Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR e-tolstelsel

Cosatu sou moes opdok vir betoging

2013-05-24 14:57

Cosatu is gevra om ‘n betaling van R200 000 – nie R2 miljoen nie – te maak om voort te gaan met 'n beplande betoging teen die e-tolstelsel.

Cosatu-betoging gekanselleer

2013-05-24 11:43

‘n Groep betogers by Cosatu se hoofkwartier in Johannesburg is uitmekaar ná 'n betoging teen die omstrede e-tolstelsel gekanselleer is.

Verwarring oor e-tol-protes

2013-05-24 07:10

Dit is steeds nie duidelik of Cosatu se beplande protesoptrede teen die e-tolstelsel in en om Johannesburg en Pretoria sal voortgaan nie.

E-tolstelsel 'noodsaaklik' om koste te dek – minister

2013-05-23 10:30

Die e-tolstelsel is nodig om die koste te dek van infrastruktuur wat noodsaaklik is vir ekonomiese groei, het die minister van vervoer gesê.

Hof stop Wes-Kaap-tolprojek

2013-05-21 11:45

Die Stad Kaapstad se aansoek vir 'n interdik om die voortgestelde N1-N2 Wynland-tolprojek te staak, is in die Wes-Kaapse hooggeregshof toegestaan.

Samwu bal weer vuis oor e-tol

2013-04-22 16:33

Suid-Afrikaners moet hande vat en die e-tolstelsel soos een man teenstaan, het die munisipale werkersvakbond Samwu gesê.

AfriForum weier om vir e-tol te registreer

2013-04-12 14:05

AfriForum het herbevestig dat sy personeel en verteenwoordigers nié vir die beplande e-tolstelsel sal registreer nie.

Kaapse stadsraad bal vuis oor tolpad

2013-03-22 07:10

Die Kaapse stadsraad wil ’n dringende interdik kry om planne vir die omstrede N1- en N2-Wynland-tolprojek in die Wes-Kaap te stuit.

SA moet stem oor e-tolstelsel – kenner

2013-02-20 09:49

Prof. Marinus Wiechers, 'n grondwetkenner, het 'n beroep op die regering gedoen om 'n referendum te hou oor die e-tolprojek.

Cosatu-betogers bring Pta-middestad tot stilstand

2013-02-11 11:51

'n Konvooi van Cosatu-betogers het verkeer in die Pretoriase middestad tot stilstand gebring in 'n optog oor die e-tolstelsel.

Cosatu wil land 'tot stilstand bring'

2013-01-28 14:08

Cosatu in Gauteng beplan om in Februarie wéér op te ruk teen die e-tolstelsel en wil dié keer die land tot stilstand bring.

Outa mag teen uitspraak appelleer

2013-01-25 12:47

Outa se aansoek om verlof tot appèl teen die uitspraak van die e-tolstelsel is in die Pretoriase hooggeregshof toegestaan.

Appèl teen uitspraak oor e-tol kom binnekort

2013-01-22 09:25

Die Bondgenootskap Teen Stedelike Tol (Outa) sal binnekort ‘n aansoek inhandig om appèl aan te teken teen 'n uitspraak oor die e-tolstelsel.

Cosatu gelukkig met Outa-besluit

2013-01-08 13:11

Die vakverbond Cosatu sê hy ondersteun die stryd wat die Bondgenootskap Teen Stedelike Tol teen die omstrede e-tolstelsel voer.

E-tol: Outa besluit oor pad vorentoe

2013-01-07 11:35

Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa) sal vandag besluit of hy voortgaan met sy regstryd teen die omstrede e-tolstelsel.

Outa sê gou oor appèl teen e-tol-uitspraak

2012-12-20 09:04

Outa sal binnekort besluit of hy gaan appelleer teen 'n beslissing van die hooggeregshof dat die omstrede e-tolstelsel wél sal voortgaan.

Regering verwelkom e-tol-beslissing

2012-12-13 15:45

Die regering het die beslissing oor die implementering van die e-tolstelsel verwelkom, het Thabo Masebe, 'n woordvoerder, gesê.

