ARTIKELS OOR egskeidings

Russell 'steeds lief vir Katy'

2012-05-17 23:03

Russell Brand het op Ellen DeGeneres se program, Ellen, gesê hy is glad nie spyt oor sy kort huwelik met die sangeres Katy Perry nie.

Dennis Quaid gaan wéér skei

2012-03-12 21:02

Dennis Quaid se derde vrou, Kimberly Buffington-Quaid, wil van die Hollywood-akteur skei, lui berigte. Die egpaar het ‘n tweeling saam.

Seal, Heidi Klum se paadjies skei

2012-01-22 10:08

Die supermodel Heidi Klum en haar man, Seal, gaan glo ná amper sewe jaar skei. Die rede agter die skielike egskeiding is nog ‘n raaisel.

Mandela sal minagtingklag teenstaan

2011-12-27 07:26

Hoofman Mandla Mandela, kleinseun van oudpres. Nelson Mandela, sal ’n aanklag van minagting van die hof teen hom teenstaan.

Kardashian kruip weg vir media

2011-11-05 22:18

Die glanspersoonlikheid en televisiester Kim Kardashian het die media 'n rat voor die oë gedraai en na 'n geheime plek ontsnap.

Aga Khan moet $80 milj. opdok vir egskeiding

2011-10-01 15:56

Toe die Aga Khan met 'n Duitse prinses getrou het, sou hy waarskynlik nooit kon raai dat dié huwelik hom miljoene uit die sak sou jaag nie.

Steve laat sy egskeiding sloer

2011-07-10 07:00

Terwyl Steve Hofmeyr rinkink met die vrou wat glo tot die einde van sy huwelik gelei het, moes die hof hom al dwing om tot skei te kom.

Bankier wou glo sy vrou laat vermoor

2011-06-11 07:00

’n Bankier, hope geld, ’n hangende egskeiding en ’n huurmoord. Dít is enkele van die bestanddele in ’n drama wat hom tans in die Bellville-landdroshof afspeel.

Toekoms van Arnie se projekte onseker

2011-05-20 09:44

Arnold Schwarzenegger het 'n paar van sy beplande projekte uitgestel terwyl hy hom voorberei op wat 'n baie duur egskeiding kan wees.

Courtney gee David die koue skouer

2011-04-13 17:00

Courtney Cox het haar eks-man, David Arquette, die koue skouer gegee toe hy probeer het om hul liefde weer te laat blom.

Sandra se eks spoedig verloof

2011-01-20 22:00

Jesse James, wat verlede jaar van Sandra Bullock geskei is, gaan met ‘n bekende LA tatoeëer-kunstenaar, Kat Von D, trou.

Amor: My lewe sonder Joost

2010-12-10 11:39

In ‘n eksklusiewe onderhoud met Huisgenoot praat Amor Vittone van haar lewe sonder haar vervreemde man, Joost van der Westhuizen.

Eva Longoria ontken "egskeiding"

2010-11-17 12:20

‘n Verteenwoordiger van die Desperate Housewives-aktrise, Eva Longoria, het ontken dat dié aktrise van haar sportster-man gaan skei.

Duisende registreer daagliks in China om te skei

2010-10-06 04:11

Meer as 4 500 paartjies registreer daagliks in China vir egskeidings as gevolg van populasie-beheermaatreëls en leefstyl veranderinge.

Cheetah-afrigter skei ná beweerde skelmpie

2010-09-01 12:30

Naka Drotské, Cheetah-afrigter, gaan skei ná bewerings dat hy glo ’n owerspelige verhouding met die vrou van ’n gewese vriend gehad het.

Skeisake? Bou 'n muur deur die huis, sê hof

2010-07-06 14:41

'n Hof het aan 'n geskeide paartjie voorgestel om 'n muur deur die middel van hul eiendom te bou om die vrede te bewaar.

Al Gore gaan skei

2010-06-01 20:03

Dit was ‘n tipiese Washington-liefdesverhaal met ‘n Hollywood-storielyn, maar nou kom Al en Tipper Gore se huwelik tot ‘n einde.

Joost trek, Amor bly

2010-05-23 11:00

“I don’t care! Ek gaan nie meer probeer om almal op aarde gelukkig te hou nie. In die verlede was dit my downfall.”

Mel Gibson en geliefde breek op

2010-04-15 16:53

Mel Gibson en sy Russiese meisie Oksana Grigorieva het ná 'n verhouding van 'n jaar opgebreek, maar sal steeds vriende bly.

Kate Winslet gaan skei

2010-03-16 08:37

Die aktrise Kate Winslet en haar man gaan glo skei nadat hulle saam aan ‘n rolprent gewerk het oor ‘n egpaar wat huweliksprobleme het.

Past. McCauley skei glo weer

2010-01-28 21:34

Pastoor Ray McCauley, herder van die Rhema-Bybelkerk, se tweede vrou gaan na bewering van hom skei, het die kerk bekendgemaak.

Brangelina teken glo skei-ooreenkoms

2010-01-24 15:01

Die glanspaar Brad Pitt en Angelina Jolie het glo egskeidingsprokureurs gaan sien en ‘n skei-ooreenkoms van £205 miljoen (meer as R2,5 miljard) geteken.

Minki en Constant wys tande vir mekaar

2009-11-08 12:06

Die model Minki van der Westhuizen en haar man, Constant Visser, se egskeidingsdrama het nóg ’n lelike wending geneem.

