiese Forum byeengekom om nuwe ontwikkelingstrategieë vir Afrika te stel.

Middelklas dalk nóg swaarder belas

2010-05-01 09:40

Dawie Roodt, ekonoom, waarsku dat 'n voorgenome wysiging aan die Wet op Munisipale ­Eiendomsbelasting meer druk op die middelklas gaan laai.

Kaapse ekonomie kry R200 milj inspuiting

2010-02-24 19:09

Die Design Indaba-ekspo wat in Kaapstad gehou gaan word, sal tot R200 miljoen vir die stad se ekonomie genereer.

Staat kry Kubaanse veeartse

2009-12-10 09:52

Staatsveeartse word nou uit Kuba gewerf, het Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye gesê.

Duitsland: Inkopies op Sondae verby

2009-12-01 16:54

Die grondwethof in Duitsland het beslis dat alle winkels op Sondae gesluit moet bly en dat daar op dié dag gerus behoort te word.

Land Bank: Rente verkeerd bereken

2009-11-09 08:21

Die rente op feitlik elke lening wat tot onlangs deur die Land Bank toegeken is, is foutief bereken, het 'n regspan gesê.

Mandjie kos nou R17,09 minder

2009-10-24 10:38

Die verbruikersmandjie met noodsaaklike goedere vir Oktober kos hierdie maand R17,09 minder as wat dit verlede maand gekos het.

Maatskappye moet werkerstres dophou

2009-10-09 22:57

Frankryk se minister van arbeid sê alle maatskappy in die land met meer as 1 000 werkers moes teen-stres maatreëls implementeer.

NZ 'herstel van resessie'

2009-09-07 09:32

Nieu-Seeland se premier, John Key, sê sy land is herstel van die resessiel, hoewel die ekonomiese krisis hul hard getref het.

Switsers en Duitsers verdien die meeste

2009-08-27 14:12

’n Onlangse studie deur 'n bankgroep toon dat werknemers in Switserland en Duitsland die hoogste netto salaris ter wêreld verdien.

Reader's Digest bankrot

2009-08-17 18:56

Een van die gewildste tydskrifte, Reader's Digest, soek beskerming teen bankrotskap ná ‘n groot afname in lesers en adverteerders.

Minder werk vir buitelanders

2009-08-06 12:36

Amerikaanse werkgewers se aansoeke om groenkaarte vir werkers te kry het drasties afgeneem vanweë die resessie.

600 000 in Mexiko verloor werk

2009-07-31 08:16

Sowat 600 000 mense in Mexiko het sedert Junie verlede jaar hulle werke verloor vanweë die ekonomiese krisis en die H1N1-virus.

 

'SA kan nie nou rentekoers sny'

2012-05-08 07:15

Gill Marcus, president van die Reserwebank, sê daar is nie veel ruimte om rentekoerse nou te sny nie, het 'n radiostasie berig.

Toerisme het massiewe impak op wêreldekonomie

2012-04-24 13:41

Volgens onlangse navorsing is die wêreldwye reis- en toerismebedryf twee keer groter as die motorvervaardigingsbedryf.

Argus-fietstoer gee hupstoot van R450 m.

2012-03-15 12:30

Die Cape Argus-fietstoer, wat die afgelope naweek plaasgevind het, het die Wes-Kaap se ekonomie 'n inspuiting van sowat R450 miljoen gegee.

Nederlandse ekonomie in resessie

2012-02-15 18:36

Die sentrale buro vir statistieke in Nederland sê volgens die konvensionele definisie is die land se ekonomie in 'n resessie.

Werkloosheid styg drasties in Spanje

2012-02-02 19:58

Die aantal mense in Spanje wat om werkloosheidsvoordele aansoek gedoen het, het in Januarie met meer as 177 000 toegeneem.

2012 'n maer-jaar, voorspel ekonome

2011-12-28 10:03

Ekonome was dit eens dat Suid-Afrika se ekonomie in 2012 teen ’n slakkepas gaan groei en werkloosheid ’n werklikheid sal bly.

‘Ek sal bedank as dit sleg gaan' sê Tunisië se nuwe president

2011-12-15 20:22

Moncef Marzouki, die nuut-verkose president van Tunisië het gesê hy is bereid om na ses maande te bedank indien dinge in dié land nie verbeter nie.