E-tol sál voortgaan, beslis hof

2012-12-13 10:39

Pretoria se hooggeregshof het pas beslis dat die omstrede e-tolstelsel in Gauteng wel sal voortgaan, ondanks pogings om dit te ontspoor.

Cosatu wil ekonomie 'tot stilstand ruk'

2012-12-07 10:04

Cosatu het by die protesoptog teen die die omstrede e-tolstelsel gewaarsku dat dié betoging slegs die begin is van wat hy beplan.

Cosatu-betoging verloop vreedsaam

2012-12-06 13:24

Motoriste in Gauteng sukkel om by hul bestemmings uit te kom as gevolg van Cosatu se protesaksie teen die provinsie se e-tolstelsel.

Polisie hou e-tolprotes fyn dop

2012-12-06 09:10

Johannesburg se metropolisie hou die protesaksie teen die e-tolstelsel fyn dop, en sê slegs betogers in voertuie mag deelneem.

Betoging oor e-tolstelsel ruk hoofweë

2012-12-06 07:01

Cosatu sal die spitsverkeer op hoofweë in Ekurhuleni en Johannesburg teen 'n slakkepas aandurf uit protes teen die e-tolstelsel in Gauteng.

Optog teen e-tol beweeg deur Jhb, Pta

2012-11-30 13:04

'n Protesoptog teen die omstrede e-tolstelsel deur die vakverbond Cosatu het 'n kleiner opkoms gehad as wat vroeër verwag is.

Ontwrigtings in Pta en Jhb verwag oor optog

2012-11-30 09:09

Motoriste in Johannesburg en Pretoria kan ontwrigtings verwag tydens Cosatu se massa-optog oor die e-tolstelsel in dié stede.

Cosatu beplan massa-optog, verwoesting

2012-11-29 09:21
90 menings

Die Congress of South African Trade Unions (Cosatu) beplan om môre die strate in te vaar om teen die omstrede e-tolstelsel te betoog.

Sittings oor e-tol 'noodsaaklik'

2012-11-16 14:27

Tiyani Rikhotso, woordvoerder vir die departement van vervoer, sê die openbare sittings oor die e-tolstelsel was noodsaaklik.

 

Cosatu dreig met 'nog 'n Marikana'

2013-05-24 12:47

Cosatu-leiers sê hulle is besig om ongeduldig met die owerhede te raak en sal voortgaan met hulle stryd teen die e-tolstelsel.

Cosatu dalk weer hof toe oor protesaksie

2013-05-24 09:14

Cosatu oorweeg dit om die hooggeregshof te nader om toestemming te kry om met 'n protesaksie oor die e-tolstelsel voort te gaan.

Cosatu se betoging teen e-tol nie goedgekeur

2013-05-23 11:57

Johannesburg se metropolisie sê hy gaan môre se beplande betoging teen die omstrede e-tolstelsel in die wiele probeer ry.

Video

Hof stop Wes-Kaap-tolprojek

2013-05-21 15:16

Die Stad Kaapstad se aansoek vir 'n interdik om die voortgestelde N1-N2 Wynland-tolprojek te staak, is in die Wes-Kaapse hooggeregshof toegestaan.

0 comments307 Views

Honderde motorfietsryers betoog teen e-tolstelsel

2013-05-11 08:52

Honderde motorfietsryers gaan op Gauteng se hoofpaaie saamkom om hul ontevredenheid met die opkomende e-tolstelsel te wys.

Nóg 'n tol-skok op pad

2013-04-22 07:11

Die sogenaamde e-tol-wet sal dit vir die departement van vervoer moontlik maak om tolpaaie te bou sonder om die publiek te raadpleeg.

E-tol: 'Nou is dit regering teen Gautengers'

2013-04-11 15:20

Die omstrede e-tolstelsel sal binne die volgende twee maande op Gautengse paaie in werking gestel word, het Sanral gesê.