 

Twilight-ster se huwelik op die rotse

2012-03-13 22:41

Peter Facinelli, wat die rol van Carlisle Cullen in Twilight vertolk, en sy vrou, Jennie Garth, gaan ná ‘n huwelik van 11 jaar skei.

Toename in egskeidings onder swart mense

2012-02-14 14:30

Volgens Statistiek SA se verslag oor huwelike en egskeidings het swart mense die grootste hoeveelheid egskeidings in die land gehad in 2010.

Facebook lei tot vele egskeidings

2012-01-08 08:42

Die sosiale netwerk Facebook is verantwoordelik vir tot ’n derde van egskeidings wat deesdae in sommige lande plaasvind.

Kris Humphries wil 'aanbeweeg'

2011-12-12 12:30

Kris Humphries, ‘n professionele basketbalspeler, fokus daarop om “aan te beweeg” nadat sy huwelik met Kim Kardashian tot ‘n einde gekom het.

Jan Blohm vry pasiënt in psigiatriese hospitaal

2011-10-23 09:00

Die Afrikaanse sanger Jan Blohm is behoorlik in die pekel oor sy stomende gevryery met ’n pasiënt in ’n psigiatriese hospitaal.

Albert, Charlene dagvaar tydskrif

2011-07-26 23:08

Prins Albert II en sy vrou, Charlene, dagvaar ‘n Franse tydskrif wat voor hul troue berig het dat hulle hul verhouding wil beëindig.

Gibson se egskeiding in Augustus afgehandel

2011-06-28 22:57

Die regspan van Mel Gibson se vervreemde vrou het gesê die voormalige glanspaartjie se egskeiding sal binnekort afgehandel wees.

David Frost se vrou wil hom dagvaar

2011-06-05 10:00

Die gholfspeler David Frost, wat groot gholf-titels verower het, se vrou, Corrie, is voornemens om hom te dagvaar vir ’n egskeiding.

Fergie: Ek is spyt ons het geskei

2011-05-17 19:59

Sarah Ferguson, die hertogin van York, het onder hipnose gesê dat sy spyt is oor haar en haar eks, Prins Andrew, se egskeiding.

Ashlee en Pete saam op Valentynsdag

2011-02-15 20:24

Skaars ‘n week nadat Ashlee Simpson aansoek gedoen het om van haar man, Pete Wentz, te skei, is dié paartjie saam gesien op Valentynsdag.

Alex 'stukkend' oor egskeiding

2011-01-19 15:44

Alex Reid is vasbeslote om sy huwelik met Katie Price te red alhoewel die paartjie se huwelik skaars elf maande gehou het.

Eva Longoria tweet oor egskeiding

2010-11-18 17:32

Die Desperate Housewives-aktrise, Eva longoria, het op Twitter aangekondig dat sy gaan skei kort nadat sy die gerugte ontken het.

Egskeidings sleg vir samelewing in Egipte

2010-10-15 02:34

Egipte se Minister van Nasionale Gesondheid en Bevolkingsontwikkeling waarsku dat toename in egskeidings die samelewing kan beskadig.

Verban heteroseksuele egskeiding, sê akteur

2010-09-15 09:28

John Waters, die akteur van die fliek Hairspray, het ‘n voorstel hoe die gay en lesbiese gemeenskap huweliksgelykheid kan aanmoedig.

Rockster los vrou ná 9 jaar

2010-08-31 12:49

Slash, die voormalige kitaarspeler van die rockgroep Guns 'n' Roses, gaan glo sy vrou Perla Ferrar ná nege jaar skei.

Sandra en James nou wettiglik geskei

2010-06-29 11:50

Die aktrise Sandra Bullock se egskeiding van haar man Jesse James is gefinaliseer, twee maande ná sy dokumente by die hof ingedien het.

Boek ontbloot Mandela se wilde jare

2010-05-31 12:02

‘n Nuwe boek oor oud-president Nelson Mandela maak dit duidelik dat dié opgehemelde leier glad nie ‘n onskuldige liefdeslewe gehad het nie.

Manuel Escorcio se huwelik kon die wysie nie hou nie

2010-05-23 07:01

Die sanger Manuel Escorcio en sy vrou, Franscilla, se paadjies gaan skei.

Larry King in die skeihof

2010-04-15 14:38

Die legendariese aanbieder Larry King wil van sy vrou Shawn Southwick King, met wie hy in 1997 getrou het, skei.

Deon ‘gaan na strippers omdat my vrou my slaan’

2010-01-31 11:44

Aantygings van buite-egtelike seks en ontkleedanseresse vlieg rond in die smerige egskeidingsgeding van die dramaturg en TV-vervaardiger Deon Opperman en sy vrou, Hanli Rolfes.

Brangelina gaan nie opbreek sê vriende

2010-01-26 02:12

Vriende van Brangelina, wat al vir vyf jaar ‘n verhouding het en ses kinders saam grootmaak, beweer dat “alles reg” is tussen hulle.

Dawson-ster wil skei

2009-11-21 03:00

Die akteur James Van Der Beek, het ‘n egskeidingsbevel teen sy vrou van amper ses jaar in Los Angeles aanhangig gemaak.

Die einde vir Minki en Constant

2009-11-03 07:42

Die model Minki van der Westhuizen en haar man, Constant Visser, gaan skei, het Van der Westhuizen se agent gesê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.