Kommer in Europese motorbedryf oor skuldkrisis

2011-12-05 14:13

Europese motorvervaardigers het alarm gemaak oor die skuldkrisis en hul leiers aangemoedig om hulle vir ekonomiese stabiliteit te beywer.

SA ekonomie gaan groei, maar minder sal poste kry

2011-11-20 11:52

Volgens ekonome behoort Suid-Afrika se ekonomie volgende jaar te groei, ondanks die droewige wêreldwye ekonomiese toestande.

Ekonoom: Rentekoerse té laag

2011-11-08 14:13

Suid-Afrika se rentekoers is te laag en inflasie is te hoog om ekonomiese groei te bevorder, het die ekonoom Chris Hart gesê.

Italië onder voogdyskap van IMF geplaas

2011-11-05 07:25

Italië is by die spitsberaad van die G20 in Cannes in die praktyk onder voogdyskap van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) geplaas.

Oud-politikus in sop oor onvanpaste grappies

2011-11-03 22:56

'n Voormalige Kanadese kabinetsminister het in die sop beland nadat hy tydens 'n toespraak grappies gemaak het oor selfmoordbomaanvallers.

Belasting-inkomste kan Gordhan-praatjie versuur

2011-10-25 11:18

SA se dalende belastinginkomste kan Pravin Gordhan onder groot druk plaas wanneer hy sy mediumtermyn-begrotingsraamwerk bekendmaak.

Euro kan slegte invloed op wêreldmarkte hê

2011-10-03 11:58

Toenemende kommer dat die eurosone se skuldkrisis wêreldwye ekonomiese groei kan demp, kan 'n negatiewe invloed op wêreldmarkte hê.

BBC-paneellid noem EU-amptenaar 'n 'idioot' op TV

2011-09-29 21:13

Die BBC het die EU om verskoning gevra ná ‘n amptenaar van Brussels wat aan ‘n debat deelgeneem het, herhaaldelik ‘n “idioot” genoem is.

Petrolprys gaan styg, sê ekonome

2011-09-26 12:31

Ekonome sê motoriste gaan volgende maand meer vir petrol betaal ondanks die skerp daling in die prys van Brent-ruolie.

Griekeland 'volgende maand bankrot'

2011-09-13 08:45

Die donderwolke pak al hoe swaarder saam oor Griekeland. Tensy ’n wonderwerk gebeur, sal die land aanstaande maand bankrot speel.

Libië kry R10,8 miljard kontant

2011-08-31 22:01

Altesame R10,8 miljard in Libiese banknote is op pad na Tripoli nadat die VN dit vir die sentrale bank van die land beskikbaar gestel het.

Leiers vergader oor ekonomiese krisis

2011-08-18 09:05

Pres. Nicolas Sarkozy en dr. Angela Merkel, Duitse bondskanselier, het ’n voorstel wat nie anders nie as histories genoem kan word.

Wêreld hou asem op oor VSA se skuldkrisis

2011-07-30 09:49

Aandelemarkte het gister hul grootste weeklikse verliese in amper ’n jaar aangeteken te midde van vrese oor die skuldkrisis in die VSA.

Grieke staak oor staatskas gou leeg word

2011-06-28 09:12

Vakbonde in Griekeland het met 'n staking van twee dae begin voor Woensdag se stemming in die parlement oor verdere besparingmaatreëls.

VN waarsku Nigerië teen bevolkingsontploffing

2011-05-24 12:14

Die VN het Nigerië gewaarsku teen bevolkingsontploffing en sê die huidige getal van 158 miljoen mense kan teen 2100 groei tot 730 miljoen.

Mynwese, landbou lyk belowend, sê Gordhan

2011-05-02 16:04

Die landbou- en mynbousektor het die potensiaal om nog baie werk te skep, het Pravin Gordhan, die minister van finansies, gesê.

Protesoptog in Londen beplan

2011-03-25 23:00

Daar sal 'n sterk polisieteenwoordigheid in Londen wees wanneer omtrent 10 000 mense teen die regering se besparingsmaatreëls betoog.