Wetsontwerp oor e-tol kry die groen lig

2013-03-05 17:53

Die nasionale vergadering het 'n wetsontwerp goedgekeur wat die weg baan om die e-tolstelsel op die Gautengse paaie te implementeer.

Cosatu: Betogings sál werk

2013-02-11 14:40

Die rits betogings teen die e-tolstelsel sal uiteindelik verseker dat dié omstrede program geskrap word, het Cosatu gesê.

Cosatu-betoging teen e-tolstelsel begin stadig

2013-02-11 09:09

Sowat 30 polisievoertuie het op 'n oop stuk veld in Marabastad aan die buitewyke van Pretoria gestaan voor Cosatu se optog oor die e-tolstelsel.

Outa waarsku oor uitspraak

2013-01-25 17:59

Outa waarsku dat die verlof om appèl aan te teken teen 'n vorige uitspraak, nié beteken dat e-tol nie binnekort ingestel kan word nie.

Outa se appèl teen e-tol-uitspraak aangehoor

2013-01-25 07:01

Die Pretoriase hooggeregshof sal 'n aansoek van Outa aanhoor om teen 'n vorige uitspraak oor die e-tolstelsel te appelleer.

E-tol: Outa dien appèl in

2013-01-09 11:20

Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa) het sy appèl teen die omstrede e-tolstelsel by die Pretoria-hooggeregshof ingedien.

E-tol: Outa veg voort

2013-01-08 09:40

Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa) het besluit hy sal voortgaan met sy regstryd teen die omstrede e-tolstelsel.

Outa appelleer teen e-tolbeslissing

2012-12-22 08:00

Outa beplan om appél aan te teken teen 'n hofbeslissing van die Pretoriase hooggeregshof dat die e-tolstelsel wel geïmplementeer kan word.

DA soek referendum oor e-tol

2012-12-14 12:40

Die DA het 'n beroep op Gauteng se premier gedoen om 'n referendum te hou sodat mense hul sê kan sê oor die e-tolstelsel.

Outa moet alle regskostes dek

2012-12-13 12:24

Pretoria se hooggeregshof het gelas dat die Bondgenootskap Teen Stedelike Tol vir alle regskostes in die e-tolstelsel se hofstryd moet opdok.

Hooggeregshof sê oor e-tol

2012-12-13 07:16

Gautengse motoriste sal binnekort hoor of die e-tolstelsel wel voortgaan, wanneer uitspraak in die Pretoria-hoggeregshof gelewer word.

Polisie hou steeds wakende oog oor protes

2012-12-06 18:00

'n Protesaksie teen die beplande e-tolstelsel het groot ontwrigting veroorsaak terwyl voertuie op hoofweë teen 'n slakkepas voortbeweeg het.

E-tol: Betogers ry teen slakkepas

2012-12-06 10:16

Motoriste wat aan die betoging teen die e-tolstelsel deelneem, beweeg glo teen 20 km/h in Braamfontein, Johannesburg.

Polisie ontplooi vir e-tol-betoging

2012-12-06 08:02

'n Sterk polisieteenwoordigheid word in Katlehong in Ekurhuleni, oos van Johannesburg, gehandhaaf voor 'n betoging oor die e-tolstelsel.

Cosatu vaar die strate in

2012-12-05 18:00

Cosatu sal met honderde motors op van die besigste paaie in Johannesburg protes aanteken teen die e-tolstelsel.

E-tol: Betogers begin saamdrom

2012-11-30 11:06

Betogers het in Pretoria en Johannesburg begin saamdrom vir 'n protesoptog teen die beplande e-tolstelsel in Gauteng.

E-tol: Regering waarsku 'vandale'

2012-11-29 10:28

Enigiemand wat eiendom by die beoogde betogings teen die e-tolstelsel beskadig, sal vervolg word, het die regering gewaarsku.

E-tolstelsel nie vanjaar ingestel

2012-11-23 08:15

E-tol gaan beslis nié meer voor Kersfees ingestel word nie. Dit gaan eers ná 10 Februarie in die parlement bespreek word.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.