Jeugliga ingenome met planne vir ekonomie

2011-01-10 12:09

Die ANC-jeugliga het die ANC se planne vir die transformasie van die Suid-Afrikaanse ekonomie verwelkom.

Zimbabwe stuur op hernude onrus af

2010-12-19 12:55

Zimbabwe staar hernude politieke en ekonomiese onrus in die gesig omdat pres. Robert Mugabe op ‘n presidensiële verkiesing aandring.

Ierland kry miljarde, Euro-krisis groei

2010-11-28 04:58

Europese ministers sal na verwagting 'n reddingspakket van R802 miljard onderteken om die Ierse ekonomie bo water te hou.

Gesonde dieët skaad die ekonomie

2010-11-13 00:57

Om ‘n gesonde dieët te handhaaf is dalk goed vir jou, maar dit kan in die proses die ekonomieë van verskeie ontwikkelende lande skaad.

Zuma: Sakelui, politici het wonderlike verhouding

2010-09-23 08:19

Pres. Jacob Zuma het verklaar die ANC en Suid-Afrika se groot besighede is “saam” en het ’n “wonderlike verhouding”.

China byna 2de sterkste ekonomie

2010-08-16 12:45

Die jongste ekonomiese data toon China is op die punt om die wêreld se tweede grootste ekonomie, Japan, verby te steek.

VN: Geen vis teen 2050

2010-05-18 15:31

Die wêreld staar die moontlikheid van vislose oseane teen 2050 in die gesig, het kenners van die Verenigde Nasies (VN) gesê.

Betogings bring Griekeland tot stilstand

2010-05-05 10:23

‘n Algemene werkstaking in Griekeland het vlugte, treine en veerbote, sowel as verskeie openbare dienste, tot stilstand geruk.

Sterk Rand kan SA toerisme kortwiek

2010-03-20 05:15

Die groei van die Rand teenoor die Euro, Amerikaanse Dollar en die Britse Pond kan buitelandse toerisme na Suid-Afrika benadeel.

Wetgewing kom vir gelyke indiensmening

2010-02-17 05:51

Wetgewing kom om te verseker dat Suid-Afrikaanse maatskappye met die land se beleid op gelyke indiensneming ooreenstem.

Sokkertoeriste sal R14 miljard spandeer

2009-12-06 13:24

Buitelandse besoekers aan die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi sal na verwagting sowat R14,3 miljard tot die ekonomie bydrae.

Testosteroon + intuïsie = puik handelaar

2009-11-25 09:33

Wetenskaplikes meen die perfekte kombinasie van testosteroon, ondervinding en deling in die winste maak die beste markhandelaars.

Duisende tou vir laaste Big Mac

2009-10-31 10:13

Yslanders staan in lang lyne om hul laaste Big Mac te koop, voordat die kitskosketting sy deure om middernag gaan sluit.

Obama eis laer lone vir grootbase

2009-10-22 13:14

Die Amerikaanse regering gaan drastiese salarisverlagings van grootbase eis wie se maatskappye regeringshulp ontvang het.

SA benodig koolstof vir ekonomie

2009-09-16 00:45

Dit is onmoontlik vir Suid-Afrika om die vrystelling van koolsuurgasse te beperk weens die powere ekonomiese klimaat.

Gordhan: SA moet voortgaan met Stimulus-pakket

2009-09-06 11:21

Pravin Gordhan, minister van finansies meen Suid-Afrika moet voortgaan met die stimulus-pakket wat dit in die finansiële krisis aangeneem het.

TV-speletjies verkoop swak

2009-08-18 16:15

Die Amerikaanse TV-speletjie industrie trek swaar aan die huidige ekonomiese druk aangesien verkope aansienlik daal.

‘Ons het ‘n tweede Depressie gemis’

2009-08-10 07:35

Top-ekonoom Paul Krugman sê die wêreldekonomie is gered vóór ‘n tweede Groot Depressie kon tref.

Mans soek makliker hulp vir skuld

2009-08-05 06:31

‘n Studie deur ‘n maatskappy van skuldberaders het gevind dat mans baie meer geneig is om hulp te soek vir skuldprobleme as wat vroue is.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.